The Tattle ale Die likbekkie School re-opens 8 October

Slides:



Advertisements
Similar presentations
Programme for 28 March 2013: 07:20 Final assembly 07:45 Register Period 08:15 Opslaan van toerusting 08:30 Slip-a-slide 10:00 Opruim en skoonmaak 10:30.
Advertisements

SANDRINGHAM ESTATE STELLENBOSSCH 26 – 28 October 2018
Ons nooi alle gelowiges in Suid-Afrika om deel
DIE ONTKENNING (NEGATIEF) Me. J. van Zyl
School closes on Friday 27 June and re-opens on Monday 21 July 2014
Hoërskool Suig Hoofkarakters: Lize
School closes on Friday 27 June and re-opens on Monday 21 July 2014
Ons aanbid saam!. Ons aanbid saam! Die belangrikste boodskap in die Bybel: God is lief vir jou!
Laerskool Sabie Primary
LIKBEKKIE ATTLETALE 5 Sept is fietsiedag!! Spring is in the air!!!
The Tattle ale Die likbekkie
Rondom My Dawie de Jager.
The Tattle ale Die likbekkie School re-opens 1 October Eeufeesprogram
Makhuba twins “We like this school already!”
Laerskool Sabie Primary
Getuienisaksie & Indië
Kenenisa Bekele.
The Tattle ale Die likbekkie 22 Feb: Interlaer ATKV
“Be very sure of this, people never reject the Bible because they cannot understand it. They understand it too well; they understand that it condemns their.
‘n Foto van die skryfster: Antjie Krog
Getuienisaksie I N D I Ë Kom ons bid saam vir Indië waar Getuienisaksie Bybel-Media se werk as vennoot namens die NGK-familie ondersteun.
Laerskool Hermanus Amoray Henecke
Romeine 12:2 “Julle moenie aan hierdie sondige wêreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Dan sal julle ook kan onderskei.
Absolute oortuiging God bestaan?
“Oh it is at a fearful expense that ministers are allowed to enter the pulpit without being preceded, accompanied, and followed by the earnest prayers.
kyk mamma – groot  rolf thielen NOTE:
Gen. 39:9 “Daar is niemand wat in hierdie huis meer gesag het as ek nie. Meneer het niks van my teruggehou nie, behalwe vir u, want u is sy vrou. Hoe.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
VOEGWOORDE.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Joh. 4:23 “Maar daar kom 'n tyd, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader deur die Gees en in waarheid sal aanbid, want die Vader wil juis.
Om te ONTVANG 1 Konings 3:2-15.
Krake 'n Baie hoë gebou was vir etlike jare in gebruik toe daar op 'n dag 'n gevaarlike kraak in die muur op die 42ste verdieping verskyn het. Die.
Handhaaf.
Jou geskenk aan God die Kersfees!
The Tattle ale Die likbekkie
NP van Wyk Louw Toe jy kind was.
Learning, Life and entrepreneurial skills
Tommy's Window Slideshow
Luk. 11: “Dié wat op die pad val, dui op mense wat die woord hoor, maar dan kom die duiwel en neem dit uit hulle harte weg sodat hulle nie tot geloof.
Sam CH Cupido Sommer net vir jou.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie...”
Welkom Jeremia 1:4-10.
Die wederkoms van Christus sal vooraf- CLICK TO ADVANCE SLIDES
I Kor 6:20. “julle is gekoop, en die prys is betaal
> God is heilig:. > God is heilig: Lev. 11:44,45. “Ek is die Here julle God Lev. 11:44,45 “Ek is die Here julle God. Wy julle aan my diens en wees.
Titus 2:12 “Dit voed ons op om die goddelose leefwyse en wêreldse begeerlikhede te laat vaar en met selfbeheersing, opregtheid en godsvrug in die teenswoordige.
Hoe weerloos is jy....
Verstaan  emosies  wil
Hartlik welkom in die Erediens!
MAAK OOP EN ONDEK JOU GESKENK
JUNIE 2017 junie JUNIE Junie junie junie 2017 JUNIE 2017 Uitgawe 24
Learning, Life and entrepreneurial skills
AUG 2017 augustus AUGUSTUS Augustus augustus augustus 2017
Jak. 2:14 “Wat help dit, my broers, as iemand beweer dat hy glo, maar sy dade bevestig dit nie? Kan so 'n geloof 'n mens red?
Gen. 1:26-28 “God het die mens geskep as sy verteenwoordiger, as beeld van God het Hy die mens geskep, man en vrou het Hy hulle geskep. Toe het God hulle.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
sept 2017 september september september september september 2017
Matt 15:21-28 Lees asseblief saam m3.4 Nati.
Fil. 3: “Ek sê nie dat ek dit alles al het of die doel al bereik het nie, maar ek span my in om dit alles myne te maak omdat Christus Jesus my reeds.
I Pet. 1: “Nee, soos Hy wat julle geroep het, heilig is, moet julle ook in julle hele lewenswandel heilig wees. Daar staan immers geskrywe: “Wees.
Tommy's Window Slideshow
Johannes 12 Daar was ook 'n aantal Grieke onder die mense wat fees toe gekom het om te aanbid. Hulle het na Filippus, wat van Betsaida in Galilea afkomstig.
Taalkunde.
Wat soek jy? Waarna dors jy? Waarna dors die wêreld?
Rom. 7: “Ek, ellendige mens
WAARHEID MATT 28: Jesus kom toe nader en sê vir hulle: “Aan My is alle mag gegee in die hemel en op die aarde. Gaan dan na al die nasies toe en maak.
WEERSPIEËL SY LIG WEERSPIEËL SY LIG [SKYN SAAM] [SKYN SAAM]
Johannes 9 Hy het gegaan en hom gewas, en toe hy terugkom, kon hy sien.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Presentation transcript:

