Die Waarheid reeks 1 Ons as Tempel

Slides:



Advertisements
Similar presentations
Ons nooi alle gelowiges in Suid-Afrika om deel
Advertisements

DIE ONTKENNING (NEGATIEF) Me. J. van Zyl
Die Pad van Waarheid tot die Lewe BybelVertalingsProjek
Om God te GENIET Filippense 4:2-9.
Ons aanbid saam!. Ons aanbid saam! Die belangrikste boodskap in die Bybel: God is lief vir jou!
Die Bron van innerlike sterkte
Rondom My Dawie de Jager.
BESNYDENIS.
“Be very sure of this, people never reject the Bible because they cannot understand it. They understand it too well; they understand that it condemns their.
‘n Foto van die skryfster: Antjie Krog
Nagmaal Christen-word, en Christen-wees
MUNUS TRIPLEX Die oprig en herstel van die drievoudige amp
Joh. 13: “Ek gee julle 'n nuwe gebod: julle moet mekaar liefhê
Ps. 107: “Party het in die donker gesit, in diep duisternis, hulle was gevangenes, in ellende en in boeie, want hulle het hulle verset teen die bevele.
“What does this word holiness really mean
II Tim. 2:22 “Vermy die begeertes wat 'n jongmens in gevaar bring, en streef na opregtheid, geloof, liefde en vrede, saam met almal wat uit 'n rein hart.
Regverdigmaking (Justification)
Romeine 12:2 “Julle moenie aan hierdie sondige wêreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Dan sal julle ook kan onderskei.
In Ritme Met Die Gees Om ’n Sabbatsmens Te Word.
Absolute oortuiging God bestaan?
Innerlike sterkte.
“Oh it is at a fearful expense that ministers are allowed to enter the pulpit without being preceded, accompanied, and followed by the earnest prayers.
Gen. 39:9 “Daar is niemand wat in hierdie huis meer gesag het as ek nie. Meneer het niks van my teruggehou nie, behalwe vir u, want u is sy vrou. Hoe.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Joh. 4:23 “Maar daar kom 'n tyd, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader deur die Gees en in waarheid sal aanbid, want die Vader wil juis.
2 Tim. 3:5 "Hulle sal nog die uiterlike skyn van die godsdiens hê, maar die krag van die godsdiens sal hulle nie ken nie. Bly weg van sulke mense af.
Om te ONTVANG 1 Konings 3:2-15.
Krake 'n Baie hoë gebou was vir etlike jare in gebruik toe daar op 'n dag 'n gevaarlike kraak in die muur op die 42ste verdieping verskyn het. Die.
Jou geskenk aan God die Kersfees!
Die KRUIS Gebedsreis.
GAL 2:20-21 Ek is met Christus gekruisig, en ék leef nie meer nie, maar Christus leef in my. En wat ek nou in die vlees lewe, leef ek deur die geloof in.
II Kor. 5:21 “Christus was sonder sonde, maar God het Hom in ons plek as sondaar behandel sodat ons, deur ons eenheid met Christus, deur God vrygespreek.
Tommy's Window Slideshow
Job. 42:5 “Tot nou toe het ek net gehoor wat mense van U sê, maar nou het ek U self gesien”
Luk. 11: “Dié wat op die pad val, dui op mense wat die woord hoor, maar dan kom die duiwel en neem dit uit hulle harte weg sodat hulle nie tot geloof.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie...”
Welkom Jeremia 1:4-10.
I Kor 6:20. “julle is gekoop, en die prys is betaal
> God is heilig:. > God is heilig: Lev. 11:44,45. “Ek is die Here julle God Lev. 11:44,45 “Ek is die Here julle God. Wy julle aan my diens en wees.
Titus 2:12 “Dit voed ons op om die goddelose leefwyse en wêreldse begeerlikhede te laat vaar en met selfbeheersing, opregtheid en godsvrug in die teenswoordige.
Geskape om vir ewig te lewe !
Hoe weerloos is jy....
Verbintenis tot God se heerskappy Verbintenis tot God se dienswerk Verbintenis tot God se boodskap Verbintenis tot God se middele Verbind aan God se.
Verstaan  emosies  wil
Hartlik welkom in die Erediens!
This is amazing, he died of pancreatic cancer in 2008, but wrote a book ‘The last lecture” before then, one of the bestsellers in 2007.  What a legacy.
MAAK OOP EN ONDEK JOU GESKENK
“True repentance shows itself in a thorough breaking off from sin
Die weg tot geregtigheid
I Tim. 5:17 “Die ouderlinge wat goeie leiding gee, behoort dubbele erkenning te kry, veral dié wat hard werk deur te preek en onderrig te gee”
Regverdigmaking (Justification)
Learning, Life and entrepreneurial skills
Jak. 2:14 “Wat help dit, my broers, as iemand beweer dat hy glo, maar sy dade bevestig dit nie? Kan so 'n geloof 'n mens red?
Gen. 1:26-28 “God het die mens geskep as sy verteenwoordiger, as beeld van God het Hy die mens geskep, man en vrou het Hy hulle geskep. Toe het God hulle.
Ef. 1:4 “So het Hy, nog voordat die wêreld geskep is, ons in Christus uitverkies om heilig en onberispelik voor Hom te wees.”
UNITY OF THE SPIRIT..
Fil. 3: “Ek sê nie dat ek dit alles al het of die doel al bereik het nie, maar ek span my in om dit alles myne te maak omdat Christus Jesus my reeds.
I Pet. 1: “Nee, soos Hy wat julle geroep het, heilig is, moet julle ook in julle hele lewenswandel heilig wees. Daar staan immers geskrywe: “Wees.
Tommy's Window Slideshow
Johannes 12 Daar was ook 'n aantal Grieke onder die mense wat fees toe gekom het om te aanbid. Hulle het na Filippus, wat van Betsaida in Galilea afkomstig.
LOFOFFER 2014 Romeine 12.
I DECREE and DECLARE EK VERKLAAR..2
Kolossense 3:1-17 ¹Aangesien julle saam met Christus uit die dood opgewek is, moet julle strewe na die dinge daarbo waar Christus is, waar Hy aan die.
Rom. 7: “Ek, ellendige mens
Genesis 1 - Eerste dag Toe het God gesê: “Laat daar lig wees!” En daar was lig. God het gesien die lig is goed, en Hy het die lig en donker van.
WAARHEID MATT 28: Jesus kom toe nader en sê vir hulle: “Aan My is alle mag gegee in die hemel en op die aarde. Gaan dan na al die nasies toe en maak.
WEERSPIEËL SY LIG WEERSPIEËL SY LIG [SKYN SAAM] [SKYN SAAM]
Johannes 9 Hy het gegaan en hom gewas, en toe hy terugkom, kon hy sien.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Presentation transcript:

Die Waarheid reeks 1 Ons as Tempel Die verhouding tussen Eenheid en Waarheid

In antwoord (aanvulling) op ‘n onlangse lering wat uitgestuur is oor ons as kinders van Vader wat almal gesamentlik die tempel is en ‘n vraag wat iemand in antwoord daarop bygevoeg het oor wie die “ons” dan is wat saam die tempel vorm. Ek stem grootliks saam met albei - die stelling en vraag, maar glo ook daar is ‘n individuele lering waar die enkel persoon as deel van die groep aangespreek word. Dit is egter nie van belang in ons huidige gesprek nie. Ek wil graag die volgende deurgee in afwagting op u respons oor die vraag: “Wie is die ONS wat saam die tempel moet vorm? Daar is ‘n algemene lering en gedagtes wat rondgaan dat ons vir almal moet lief wees en dat almal, selfs met verskille, aanvaar moet word in “eenheid”.

Klink reg – miskien hang dit af van ons verstaan van God se liefde. Hierdie punt moet dalk eerder in persoonlike debat opgelos word, maar ek hoop om deur ‘n voorbeeld of wat my gedagtes hieroor aan u voor te hou. Wat is die gevolge as ek maar net by alle verskille verbykyk “in liefde”? Mag ek dus ook wat verkeerd is in “liefde” aanvaar? Mag ek oordeel of is dit nie “liefde” nie?

Ek mag nie oordeel nie, so ek noem die persoon wat geen Godswaarde of gehoorsame lewe het nie “broer” en “suster.” ? Vriende met Wêreld

Eenheid met onreinheid Ek moet almal liefhê en hulle toelaat om saam met my te aanbid en Yeshua se liggaam te herdenk. ? Eenheid met onreinheid

Elke persoon is verantwoordelik vir sy eie lewe en dit het niks met my te doen nie ? Besoedeling

Niemand is volmaak nie, jy mag nie oordeel nie; as dit so is, wat dan van Sy duidelike opdragte. ? Ons is te bang om te oordeel tussen reg en verkeerd want ons is bang ons verloor mense en vriendskappe. Misken Vader se opdrag

Die tempel wat met hierdie stene gebou is, is wankelbaar…… Watter god sal daarin woon?

