Die rol van die ouer in die kind se suksesvolle studieloopbaan

Slides:



Advertisements
Similar presentations
Ontwikkel deur Info-Edu. Academix is waarskynlik die oplossing waarna u al vir 'n geruime tyd soek!! Voel u kind ook baie dae só ?
Advertisements

KINDERS VAN DIE WIND Koos du Plessis.
Ons nooi alle gelowiges in Suid-Afrika om deel
DIE ONTKENNING (NEGATIEF) Me. J. van Zyl
Om God te GENIET Filippense 4:2-9.
Vir God is jy nie “ per ongeluk nie “ !
Ons aanbid saam!. Ons aanbid saam! Die belangrikste boodskap in die Bybel: God is lief vir jou!
2. Siekte / Lyding 16 Maart 2014 “So much in a relationship changes when a partner is seriously ill, helpless yet blameless, and indefatigably needy.”
Vroeër hierdie maand het Facebook > 10 jaar oud geword
Rondom My Dawie de Jager.
Brief – Fernel Abrahams Strofe 1
Beste Skoene Ooit.
Holy Discontent.
VRAAG EN ANTWOORD- METODE
The Ultimate Celebrity of ALL times
Maak ‘n dinamiese en fundamentale impak in die lewens van mense
BESIGHEIDSTUDIES – GRAAD 10
‘n Foto van die skryfster: Antjie Krog
Nagmaal Christen-word, en Christen-wees
MUNUS TRIPLEX Die oprig en herstel van die drievoudige amp
Die MP3 Speler.
Onderwerp 12 Entrepreneursdag
Romeine 12:2 “Julle moenie aan hierdie sondige wêreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Dan sal julle ook kan onderskei.
Absolute oortuiging God bestaan?
ROETE 13 TIMOTEUS Vat voor!.
Innerlike sterkte.
3. Werkloosheid 23 Maart 2014 “Poverty alleviation involves the much harder task of empowering people to earn sufficient material things through their.
kyk mamma – groot  rolf thielen NOTE:
Eet, drink en wees vrolik……..
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
Learning, Life and entrepreneurial skills
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Akademiese Steundienste Academic Support Services
Joh. 4:23 “Maar daar kom 'n tyd, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader deur die Gees en in waarheid sal aanbid, want die Vader wil juis.
Krake 'n Baie hoë gebou was vir etlike jare in gebruik toe daar op 'n dag 'n gevaarlike kraak in die muur op die 42ste verdieping verskyn het. Die.
Jou geskenk aan God die Kersfees!
NP van Wyk Louw Toe jy kind was.
Learning, Life and entrepreneurial skills
Tommy's Window Slideshow
1. Dood 9 Maart 2014 “Death ends a life, not a relationship” ― Mitch Albom, Tuesdays With Morrie Lees saam: Johannes 11: Beide Maria en Martha het.
Job. 42:5 “Tot nou toe het ek net gehoor wat mense van U sê, maar nou het ek U self gesien”
Luk. 11: “Dié wat op die pad val, dui op mense wat die woord hoor, maar dan kom die duiwel en neem dit uit hulle harte weg sodat hulle nie tot geloof.
Sam CH Cupido Sommer net vir jou.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie...”
VRAAG EN ANTWOORD- METODE
Welkom Jeremia 1:4-10.
I Kor 6:20. “julle is gekoop, en die prys is betaal
> God is heilig:. > God is heilig: Lev. 11:44,45. “Ek is die Here julle God Lev. 11:44,45 “Ek is die Here julle God. Wy julle aan my diens en wees.
LO Kwartaal 3 Graad 11.
Geskape om vir ewig te lewe !
Hoe weerloos is jy....
EKSAMEN VOORBEREIDING
Hartlik welkom in die Erediens!
This is amazing, he died of pancreatic cancer in 2008, but wrote a book ‘The last lecture” before then, one of the bestsellers in 2007.  What a legacy.
MAAK OOP EN ONDEK JOU GESKENK
Die Prioriteit van Gesinsbediening
I Tim. 5:17 “Die ouderlinge wat goeie leiding gee, behoort dubbele erkenning te kry, veral dié wat hard werk deur te preek en onderrig te gee”
Learning, Life and entrepreneurial skills
Jak. 2:14 “Wat help dit, my broers, as iemand beweer dat hy glo, maar sy dade bevestig dit nie? Kan so 'n geloof 'n mens red?
Gen. 1:26-28 “God het die mens geskep as sy verteenwoordiger, as beeld van God het Hy die mens geskep, man en vrou het Hy hulle geskep. Toe het God hulle.
Fil. 3: “Ek sê nie dat ek dit alles al het of die doel al bereik het nie, maar ek span my in om dit alles myne te maak omdat Christus Jesus my reeds.
Tommy's Window Slideshow
LOFOFFER 2014 Romeine 12.
Taalkunde.
VRAAG EN ANTWOORD- METODE
Rom. 7: “Ek, ellendige mens
WAARHEID MATT 28: Jesus kom toe nader en sê vir hulle: “Aan My is alle mag gegee in die hemel en op die aarde. Gaan dan na al die nasies toe en maak.
WEERSPIEËL SY LIG WEERSPIEËL SY LIG [SKYN SAAM] [SKYN SAAM]
Johannes 9 Hy het gegaan en hom gewas, en toe hy terugkom, kon hy sien.
Die opstanding van Jesus is vir die alledaagse bedoel.
Presentation transcript:

Die rol van die ouer in die kind se suksesvolle studieloopbaan Die rol van die ouer in die kind se suksesvolle studieloopbaan PV Spies

Hoe lyk ons wêreld? Spesies veg om oorlewing – renosters, gorillas – ook die mens Tegnologie verander lewenswyses – twitter, selfone, Whatsapp Kennisontploffing – mense word oorspoel met inligting. Beroepe verander of fasseer uit – mense het meer as een beroep in hulle lewe Mense word ouer – lewensverwagting langer Minder sekerhede – voorspellings moeilik Staatsdiens verander – aanstellings op ander kriteria as in verlede Klimaatsverandering – al hoe groter effek op natuurrampe Geweld – raak almal in die land Alles word duurder – gaan hoë eise in toekoms stel Werkloosheid – jeug moet seker maak dat hulle só gekwalifiseerd toegerus is dat hulle in aanvraag sal wees. Ouer se taak: Maak seker dat, te midde van die veranderende wêreld ,ons die ewige waardes en beginsels by ons kinders inskerp. NB Baie dinge verander, maar God bly altyd dieselfde – Hy bly die Anker en Rots wanneer alles onseker is of ons bestaan bedreig.

Rol van ouer vanaf geboorte Verskil tussen mens en dier by geboorte * mens meer afhanklik vir langer tyd * 8-12 maande voor baba loop * 16-24 maande voor praat Goeie rede – langer afhanklik van ouers om verhouding te bou en binne ‘n spesifieke lewensstyl en –waardes gestimuleer te word. Ontwikkel aanvanklike stadiger, maar potensiaal baie groter. Baie herhaling deur ma en pa – vaslegging van waardes, gewoontes, spraak, ens. Bou van verhouding met ouer en volwassene oor langer tydperk Ontwikkel sintuie en gedrag deur stimulering.

Kweek van leeringesteldheid vanaf geboorte Nie deur druk, maar deur stimulering Nie net om te beskerm, maar toe te rus Wiskunde en taal deur stories, speletjies, dobbelstene, ens Opdragte – gaan haal die boek derde van links, soek, verduidelik vir boetie/sussie, ens.

