PAULUS SE BRIEF AAN DIE GEMEENTE IN ROME

Slides:



Advertisements
Similar presentations
Ons nooi alle gelowiges in Suid-Afrika om deel
Advertisements

DIE ONTKENNING (NEGATIEF) Me. J. van Zyl
Om God te GENIET Filippense 4:2-9.
Krag om oorvloedig te LEWE
Vir God is jy nie “ per ongeluk nie “ !
Ons aanbid saam!. Ons aanbid saam! Die belangrikste boodskap in die Bybel: God is lief vir jou!
LITURGISE MOMENT: God versamel ons voor Hom
Filippense 1:1-11 Ons liefde groei in begrip en 'n fyn aanvoeling
Dood vir die sonde, maar lewend vir God
Getuienisaksie & Indië
HOE HELP ONS LIDMATE OM DISSIPELS TE WEES?
Heiligmaking (Sanctification)
Efesiërs 3: Daarom bid ek vir julle wat nie Jode is nie, ek, Paulus, ’n gevangene deur my diens aan Christus Jesus. 2 Julle het tog seker gehoor.
“Be very sure of this, people never reject the Bible because they cannot understand it. They understand it too well; they understand that it condemns their.
Getuienisaksie I N D I Ë Kom ons bid saam vir Indië waar Getuienisaksie Bybel-Media se werk as vennoot namens die NGK-familie ondersteun.
Nagmaal Christen-word, en Christen-wees
MUNUS TRIPLEX Die oprig en herstel van die drievoudige amp
Joh. 13: “Ek gee julle 'n nuwe gebod: julle moet mekaar liefhê
Ps. 107: “Party het in die donker gesit, in diep duisternis, hulle was gevangenes, in ellende en in boeie, want hulle het hulle verset teen die bevele.
II Tim. 2:22 “Vermy die begeertes wat 'n jongmens in gevaar bring, en streef na opregtheid, geloof, liefde en vrede, saam met almal wat uit 'n rein hart.
Regverdigmaking (Justification)
Romeine 12:2 “Julle moenie aan hierdie sondige wêreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Dan sal julle ook kan onderskei.
BEELDE VAN EENHEID Les 6 vir 10 November 2018.
Absolute oortuiging God bestaan?
“Oh it is at a fearful expense that ministers are allowed to enter the pulpit without being preceded, accompanied, and followed by the earnest prayers.
Gen. 39:9 “Daar is niemand wat in hierdie huis meer gesag het as ek nie. Meneer het niks van my teruggehou nie, behalwe vir u, want u is sy vrou. Hoe.
Heiligmaking (Sanctification)
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Do you need a miracle In your Life?.
Joh. 4:23 “Maar daar kom 'n tyd, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader deur die Gees en in waarheid sal aanbid, want die Vader wil juis.
Om te ONTVANG 1 Konings 3:2-15.
Krake 'n Baie hoë gebou was vir etlike jare in gebruik toe daar op 'n dag 'n gevaarlike kraak in die muur op die 42ste verdieping verskyn het. Die.
Jou geskenk aan God die Kersfees!
Die KRUIS Gebedsreis.
BELANGRIKSTE WAARHEDE Jahshua gee ons die ewige lewe Joh 3:16 Ons moet dissipels van Jahshua wees Joh 12:26 Ons moet God en mekaar liefhê Matt.
GAL 2:20-21 Ek is met Christus gekruisig, en ék leef nie meer nie, maar Christus leef in my. En wat ek nou in die vlees lewe, leef ek deur die geloof in.
In 2009 was daar reeds 33, 3 miljoen mense wat met MIV lewe
II Kor. 5:21 “Christus was sonder sonde, maar God het Hom in ons plek as sondaar behandel sodat ons, deur ons eenheid met Christus, deur God vrygespreek.
Job. 42:5 “Tot nou toe het ek net gehoor wat mense van U sê, maar nou het ek U self gesien”
Luk. 11: “Dié wat op die pad val, dui op mense wat die woord hoor, maar dan kom die duiwel en neem dit uit hulle harte weg sodat hulle nie tot geloof.
Sam CH Cupido Sommer net vir jou.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie...”
I Kor 6:20. “julle is gekoop, en die prys is betaal
> God is heilig:. > God is heilig: Lev. 11:44,45. “Ek is die Here julle God Lev. 11:44,45 “Ek is die Here julle God. Wy julle aan my diens en wees.
Titus 2:12 “Dit voed ons op om die goddelose leefwyse en wêreldse begeerlikhede te laat vaar en met selfbeheersing, opregtheid en godsvrug in die teenswoordige.
Verbintenis tot God se heerskappy Verbintenis tot God se dienswerk Verbintenis tot God se boodskap Verbintenis tot God se middele Verbind aan God se.
Hartlik welkom in die Erediens!
MAAK OOP EN ONDEK JOU GESKENK
“True repentance shows itself in a thorough breaking off from sin
“Julle sal my getuies wees”
Die Prioriteit van Gesinsbediening
Die weg tot geregtigheid
I Tim. 5:17 “Die ouderlinge wat goeie leiding gee, behoort dubbele erkenning te kry, veral dié wat hard werk deur te preek en onderrig te gee”
Sessie 2: Oor die teenwoordigheid van die verhoogde Christus by ons
Regverdigmaking (Justification)
Hartlik welkom in die Erediens
Jak. 2:14 “Wat help dit, my broers, as iemand beweer dat hy glo, maar sy dade bevestig dit nie? Kan so 'n geloof 'n mens red?
Ef. 1:4 “So het Hy, nog voordat die wêreld geskep is, ons in Christus uitverkies om heilig en onberispelik voor Hom te wees.”
Fil. 3: “Ek sê nie dat ek dit alles al het of die doel al bereik het nie, maar ek span my in om dit alles myne te maak omdat Christus Jesus my reeds.
I Pet. 1: “Nee, soos Hy wat julle geroep het, heilig is, moet julle ook in julle hele lewenswandel heilig wees. Daar staan immers geskrywe: “Wees.
ACTS ACTION V..
Tommy's Window Slideshow
LOFOFFER 2014 Romeine 12.
Barmhartigheid Hoekom? Wat? Waar?.
Wat soek jy? Waarna dors jy? Waarna dors die wêreld?
Kolossense 3:1-17 ¹Aangesien julle saam met Christus uit die dood opgewek is, moet julle strewe na die dinge daarbo waar Christus is, waar Hy aan die.
Rom. 7: “Ek, ellendige mens
WAARHEID MATT 28: Jesus kom toe nader en sê vir hulle: “Aan My is alle mag gegee in die hemel en op die aarde. Gaan dan na al die nasies toe en maak.
Johannes 9 Hy het gegaan en hom gewas, en toe hy terugkom, kon hy sien.
Presentation transcript:

PAULUS SE BRIEF AAN DIE GEMEENTE IN ROME

52% 64% PAULUS SE BRIEWE Romeine 1 Timoteus 1 Korintiers 2 Timoteus Galasiers Efesiers Filippense Kolossense 1 Tessalonisense 2 Tessalonisense 1 Timoteus 2 Timoteus Titus Filemon Hebreers? 52% VAN DIE NT BOEKE 64% VAN DIE BRIEWE IN DIE NT

PAULUS SE BRIEWE

ROMEINE – DIE OUTEUR Paulus was van die stam Benjamin (Fil. 3:5) Ook ‘n Romeinse burger (Hand. 16:37) Selfde tyd gebore as Christus in Tarsus (Hand. 9:11), ‘n belangrike stad in die Romeinse provinsie van Cilicia (moderne Turkye) As jongman studeer hy onder rabbie Gamaliel (Hand. 22:3) Hy was ook, soos sy pa, ‘n Fariseer (Hand. 23:6) en ‘n lid van een van die strengste Joodse sektes (Fil. 3:5) Hy was ‘n fanatieke yweraar vir die oorgelewerde leer van die Jode (Gal. 1:14)

ROMEINE – DIE OUTEUR Nadat hy op ‘n wonderbaarlike manier bekeer is oppad na Damaskus (33-34 n.C.), waar hy Christene sou vervolg, begin hy die evangelie verkondig (Hand. 9:20) Paulus spandeer drie jaar in Arabië, suid en oos van die Dooie See (Gal. 1:17,18) Gedurende die tydperk het hy teologiese onderrig gekry as direkte openbaring vanaf God (Gal. 1:11,12) Paulus was verantwoordelik vir die verspreiding van Christenskap deur die Romeinse Ryk.

ROMEINE – DIE OUTEUR Hy het drie reise ondergaan deur die Mediteriaanse wêreld. By sy terugkeer na Jerusalem met hulp vir die behoeftige kerk, is hy valslik aangekla deur sommige Jode (Hand. 21:27-29), geslaan deur ‘n bende (Hand. 21:30,31) en gearresteer deur die Romeine Felix, Festus en Herodus Agrippa kon hom nie skuldig bevind nie, maar die Joodse leiers se invloed het hom gevange laat hou Na twee jaar gebruik hy sy Romeinse burgerskap en verdedig sy saak teenoor Ceasar.

