God se genadeteken vir sy genadekind

Slides:



Advertisements
Similar presentations
Ons nooi alle gelowiges in Suid-Afrika om deel
Advertisements

DIE ONTKENNING (NEGATIEF) Me. J. van Zyl
Ons aanbid saam!. Ons aanbid saam! Die belangrikste boodskap in die Bybel: God is lief vir jou!
Die Doop met die Heilige Gees
Rondom My Dawie de Jager.
Nagmaal Christen-word, en Christen-wees
MUNUS TRIPLEX Die oprig en herstel van die drievoudige amp
….’n ewige insetting vir julle….
Joh. 13: “Ek gee julle 'n nuwe gebod: julle moet mekaar liefhê
Ps. 107: “Party het in die donker gesit, in diep duisternis, hulle was gevangenes, in ellende en in boeie, want hulle het hulle verset teen die bevele.
II Tim. 2:22 “Vermy die begeertes wat 'n jongmens in gevaar bring, en streef na opregtheid, geloof, liefde en vrede, saam met almal wat uit 'n rein hart.
Regverdigmaking (Justification)
Romeine 12:2 “Julle moenie aan hierdie sondige wêreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Dan sal julle ook kan onderskei.
In Ritme Met Die Gees Om ’n Sabbatsmens Te Word.
Absolute oortuiging God bestaan?
kyk mamma – groot  rolf thielen NOTE:
Gen. 39:9 “Daar is niemand wat in hierdie huis meer gesag het as ek nie. Meneer het niks van my teruggehou nie, behalwe vir u, want u is sy vrou. Hoe.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
WELKOM! Matteus 13.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Joh. 4:23 “Maar daar kom 'n tyd, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader deur die Gees en in waarheid sal aanbid, want die Vader wil juis.
Om te ONTVANG 1 Konings 3:2-15.
Krake 'n Baie hoë gebou was vir etlike jare in gebruik toe daar op 'n dag 'n gevaarlike kraak in die muur op die 42ste verdieping verskyn het. Die.
Phil 3:10 (NKJV) 10 that I may know Him and the power of His resurrection, and the fellowship of His sufferings, being conformed to His death,
Jou geskenk aan God die Kersfees!
Die KRUIS Gebedsreis.
GAL 2:20-21 Ek is met Christus gekruisig, en ék leef nie meer nie, maar Christus leef in my. En wat ek nou in die vlees lewe, leef ek deur die geloof in.
II Kor. 5:21 “Christus was sonder sonde, maar God het Hom in ons plek as sondaar behandel sodat ons, deur ons eenheid met Christus, deur God vrygespreek.
Tommy's Window Slideshow
Job. 42:5 “Tot nou toe het ek net gehoor wat mense van U sê, maar nou het ek U self gesien”
Luk. 11: “Dié wat op die pad val, dui op mense wat die woord hoor, maar dan kom die duiwel en neem dit uit hulle harte weg sodat hulle nie tot geloof.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie...”
Welkom Jeremia 1:4-10.
Die wederkoms van Christus sal vooraf- CLICK TO ADVANCE SLIDES
I Kor 6:20. “julle is gekoop, en die prys is betaal
> God is heilig:. > God is heilig: Lev. 11:44,45. “Ek is die Here julle God Lev. 11:44,45 “Ek is die Here julle God. Wy julle aan my diens en wees.
Titus 2:12 “Dit voed ons op om die goddelose leefwyse en wêreldse begeerlikhede te laat vaar en met selfbeheersing, opregtheid en godsvrug in die teenswoordige.
Geskape om vir ewig te lewe !
Hoe weerloos is jy....
KAN ONS GOD VERTROU WANNEER HY SÊ, “VOLG MY”? Deur Karen J. Pearson
Verbintenis tot God se heerskappy Verbintenis tot God se dienswerk Verbintenis tot God se boodskap Verbintenis tot God se middele Verbind aan God se.
Verstaan  emosies  wil
Hartlik welkom in die Erediens!
MAAK OOP EN ONDEK JOU GESKENK
“True repentance shows itself in a thorough breaking off from sin
“Julle sal my getuies wees”
Die Prioriteit van Gesinsbediening
Die weg tot geregtigheid
I Tim. 5:17 “Die ouderlinge wat goeie leiding gee, behoort dubbele erkenning te kry, veral dié wat hard werk deur te preek en onderrig te gee”
Sessie 2: Oor die teenwoordigheid van die verhoogde Christus by ons
Regverdigmaking (Justification)
Hartlik welkom in die Erediens
Learning, Life and entrepreneurial skills
Jak. 2:14 “Wat help dit, my broers, as iemand beweer dat hy glo, maar sy dade bevestig dit nie? Kan so 'n geloof 'n mens red?
Gen. 1:26-28 “God het die mens geskep as sy verteenwoordiger, as beeld van God het Hy die mens geskep, man en vrou het Hy hulle geskep. Toe het God hulle.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
UNITY OF THE SPIRIT..
Fil. 3: “Ek sê nie dat ek dit alles al het of die doel al bereik het nie, maar ek span my in om dit alles myne te maak omdat Christus Jesus my reeds.
I Pet. 1: “Nee, soos Hy wat julle geroep het, heilig is, moet julle ook in julle hele lewenswandel heilig wees. Daar staan immers geskrywe: “Wees.
ACTS ACTION V..
Tommy's Window Slideshow
Johannes 12 Daar was ook 'n aantal Grieke onder die mense wat fees toe gekom het om te aanbid. Hulle het na Filippus, wat van Betsaida in Galilea afkomstig.
LOFOFFER 2014 Romeine 12.
Barmhartigheid Hoekom? Wat? Waar?.
Wat soek jy? Waarna dors jy? Waarna dors die wêreld?
Rom. 7: “Ek, ellendige mens
Genesis 1 - Eerste dag Toe het God gesê: “Laat daar lig wees!” En daar was lig. God het gesien die lig is goed, en Hy het die lig en donker van.
WAARHEID MATT 28: Jesus kom toe nader en sê vir hulle: “Aan My is alle mag gegee in die hemel en op die aarde. Gaan dan na al die nasies toe en maak.
Johannes 9 Hy het gegaan en hom gewas, en toe hy terugkom, kon hy sien.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Presentation transcript:

