Psalm 36.

Slides:



Advertisements
Similar presentations
Efesiërs 5:8-14 8Vroeër was julle die ene duisternis, maar nou in die Here is julle lig. Leef dan as mense van die lig. 9Uit die lig kom alles voort wat.
Advertisements

Hebreërs 11:1-3. Ingenooi deur God Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God.
Wat maak ek met die gemors? `n Kragtige oplossing vir Oorwinning.
Follow Him. Seek Him..
Jesaja 50:4-9a Agtergrond van skyfies word by Skyfie 27 verduidelik.
Ons nooi alle gelowiges in Suid-Afrika om deel
DIE ONTKENNING (NEGATIEF) Me. J. van Zyl
Filippense 4:1-9 4 Daarom, my broers, moet julle vas staan en getrou bly aan die Here. Ek het julle baie lief en verlang na julle. Julle is my blydskap.
Om God te GENIET Filippense 4:2-9.
Ons aanbid saam!. Ons aanbid saam! Die belangrikste boodskap in die Bybel: God is lief vir jou!
Ons waag in geloof Hebreërs 12:1-3.
LITURGISE MOMENT: God versamel ons voor Hom
Sagaria 2:1-13.
Lukas 3:7-18 Die agtergrond wat hier gebruik word sinspeel op die teks wat sê ons moet vrugte dra.
Psalm 29 Die stem van die Here is magtig 29 ’n Psalm van Dawid.
Psalm 27 1 Die Here is my lig en my redder, vir wie sou ek bang wees? Die Here is my toevlug, vir wie sou ek vrees? 2 As misdadigers op my afstorm om my.
Psalm 85 2U was goed vir u land, Here,
“Be very sure of this, people never reject the Bible because they cannot understand it. They understand it too well; they understand that it condemns their.
MUNUS TRIPLEX Die oprig en herstel van die drievoudige amp
Ps. 107: “Party het in die donker gesit, in diep duisternis, hulle was gevangenes, in ellende en in boeie, want hulle het hulle verset teen die bevele.
II Tim. 2:22 “Vermy die begeertes wat 'n jongmens in gevaar bring, en streef na opregtheid, geloof, liefde en vrede, saam met almal wat uit 'n rein hart.
Romeine 12:2 “Julle moenie aan hierdie sondige wêreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Dan sal julle ook kan onderskei.
In Ritme Met Die Gees Om ’n Sabbatsmens Te Word.
Absolute oortuiging God bestaan?
ROETE 13 TIMOTEUS Vat voor!.
“Oh it is at a fearful expense that ministers are allowed to enter the pulpit without being preceded, accompanied, and followed by the earnest prayers.
kyk mamma – groot  rolf thielen NOTE:
Gen. 39:9 “Daar is niemand wat in hierdie huis meer gesag het as ek nie. Meneer het niks van my teruggehou nie, behalwe vir u, want u is sy vrou. Hoe.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
WELKOM! Matteus 13.
Do you need a miracle In your Life?.
Psalm 71.
Joh. 4:23 “Maar daar kom 'n tyd, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader deur die Gees en in waarheid sal aanbid, want die Vader wil juis.
Om te ONTVANG 1 Konings 3:2-15.
Krake 'n Baie hoë gebou was vir etlike jare in gebruik toe daar op 'n dag 'n gevaarlike kraak in die muur op die 42ste verdieping verskyn het. Die.
Phil 3:10 (NKJV) 10 that I may know Him and the power of His resurrection, and the fellowship of His sufferings, being conformed to His death,
Jou geskenk aan God die Kersfees!
Die KRUIS Gebedsreis.
GAL 2:20-21 Ek is met Christus gekruisig, en ék leef nie meer nie, maar Christus leef in my. En wat ek nou in die vlees lewe, leef ek deur die geloof in.
II Kor. 5:21 “Christus was sonder sonde, maar God het Hom in ons plek as sondaar behandel sodat ons, deur ons eenheid met Christus, deur God vrygespreek.
Tommy's Window Slideshow
Luk. 11: “Dié wat op die pad val, dui op mense wat die woord hoor, maar dan kom die duiwel en neem dit uit hulle harte weg sodat hulle nie tot geloof.
Sam CH Cupido Sommer net vir jou.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie...”
Gesalfde Rus Theo Potgieter 24 Februarie
Welkom Jeremia 1:4-10.
I Kor 6:20. “julle is gekoop, en die prys is betaal
> God is heilig:. > God is heilig: Lev. 11:44,45. “Ek is die Here julle God Lev. 11:44,45 “Ek is die Here julle God. Wy julle aan my diens en wees.
Titus 2:12 “Dit voed ons op om die goddelose leefwyse en wêreldse begeerlikhede te laat vaar en met selfbeheersing, opregtheid en godsvrug in die teenswoordige.
Geskape om vir ewig te lewe !
Hoe weerloos is jy....
Verbintenis tot God se heerskappy Verbintenis tot God se dienswerk Verbintenis tot God se boodskap Verbintenis tot God se middele Verbind aan God se.
Verstaan  emosies  wil
MAAK OOP EN ONDEK JOU GESKENK
“True repentance shows itself in a thorough breaking off from sin
Sessie 2: Oor die teenwoordigheid van die verhoogde Christus by ons
Gen. 1:26-28 “God het die mens geskep as sy verteenwoordiger, as beeld van God het Hy die mens geskep, man en vrou het Hy hulle geskep. Toe het God hulle.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Ef. 1:4 “So het Hy, nog voordat die wêreld geskep is, ons in Christus uitverkies om heilig en onberispelik voor Hom te wees.”
Matt 15:21-28 Lees asseblief saam m3.4 Nati.
UNITY OF THE SPIRIT..
I Pet. 1: “Nee, soos Hy wat julle geroep het, heilig is, moet julle ook in julle hele lewenswandel heilig wees. Daar staan immers geskrywe: “Wees.
Johannes 12 Daar was ook 'n aantal Grieke onder die mense wat fees toe gekom het om te aanbid. Hulle het na Filippus, wat van Betsaida in Galilea afkomstig.
LOFOFFER 2014 Romeine 12.
Rom. 7: “Ek, ellendige mens
Genesis 1 - Eerste dag Toe het God gesê: “Laat daar lig wees!” En daar was lig. God het gesien die lig is goed, en Hy het die lig en donker van.
WAARHEID MATT 28: Jesus kom toe nader en sê vir hulle: “Aan My is alle mag gegee in die hemel en op die aarde. Gaan dan na al die nasies toe en maak.
WEERSPIEËL SY LIG WEERSPIEËL SY LIG [SKYN SAAM] [SKYN SAAM]
Johannes 9 Hy het gegaan en hom gewas, en toe hy terugkom, kon hy sien.
Die opstanding van Jesus is vir die alledaagse bedoel.
Presentation transcript:

Psalm 36

Ingenooi deur God Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God

Twee Flam-liedere kan hier gebruik word om in God se teenwoordigheid stil te word. Flam 13 “Tel my op” en Flam 3 “Aan U voete, Heer”. Sing of lees een van hierdie liedere   Flam 13 “Tel my op” 1 & 2 Ek wil naby aan U wees, soos ’n seun op sy vader se skoot. Ek wil naby aan U wees, dit is die plek waar ek hoor. Refrein: En U tel my op, neem my in U arms; en U tel my op, druk my styf teenaan U vas. En U tel my op, dra my in U arms en U tel my op en laat my nooit weer gaan. 1.                  Ek wil naby aan U bly, soos ’n kind op die vader se skoot. Ek mag naby aan U bly, Brug: Dra my deur die diepe water, waar ek self nie meer kan staan In U arms is ek veilig, wanneer U my dra as ek nie verder kan gaan. Koda: En U tel my op en laat my nooit weer gaan. Flam 3 “Aan U voete” Keervers: Aan U voete, Heer, is die beste plek, daarom kniel ons voor U neer. Om by U te wees, is die grootste eer, daarom buig ons voor U neer. 1.                  Ja, ons verkies nou om by U te wees en om na U te luister. in plaas van altyd maar weer besig te wees, kom ons nou tot rus by U. 2.                  En ons verlang na u teenwoordigheid, Heer, om saam te kniel in aanbidding; in Gees en waarheid waarlik een te wees, 3.                  Net soos ’n vader wat sy kinders vertroos so omhels U ons elkeen. U is ’n Vader wat versorg en beskerm en ons kom tot rus by U; en ons kom tot rus by U.

FLAM 13 Tel my op Ek wil naby aan U wees Soos ’n seun op sy vader se skoot Ek wil naby aan U wees, dit is die plek waar ek hoor.

En U tel my op, neem my in U arms; en U tel my op, druk my styf teenaan U vas. En U tel my op, dra my in U arms en U tel my op en laat my nooit weer gaan.

Dra my deur die diepe water, waar ek self nie meer kan staan In U arms is ek veilig, wanneer U my dra as ek nie verder kan gaan.

Ek mag naby aan U bly, soos ’n kind op die vader se skoot. dit is die plek waar ek hoor.

