Onderwerp 12 Entrepreneursdag

Slides:



Advertisements
Similar presentations
THE INFLUENCE OF 10 YEARS OF DEMOCRACY ON THE NEEDS AND WANTS OF SOUTH AFRICANS.
Advertisements

Liberale Koloniale Regeringstelsel. Identiteitlose kiesers in ‘n samelewing is in die diens van politieke partye. Switserse Demokratiese Bestuursmodel.
1. Afstande na planete 1. Jy sal 6 blaaie A4 papier benodig.
Ons nooi alle gelowiges in Suid-Afrika om deel
DIE ONTKENNING (NEGATIEF) Me. J. van Zyl
Inkomste en Uitgawes Onderwerp 7
Ons aanbid saam!. Ons aanbid saam! Die belangrikste boodskap in die Bybel: God is lief vir jou!
2. Siekte / Lyding 16 Maart 2014 “So much in a relationship changes when a partner is seriously ill, helpless yet blameless, and indefatigably needy.”
Filippense 1:1-11 Ons liefde groei in begrip en 'n fyn aanvoeling
Vroeër hierdie maand het Facebook > 10 jaar oud geword
@FXit.
Beste Skoene Ooit.
Holy Discontent.
BESIGHEIDSTUDIES – GRAAD 10
‘n Foto van die skryfster: Antjie Krog
Nagmaal Christen-word, en Christen-wees
MUNUS TRIPLEX Die oprig en herstel van die drievoudige amp
Ps. 107: “Party het in die donker gesit, in diep duisternis, hulle was gevangenes, in ellende en in boeie, want hulle het hulle verset teen die bevele.
“What does this word holiness really mean
Die MP3 Speler.
II Tim. 2:22 “Vermy die begeertes wat 'n jongmens in gevaar bring, en streef na opregtheid, geloof, liefde en vrede, saam met almal wat uit 'n rein hart.
Romeine 12:2 “Julle moenie aan hierdie sondige wêreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Dan sal julle ook kan onderskei.
Absolute oortuiging God bestaan?
ROETE 13 TIMOTEUS Vat voor!.
Innerlike sterkte.
“Oh it is at a fearful expense that ministers are allowed to enter the pulpit without being preceded, accompanied, and followed by the earnest prayers.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
Kategese 24 Oktober 2010 NG Wierdapark.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Do you need a miracle In your Life?.
Die Internet.
Joh. 4:23 “Maar daar kom 'n tyd, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader deur die Gees en in waarheid sal aanbid, want die Vader wil juis.
Krake 'n Baie hoë gebou was vir etlike jare in gebruik toe daar op 'n dag 'n gevaarlike kraak in die muur op die 42ste verdieping verskyn het. Die.
Learning, Life and entrepreneurial skills
II Kor. 5:21 “Christus was sonder sonde, maar God het Hom in ons plek as sondaar behandel sodat ons, deur ons eenheid met Christus, deur God vrygespreek.
Job. 42:5 “Tot nou toe het ek net gehoor wat mense van U sê, maar nou het ek U self gesien”
Luk. 11: “Dié wat op die pad val, dui op mense wat die woord hoor, maar dan kom die duiwel en neem dit uit hulle harte weg sodat hulle nie tot geloof.
Sam CH Cupido Sommer net vir jou.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie...”
Gesalfde Rus Theo Potgieter 24 Februarie
Matt. 23:26 “Blinde Fariseër, maak eers die binnekant van die beker skoon, dan sal sy buitekant ook skoon wees.”
EDM 152 DIREKTE ONDERRIG.
Welkom Jeremia 1:4-10.
Besigheids-aanbieding
I Kor 6:20. “julle is gekoop, en die prys is betaal
> God is heilig:. > God is heilig: Lev. 11:44,45. “Ek is die Here julle God Lev. 11:44,45 “Ek is die Here julle God. Wy julle aan my diens en wees.
Titus 2:12 “Dit voed ons op om die goddelose leefwyse en wêreldse begeerlikhede te laat vaar en met selfbeheersing, opregtheid en godsvrug in die teenswoordige.
Missie Krities .... waarom, daarom.....
Geskape om vir ewig te lewe !
Verbintenis tot God se heerskappy Verbintenis tot God se dienswerk Verbintenis tot God se boodskap Verbintenis tot God se middele Verbind aan God se.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
MAAK OOP EN ONDEK JOU GESKENK
“True repentance shows itself in a thorough breaking off from sin
“Julle sal my getuies wees”
Learning, Life and entrepreneurial skills
CLICK TO ADVANCE SLIDES
UNITY OF THE SPIRIT..
Fil. 3: “Ek sê nie dat ek dit alles al het of die doel al bereik het nie, maar ek span my in om dit alles myne te maak omdat Christus Jesus my reeds.
I Pet. 1: “Nee, soos Hy wat julle geroep het, heilig is, moet julle ook in julle hele lewenswandel heilig wees. Daar staan immers geskrywe: “Wees.
Tommy's Window Slideshow
LOFOFFER 2014 Romeine 12.
Financial documents at work Finansiële dokumente by die werk
Barmhartigheid Hoekom? Wat? Waar?.
Taalkunde.
I DECREE and DECLARE EK VERKLAAR..2
Rom. 7: “Ek, ellendige mens
WAARHEID MATT 28: Jesus kom toe nader en sê vir hulle: “Aan My is alle mag gegee in die hemel en op die aarde. Gaan dan na al die nasies toe en maak.
SABBAT: ‘N DAG VAN VRYHEID
Johannes 9 Hy het gegaan en hom gewas, en toe hy terugkom, kon hy sien.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Presentation transcript:

Onderwerp 12 Entrepreneursdag Wat gaan ons leer? • die aanbied van ’n Entrepreneursdag • Staat van Inkomste en Uitgawes

1. Voorbereiding

- Jy kan geld op die volgende plekke kry: • Jou eie geld • ’n Lening van jou ouers of versorger • ’n Lening van vriende of ander familielede - Jy sal moet rekord hou van geld wat jy geleen het vir die items wat jy nodig gehad het om die produkte mee te maak sowel as vir die opstel van jou stalletjie.

Kies ’n produk of diens en gee die onderneming ’n naam.

Die naam wat julle gee, moet: • sorg dat potensiële kopers julle onthou • vir die teikenmark vertel van julle produkte. Maak ’n plakkaat om die onderneming te adverteer.

Adverteer julle onderneming as ’n groep Adverteer julle onderneming as ’n groep. - dink aan ander maniere waarop julle jul produkte kan adverteer. Ontwerp en maak ’n staander om die produkte op uit te stal. - Dit moet: • sterk wees • goed gebalanseer wees, selfs wanneer van die produkte reeds verwyder is • in staat wees om al die produkte te vertoon sodat geen ander produkte weggesteek is nie • aantreklik wees • indien moontlik, van herwonne materiaal gemaak word.

Kry die materiale vir die produkte en maak dan die produkte Bereken kostes en verkoopspryse - analities dink oor hoe julle op die dag die meeste geld kan maak - so min geld moontlik te maak en om dit teen die grootste moontlike wins te verkoop. Kry die materiale vir die produkte en maak dan die produkte

Plaas en versier julle stalletjie Plaas en versier julle stalletjie. • Prys – om jou produk teen die regte prys te verkoop • Produk – om ’n produk te verkoop wat ander mense begeer of ’n behoefte het om te koop • Plek – om jou produk te verkoop op ’n plek wat maklik toeganklik is en wat kliënte trek • Promosie – vertel mense van jou produk wat hulle trek na jou stalletjie.

- As julle die stalletjie versier, sal dit potensiële kopers lok - As julle die stalletjie versier, sal dit potensiële kopers lok. - Maak seker julle versierings vang die oog en dat dit by julle produk pas. - Gebruik kleure wat by julle advertensieplakkate en die verpakking van julle produkte pas. - Onthou om die stalletjie higiënies te hou .

Verkoop julle produkte op Entrepreneursdag Verkoop julle produkte op Entrepreneursdag. - genoeg mense by die stalletjie het om die produkte te verkoop. - om mense na julle stalletjie te lok - Moenie ontspan voor al die produkte verkoop is nie - Onthou om julle kontant op ’n veilige plek te hou. - Plaas alle materiale wat julle nie gaan gebruik nie in houers vir herwinning.

Staat van Inkomste en Uitgawes - stel die werklike inkomste (ontvangste) en uitgawes (betalings) vir die onderneming op.