ROMEINE – DIE OUTEUR

ROMEINE – DIE OUTEUR Na ‘n aaklige reis (Hand 27-28), wat ‘n twee weke see-storm insluit, bereik Paulus Rome. Hy word vrygelaat vir ‘n kort tydperk en weer gevang en tereggestel in Rome in 65-67 n.C (vgl. 2 Tim. 4:7)

ROMEINE – DIE OUTEUR

ROMEINE – AGTERGROND

ROMEINE – AGTERGROND Rome was die hoofstad en mees belangrikste stad van die Romeinse Ryk. Rome was gevind in 753 v.C. en word glad nie in die Bybel genoem tot NT tye nie. In Paulus se tyd, het Rome oor ‘n miljoen inwoners gehad, die meeste slawe. Daar word beweer dat die kerk in Rome begin is deur gelowiges wat bekeer was by die uitstorting van die Heilige Gees op Pinkster(Hand.2:10) Paulus wou verskeie kere Rome besoek, maar was altyd verhinder om dit te doen (Hand. 1:13) Voor sy dood het hy wel in Rome aangekom.

ROMEINE – AGTERGROND Paulus se primere doel met die Boek Romeine, was om die waarhede van die evangelie, van genade, vir gelowiges te leer, wat nog nooit apostoliese onderrig gehad het nie Hy was egter onbekend vir die gemeente en in die brief stel hy homself voor en hoop om hulle gou te besoek, vir verskeie belangrike redes: om die gelowiges te versterk (1:11); die evangelie te verkondig (1:15); om die Romeinse Christene beter te leer ken, dat hulle hom kan aanmoedig (1:12); te bid (15:30) en te help met sy bediening in Spanje (15:28)

ROMEINE – AGTERGROND Romeine verskil van sommige van die briewe (Gal., 1 en 2 Kor.), dat die doel daarvan nie is om inkorrekte teologie reg te stel of om verkeerde lewenstyl te beruspe nie. Die Romeinse kerk se leerstellings was reg, hulle het ryk teologiese onderrig en praktiese instruksie gekort, wat hierdie brief dan gee.

ROMEINE – SLEUTEL PERSONE Paulus – apostel en skrywer van die Boek van Romeine (1:1-16:22) Fébé – dienares van die gemeente by Kenchréë; sy dra die brief van Paulus oor na die Romeinse gelowiges

ROMEINE – TEMAS Romeine is hoofsaaklik ‘n werk van teologiese onderrig en bevat min historiese materiaal Paulus gebruik wel bekende OT figure as illustrasies, soos Abraham (4), Dawid (4:6-8), Adam (5:12-21), Sara (9:9), Rebekka (9:10), Jakob en Esau (9:10-13), en Farao (9:17) Hy gee ook van Israel se geskiedenis (9-11) en hoofstuk 16 gee insig in die natuur en karakter van die kerk in die eerste eeu en die lidmate

ROMEINE – TEMAS Die oorkoepelende tema van Romeine is die geregtigheid wat van God kom: die waarheid dat God sondaars regverdig maak, met genade alleen, deur geloof in Christus alleen.

ROMEINE – LEERSTELLINGS Die sondige mens – sonde skei elke mens van God; slegs Jesus Christus kan God en die mens versoen met mekaar Regverdigmaking deur geloof – algehele vryheid, van oordeel en die vaskleef van sonde, kom deur geloof alleen in Jesus Heiligmaking – deur Christus se kruisdood, word die gelowiges geheilig en apart gehou vir God se diens Versoening – die opoffering van Jesus Christus, hernu die verhouding tussen God en die mens

ROMEINE – GOD SE KARAKTER God is toeganklik – 5:2 God is ewig – 1:20 God is vergifnis – 3:25 God is goed – 2:4 God is regverdig – 2:11; 3:4,26 God is liefde – 5:5,8; 8:39; 9:11-13 God is wys – 11:33; 16:27 God is toornig – 1:18; 2:5, 6, 8; 3:5, 6 God is versoening – 5:1, 10 God is ‘n belofte-nakomer – 1:1, 2; 4:13, 16, 20

ROMEINE – OUTLINE Groet en Inleiding (1:1-15) Tema (1:16, 17) Verdoemenis: Die noodsaaklikheid van God se geregtigheid (1:18-3:20) Ongeregtigheid van nie-Jode (1:18-32) Ongeregtigheid van die Jode (2:1-3:8) Ongeregtigheid van die mens (3:9-20) Regverdigmaking: Die Voorsieningheid van God se Regverdigmaking (3:21-5:21) Die Bron van Regverdigmaking (3:21-31) Die Voorbeeld van Regverdigmaking (4:1-25) Die Seëninge van Regverdigmaking (5:1-11) Die Bydrae van Regverdigmaking (5:12-21) Heiligmaking: Die Voorbeeld van God se Regverdigmaking (6:1-8:39) Herstel: Israel se Ontvangs van God se Regverdigmaking (9:1-11:36) Toepassing: Die Optrede van God se Regverdigmaking (12:1-15:13) Samevatting, Groet en Seënbede (15:14-16:27)