God se genadeteken vir sy genadekind Kinderdoop God se genadeteken vir sy genadekind Dr Hennie van Wyk

Beplanning Verlossing – hoe? Verbond: drie dimensies Doop: hoeveel dope? Hoekom is Jesus as volwassene gedoop? Matteus 3:14, 15 Numeri 8 Hoe moet daar gedoop word?

Verlossing – Hoe? Kultegroepe: die organisasie verlos Remonstrante: Christus plus ‘n menselike inset. Gereformeerd: Christus alleen.

Verbond: drie dimensies Genesis 17:7 - “Ek bring ‘n verbond tot stand tussen My en jou en jou nageslag en al hulle geslagte. Dit is ‘n blywende verbond: Ek sal jou God wees en ook die God van jou nageslag. Verlede Voor Christus Hede Jeremia 31:33 / Hebreërs 8:10: Dít is nou die verbond wat Ek met Israel na daardie dae sal sluit, sê die Here: Ek sal hulle my wette in die verstand gee, op hulle harte sal Ek dit skrywe; Ek sal hulle God wees, en hulle sal my volk wees. Na Christus Toekoms Openbaring 21: 6, 7 - “Dit het klaar gebeur. .... Elkeen wat die oorwinning behaal, sal dit alles kry, en Ek sal sy God wees, en hy sal my seun wees. Na Wederkoms Let op: Ek sal vir jou ‘n God wees, jy sal vir my ‘n kind wees kom in al drie bedelings voor. Dit dui dus op die INHOUD van die verbond.

Ou- en/of Nuwe Verbond? (1) Möller: die ou verbond eindig aan die kruis as Jesus sterf Daar is eksegeties geen onderskeid tussen ZI¦X¥d en diayhkh nie Hebreërs 8:13: Deur van ‘n nuwe verbond te praat, het God die eerste oud verklaar, en wat oud word en uitgedien raak, sal gou verdwyn. Onthou: Daar was geen hoofstukindeling toe Hebreërs geskryf is nie – dus moet gekyk word na die inhoud van hoofstuk 9: wat het “oud” geword? Hoofstuk 9: die einde van die tempelgebruike rondom die bloed- en offer rituele: aardse afbeeldings van die offer wat Christus moes bring en gebring het.

