Regverdigmaking (Justification)

Slides:



Advertisements
Similar presentations
Follow Him. Seek Him..
Advertisements

Ons nooi alle gelowiges in Suid-Afrika om deel
DIE ONTKENNING (NEGATIEF) Me. J. van Zyl
In Ritme Met Die Gees Om ’n Daaglikse Mens Te Word.
Krag om oorvloedig te LEWE
Ons aanbid saam!. Ons aanbid saam! Die belangrikste boodskap in die Bybel: God is lief vir jou!
LITURGISE MOMENT: God versamel ons voor Hom
Die Bron van innerlike sterkte
Rondom My Dawie de Jager.
Heiligmaking (Sanctification)
“Be very sure of this, people never reject the Bible because they cannot understand it. They understand it too well; they understand that it condemns their.
Nagmaal Christen-word, en Christen-wees
MUNUS TRIPLEX Die oprig en herstel van die drievoudige amp
Joh. 13: “Ek gee julle 'n nuwe gebod: julle moet mekaar liefhê
Ps. 107: “Party het in die donker gesit, in diep duisternis, hulle was gevangenes, in ellende en in boeie, want hulle het hulle verset teen die bevele.
“What does this word holiness really mean
II Tim. 2:22 “Vermy die begeertes wat 'n jongmens in gevaar bring, en streef na opregtheid, geloof, liefde en vrede, saam met almal wat uit 'n rein hart.
Romeine 12:2 “Julle moenie aan hierdie sondige wêreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Dan sal julle ook kan onderskei.
In Ritme Met Die Gees Om ’n Sabbatsmens Te Word.
Absolute oortuiging God bestaan?
“Oh it is at a fearful expense that ministers are allowed to enter the pulpit without being preceded, accompanied, and followed by the earnest prayers.
Gen. 39:9 “Daar is niemand wat in hierdie huis meer gesag het as ek nie. Meneer het niks van my teruggehou nie, behalwe vir u, want u is sy vrou. Hoe.
Heiligmaking (Sanctification)
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Joh. 4:23 “Maar daar kom 'n tyd, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader deur die Gees en in waarheid sal aanbid, want die Vader wil juis.
2 Tim. 3:5 "Hulle sal nog die uiterlike skyn van die godsdiens hê, maar die krag van die godsdiens sal hulle nie ken nie. Bly weg van sulke mense af.
Om te ONTVANG 1 Konings 3:2-15.
Krake 'n Baie hoë gebou was vir etlike jare in gebruik toe daar op 'n dag 'n gevaarlike kraak in die muur op die 42ste verdieping verskyn het. Die.
Phil 3:10 (NKJV) 10 that I may know Him and the power of His resurrection, and the fellowship of His sufferings, being conformed to His death,
Die KRUIS Gebedsreis.
GAL 2:20-21 Ek is met Christus gekruisig, en ék leef nie meer nie, maar Christus leef in my. En wat ek nou in die vlees lewe, leef ek deur die geloof in.
my identiteit… my weerstand teen die vyand…
II Kor. 5:21 “Christus was sonder sonde, maar God het Hom in ons plek as sondaar behandel sodat ons, deur ons eenheid met Christus, deur God vrygespreek.
Tommy's Window Slideshow
Job. 42:5 “Tot nou toe het ek net gehoor wat mense van U sê, maar nou het ek U self gesien”
Luk. 11: “Dié wat op die pad val, dui op mense wat die woord hoor, maar dan kom die duiwel en neem dit uit hulle harte weg sodat hulle nie tot geloof.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie...”
Gesalfde Rus Theo Potgieter 24 Februarie
Luk. 18:8 “Maar sal die Seun van die mens by sy koms nog geloof op die aarde vind?”
Welkom Jeremia 1:4-10.
Die wederkoms van Christus sal vooraf- CLICK TO ADVANCE SLIDES
I Kor 6:20. “julle is gekoop, en die prys is betaal
> God is heilig:. > God is heilig: Lev. 11:44,45. “Ek is die Here julle God Lev. 11:44,45 “Ek is die Here julle God. Wy julle aan my diens en wees.
Titus 2:12 “Dit voed ons op om die goddelose leefwyse en wêreldse begeerlikhede te laat vaar en met selfbeheersing, opregtheid en godsvrug in die teenswoordige.
Geskape om vir ewig te lewe !
Hoe weerloos is jy....
Verbintenis tot God se heerskappy Verbintenis tot God se dienswerk Verbintenis tot God se boodskap Verbintenis tot God se middele Verbind aan God se.
“To believe is not lightly to form an opinion, or to assent only to what is said, but is a firm, undoubting conviction, so that we may dare to subscribe.
Verstaan  emosies  wil
MAAK OOP EN ONDEK JOU GESKENK
“True repentance shows itself in a thorough breaking off from sin
Die weg tot geregtigheid
I Tim. 5:17 “Die ouderlinge wat goeie leiding gee, behoort dubbele erkenning te kry, veral dié wat hard werk deur te preek en onderrig te gee”
Regverdigmaking (Justification)
Jak. 2:14 “Wat help dit, my broers, as iemand beweer dat hy glo, maar sy dade bevestig dit nie? Kan so 'n geloof 'n mens red?
Kol. 1:16 “Alles is deur Hom en vir Hom geskep.”
Gen. 1:26-28 “God het die mens geskep as sy verteenwoordiger, as beeld van God het Hy die mens geskep, man en vrou het Hy hulle geskep. Toe het God hulle.
Ef. 1:4 “So het Hy, nog voordat die wêreld geskep is, ons in Christus uitverkies om heilig en onberispelik voor Hom te wees.”
Fil. 3: “Ek sê nie dat ek dit alles al het of die doel al bereik het nie, maar ek span my in om dit alles myne te maak omdat Christus Jesus my reeds.
I Pet. 1: “Nee, soos Hy wat julle geroep het, heilig is, moet julle ook in julle hele lewenswandel heilig wees. Daar staan immers geskrywe: “Wees.
Tommy's Window Slideshow
Johannes 12 Daar was ook 'n aantal Grieke onder die mense wat fees toe gekom het om te aanbid. Hulle het na Filippus, wat van Betsaida in Galilea afkomstig.
LOFOFFER 2014 Romeine 12.
I DECREE and DECLARE EK VERKLAAR..2
Rom. 7: “Ek, ellendige mens
Genesis 1 - Eerste dag Toe het God gesê: “Laat daar lig wees!” En daar was lig. God het gesien die lig is goed, en Hy het die lig en donker van.
WAARHEID MATT 28: Jesus kom toe nader en sê vir hulle: “Aan My is alle mag gegee in die hemel en op die aarde. Gaan dan na al die nasies toe en maak.
Johannes 9 Hy het gegaan en hom gewas, en toe hy terugkom, kon hy sien.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Presentation transcript:

Regverdigmaking (Justification) Verwysing: Torrey se werk - “What the Bible Teaches”

Oorsig Inleiding Wat beteken “Regverdigmaking”? Hoe word mens “regverdig gemaak”? Die omvang van Regverdigmaking Die tydstip van Regverdigmaking Die gevolge van Regverdigmaking Slot

Inleiding “Truth always brings its rewards and error always takes its revenge” Bewustelike keuse: Bybel as enigste openbaring (?) Dikaioo - betekenis In law, the showing of a sufficient reason in court why a defendant did what he is called to answer. In theology, remission of sin and absolution from guilt and punishment; or an act of free grace by which God pardons the sinner and accepts him as righteous, on account of the atonement of Christ.

Wat beteken “Regverdigmaking”? Regspraak in ‘n geskil: Deut 25:1 As daar tussen manne ‘n twis is en hulle na die gereg kom en die regters hulle vonnis en die regverdige regverdig verklaar en die skuldige skuldig verklaar… Afstand van boosheid: Ex 23:7 Hou jou ver van valse sake af. En moenie die onskuldige en die wat reg het, ombring nie, want Ek sal die skuldige nie regverdig verklaar nie. Opregte hart: Luk 16:15. En Hy het vir hulle gesê: Dit is julle wat julself regverdig voor die mense, maar God ken julle harte; want wat by die mens hoog geag word, is ‘n gruwel voor God. Uitleef van die Wet van God: Rom 2:13. omdat nie die hoorders van die wet by God regverdig is nie, maar die daders van die wet geregverdig sal word. Self vernedering voor God: Luk 18:14. Ek sê vir julle, hierdie laaste een het geregverdig na sy huis gegaan eerder as die eerste een; want elkeen wat homself verhoog, sal verneder word, en hy wat homself verneder, sal verhoog word. Deur genade: Rom 3:24. en hulle word deur sy genade sonder verdienste geregverdig deur die verlossing wat in Christus Jesus is. Toegereken: Rom 4:2-8. Soos Dawid ook die mens salig spreek aan wie God geregtigheid toereken sonder werke...

Wat beteken “Regverdigmaking” ?(v) Die Bybelse betekenis van Regverdigmaking is nie “om regverdig te maak” nie, maar om “regverdig te reken of regverdig te verklaar” ‘n Mens is regverdig voor God wanneer God hom regverdig reken.

Hoe word mens “regverdig gemaak”? Nie deur die werke van die wet nie: Rom 3:20. aangesien uit die werke van die wet geen vlees voor Hom geregverdig sal word nie, want deur die wet is die kennis van sonde. Deur ‘n vrye gawe van God se genade: Rom 3:24. en hulle word deur sy genade sonder verdienste geregverdig deur die verlossing wat in Christus Jesus is. Op grond van Christus se versoenende dood: Rom 5:9. Veel meer dan sal ons, nou dat ons geregverdig is in sy bloed, deur Hom gered word van die toorn. Op grond van geloof in Jesus Christus: Hand 13:39. en dat elkeen wat glo, deur Hom geregverdig word van alles waarvan julle deur die wet van Moses nie geregverdig kon word nie. Op grond van geloof sonder werke: Rom 3:28. Ons neem dus aan dat die mens geregverdig word deur die geloof sonder die werke van die wet.

