Die MP3 Speler.

Slides:



Advertisements
Similar presentations
THE INFLUENCE OF 10 YEARS OF DEMOCRACY ON THE NEEDS AND WANTS OF SOUTH AFRICANS.
Advertisements

Wat maak ek met die gemors? `n Kragtige oplossing vir Oorwinning.
1. Afstande na planete 1. Jy sal 6 blaaie A4 papier benodig.
Stoor & Geheue.
Hersiening Graad 7 Junie 2012.
Internetkonneksies Internet konneksies Skakellyn 56K modem ADSL
Afrikaans Eerste Addisionele Taal
Ons nooi alle gelowiges in Suid-Afrika om deel
Verwerking.
DIE ONTKENNING (NEGATIEF) Me. J. van Zyl
Afvoer toestelle.
Inkomste en Uitgawes Onderwerp 7
Idiome Graad 9 Afrikaans EAT.
Om God te GENIET Filippense 4:2-9.
Ons aanbid saam!. Ons aanbid saam! Die belangrikste boodskap in die Bybel: God is lief vir jou!
Rondom My Dawie de Jager.
Beste Skoene Ooit.
Holy Discontent.
KONTAK Theo de Jager.
The Ultimate Celebrity of ALL times
“Be very sure of this, people never reject the Bible because they cannot understand it. They understand it too well; they understand that it condemns their.
Nagmaal Christen-word, en Christen-wees
Past Tense Verlede Tyd I struggle so much with my past tense in Afrikaans. Kom Mickey! Ek sal vir jou help! Done by: Jade van den Berg and Liza Breyl.
Onderwerp 12 Entrepreneursdag
Romeine 12:2 “Julle moenie aan hierdie sondige wêreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Dan sal julle ook kan onderskei.
Absolute oortuiging God bestaan?
Gen. 39:9 “Daar is niemand wat in hierdie huis meer gesag het as ek nie. Meneer het niks van my teruggehou nie, behalwe vir u, want u is sy vrou. Hoe.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
Kategese 24 Oktober 2010 NG Wierdapark.
WELKOM! Matteus 13.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Die Internet.
Joh. 4:23 “Maar daar kom 'n tyd, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader deur die Gees en in waarheid sal aanbid, want die Vader wil juis.
Krake 'n Baie hoë gebou was vir etlike jare in gebruik toe daar op 'n dag 'n gevaarlike kraak in die muur op die 42ste verdieping verskyn het. Die.
Phil 3:10 (NKJV) 10 that I may know Him and the power of His resurrection, and the fellowship of His sufferings, being conformed to His death,
NP van Wyk Louw Toe jy kind was.
Learning, Life and entrepreneurial skills
Tommy's Window Slideshow
Job. 42:5 “Tot nou toe het ek net gehoor wat mense van U sê, maar nou het ek U self gesien”
Idiome Graad 9 Afrikaans EAT.
Realiteite, God se woorde, ons woorde en die toekoms.
Luk. 11: “Dié wat op die pad val, dui op mense wat die woord hoor, maar dan kom die duiwel en neem dit uit hulle harte weg sodat hulle nie tot geloof.
Sam CH Cupido Sommer net vir jou.
Welkom Jeremia 1:4-10.
Die wederkoms van Christus sal vooraf- CLICK TO ADVANCE SLIDES
I Kor 6:20. “julle is gekoop, en die prys is betaal
LO Kwartaal 3 Graad 11.
Geskape om vir ewig te lewe !
Verbintenis tot God se heerskappy Verbintenis tot God se dienswerk Verbintenis tot God se boodskap Verbintenis tot God se middele Verbind aan God se.
Verstaan  emosies  wil
EKSAMEN VOORBEREIDING
Hartlik welkom in die Erediens!
This is amazing, he died of pancreatic cancer in 2008, but wrote a book ‘The last lecture” before then, one of the bestsellers in 2007.  What a legacy.
MAAK OOP EN ONDEK JOU GESKENK
I Tim. 5:17 “Die ouderlinge wat goeie leiding gee, behoort dubbele erkenning te kry, veral dié wat hard werk deur te preek en onderrig te gee”
Learning, Life and entrepreneurial skills
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Jak. 2:14 “Wat help dit, my broers, as iemand beweer dat hy glo, maar sy dade bevestig dit nie? Kan so 'n geloof 'n mens red?
Gen. 1:26-28 “God het die mens geskep as sy verteenwoordiger, as beeld van God het Hy die mens geskep, man en vrou het Hy hulle geskep. Toe het God hulle.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
sept 2017 september september september september september 2017
I Pet. 1: “Nee, soos Hy wat julle geroep het, heilig is, moet julle ook in julle hele lewenswandel heilig wees. Daar staan immers geskrywe: “Wees.
LOFOFFER 2014 Romeine 12.
Taalkunde.
Wat soek jy? Waarna dors jy? Waarna dors die wêreld?
Rom. 7: “Ek, ellendige mens
WAARHEID MATT 28: Jesus kom toe nader en sê vir hulle: “Aan My is alle mag gegee in die hemel en op die aarde. Gaan dan na al die nasies toe en maak.
Johannes 9 Hy het gegaan en hom gewas, en toe hy terugkom, kon hy sien.
Rondom my Dawie de Jager. Rondom my Dawie de Jager.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Presentation transcript:

Die MP3 Speler

MPEG = Movie Pictures Experts Group Wat is ‘n MP3 Speler ? Musiek kan digitaal op ‘n CD gestoor word. Sommige van die MP3 spelers kan tot 200 CD’s se musiek op ‘n slag stoor. MP3 = MPEG AUDIO layer 3 MPEG = Movie Pictures Experts Group

Hoe het MP3’s begin? Dit het oorspronklik begin deur flieks te kompres in MPEG formaat en later is die klank kanaal apart gebruik wat MP3 genoem word. (MPEG AUDIO Layer 3) Die kleiner lêer-spasie beteken jy kan meer “sound-files” stoor op jou hardeskyf en om dit af te laai, vat ook minder tyd. Die MP3-formaat help om die getal “bytes” (dit is die ene en nulle wat digitale informasie opmaak) in ‘n liedjie te verminder.

MP3’s Kompressie Met die kompressie na ‘n MP3 gaan daar wel ‘n bietjie musiek-inligting verlore. ‘n Mens se oor hoor nie altyd al die klanke in ‘n liedjie nie, so as daar ‘n bietjie inligting verlore gaan, maak dit nie saak nie. Jou brein verwerk die klank op ‘n besonderse manier. Harde klanke kry byvoorbeeld voorkeur bo sagte klanke. MP3 kompressie raak dus ontslae van klanke wat jy in elk geval nie hoor nie.

Die grootte van MP3’s Die kleiner lêer-spasie beteken jy kan meer “sound-files” stoor op jou hardeskyf en om dit af te laai vat ook minder tyd. Die MP3-formaat help om die getal “bytes” (dit is die ene en nulle wat digitale informasie opmaak) in ‘n liedjie te verminder. Die klanklêer van ‘n liedjie op ‘n cd is omtrent 32Megabytes groot. Dit sal ure vat om so ‘n cd af te laai. ’n MP3-kompressie sal dieselfde liedjie laat krimp na 3Megabytes.

Die speel van MP3’s Jy benodig nie ‘n draagbare MP3 speler om MP3’s mee te speel nie. n Rekenaar met ‘n klankkaart, luidsprekers en ‘n MP3-program kan ook MP3’s speel. Met sekere sagteware kan jy jou eie musiek cd’s na MP3’s toe verander. In engels word dit “ripping” genoem.

Die Einde