Stad in die mis DJ Opperman Bl 162.

Slides:



Advertisements
Similar presentations
Wat maak ek met die gemors? `n Kragtige oplossing vir Oorwinning.
Advertisements

Follow Him. Seek Him..
KINDERS VAN DIE WIND Koos du Plessis.
Afrikaans Eerste Addisionele Taal
Ons nooi alle gelowiges in Suid-Afrika om deel
DIE ONTKENNING (NEGATIEF) Me. J. van Zyl
Ek het ‘n huisie aan die Rand
Om God te GENIET Filippense 4:2-9.
Ons aanbid saam!. Ons aanbid saam! Die belangrikste boodskap in die Bybel: God is lief vir jou!
Filippense 1:1-11 Ons liefde groei in begrip en 'n fyn aanvoeling
Kabouterliefde (Vir Simone)
SPORE OP DIE MAAN Koos Du Plessis bl. 54.
Rondom My Dawie de Jager.
Kontak Theo de Jager.
Brief – Fernel Abrahams Strofe 1
KONTAK Theo de Jager.
Rosa Keet Rosa Keet is in Senekal in die Vrystaat gebore en
“Be very sure of this, people never reject the Bible because they cannot understand it. They understand it too well; they understand that it condemns their.
‘n Foto van die skryfster: Antjie Krog
Nagmaal Christen-word, en Christen-wees
MUNUS TRIPLEX Die oprig en herstel van die drievoudige amp
II Tim. 2:22 “Vermy die begeertes wat 'n jongmens in gevaar bring, en streef na opregtheid, geloof, liefde en vrede, saam met almal wat uit 'n rein hart.
Romeine 12:2 “Julle moenie aan hierdie sondige wêreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Dan sal julle ook kan onderskei.
D.J. Opperman DJ Opperman debuteer in 1945 met Heilige beeste.Hy gebruik konkrete beelde in sy poësie. Sy werk is kompleks en van die hoogste gehalte.
Ek Het ‘n Huisie By Die See
Absolute oortuiging God bestaan?
“Oh it is at a fearful expense that ministers are allowed to enter the pulpit without being preceded, accompanied, and followed by the earnest prayers.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
Kategese 24 Oktober 2010 NG Wierdapark.
VOEGWOORDE.
WELKOM! Matteus 13.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Om te ONTVANG 1 Konings 3:2-15.
Krake 'n Baie hoë gebou was vir etlike jare in gebruik toe daar op 'n dag 'n gevaarlike kraak in die muur op die 42ste verdieping verskyn het. Die.
Jou geskenk aan God die Kersfees!
Die KRUIS Gebedsreis.
NP van Wyk Louw Toe jy kind was.
II Kor. 5:21 “Christus was sonder sonde, maar God het Hom in ons plek as sondaar behandel sodat ons, deur ons eenheid met Christus, deur God vrygespreek.
Luk. 11: “Dié wat op die pad val, dui op mense wat die woord hoor, maar dan kom die duiwel en neem dit uit hulle harte weg sodat hulle nie tot geloof.
Sam CH Cupido Sommer net vir jou.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie...”
Welkom Jeremia 1:4-10.
I Kor 6:20. “julle is gekoop, en die prys is betaal
> God is heilig:. > God is heilig: Lev. 11:44,45. “Ek is die Here julle God Lev. 11:44,45 “Ek is die Here julle God. Wy julle aan my diens en wees.
Titus 2:12 “Dit voed ons op om die goddelose leefwyse en wêreldse begeerlikhede te laat vaar en met selfbeheersing, opregtheid en godsvrug in die teenswoordige.
Geskape om vir ewig te lewe !
Hoe weerloos is jy....
Verstaan  emosies  wil
MAAK OOP EN ONDEK JOU GESKENK
Die weg tot geregtigheid
Learning, Life and entrepreneurial skills
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Kol. 1:16 “Alles is deur Hom en vir Hom geskep.”
Gen. 1:26-28 “God het die mens geskep as sy verteenwoordiger, as beeld van God het Hy die mens geskep, man en vrou het Hy hulle geskep. Toe het God hulle.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Fil. 3: “Ek sê nie dat ek dit alles al het of die doel al bereik het nie, maar ek span my in om dit alles myne te maak omdat Christus Jesus my reeds.
Johannes 12 Daar was ook 'n aantal Grieke onder die mense wat fees toe gekom het om te aanbid. Hulle het na Filippus, wat van Betsaida in Galilea afkomstig.
• Siekte / Lyding• 16 Maart •
Barmhartigheid Hoekom? Wat? Waar?.
Taalkunde.
Ek het ‘n huisie by die see
Wat soek jy? Waarna dors jy? Waarna dors die wêreld?
Rom. 7: “Ek, ellendige mens
Genesis 1 - Eerste dag Toe het God gesê: “Laat daar lig wees!” En daar was lig. God het gesien die lig is goed, en Hy het die lig en donker van.
WAARHEID MATT 28: Jesus kom toe nader en sê vir hulle: “Aan My is alle mag gegee in die hemel en op die aarde. Gaan dan na al die nasies toe en maak.
Kontak Theo de Jager.
Johannes 9 Hy het gegaan en hom gewas, en toe hy terugkom, kon hy sien.
Rondom my Dawie de Jager. Rondom my Dawie de Jager.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Presentation transcript:

Stad in die mis DJ Opperman Bl 162

STAD IN DIE MIS Met gespanne spier loop ek deur die mis want om my sluip in dier onder wit duisternis; ek hoor hom knor en in oop mote waggel sy pilare-pote en sy kantelende rug metaal; op hoeke van die strate blink sy oë bloedbelope, en met sy hap sluit staal op staal.

WOORDESKAT Stad in die mis City in the mist sluip prowl wit duisternis fog mote valleys knor growl waggel stagger kantelende rug tilted back bloedbelope oë bloodshot eyes hap bite staal steel spier muscle pilare pillars

EERSTE AFDELING: vanaf 1-4 Stad word uitgebeeld as dier. Die spreker is versigtig vir die dinge om hom. Hy is gespanne. Die spreker loop maar die dier sluip. Inversie: vir beklemtoning. Dit voel vir die spreker asof ‘n dier hom bekruip. Onder wit duisternis – paradoks – duisternis is donker. Die dier is ‘n metafoor vir die stad. Enjambement

TWEEDE AFDELING van vers: 5-7 - beskrywing van die dier Mote- plekke of valleie tussen berge. In gedig verwys dit na die strate tussen geboue. Die pilare pote is die hoofweë - metafoor Die kantelende rug metaal is die sinkdakke van die geboue – metafoor Kantelende – skewe soos die skewe dakke van fabrieke Knor – dit is die geluide wat die verkeer maak en die ander stadsgeraas.

DERDE AFDELING : Reëls 8-10 – nader beskrywing – rooi oog; kake Bloedbelope oë verwys na die verkeersligte – metafoor Die dier hap – verwys na die hysbakke waarin mense klim om na die verskillende vloere van die geboue en woonstelle te gaan. Die deure sluk die mense in wanneer die deure toeklap.

Die reëls is kort en afgemete, soos iemand wat doelgerig stap. Dit dra by tot die spanning. Die ‘dier’ kom al hoe nader. Eers word hy weggesteek in die mis en dan later sien ons hoe hy waggel, hoe sy bloedbelope oë lyk en dan hoe hy “hap” of byt. Die spreker neem dinge waar deur middel van sy sintuie: Sig – hy sien die waggelpote en oë van die dier. Gehoor – hy hoor die knor geluide van die dier. Daar is progressie in die gedig.

Tema van die gedig Die stad hou ‘n bedreiging in vir die mense in die stad. Dit is ‘n wrede monster wat die weerlose mens wil vernietig.

Rymskema Let op dat die rymwoorde betekenisgewys ook by mekaar pas Spier – dier Metaal – staal Mis - duisternis

E Cronje Hoërskool KAMPSBAAI Bronne: Vlymskerp Tripple H Bronne Guidelines Versjoernaal Letterkunde studiegids Prente: Google