Hoe word mens “regverdig gemaak”?(v) Die geloof moet ‘n hartsgeloof wees: Rom 10:9,10. As jy met jou mond die Here Jesus bely en met jou hart glo dat God Hom uit die dode opgewek het, sal jy gered word; want met die hart glo ons tot geregtigheid en met die mond bely ons tot redding. Geloof wat nie tot aksie lei nie red nie: Jak 2:14,18-24. Maar wil jy weet, o nietige mens, dat die geloof sonder die werke dood is? Jesus is opgewek vir ons regverdigmaking: Rom 4:25. wat oorgelewer is ter wille van ons misdade en opgewek is ter wille van ons regverdigmaking. Ons is geregverdig agv ons vereniging met Jesus Christus: 1 Kor 6:11. En dit was sommige van julle; maar julle het jul laat afwas, maar julle is geheilig, maar julle is geregverdig in die Naam van die Here Jesus en deur die Gees van onse God.

“When he ceases to work for justification and simply believe on Him who justifies the ungodly, that faith is reconed for righteousness, and the believer is counted righteous” “The question is not, have you any works to offer, but do you believe on Him who justifies the ungodly? Works have nothing to do with it except to hinder it when we trust in them”

“We are justified, not by our works, but by His work “We are justified, not by our works, but by His work. We are justified by the simple and single condition of His blood, and upon the simple and single condition of our faith.” “It is exceedingly diffcult to hold men tot his doctrine of justification on faith apart from works of the law. They are constantly seeking to bring in works somewhere.”

Omvang van Regverdigmaking Elkeen wat glo is in Christus geregverdig van alle dinge: Hand 13:39. en dat elkeen wat glo, deur Hom geregverdig word van alles waarvan julle deur die wet van Moses nie geregverdig kon word nie. Die gelowige word die Geregtigheid van God in Christus gemaak. Hy het nie sy eie geregtigheid nie,maar ‘n geregtigheid wat van God is. 2Kor 5:21;Fil 3:9. Want Hy het Hom wat geen sonde geken het nie, sonde vir ons gemaak, sodat ons kan word geregtigheid van God in Hom. en in Hom gevind te word, nie met my geregtigheid wat uit die wet is nie, maar met dié wat deur die geloof in Christus is, die geregtigheid wat uit God is deur die geloof;

“There has been an absolute interchange of positions between Christ and the justified believer. Christ took our place,the place of the curse (Gal 3:13). He was made sin (2Cor 5:21).God reconed Him a sinner and dealt with Him as a sinner (Is 53:6, Mat 27:46). And when we are justified we step into His place – the place of acceptance. We are made the righteousness of God in Him”

“To be justified is more than to be forgiven “To be justified is more than to be forgiven. Forgiveness is negative, the putting away of sin. Justification is positive, the reconing of positive and perfect righteousness to one.” “Jesus Christ is so united to the believer that God recons our sins to Him. The believer is so united to Christ that God recons His righteousness to us.”

Die tydstip van Regverdigmaking In Christus is elke gelowige geregverdig van alle dinge. Hand 13:39. en dat elkeen wat glo, deur Hom geregverdig word van alles waarvan julle deur die wet van Moses nie geregverdig kon word nie. Die oomblik wanneer iemand in Christus glo word hy verenig met Christus en God reken die geregtigheid van Christus aan hom toe.

Gevolge van Regverdigmaking Ons het vrede met God. Rom 5:1 Omdat ons dan uit die geloof geregverdig is, het ons vrede by God deur onse Here Jesus Christus; Niemand kan ons beskuldig nie.Rom 8:33,34 Wie sal beskuldiging inbring teen die uitverkorenes van God? God is dit wat regverdig maak. Wie is dit wat veroordeel? Christus is dit wat gesterf het, ja, meer nog, wat ook opgewek is, wat ook aan die regterhand van God is, wat ook vir ons intree. Ons word erfgename.Tit 3:7 sodat ons, geregverdig deur sy genade, erfgename kan word ooreenkomstig die hoop van die ewige lewe. Ons word gered van God se toorn. Rom 5:9 Veel meer dan sal ons, nou dat ons geregverdig is in sy bloed, deur Hom gered word van die toorn. Ons word verheerlik.Rom 8:30 en die wat Hy vantevore verordineer het, dié het Hy ook geroep; en die wat Hy geroep het, dié het Hy ook geregverdig; en die wat Hy geregverdig het, dié het Hy ook verheerlik. Ons heers in die lewe. Rom 5:16,17 Want as ten gevolge van die misdaad van die één die dood geheers het deur die één, veel meer sal hulle wat die oorvloed van die genade en van die gawe van die geregtigheid ontvang, in die lewe heers deur die Één, Jesus Christus.

Slot Om deur God regverdig verklaar te word Vind plaas deur die geloof in Jesus Christus Dit moet ‘n hartsgeloof wees, wat vrug dra Dit gee ons vrede met God Fondasie van ons geloofslewe “Die bediening van die versoening” Is jy geregverdig? Hoekom sê jy so? En as jy sondig?