FLAM 3 Aan u voete, Heer Aan U voete Heer is die beste plek Daarom kniel ons voor U neer

Om by U te wees is die grootste eer Daarom buig ons voor U neer

Ja ons verkies nou om by U te wees En om na U te luister In plaas van altyd maar weer besig te wees Kom ons nou tot rus by U

Aan U voete Heer is die beste plek Daarom kniel ons voor U neer

Om by U te wees is die grootste eer Daarom buig ons voor U neer

En ons verlang na U teenwoordigheid Heer Om saam te kniel in aanbidding In Gees en waarheid waarlik een te wees Daarom buig ons voor U neer

Aan U voete Heer is die beste plek Daarom kniel ons voor U neer

Om by U te wees is die grootste eer Daarom buig ons voor U neer

Net soos ’n Vader wat sy kinders vertroos Ja, so omhels U ons elkeen

U is ’n Vader wat versorg en beskerm En ons kom tot rus by U

Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in Ingaan in God se tyd Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in

“A man catches God’s grace, like he fills a cup under a waterfall.” Annie Dillard Tweede Sondag van die Epifanie   “A man catches God’s grace, like he fills a cup under a waterfall.” Annie Dillard Lees vers 9 en 10

Ons luister dieper na die Woord en ontmoet God Luister na God se Woord Ons luister dieper na die Woord en ontmoet God

Ons moet ons lewe inrig rondom die karakter van God Ondanks die voorbehoud van sekere Ou-Testamentici beskou die meeste geleerdes (soos o.a. Kraus) die Psalm as 'n eenheid. Verse 1-5 handel oor die die persoon wat nie die Here vrees nie, terwyl verse 6-13 oor die vreugde gaan om in God se teenwoordigheid te leef. In dié deel word God se liefde, geregtigheid, getrouheid en sorg luid besing. Waar Ps 1 dus 'n onderskeid tref tussen die goddelose en die regverdige word die onderskeid in die Psalm tussen die goddelose en die Here getref. Na sy vergelyking tussen God en die goddelose bid die gelowige in die laaste twee verse dat God hom nie aan die goddeloses se genade sal oorlaat nie en spreek hy ’n oordeel oor die goddeloses uit deur te sê dat hulle sal val waar hulle staan en hulle sal nie weer opstaan nie.   Die volgende struktuur is dus moontlik A – die optrede van die goddelose (vers 2-5) B – God se liefde en trou (vers 6-10) B – Gebed vir God se liefde en trou (vers 11) A – Gebed vir beskerming van die goddeloses (vers 12-13) In verse 1 tot 5 bely die digter dat die goddelose altyd in opstand is teen God. Hy of sy het geen vrees vir die Here nie. Hy is selfgesentreerd deurdat hy net goed oor homself praat (vers 3). Verder is hy kwaadwillig en vol haat, vals en onverstandig (vers 3-4). Al waaraan sy gedurig dink – al gaan lê hy – is die kwaad. Teenoor die kwaad van die goddelose staan die goedheid van God in ons gekose perikoop (Ps 36:6-11). Sy liefde en trou reik tot in die wolke. Sy reg en geregtigheid is dieper as die see. Sy krag is dus onbegrens. Die Here sorg vir al wat lewe. Letterlik kan ons in vers 8 in die skaduwee onder sy vlerke skuil (vgl Deut 32:11).[1] Hy beskerm gelowiges teen hulle vyande. In Sy huis (moontlik die tempel, maar selfs die hele skepping want God sorg so vir mens en dier – vers 7) laat Hy hulle eet en drink uit die oorvloed van Sy genade. Hy is vir hulle die bron van die lewe. In die NT word dit spesifiek op Jesus toegepas dat Hy die fontein van die lewe is (Joh 14:19), maar in vers 9 dui dit op JHWH. Gelowiges word dus opgeroep om nie uit hulle bose hart soos die goddeloses te leef nie, maar uit die Here as bron van alles wat goed is. Volgens die digter kan ons by die Here skuil, want Hy sorg vir ons. Moontlik het hy gaan asiel soek in die tempel by God. Hier word hy verseker van God se grootheid. Daarom hoef hy en ons nie voor die goddeloses te buig nie. Ons lewe moet nie ingerig wees rondom misdaad en vrees nie, maar rondom die karakter van God. [1] Hoe kosbaar is u goedertierenheid, o God! Daarom skuil die mensekinders onder die skaduwee van u vleuels. OAV

Luister na mekaar God maak ons ’n luisterende gemeenskap en praat ook deur ander mense met ons

