The Tattle ale Die likbekkie 22 Feb: Interlaer ATKV Newsletter 1 1 Feb 2013 I’m not going to buy my kids an encyclopedia. Let them walk to school like I did. 2013 started with a “bang”! 14 Feb: Valentine’s Day!! 22 Feb: Interlaer Cake Sale: 1 March Tennis Redenaars-kompetisie: 14 Feb Almal is welkom om te kom luister! Swimming ATKV . A warm welcome to all our new learners who enrolled in our school for 2013! Gr 1 : Antonie van Niekerk lyk in sy skik met die groot skool. “I like this school already!”
Jean-marie Loots se pragtige koek het 1ste prys ontvang! Athletics Baie dankie aan al die ouers wat bereid was om te kom help - Julle hulp word baie waardeer! Athletics Dates: 31 Jan: Middagbyeenkoms 5 Feb: Numbi (away) 12 Feb: Kringbyeenkoms 19 Feb: Sub district (Lydenburg) 22 Feb: Interlaer (tuis) Padney Mogane: Beste Seuns atleet vir veld en baanitems, Snr Victor Ludorum 25 Januarie het ons atlete by Nelspruit Primary deelgeneem. Baie geluk aan al die atlete wat medaljes ontvang het. Jnr Victrix Ludorum: Sandra Mudavanhu Interhuis uitslae: Jnr Victor Ludorum: Thando Nkosi Snr Victrix Ludorum: Chanté Gouws Snr Victor Ludorum: Padney Mogane Beste baanatleet: Dogter: Chanté Gouws Seun: Padney Mogane Beste veldatleet: Dogter: Morgan Botha Beste middelafstandatleet: Dogter: Andile Sebashi Seun: Nhlanhla Maseko Op 17 Januarie 2013 het Laerskool Sabie 100 jaar oud geword!! Die leerlinge het die mooiste koeke skool toe gebring. Die leerlinge het vir die tannies en ooms by die Sabie Aftree-oord koek gevat en hulle was baie dankbaar! Jean-marie Loots se pragtige koek het 1ste prys ontvang!
Swem Chess: SA Junior Chess Championships 2012: Cape Town Woodlands Gala Uitslae 26 Januarie Vlinder D 0/10 2de: Caelyn Rossouw D 0/12: 3de Taegan Rossouw D 0/13 1ste: Jané Vermaak; 3de Jean-Mari Loots S 0/13 3de: Kees Piet Barnhoorn Rugslag: D 0/11 1ste: Ané Davey S 0/11: 3de Alexander Georgiades D 0/12 3de: Sonet Vermaak D 0/13: 2de Jané Vermaak S 0/13 3de Kees Piet Barnhoorn Borsslag: D 0/11 2de Ané Davey D 0/12 1ste Sonet Vermaak D 0/13 2de Jané Vermaak S 0/13 2de Demetris Georghiades Vryslag: D 0/12 1ste Sonet Vermaak D 0/13 1ste 100 m wisselslag Jané Vermaak 2de Sonet Vermaak Swem Mom and Dad please remember to pay my school fees every month!!” Will you pleae donate unused trousers, tracksuit pants, culottes and shoes. Any contributions will be appreciated. Baie geluk aan Juf Lizelle Hinds en haar man Joekie met die geboorte van Junelle. Ons hoop sy sal baie vreugde in hulle familie bring. Chess: SA Junior Chess Championships 2012: Cape Town We had our annual chess competitions at Cape Town and 11 of our children represented Bohlabela. Julie Visser, Alexander Maartens, Michael Lombaard, Jacques Schoombie, Herman Lewies, Abraham van der Walt, Xavier Dennison, Joshua Mitchell, Ali Ubisi, Thapelo Mashile, Ndabenhle Masina. We would love to thank all the parents who supported us during 2012 and hope they will do the same this year. Our principal, staff, thanks for the support .
Birthday Friends: Jizelle Amon Mariaan Davel Sunel Marx Chanel van Staden Thandeka Vilankulu Graham Whitticker Anuschka van Heerden Baie geluk aan juf Elma Olivier wat op 29 Jan verjaar het! Thought for the week: “Never hate people who are jealous of you, instead love them because they’re the ones who think you are better than them. Silent lips may avoid many problems, but smiling lips may solve many problems, so always have a smile on your face in the beautiful journey called LIFE” Tennis: Op 26 Januarie het ons tennisspelers in Nelspruit gaan speel. Hul het van hul wedstryde gewen en van hul verloor, maar het baie goed gespeel. Ons is baie trots op julle! Die skool het ‘n debiet/ kredietkaart fasiliteit vir betaling van skool- geld, skoolklere of enige ander betalings. Ons wil net baie welkom sê aan al ons Gr R maatjies. Gr R: please remember that our programme starts at 7:30. Onthou dat ons 7:30 soggens begin met ons program. Ons wil graag al die Gr R ouers bedank vir die benodigdhede wat julle skool toe gestuur het! Birthdays for Feb: Ané de Kock Thandeka Vilankulu Elaine Paris At Bosvolkies we learn through play!