‘n Foto van die skryfster: Antjie Krog

Slides:



Advertisements
Similar presentations
Hebreërs 11:1-3. Ingenooi deur God Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God.
Advertisements

Wat maak ek met die gemors? `n Kragtige oplossing vir Oorwinning.
Die deurlopende PP-agtergrond God versamel ons en ons is bly! Teks 1 Joh 5:9-13.
Follow Him. Seek Him..
Ons nooi alle gelowiges in Suid-Afrika om deel
DIE ONTKENNING (NEGATIEF) Me. J. van Zyl
ONS WAG – Antjie Krog Die Digteres:.
Inkomste en Uitgawes Onderwerp 7
Ons aanbid saam!. Ons aanbid saam! Die belangrikste boodskap in die Bybel: God is lief vir jou!
Filippense 1:1-11 Ons liefde groei in begrip en 'n fyn aanvoeling
Rondom My Dawie de Jager.
Kontak Theo de Jager.
Brief – Fernel Abrahams Strofe 1
Beste Skoene Ooit.
KONTAK Theo de Jager.
“Be very sure of this, people never reject the Bible because they cannot understand it. They understand it too well; they understand that it condemns their.
Nagmaal Christen-word, en Christen-wees
MUNUS TRIPLEX Die oprig en herstel van die drievoudige amp
Absolute oortuiging God bestaan?
Innerlike sterkte.
“Oh it is at a fearful expense that ministers are allowed to enter the pulpit without being preceded, accompanied, and followed by the earnest prayers.
kyk mamma – groot  rolf thielen NOTE:
Gen. 39:9 “Daar is niemand wat in hierdie huis meer gesag het as ek nie. Meneer het niks van my teruggehou nie, behalwe vir u, want u is sy vrou. Hoe.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
Kategese 24 Oktober 2010 NG Wierdapark.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Do you need a miracle In your Life?.
Joh. 4:23 “Maar daar kom 'n tyd, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader deur die Gees en in waarheid sal aanbid, want die Vader wil juis.
Om te ONTVANG 1 Konings 3:2-15.
Krake 'n Baie hoë gebou was vir etlike jare in gebruik toe daar op 'n dag 'n gevaarlike kraak in die muur op die 42ste verdieping verskyn het. Die.
Woorde Vincent Oliphant.
NP van Wyk Louw Toe jy kind was.
Learning, Life and entrepreneurial skills
II Kor. 5:21 “Christus was sonder sonde, maar God het Hom in ons plek as sondaar behandel sodat ons, deur ons eenheid met Christus, deur God vrygespreek.
Tommy's Window Slideshow
Job. 42:5 “Tot nou toe het ek net gehoor wat mense van U sê, maar nou het ek U self gesien”
Luk. 11: “Dié wat op die pad val, dui op mense wat die woord hoor, maar dan kom die duiwel en neem dit uit hulle harte weg sodat hulle nie tot geloof.
Sam CH Cupido Sommer net vir jou.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie...”
Gesalfde Rus Theo Potgieter 24 Februarie
Welkom Jeremia 1:4-10.
I Kor 6:20. “julle is gekoop, en die prys is betaal
> God is heilig:. > God is heilig: Lev. 11:44,45. “Ek is die Here julle God Lev. 11:44,45 “Ek is die Here julle God. Wy julle aan my diens en wees.
Geskape om vir ewig te lewe !
Hoe weerloos is jy....
KAN ONS GOD VERTROU WANNEER HY SÊ, “VOLG MY”? Deur Karen J. Pearson
Verbintenis tot God se heerskappy Verbintenis tot God se dienswerk Verbintenis tot God se boodskap Verbintenis tot God se middele Verbind aan God se.
Verstaan  emosies  wil
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Hartlik welkom in die Erediens!
MAAK OOP EN ONDEK JOU GESKENK
I Tim. 5:17 “Die ouderlinge wat goeie leiding gee, behoort dubbele erkenning te kry, veral dié wat hard werk deur te preek en onderrig te gee”
Sessie 2: Oor die teenwoordigheid van die verhoogde Christus by ons
Learning, Life and entrepreneurial skills
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Jak. 2:14 “Wat help dit, my broers, as iemand beweer dat hy glo, maar sy dade bevestig dit nie? Kan so 'n geloof 'n mens red?
Kol. 1:16 “Alles is deur Hom en vir Hom geskep.”
Gen. 1:26-28 “God het die mens geskep as sy verteenwoordiger, as beeld van God het Hy die mens geskep, man en vrou het Hy hulle geskep. Toe het God hulle.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Matt 15:21-28 Lees asseblief saam m3.4 Nati.
Fil. 3: “Ek sê nie dat ek dit alles al het of die doel al bereik het nie, maar ek span my in om dit alles myne te maak omdat Christus Jesus my reeds.
I Pet. 1: “Nee, soos Hy wat julle geroep het, heilig is, moet julle ook in julle hele lewenswandel heilig wees. Daar staan immers geskrywe: “Wees.
Tommy's Window Slideshow
LOFOFFER 2014 Romeine 12.
Taalkunde.
Rom. 7: “Ek, ellendige mens
WAARHEID MATT 28: Jesus kom toe nader en sê vir hulle: “Aan My is alle mag gegee in die hemel en op die aarde. Gaan dan na al die nasies toe en maak.
Kontak Theo de Jager.
Johannes 9 Hy het gegaan en hom gewas, en toe hy terugkom, kon hy sien.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Presentation transcript:

‘n Foto van die skryfster: Antjie Krog Ma – Antjie Krog ‘n Foto van die skryfster: Antjie Krog

Die Gedig:Strofe EEN tipe gedig : hoe lyk die gedig Ma, ek skryf vir jou ‘n gedig Dear Mother, I am writing a poem for you Sonder fênsie leestekens Without any fancy punctuation Sonder woorde wat rym Without words that rhyme Sonder bywoorde Without adverbs Net sommer just ‘n kaalvoetgedig – A barefooted (plain) poem

Strofe 2: ma Beskryf ma / hoekom sy dit skryf Want jy maak my groot (Because you raise me up) In jou krom klein handjies (With your crooked little hands) Jy beitel my met jou swart oë en spits woorde (And reprimand me with your sharp words) Jy draai jou leiklipkop You turn your head (full of knowledge) Jy lag en breek my tente op You laugh and bring me back to earth Maar jy offer my elke aand (And every night you offer me) (WENDING) Vir jou Here God (To your Lord God) Jou moesie-oor is my enigste telefoon Your ear with the mold/beauty spot (small ears) = my only telephone Jou huis my enigste bybel (Your house my only Bible) Jou naam my breekwater teen die lewe (Your name protect me against the storms of life)

Derde / Laaste strofe Vra om verskoning / appologie Ek is so jammer mamma (I am so sorry mother) Dat ek nie is (That I am not) Wat ek graag vir jou wil wees nie (what I would have liked to be for you)

EENVOUDIGE GEDIG Geen leestekens nie (No punctuation) Woorde rym nie (Words don’t rhyme) Geen bywoorde nie (No adverbs) Geen spesifieke rede hoekom sy dit skryf nie (Sommer) (No specific reason why she writes it) Kaalvoet / eenvoudig (simple)

“want” Redes hoekom sy die gedig vir haar ma skryf (reasons why = writing poem)

jy Gebrek aan respek vir ouer mense (Disrespectful toward older people)

BEITEL my met jou swart oë Ma is STRENG (Strict) Ma hou haar dop (Keep an eye on her) Gee betekenisvolle kyke as sy iets verkeerd doen (Give her that LOOK) SPITS WOORDE – streng en ferm (Strict) Haar ma sê iets soos dit is / draai nie doekies om nie (Tells her straight)

Leiklipkop = kop vol kennis (knowledge) = kop vol wêreldwysheid (wisdom) =intelligent (intelligent)

Jou Here God Ma is gelowig (religious) Lief vir dogter want sy dra haar elke aand aan die Here God op (Loves her – pray about her) Nie so gelowig soos ma nie – JOU Here God (Not as religious as mom – YOUR God)

Moesie-oor Oor het ‘n moesie op (Ear has a mole) Ore is baie klein (ears are small) Maar luister na haar (listens to her)

Huis is haar BYBEL Leef volgens bybelse riglyne (lives a christian life) Probeer volgens haar ma se reëls lewe (tries to follow her mothers rules)

Feite Eerstepersoonsvertelling – maak dit persoonlik en intiem Meisie praat met ma Vra om verskoning omdat gedig so eenvoudig is – kan nie gedig kritiseer nie Eerlik

Die ma Die meisie bewonder haar ma Ma is ‘n ronde karakter (gee nie voor dat sy perfek is nie) Ma vorm / haar In haar hande (nie MET haar hande nie) Ma is eerlik en reguit Ma kan spontaan lag Glo aan oop kommunikasie (breek tente op) Gelowige/godsdienstige vrou (Here God) Goeie luisteraar (moesie-oor = telefoon) Kind nie dieselfde oortuigings as ma nie (jammer)

Eenvoud is funksioneel Sy praat op ‘n kinderlike eenvoudige manier want sy is ‘n kind Praat reguit en eerlik Praat in taal en beelde wat haar ma sal verstaan

METAFOOR = leiklipkop Leiklip is HARD (hardkoppig) Maar dit kan ook BROS wees (kwesbaar en teer) Kan ook wys op leiklipborde waarop ma leer skryf het = wys op intellek + strewe om kennis aan haar kind oor te dra