Skuldbelydenis: Here, ons bely dat in ons hart die opstand teen U ook soms die laaste woord het. dat ons ook soms geen vrees vir U het nie en ook net goed oor onsself praat. Ons moet versigtig wees om nie net die goddelose weg van onsself te soek nie.   Skuldbelydenis: Here, ons bely dat in ons hart die opstand teen U ook soms die laaste woord het. dat ons ook soms geen vrees vir U het nie en ook net goed oor onsself praat. Here, ons bely dat ons dikwels daarop uit is om kwaad te doen en om te haat. As ons praat, is dit dikwels kwaadwillig en vals; verstandig wees en goed doen, bestaan dikwels nie vir ons nie. Selfs as ons gaan lê, dink ons baie keer kwaad uit; ons bly nie altyd op ’n pad wat reg is nie; wat sleg is, verwerp ons nie. Here, vergewe ons.

As ons praat, is dit dikwels kwaadwillig en vals; Here, ons bely dat ons dikwels daarop uit is om kwaad te doen en om te haat. As ons praat, is dit dikwels kwaadwillig en vals; verstandig wees en goed doen bestaan dikwels nie vir ons nie. Ons moet versigtig wees om nie net die goddelose weg van onsself te soek nie.   Skuldbelydenis: Here, ons bely dat in ons hart die opstand teen U ook soms die laaste woord het. dat ons ook soms geen vrees vir U het nie en ook net goed oor onsself praat. Here, ons bely dat ons dikwels daarop uit is om kwaad te doen en om te haat. As ons praat, is dit dikwels kwaadwillig en vals; verstandig wees en goed doen bestaan dikwels nie vir ons nie. Selfs as ons gaan lê, dink ons baie keer kwaad uit; ons bly nie altyd op ’n pad wat reg is nie; wat sleg is, verwerp ons nie. Here, vergewe ons

dink ons baie keer kwaad uit; Selfs as ons gaan lê, dink ons baie keer kwaad uit; ons bly nie altyd op ’n pad wat reg is nie; wat sleg is, verwerp ons nie. Here, vergewe ons Ons moet versigtig wees om nie net die goddelose weg van onsself te soek nie.   Skuldbelydenis: Here, ons bely dat in ons hart die opstand teen U ook soms die laaste woord het. dat ons ook soms geen vrees vir U het nie en ook net goed oor onsself praat. Here, ons bely dat ons dikwels daarop uit is om kwaad te doen en om te haat. As ons praat, is dit dikwels kwaadwillig en vals; verstandig wees en goed doen bestaan dikwels nie vir ons nie. Selfs as ons gaan lê, dink ons baie keer kwaad uit; ons bly nie altyd op ’n pad wat reg is nie; wat sleg is, verwerp ons nie. Here, vergewe ons

Luister na ander en die tye Ons stel onsself oop om God van onverwagse kante af te hoor

Luister weer na God se Woord Ons fokus op die Gees se beweging in ons hart en gedagtes

God’s work, done in God’s way, will never lack God’s supply.” Hudson Taylor Hudson Taylor, sendeling in China, wat totale vertroue in God se trou gehad het, skryf in een van sy joernale: “Our heavenly Father is a very experienced One. He knows very well that His children wake up with a good appetite every morning … He sustained 3 million Israelites in the wilderness for 40 years. We do not expect He will send 3 million missionaries to China; but if He did, He would have ample means to sustain them all … Depend on it, God’s work done in God’s way will never lack God’s supply.”