Ou- en/of Nuwe Verbond? (2) Genesis 17:7 “Ek bring ‘n verbond tot stand tussen My en jou en jou nageslag en al hulle geslagte. Dit is ‘n blywende verbond: Ek sal jou God wees en ook die God van jou nageslag. (83-vertaling) En Ek sal my verbond oprig tussen My en jou en jou nageslag ná jou in hulle geslagte as ‘n ewige verbond, om vir jou ‘n God te wees en vir jou nageslag ná jou. (53-vertaling)

Ou- en/of Nuwe Verbond? (3) In al die woordeboeke is dit duidelik dat hierdie woord ’n tydsaanduiding is, maar nie tyd wat eindig nie. 05956 Mle ‘alam aw-lam’ a primitive root; TWOT-1629; v AV-hide 22, blind 1, dissemblers 1, hidden 1, secret 1, secret thing 1, any ways 1; 28 1) to conceal, hide, be hidden, be concealed, be secret 1a) (Qal) secret (participle) 1b) (Niphal) 1b1) to be concealed 1b2) concealed, dissembler (participle) 1c) (Hiphil) to conceal, hide 1d) (Hithpael) to hide oneself Dit is die enigste woord wat ook die ewigheid van God aandui (soos byvoorbeeld Genesis 21:33) Daar is dus GEEN bewys dat die verbond ooit sou eindig nie

Hoeveel verbonde? Slegs een. Ek sal vir jou ‘n God wees, en jy sal vir my ‘n kind wees. Dit bestaan wel in drie tydperke, naamlik vóór en ná Christus se dood en opstanding, en na die wederkoms “Ou verbond” bevat elemente wat nie deel van die “nuwe verbond” kan wees nie, naamlik die dele wat te doene het met die offerdiens, omdat Christus klaar geoffer is

Een verbond, twee tekens Genesis 17: 10, 11 - Dit is my verbond wat moet geld vir jou en jou nageslag: elke lid van die manlike geslag onder julle moet besny word. Julle moet besny word aan die voorhuid. Dit is die verbondsteken tussen My en julle Ou Testament Hand. 2:38, 39 - Toe antwoord Petrus hulle: “Bekeer julle en laat elkeen van julle gedoop word in die Naam van Jesus Christus, en God sal julle sondes vergewe en julle sal die Heilige Gees as gawe ontvang. Wat God belowe het, is vir julle en vir julle kinders en vir almal wat daar ver is, vir almal wat die Here ons God na Hom toe sal roep.” Nuwe Testament Hebreërs 10:18 – 20a - Waar die sondes vergewe is, is geen offer daarvoor meer nodig nie. Broers, ons het dus nou deur die bloed van Jesus vrye toegang tot die heiligdom, en dit op ‘n weg wat nuut is en na die lewe lei. Die bloed van die offerande het die dood beteken! Christus is begrawe. Moet ons nog vashou aan dood en begrafnis? Dus: Bloedteken is nie meer nodig nie – Christus se bloed het gevloei. Daarom die waterteken.

Ouderdom? Abraham – 99 jaar Ismael – 13 jaar Instelling van besnydenis Abraham – 99 jaar Ismael – 13 jaar Bepaling van besnydenis Isak – 8 dae (soos elke latere Jood) Besnydenis Totaal broos en kan geen inset lewer nie – dan maak God Hom vas aan die kind. Waarom 8 dae? Let op: eers teken van verbond, dan geloof, ontvang die volle belofte Instelling van die doop Volwassenes word gedoop GEEN aanduiding of kinders gedoop is of nie. GEEN voorskrif oor ouderdom nie. Waarom nie? Dieselfde verbond met sy beloftes, die inhoud is dieselfde. Hoekom iets herhaal wat almal reeds weet? Doop Daarom: eers teken van verbond, dan geloof, ontvang die volle belofte