Roomse leer Charisma Protestante Joods Beheer alle leringe Emosionele , Oordelend – orde – so naby Wet sonder Yeshua Roomse leer Charisma Protestante Joods

Boedhisme New-Age Hindoeisme Yoga Humanisme Islam Ek doen om beloon te word Almal is goed , God is in alles – ek is god Myself oorgee Ek is in beheer Look-a-like gode Boedhisme New-Age Hindoeisme Yoga Humanisme Islam

Die tempel wat met hierdie stene gebou sal word kan dalk mooi wees en selfs sterk staan….. Maar watter god sal daarin woon?

2 Kor 6:16 Watter ooreenkoms het die tempel van God met demone 2 Kor 6:16 Watter ooreenkoms het die tempel van God met demone? Julle is die tempel van die lewende God, net soos gesê is: “Ek sal in hulle bly en Ek sal in hulle leef en Ek sal hulle God wees en hulle sal vir My ‘n volk wees.” 17 “As gevolg hiervan,” sê hwhy, “gaan van tussen hulle uit, skei jou af van hulle, raak nie die dinge wat onrein is, aan nie en Ek sal julle ontvang 18 en Ek sal vir julle ‘n Vader wees en julle sal vir My seuns en dogters wees,” sê hwhy, wat almal vashou.

Eie wil Selfsug Motiewe Trots Valse leer Geldsug Hoor nie by Vader, Beskerm my belange Onegtheid in rede en daad Myself laat geld Nie Woord alleen Sodat ek nie skade ly Eie wil Selfsug Motiewe Trots Valse leer Geldsug

Die tempel wat met hierdie stene gebou sal word kan dalk goed lyk van buite af….. Maar watter god sal daarin woon?

2 Kor 6:16 Watter ooreenkoms het die tempel van God met demone 2 Kor 6:16 Watter ooreenkoms het die tempel van God met demone? Julle is die tempel van die lewende God, net soos gesê is: “Ek sal in hulle bly en Ek sal in hulle leef en Ek sal hulle God wees en hulle sal vir My ‘n volk wees.” 17 “As gevolg hiervan,” sê hwhy, “gaan van tussen hulle uit, skei jou af van hulle, raak nie die dinge wat onrein is, aan nie en Ek sal julle ontvang 18 en Ek sal vir julle ‘n Vader wees en julle sal vir My seuns en dogters wees,” sê hwhy, wat almal vashou.

Baie plekke in die Skrif, wanneer met Yisra’el gepraat word of met die gelowiges en daar na hoerery verwys word, is metafories om te wys na die volk en mense se loop na en aanvaarding van ander gode en wêreldse gesindhede.

Daar is geen eenheid tussen Vader se Gees en die gees van die wêreld nie. GEEN!! Daar is nie eers raakpunte nie. Die een hoort nie in dieselfde gesprek as die ander nie. Ons behou vriende buite die waarheid vir een of ander goed-klinkende rede. Ons sal kompromie aangaan ter wille van een of ander on-Bybelse “goeie” rede.

Die Woord sê in Gees en in Waarheid – nie in vlees en in waarheid nie. Dit is niks anders as SELF nie en om selfsugtige redes. Is dit waarmee ons bou? Die Woord sê in Gees en in Waarheid – nie in vlees en in waarheid nie.

2 Kor 6:16 Watter ooreenkoms het die tempel van God met demone 2 Kor 6:16 Watter ooreenkoms het die tempel van God met demone? Julle is die tempel van die lewende God, net soos gesê is: “Ek sal in hulle bly en Ek sal in hulle leef en Ek sal hulle God wees en hulle sal vir My ‘n volk wees.” 17 “As gevolg hiervan,” sê hwhy, “gaan van tussen hulle uit, skei jou af van hulle, raak nie die dinge wat onrein is, aan nie en Ek sal julle ontvang 18 en Ek sal vir julle ‘n Vader wees en julle sal vir My seuns en dogters wees,” sê hwhy, wat almal vashou.

In wie sal Hy kom woon. Uit liefde uit in almal. NEE - NOOIT In wie sal Hy kom woon? Uit liefde uit in almal? NEE - NOOIT!! ‘n Verwerplike gedagte! In hom wat hom afsonder in hwhy se Gees, hwhy se Waarheid, hwhy se lewenswyses, hwhy se gesindheid en in hwhy se wil.

Om ‘n tweede aspek uit te beeld wil ek graag nog ‘n voorbeeld gebruik. Hoeveel van die rein, skoon Waarheid moet ek by die vuil besoedelende en vernietigende meng om dit skoon te maak?

Al wat gebeur is dat die skoon water ook besoedel word. Jammer – gaan nie werk nie! Leuen en waarheid gaan nie saam nie. Al wat gebeur is dat die skoon water ook besoedel word. Miskien doen ons dit verkeerd?