Leeringesteldheid – toon belangstelling in wat jou kind leer Nie om te kritiseer, maar te ondersteun “Wat het jy vandag nuut geleer?” “Geleer wat jou opgewonde gemaak het” “…wat jy graag wil onthou?” “… wat jou ontstel het?” “…wat jou ‘n beter mens gemaak het”

Belangstelling… vervolg Toon aan kind dat jy ook nog steeds leer Ste voorbeeld as lewenslange student Ouers moet self ‘n leeringesteldheid hê Kyk saam opvoedkundige TV programme Uitneem van boeke – saam met kind Woon kursusse en werkswinkels by. Bespreek idees en redeneer as gesin Probleemoplossing in plaas van forseer

Toon geloof in jou kind se vermoë om te leer Beloon nie net die resultaat nie, maar ook die poging Vra kind; “Hoe voel jy oor die uitslag? Kind moet glo in hom/haarself Waak teen presteer deur jou kind Elke kind is uniek – ontdek jou kind se gawes en ondersteun, lei en motiveer

Raak betrokke by die skool Kind bly ouer se verantwoordelikheid Versterk verhouding met onderwysers – ouers moenie onderwysers voor kinders kritiseer nie. Beskou die onderwyser as ‘n vennoot en bespreek eerder probleme met hom/haar. Probeer om altyd met die ware feite van ‘n saak te werk. Kind will sien dat ouer in sy/haar totale ontwikkeling belangstel Ander vermoëns / talente lei ook tot loopbane Skool is kind se leefwêreld soos werkplek ouers se leefwêreld is.

Leerlinge – Studiewenke 1. Gebruik al jou sintuie Oë, ore, - alles wat kan waarneem – span dit in! Skryf, doen, praat Oefen soos atleet – verskeidenheid van oefeninge Luister in klas Verstaan in klas Vra in klas Doen in klas NB die leerproses begin in die klas Wees leergerig en prestasiegerig in klas – nie net daarom tyd om te kry of te sosialiseer nie

Wenke … 2. Doelgerig – kweek ‘n wil om te presteer Navorsing – drie groepe faktore wat bydra tot suksesvolle studie Intelligensie en besondere bekwaamhede – 50-60% Harde werk, inset, goeie studiemetodes – 30-40% Toeval en omgewingsfaktore 10-15%

3. Beplanning Tydsbestuur Verdeel werk in afdelings Rooster Wat, wanneer, hoe?

4. Omstandighede waaronder jy studeer Beïnvloed jou sintuie – reuk, oë, ore, temperatuur, waarneming, liggaamshouding. Konsentrasie – stimulering weg van werk af Beïnvloed jou emosies Dieselfde plek Beste tyd Selfoon TV/radio Tafel, lessenaar

5. BEGRIP Verstaan jy waarmee jy besig is? Moet kan verduidelik/toepas Verstaan vraag – wat presies wil hy weet? Bepaal kernwoorde – paragraaf, hoofstuk en memoriseer. Koerantberigte – ontleed. Een begrip lei tot ‘n ander – persentasies, breuke; Belangrikheid van die Rynrivier – moet weet waar geleë.Daarom – maak seker dat jy verstaan met die oog op dit wat volg Moet gemaklik oor feite kan gesêls en probleme oplos – toepassing nie papegaaiwerk nie

Studeer wetenskaplik Memoriseer kernwoorde Assosiasie Studeer net voor slapenstyd – vaslegging vind plaas sonder onderbreking Leer intensief lank voor eksamen en doen net hersiening kort voor toets en eksamen Herhaling lei tot vaslegging Spanning beïnvloed geheue Moenie gewoontes verander kort voor eksamen Moenie werk bespreek met maats kort voor jy begin skryf nie

6. Bou aan jou selfbeeld en selfvertroue Hoe praat jy met en oor jouself? Ek het die potensiaal Ek sal beter presteer Ek is uniek – God maak nie gemors of “flops’ nie Verander negatiewe gedagtes met positiewe Goeie leeringesteldheid en studiegewoontes lei tot prestasie en goeie selfbeeld. Probeer om jou só te bekwaam dat jy meer as een beroep eendag sal kan volg Bekwaam jou om dalk eendag self werk te kan skep.

SUCCESS See your goal Stay on track Show the world you can Understand the obsticals Create a positive mental picture Clear your mind of self doubt Embrace the challenge Stay on track Show the world you can