Waarom is Jesus as volwassene gedoop? Matteus 3:14 - Maar Johannes het dit probeer verhinder deur te sê: “Ek moet eintlik deur U gedoop word en U kom na my toe?” Waarom weier Johannes aanvanklik? Vers 2: “Bekeer julle, want die koninkryk van die hemel het naby gekom.” Vers 6: Hulle het hulle sondes bely en hulle deur hom in die Jordaanrivier laat doop Vers 11: Ek doop julle wel met water omdat julle julle bekeer het, maar Hy wat ná my kom, is my meerdere, en ek is nie eers werd om sy skoene uit te trek nie. Hy sal julle met die Heilige Gees en met vuur doop. Jesus het nie sonde nie – en kan nie dáárom gedoop word nie!

Waarom is Jesus as volwassene gedoop? Matteus 3:15 Jesus het hom geantwoord: “Nogtans moet jy dit nou doen, want op hierdie manier moet ons aan die wil van God voldoen.” Daarna het Johannes ingestem. (83-vertaling) Maar Jesus het geantwoord en vir hom gesê: Laat dit nou toe, want só pas dit ons om alle geregtigheid te vervul. Daarna het hy Hom toegelaat. (53-vertaling) Hoe verklaar ons Geregtigheid vervul / wil van God voldoen?

Waarom is Jesus as volwassene gedoop? Matteus 3:15 Jesus het hom geantwoord: “Nogtans moet jy dit nou doen, want op hierdie manier moet ons aan die wil van God voldoen.” Daarna het Johannes ingestem. (83-vertaling) Maar Jesus het geantwoord en vir hom gesê: Laat dit nou toe, want só pas dit ons om alle geregtigheid te vervul. Daarna het hy Hom toegelaat. (53-vertaling) Hoe verklaar ons Geregtigheid vervul / wil van God voldoen? John Gill (baptis) Christ having strongly urged the conveniency and equity of the administration of baptism to him, ... Barnes: There was no particular precept in the Old Testament requiring this, ..., for God publicly to declare his approbation of him, and his solemn appointment to the office of Messiah.

Waarom is Jesus as volwassene gedoop? Matteus 3:15 Jesus het hom geantwoord: “Nogtans moet jy dit nou doen, want op hierdie manier moet ons aan die wil van God voldoen.” Daarna het Johannes ingestem. (83-vertaling) Maar Jesus het geantwoord en vir hom gesê: Laat dit nou toe, want só pas dit ons om alle geregtigheid te vervul. Daarna het hy Hom toegelaat. (53-vertaling) Hoe verklaar ons Geregtigheid vervul / wil van God voldoen? Calvyn: Geen verklaring nie! Hendriksen: Koppel dit wel aan die nakom van die wet. Sien dit as sterk dat die doop teken is van die afwassing van sondes Grosheide: Die doop is vir Jesus nie noodsaaklik nie, maar deel van sy aanvaarde taak Steeds geen antwoord! Wat is die geregtigheid?

Numeri 8 6 Sonder die Leviete van die res van die Israeliete af en reinig hulle. 7 Jy moet hulle soos volg reinig: sprinkel reinigingswater oor hulle en laat hulle hulle hele liggaam kaalskeer en hulle klere was. So moet hulle hulleself reinig. 18 Die Leviete het Ek toe in die plek van Israel se eersgebore seuns geneem 24 Wat die Leviete betref, hulle moet vyf en twintig jaar of ouer wees voordat hulle hulle ampsplig in die tent van ontmoeting kan kom vervul Onthou: Toe Jesus met sy werk begin het, was Hy omtrent dertig jaar oud (Lukas 3:23)

Waarom is Christus gedoop? Om die wet te vervul. Nie as teken van eie sonde of bekering nie. Hoewel Hy nie ‘n Leviet was nie, het Hy as eersgeborene sy Hoëpriesterlike werk kom doen. Om Priesterlike werk te doen moet Hy die tekens van reiniging ondergaan. Die fariseërs erken Hom as Priester deur Hom aan te spreek as “Rabbi” Christus is dus nie gedoop met dieselfde doop as die sondaar nie – want Hy het nie sonde gehad om af te was nie