The Tattle ale Die likbekkie School re-opens 8 October Laerskool Sabie Primary Tel: 013-764 1328 Fax: 013-764 3510 email: kantoor@laerskoolsabie.co.za Newsletter 6 14 September 2012 Die likbekkie Website:www.laerskoolsabie.co.za Pushcart Day/Kaskardag 28 Sept Skool sluit 28 September om 11:00. Rus nou lekker hoor!! Don’t forget to come back on Monday, 8 October!!! 16 Okt is baasdag!!!! Die kantoortannies lyk ook maar uitgeput!! Thought for the week: “When you are inspired by some great purpose, some extraordinary project, all your thoughts break their bonds, your mind transcends limitations, faculties and talents become alive, and you discover yourself to be a greater person by far than you ever dreamt yourself to be” Internasionale Opvoedersdag 12 Okt Die onnies lyk vir my maar moeg! Hoop hulle rus ook lekker uit! Prysuitdeling / Prize giving 17 & 18 Okt Prayer Group: Monday 2nd break Teacher Petra’s class. Almal is welkom om elke Maandag 2de pouse die gebedsgroep by te woon in Juf Petra se klas. School re-opens 8 October Maan 24 September is Erfenisdag

Wêreld Dieredag Kuns/foto/Inkleur kompetisie Sluitingsdatum: 8 Okt: R10 Daar is nog 3 weke oor om in te skryf!! Kom julle – die geld gaan vir ‘n baie goeie doel. Daar is baie mooi pryse om te wen vir jou en jou hondjie/katjie!! Ek soek nog baie inskrywings vir die foto afdeling!! Please enter for the World Animal Day Competition R10 – you don’t have to own a pet to enter! Closing date: 8 Oct. Navrae: Annelize NB!! GR 1 OPEN DAY On Friday 9 Sept we held our Gr 1 Open day. Thank you to everyone that made the day possible. Daar is aktiwiteite in die klasse gedoen met die opgewonde kleintjies. We look forward to welcoming the grade 1’s next year! Sonja Herholdt het die skool op 31 Aug besoek en die leerlinge het haar en haar “vrywilligers” baie geniet! Die rooibokprojek was weer-eens ‘n reuse sukses. Die mooi bedrag van R16 066,30 is ingesamel. Baie dankie aan die ouers wat positief saamgewerk het. Wenners: Mduduzi Nkosi : 1ste, Jacqueline Boshoff: 2de, Janine Barnhoorn: 3de, Jeff Viljoen: 4de, A Baker: 5de, P Coetzee: 6de Krieket o/13: Ons het teen H/S Sybrand se 0/16 span gespeel en gewen. Ons wil dankie sê vir mnr Henry v Niekerk wat ons gehelp het, asook Mnr Willie. Maar veral wil ons dankie sê aan mnr Rossouw vir al sy hulp en ondersteuning.

