HOE HELP ONS LIDMATE OM DISSIPELS TE WEES?

Slides:



Advertisements
Similar presentations
Luistersessie 40 jaar van Loof die Here! Verskeie kunstenaars.
Advertisements

Hebreërs 11:1-3. Ingenooi deur God Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God.
Liberale Koloniale Regeringstelsel. Identiteitlose kiesers in ‘n samelewing is in die diens van politieke partye. Switserse Demokratiese Bestuursmodel.
Die hantering van diversiteit
Nuwe Geloofsgemeenskap Ontwikkeling NGGO
Ons nooi alle gelowiges in Suid-Afrika om deel
DIE ONTKENNING (NEGATIEF) Me. J. van Zyl
Pastoraat aan die verslaafde Pastorate to the addict
Ons aanbid saam!. Ons aanbid saam! Die belangrikste boodskap in die Bybel: God is lief vir jou!
Holy Discontent.
Op soek na ons roeping… saam op reis
Maak ‘n dinamiese en fundamentale impak in die lewens van mense
BESIGHEIDSTUDIES – GRAAD 10
Nagmaal Christen-word, en Christen-wees
MUNUS TRIPLEX Die oprig en herstel van die drievoudige amp
Joh. 13: “Ek gee julle 'n nuwe gebod: julle moet mekaar liefhê
II Tim. 2:22 “Vermy die begeertes wat 'n jongmens in gevaar bring, en streef na opregtheid, geloof, liefde en vrede, saam met almal wat uit 'n rein hart.
Romeine 12:2 “Julle moenie aan hierdie sondige wêreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Dan sal julle ook kan onderskei.
Droom saam – waarheen met die kerk en musiekbediening
Absolute oortuiging God bestaan?
ROETE 13 TIMOTEUS Vat voor!.
“Oh it is at a fearful expense that ministers are allowed to enter the pulpit without being preceded, accompanied, and followed by the earnest prayers.
kyk mamma – groot  rolf thielen NOTE:
Gen. 39:9 “Daar is niemand wat in hierdie huis meer gesag het as ek nie. Meneer het niks van my teruggehou nie, behalwe vir u, want u is sy vrou. Hoe.
Vennootskap van Gestuurde Gemeentes
Waaroor gaan kerkeenheid?
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Do you need a miracle In your Life?.
KINDERBEDIENING KIX (Kinders in Christus):
Joh. 4:23 “Maar daar kom 'n tyd, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader deur die Gees en in waarheid sal aanbid, want die Vader wil juis.
Om te ONTVANG 1 Konings 3:2-15.
Krake 'n Baie hoë gebou was vir etlike jare in gebruik toe daar op 'n dag 'n gevaarlike kraak in die muur op die 42ste verdieping verskyn het. Die.
Week 6 Sodat God vir almal mooi sal word.
Om God te BELEEF Handelinge 8:26-40.
More than numbers The way churches grow
Die KRUIS Gebedsreis.
GAL 2:20-21 Ek is met Christus gekruisig, en ék leef nie meer nie, maar Christus leef in my. En wat ek nou in die vlees lewe, leef ek deur die geloof in.
Job. 42:5 “Tot nou toe het ek net gehoor wat mense van U sê, maar nou het ek U self gesien”
WORCESTER | |
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie...”
Welkom Jeremia 1:4-10.
Die wederkoms van Christus sal vooraf- CLICK TO ADVANCE SLIDES
I Kor 6:20. “julle is gekoop, en die prys is betaal
> God is heilig:. > God is heilig: Lev. 11:44,45. “Ek is die Here julle God Lev. 11:44,45 “Ek is die Here julle God. Wy julle aan my diens en wees.
Titus 2:12 “Dit voed ons op om die goddelose leefwyse en wêreldse begeerlikhede te laat vaar en met selfbeheersing, opregtheid en godsvrug in die teenswoordige.
LO Kwartaal 3 Graad 11.
Hoe weerloos is jy....
Verbintenis tot God se heerskappy Verbintenis tot God se dienswerk Verbintenis tot God se boodskap Verbintenis tot God se middele Verbind aan God se.
Verstaan  emosies  wil
Hartlik welkom in die Erediens!
MAAK OOP EN ONDEK JOU GESKENK
“True repentance shows itself in a thorough breaking off from sin
“Julle sal my getuies wees”
Die Prioriteit van Gesinsbediening
I Tim. 5:17 “Die ouderlinge wat goeie leiding gee, behoort dubbele erkenning te kry, veral dié wat hard werk deur te preek en onderrig te gee”
Sessie 2: Oor die teenwoordigheid van die verhoogde Christus by ons
WORCESTER | |
Missionale transformasie Binne en buite.
Learning, Life and entrepreneurial skills
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Jak. 2:14 “Wat help dit, my broers, as iemand beweer dat hy glo, maar sy dade bevestig dit nie? Kan so 'n geloof 'n mens red?
I Pet. 1: “Nee, soos Hy wat julle geroep het, heilig is, moet julle ook in julle hele lewenswandel heilig wees. Daar staan immers geskrywe: “Wees.
Tommy's Window Slideshow
LOFOFFER 2014 Romeine 12.
Barmhartigheid Hoekom? Wat? Waar?.
Rom. 7: “Ek, ellendige mens
Narratiewe benadering tot gemeentes
WAARHEID MATT 28: Jesus kom toe nader en sê vir hulle: “Aan My is alle mag gegee in die hemel en op die aarde. Gaan dan na al die nasies toe en maak.
Johannes 9 Hy het gegaan en hom gewas, en toe hy terugkom, kon hy sien.
Presentation transcript:

HOE HELP ONS LIDMATE OM DISSIPELS TE WEES? “Lidmaatbemagtiging” Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015

Videoclip 1: Nataniel Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015

Bespreek: Wat sou jy bedoel met “lidmaatbemagtiging”? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015

Inleiding Bemagtiging van lidmate… Help kerk om oor grense te gaan… “Moegheid” van lidmate verander na passie en entoesiasme… Dringend aandag aan dissipelskap… Toerusting van lidmate… Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015

Inleiding ’n Gemeente is ’n gemeenskap van dissipels wat Christus volg en daarna streef om deur verhoudings die wêreld nuut te maak. Elke lidmaat is ’n dissipel en ’n gestuurde. Elkeen neem deel aan God se sending om van die hele skepping ’n beter plek te maak (Prof Nelus Niemandt - “Van instandhouding na gestuurdheid”) Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015

Inleiding RAAMWERKDOKUMENT OOR DIE MISSIONALE AARD EN ROEPING VAN DIE NG KERK – 2013 9.3 DISSIPELSKAP Die missionale verstaan van gemeentes fokus op die belang van dissipelskap. Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015

Inleiding "In fact, the very word "disciple" means "learner." … Only those churches will survive and prosper that empower all their members with the intelligence and decision support that can exercise, organize and mobilize brainpower into missional muscle.” (Leonard Sweet – Aquachurch) Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015

Die GEES gee: 1. GROEI Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015

Wandel in die Woord WAT IS GOD BESIG OM TE DOEN Wandel in die Woord WAT IS GOD BESIG OM TE DOEN? Hand 1:1-8 Hand 2:1-21 Hand 6:1-7 Hand 8:1-4 Hand 28:30-31 Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015

Videoclip 1: Nataniel Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015

Aanbidding in Musiek Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015

Videoclip 2: Kommissie vir Lidmaatbemagtiging Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015

Die GEES gee: 2. GAWES Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015

Videoclip 3: Dr Kobus Neethling Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015

“People really do want to make commitments; and united in a common cause, calling, mission, purpose or vision, they can get extraordinary things done” (Kouzes and Posner - The Leadership Challenge) Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015

Wat is die GEES aan die doen deur gelowiges? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015

Die GEES gee: 3. WYSHEID Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015

Videoclip 4: Dr Brand Pretorius Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015

“In recent years, we have changed our definition of leadership to the capacity to influence others by unleashing their power and potential to impact the greater good.” (Ken Blanchard - Leading at a higher level. p xix) Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015

Wat is die rol van leierskap onder begeleiding van die Gees? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015

Die GEES gee: 4. GELEENTHEDE Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015

Videoclip 5: Leandie du Randt Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015

“But the point of the Spirit is to enable those who follow Jesus to take into all the world the news that he is Lord, that he has won the victory over the forces of evil, that a new world has opened up and that we are to help make it happen.” (Tom Wright – The Holy Spirit in the Church) Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015

Watter geleenthede is in ons omgewing? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015

“...netwerk van invloed...” Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015

“Lidmaatbemagtiging”=“Dissipelvorming” “HEILIGE INNOVASIE” www.dissipelvorming.bybelmedia.org.za Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015

Toerustingsnaweek 11-13 September 2015 www.dissipelvorming.bybelmedia.org.za Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015

Netwerk vir Dissipelvorming Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015

Wat is VBO? VBO gaan oor die verdieping van ons kennis en insig in die waarheid van die evangelie, ons ingesteldeheid teenoor ons roeping en ons werk en oor die slyping van ons bedieningsvaardighede. Maar dit gaan veral oor konstante leerbaarheid en oor die moed om in nuwe situasies in te gaan met die vertroue dat die Here ons kan leer en `n weg kan wys wat ons nie vooraf helder gesien het nie Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015

• Ons is nou reeds meer as 7 jaar besig hiermee ... Ds... Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015

VBO en Lidmaattoerusting Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015

WINTERSKOOL 2-4 Junie 2015, Stellenbosch Tema: Changing the World? An invitation to faithful discipleship and responsible citizenship Hoofsprekers: Barney Pityana, Amanda Gouws, Coenie Burger Meer inligting: Sien pamflet in lêer Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015