Onderdompel / Besprinkel (1) Baptizw klassieke Grieks: indompel NT Grieks: 80 keer waarvan 76 keer as seremoniële handeling. Beteken dit dat die inhoud van die woord die wyse van doop impliseer? Kyk na die gebruik van ander klassieke Grieks woorde, byvoorbeeld: In die klassieke Grieks het die betekenis nooit die element van “berou” nie metanoia Metanoia – Klassiek: Brown, C. Dictionary of NT Theology. Vol. 1 p357 Matteus 3! Totale gesindheidsverandering met berou en belydenis Gevolgtrekking: ‘n Mens kan nie uit die Klassieke Grieks die afleiding maak wat die woord in NT Grieks moet beteken nie

Onderdompel / Besprinkel (2) Möller en Smith le Roux erken die doop is begrafnis en reiniging Möller en Smith le Roux reken die doop-metode moet begrafnis uitbeeld Romeine 6:4 Deur die doop is ons immers saam met Hom in sy dood begrawe, sodat, soos Christus deur die wonderbaarlike magsdaad van die Vader uit die dood opgewek is, ons ook so ‘n nuwe lewe kan lei.

Onderdompel / Besprinkel (3)

Onderdompel / Besprinkel (4) Waar die metode van doop onderdompeling is, dui dit op dood en begrafnis aan die een kant, en lewe en opstanding aan die ander kant. Ons kan hierdie beeld gebruik Watter beeld van ‘n graf het Paulus en sy lesers gehad toe hy Romeine 6:4 geskryf het? Opstanding Begrafnis Maar

Romeinse katakombes

Onderdompel / Besprinkel (5) Wat is die beeld wat Paulus en sy lesers sien as hulle die woord “begrafnis” hoor? Begrafnis – gaan in die graf Opstanding – gaan uit die graf Dus: die beeld van “begrawe” as wyse van doop kan nie indompeling beteken nie!

Onderdompel / Besprinkel (6) Nêrens in die reinigings-rituele is daar ooit van onderdompeling gebruik gemaak nie Reinigings-rituele is óf met water óf met bloed gedoen. 1 Petrus 1:2 Soos God die Vader dit vooraf bestem het, het Hy julle uitverkies en deur die Gees afgesonder om aan Hom gehoorsaam te wees en besprinkel te word met die bloed van Jesus Christus. Mag daar vir julle genade en vrede in oorvloed wees!

Opsomming Indien die eenheid van die Skrif gehandhaaf word, moet ‘n mens besef dat God EEN verbond met die mens gesluit het, met twee tekens: bloed (voor Christus se sterwe en opstanding) en water. Water reinig – en word nie geassosieer met begrafnis nie Die verbond is 100% inset van God – die mens kan geen bydrae maak nie. God het ‘n doel met die besnydenis op 8 dae – dit beklemtoon dat die mens GEEN inset kan hê nie – jy is uit genade alleen gered Dieselfde geld vir die kind van die Nuwe Testament: hy ontvang die teken van die afwas van sy sonde voor hy enige inset kan lewer

Opsomming Christus is op grond van die wetsvervulling van Numeri 8 nie onderdompel nie, maar wel besprinkel. Christus is dus met ’n ander doop gedoop as die bekeringsdoop of volwassedoop – Hy het Hom nie bekeer of sonde gehad nie. Die mens kan dus nie die voorbeeld van Christus volg in die doop nie – dit is ’n ander doop. Die wyse van doop kan nie vergelyk word met die afsak van ’n kis nie – dis ’n valse beeld. God en God alleen verlos sonder enige hulp of bydrae van die mens

Die kinderdoop is die genadige God se genadeteken vir Sy genadekind!

Persoonlike besonderhede Ek is predikant van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika, en bedien tans die gemeentes Bloemhof en Christiana Ek kan gekontak word via e-pos by hennie@gksa.co.za Die Powerpoint is beskikbaar by www.ssplus.co.za Ek het my Th.M gedoen oor Die kinderdoop in gedrang. ’n Gereformeerde Apologetiese beoordeling van die siening van FP Möller My Ph.D se titel was: God se verlossende wil: ’n Dogmaties-Apologetiese studie met verwysing na die Mormoonse verlossingsleer. © 2016