Al wat gebeur is dat die skoon water ook besoedel word. Jammer – ook dit werk nie! Leuen en waarheid gaan nie saam nie. Al wat gebeur is dat die skoon water ook besoedel word. Jy kan nie ‘n bietjie leuen toelaat nie.

Mense is doodgemaak deur die sg Mense is doodgemaak deur die sg. “Kerk” en mede “gelowiges” vir so ‘n lewe en leer. Net so word die leer van waarheid dood gemaak deur sleg te praat van hulle wat dit leef en leer en deur hulle uit te skuif tot ongewenst en oorsaak van verdeeldheid ….. tot stilte.

Ek wil vandag verklaar dat ek gewilliglik, maar hartseer, verdeeldheid tussen WAARHEID en die leuen sal en wil bring. En ek is bereid om dit alleen te doen OF saam met elkeen wat die volle waarheid liefhet.

Yeshua verklaar: Luk 12:51 Dink julle dat Ek gekom het om vrede in die wêreld te bring? Nee, Ek sê vir julle, eerder verdeeldheid,

Eenheid is net moontlik uit die selfde Geesvervulde gedagtes wat uit een bron werk: 1 Kor 1:10 Ek versoek julle egter, broers, deur die Outoriteit en Karakter van ons Meester, Yeshua, Die Gesalfde Een, om almal uit een mond te praat en dat daar nie verdeeldheid tussen julle sal wees nie, maar dat julle volmaak sal word in dieselfde gedagtes en in dieselfde opinie,

Reeds in die Reformasie is gesê: ‘Peace if possible, TRUTH at all cost’ Wat is Waarheid? Pilatos het gevra Yog 18:38 en elkeen vandag skyn sy eie waarheid te verkondig.

Kom ons kyk na die Woord van God se definisie van wat Waarheid is.

Rom 3:4 - God is Waarheid 1 Yog 5:7 - die Gees is die Waarheid Yog 17:17 - U boodskap is die waarheid 2 Sh’ 7:28 - U boodskap is waarheid Ps 19:10 - die oordele van hwhy is Ps 111:7 Die werke van Sy hande is

Ps 119:142 - U wet is waarheid Ps 119:151 - al U opdragte is waarheid Ps 119:160 - Die fondasie van U boodskap is waarheid Dan 4:37 - al Sy werke is waarheid Yog 14:6 Yeshua antwoord hom: “Ek is die Pad, die Waarheid en die Lewe; niemand gaan na My Vader toe nie, behalwe deur My.

Sonder Yeshua as middelpunt en voorbeeld is daar geen Waarheid nie. Yog 14:17 - Hy is die Gees van die Waarheid, wat die wêreld nie kan ontvang nie omdat dit Hom nie gesien het of Hom geken het nie, maar julle ken Hom omdat Hy by julle bly en in julle is. Gen 41:38; Num 11:17-29; Rig 6:34 Sonder Yeshua as middelpunt en voorbeeld is daar geen Waarheid nie.

Yog 15:26 - 17 Hy is die Gees van die Waarheid, wat die wêreld nie kan ontvang nie omdat dit Hom nie gesien het of Hom geken het nie, maar julle ken Hom omdat Hy by julle bly en in julle is. Gen 41:38; Num 11:17-29; Rig 6:34 Sonder die Gees is alles net mensekennis.

Yog 16:23 - Ek het nog baie dinge om vir julle te sê, maar julle kan dit nie nou ontvang nie, 13 maar wanneer Hy, die Gees van die Waarheid, gekom het, sal Hy julle in die hele waarheid lei, want Hy sal nie uit Homself praat nie, maar alles wat Hy hoor, sal Hy sê en die toekoms aan julle openbaar. Iyov 32:8; 1 Tim 1:16

Yog 1:17 want die wet is via Moshe gegee; die onverdiende guns en die waarheid het via Yeshua, Die Gesalfde Een, bestaan. As elke byeenkoms en gesprek nie by Yeshua as middelpunt uitkom nie sal jou Torah leeg wees en jou oordeel volmaak.

Met die aanvaarding van die ganse Woord van Vader as Waarheid, is die stap tot eenheid maklik. Hy het reeds alles gesê wat nodig is vir ons om volgens te leef. Dit is die enigste Waarheid.

Eenheid sonder waarheid is vals. Waarheid is in Yeshua en Sy Boodskap alleen. Slegs daar is ware eenheid. Miskien is dit die tempel waarop gekonsentreer moet word – DIT is die tempel wat nou gebou moet word. Gerrie C Coetzee gerrie@padwlewe.ch