– die bekering van Mr Hanover – God hou sy belofte – die bekering van Mr Hanover – Ons het die feitelikheid van die volgende storie nagespoor en dit is na die beste van ons wete waar. Besluit self oor die toepaslikheid van die storie in jou konteks. Vertaal self die storie oor God se getrouheid: “Roger Simms, hitchhiking his way home, would never forget the date — May 7. His heavy suitcase made Roger tired. He was anxious to take off his army uniform once and for all. Flashing the hitchhiking sign to the oncoming car, he lost hope when he saw it was a black, sleek, new Cadillac. To his surprise the car stopped. The passenger door opened. He ran toward the car, tossed his suitcase in the back, and thanked the handsome, well-dressed man as he slid into the front seat. “Going home for keeps?” “Sure am,” Roger responded. “Well, you’re in luck if you’re going to Chicago.” “Not quite that far. Do you live in Chicago?” “I have a business there. My name is Hanover.” After talking about many things, Roger, a Christian, felt a compulsion to witness to this fiftyish, apparently successful businessman about Christ. But he kept putting it off, till he realized he was just thirty minutes from his home. It was now or never. So, Roger cleared his throat, “Mr. Hanover, I would like to talk to you about something very important.” He then proceeded to explain the way of salvation, ultimately asking Mr. Hanover if he would like to receive Christ as his Savior. To Roger’s astonishment the Cadillac pulled over to the side of the road. Roger thought he was going to be ejected from the car. But the businessman bowed his head and received Christ, then thanked Roger. “This is the greatest thing that has ever happened to me.” Five years went by, Roger married, had a two-year-old boy, and a business of his own. Packing his suitcase for a business trip to Chicago, he found the small, white business card Hanover had given him five years before. In Chicago he looked up Hanover Enterprises. A receptionist told him it was impossible to see Mr. Hanover, but he could see Mrs. Hanover. A little confused as to what was going on, he was ushered into a lovely office and found himself facing a keen-eyed woman in her fifties. She extended her hand. “You knew my husband?” Roger told how her husband had given him a ride when hitchhiking home after the war. “Can you tell me when that was?” “It was May 7, five years ago, the day I was discharged from the army.” “Anything special about that day?” Roger hesitated. Should he mention giving his witness? Since he had come so far, he might as well take the plunge. “Mrs. Hanover, I explained the gospel. He pulled over to the side of the road and wept against the steering wheel. He gave his life to Christ that day.” Explosive sobs shook her body. Getting a grip on herself, she sobbed, “I had prayed for my husband’s salvation for years. I believed God would save him.” “And,” said Roger, “Where is your husband, Mrs. Hanover?” “He’s dead,” she wept, struggling with words. “He was in a car crash after he let you out of the car. He never got home. You see—I thought God had not kept His promise.” Sobbing uncontrollably, she added, “I stopped living for God five years ago because I thought He had not kept His word!”

Fokus op wat God nou doen Ons fokus op wat God nou doen en waarheen God ons lewe rig

Vryspraak Vryspraak Maak jou oë toe, en hoor die Here se woorde aan ons elkeen:   My liefde reik tot in die hemel, My trou tot in die wolke, my geregtigheid tot op die hoogste berge, die reg wat Ek spreek, tot in die dieptes van die see. Ek sorg vir mens en dier. My trou is kosbaar en beskerm die mense wat by My skuil. In My huis geniet julle oorvloed, Ek laat julle drink uit die strome van My goedheid. Ek is die bron van die lewe, deur My lig lewe julle. My liefde bly by dié wat My erken en My trou by dié wat opreg is. Ek sal jou nie onder die voete van eiegeregtige mense laat beland nie, Ek sal nie toelaat dat goddeloses jou hier wegdryf nie!

Ons besluit op ’n gepaste reaksie op wat God gegee/ gedoen/ gesê het Antwoord met ons lewe Ons besluit op ’n gepaste reaksie op wat God gegee/ gedoen/ gesê het

“Of course, I don’t want the sound of someone playing the passage “Of course, I don’t want the sound of someone playing the passage. I want the sound of someone trying to play it.” Hulle vertel die volgende storie van die komponis, Igor Stravinsky: Hy was deur baie gereken as die grootste en mees begaafde komponis van die 20ste eeu. Maar hy was ook daarvoor bekend dat hy die moeilikste dele in sy werke kon inskryf. Hy het op ’n keer ’n vioolstuk gekomponeer wat so moeilik was om uit te voer dat ’n meester violis teenoor Stravinsky verklaar het dat die stuk onmoontlik is om te speel. Waarop Stravinsky volgens oorlewering geantwoord het: “Of course, I don’t want the sound of someone playing the passage. I want the sound of someone trying to play it.” Dit is dalk een van die mooiste verduidelikings van God se roeping aan ons. Hy roep ons nie om suksesvol, effektief om relevant te wees nie, maar om te probeer.

“Now. what could this possibly mean. I have no idea “Now ... what could this possibly mean? I have no idea. I have no metaphor for it. I have no story for it. Only that you can't limit God”” Leonard Sweet ’n Aanhaling van Leonard Sweet gee die gevoel weer van hoe ’n mens voel oor vs 6: “Now ... what could this possibly mean? I have no idea. I have no metaphor for it. I have no story for it. Only that you can't limit God.”

Luister-produkte Ontmoetings Coenie Burger Bestel by: 0860 BMEDIA Uitsonderlike Bybelstudie-pakket oor die wil en plan van God met elke gelowige Leierspakket: R150.40 Handboek Deelnemersgids Dubbel-DVD Deelnemerspakket: R139.72 8 x Deelnemersgidse Bestel by: 0860 BMEDIA 0860 263342