CHESS Skaakseisoen is nou op ‘n einde. We would like to thank all the parents for their support. Op 1 Sept het 21 van ons spelers aan die De Goede Top 10 toernooi deelgeneem. Congratulations to the following learners for receiving invitations: Theo Mogale, Andre de Kock, Braham v d Walt, Herman Lewies, Alexander Georghiades, Joshua Mitchell, Xavier Dennison, Ali Ubisi, Simiso Mthombothi, Alexander Maartens, Ndabenhle Masina, Jacques Schoombie, Thapelo Mashile, Demetris Georghiades, Albe de Nysschen, Michael Lombaard, Janneke Pieterse, Kamogelo Maba, Clive Dennison, Jessica Chetty, Julie Visser. Die volgende leerlinge het die groot eer om Mpumalanga by die SA kamioenskappe te verteenwoordig: Andre de Kock, Xavier Dennison, Herman Lewies, Julie Visser, Alexander Maartens, Thapelo Mashile, Ndabenhle Masina, Alexander Georghiades, Braham v d Walt, Jacques Schoombie. Baie geluk!! . Mini-Krieket Lydenburg 1 Sept Gr 1: wen 2, verloor 1 Gr 2: wen 1, verloor 2 Algemene Kennis (flinkdink) aand 1 Nov: Die top 10 sal hul uitnodigings na die 3de toets ontvang. Hokkie: Die hokkie is ongelukkig op ‘n einde! Ek wil vir elke meisie baie dankie sê vir hulle uithouvermoë en positiwiteit. Dit was ons eerste jaar wat ons aan die liga deelgeneem het en ek dink dit het goed gegaan. Hou aan oefen – volgende jaar gaan ons hulle wys wat Laerskool Sabie se “girls” kan doen. Ek is trots op elkeen van julle! Dankie vir Juf Robyn en Juf Lizelle se harde werk tydens die seisoen! Tennis oefeninge begin weer na die vakansie. Tennis practises starts after the holiday again. Birthdays: Shanique Sam Delano Brown Olwethu Nyoni Mark Murphy Ons gaan 21 Sept weer bosbou museum toe om te gaan leer! Baie geluk en dankie aan al die maats en ouers met die mini krieket, dit het baie goed gegaan en almal het dit baie geniet. Baie dankie juf Leentjie en juf Lizelle wat die krieket behartig het. Dankie aan die ouers wat reeds hul benodigdhede vir die kwartaal gestuur het. Ons vra dat die ouers asb die wat nog uitstaande is, sal stuur. Ons lentedag, hoededag en fietsiedag was baie lekker gewees!

10 Nov: Quadbike Venue. Kyk gerus op die L/S Sabie webwerf. Die Eisteddfod is verby! Die kinders het baie goed gedoen met die beeldende kuns, sang en Eng Poetry. Hier is ‘n paar uitsonderlike prestasies: Eng Poetry: Onica Kgwedi A++ Robbie Crawford-Brunt A++ Leandi Viljoen A++ Alexander Georghiades A+ Craig Tapfira A+ Dudu Mkhonto A Derik Bam A+ Siyanda Kgaugelo A Caelyn Rossouw A++ Sonet Vermaak A+ Engela v d Walt A++ Taegan Rossouw A+ Nosipho Mampho A++ Braham v d Walt A+ Bronwen Crawford-Brunt A Croyden Maider A++ Lucinda Joubert A++ Beeldende Kuns: Mauritz Bam A+ Michael Lombaard A Bennie Wessels A++ Lucinda Joubert A Janneke Pieterse A Anja Cronje A Bianca Vermaak A Fotografie: Janneke Pieterse A+ Baie geluk aan al die koorlede en juf Marietjie met hul mooi A++!! Dankie aan al die onderwysers en juf Karla wat gehelp het met die afrigting. 10 Nov: Quadbike Venue. Kyk gerus op die L/S Sabie webwerf. Mini-krieket (Gr 1) Ons sê baie dankie aan Tannie Christine van Wyk van “Gooi Mielies” wat ons pragtige hempies geborg het!! Birthday Friends Rivaldo Willis Tatianah Takawira Kamogelo Setale Vaness Phairah Cassandra Murphy Khaya Mpofu Joshua Mitchell Siyabulela Masina Natasha Marais Mmabore Maponya Ian Malope Brian Maile Dineo Maboi Juanita Erasmus Kimberly Chetty Katlego Bonoko o/11 Krieket: Alhoewel die ego’s van die o/11 krieketspan gekrenk voorkom, hou ons ons hoofde omhoog. Wedstryd teen Skukuza: Dankie aan al die ouers vir hulle ondersteuning. Vir die reserwes: Daar is ‘n vriendskaplike wedstryd in die pyplyn vir die ouens wat nog nie ‘n speelbeurt gekry het nie.