Romeine 12:2 “Julle moenie aan hierdie sondige wêreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Dan sal julle ook kan onderskei.

Slides:



Advertisements
Similar presentations
Dink aan konkrete dade van aanbidding, wat jyself lééf!
Advertisements

Ons nooi alle gelowiges in Suid-Afrika om deel
DIE ONTKENNING (NEGATIEF) Me. J. van Zyl
Om God te GENIET Filippense 4:2-9.
Krag om oorvloedig te LEWE
Vir God is jy nie “ per ongeluk nie “ !
Ons aanbid saam!. Ons aanbid saam! Die belangrikste boodskap in die Bybel: God is lief vir jou!
Die Bron van innerlike sterkte
Rondom My Dawie de Jager.
“Be very sure of this, people never reject the Bible because they cannot understand it. They understand it too well; they understand that it condemns their.
Nagmaal Christen-word, en Christen-wees
MUNUS TRIPLEX Die oprig en herstel van die drievoudige amp
Joh. 13: “Ek gee julle 'n nuwe gebod: julle moet mekaar liefhê
Ps. 107: “Party het in die donker gesit, in diep duisternis, hulle was gevangenes, in ellende en in boeie, want hulle het hulle verset teen die bevele.
“What does this word holiness really mean
II Tim. 2:22 “Vermy die begeertes wat 'n jongmens in gevaar bring, en streef na opregtheid, geloof, liefde en vrede, saam met almal wat uit 'n rein hart.
Absolute oortuiging God bestaan?
Innerlike sterkte.
Gen. 39:9 “Daar is niemand wat in hierdie huis meer gesag het as ek nie. Meneer het niks van my teruggehou nie, behalwe vir u, want u is sy vrou. Hoe.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Do you need a miracle In your Life?.
Joh. 4:23 “Maar daar kom 'n tyd, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader deur die Gees en in waarheid sal aanbid, want die Vader wil juis.
2 Tim. 3:5 "Hulle sal nog die uiterlike skyn van die godsdiens hê, maar die krag van die godsdiens sal hulle nie ken nie. Bly weg van sulke mense af.
Om te ONTVANG 1 Konings 3:2-15.
Krake 'n Baie hoë gebou was vir etlike jare in gebruik toe daar op 'n dag 'n gevaarlike kraak in die muur op die 42ste verdieping verskyn het. Die.
Phil 3:10 (NKJV) 10 that I may know Him and the power of His resurrection, and the fellowship of His sufferings, being conformed to His death,
Jou geskenk aan God die Kersfees!
Die KRUIS Gebedsreis.
GAL 2:20-21 Ek is met Christus gekruisig, en ék leef nie meer nie, maar Christus leef in my. En wat ek nou in die vlees lewe, leef ek deur die geloof in.
II Kor. 5:21 “Christus was sonder sonde, maar God het Hom in ons plek as sondaar behandel sodat ons, deur ons eenheid met Christus, deur God vrygespreek.
Tommy's Window Slideshow
Job. 42:5 “Tot nou toe het ek net gehoor wat mense van U sê, maar nou het ek U self gesien”
Luk. 11: “Dié wat op die pad val, dui op mense wat die woord hoor, maar dan kom die duiwel en neem dit uit hulle harte weg sodat hulle nie tot geloof.
Sam CH Cupido Sommer net vir jou.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie...”
Gesalfde Rus Theo Potgieter 24 Februarie
Welkom Jeremia 1:4-10.
I Kor 6:20. “julle is gekoop, en die prys is betaal
> God is heilig:. > God is heilig: Lev. 11:44,45. “Ek is die Here julle God Lev. 11:44,45 “Ek is die Here julle God. Wy julle aan my diens en wees.
Titus 2:12 “Dit voed ons op om die goddelose leefwyse en wêreldse begeerlikhede te laat vaar en met selfbeheersing, opregtheid en godsvrug in die teenswoordige.
Geskape om vir ewig te lewe !
Hoe weerloos is jy....
KAN ONS GOD VERTROU WANNEER HY SÊ, “VOLG MY”? Deur Karen J. Pearson
Verbintenis tot God se heerskappy Verbintenis tot God se dienswerk Verbintenis tot God se boodskap Verbintenis tot God se middele Verbind aan God se.
Verstaan  emosies  wil
Hartlik welkom in die Erediens!
MAAK OOP EN ONDEK JOU GESKENK
“True repentance shows itself in a thorough breaking off from sin
“Julle sal my getuies wees”
I Tim. 5:17 “Die ouderlinge wat goeie leiding gee, behoort dubbele erkenning te kry, veral dié wat hard werk deur te preek en onderrig te gee”
Jak. 2:14 “Wat help dit, my broers, as iemand beweer dat hy glo, maar sy dade bevestig dit nie? Kan so 'n geloof 'n mens red?
Kol. 1:16 “Alles is deur Hom en vir Hom geskep.”
Gen. 1:26-28 “God het die mens geskep as sy verteenwoordiger, as beeld van God het Hy die mens geskep, man en vrou het Hy hulle geskep. Toe het God hulle.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Ef. 1:4 “So het Hy, nog voordat die wêreld geskep is, ons in Christus uitverkies om heilig en onberispelik voor Hom te wees.”
Fil. 3: “Ek sê nie dat ek dit alles al het of die doel al bereik het nie, maar ek span my in om dit alles myne te maak omdat Christus Jesus my reeds.
I Pet. 1: “Nee, soos Hy wat julle geroep het, heilig is, moet julle ook in julle hele lewenswandel heilig wees. Daar staan immers geskrywe: “Wees.
Tommy's Window Slideshow
Johannes 12 Daar was ook 'n aantal Grieke onder die mense wat fees toe gekom het om te aanbid. Hulle het na Filippus, wat van Betsaida in Galilea afkomstig.
LOFOFFER 2014 Romeine 12.
Wat soek jy? Waarna dors jy? Waarna dors die wêreld?
Kolossense 3:1-17 ¹Aangesien julle saam met Christus uit die dood opgewek is, moet julle strewe na die dinge daarbo waar Christus is, waar Hy aan die.
Rom. 7: “Ek, ellendige mens
Genesis 1 - Eerste dag Toe het God gesê: “Laat daar lig wees!” En daar was lig. God het gesien die lig is goed, en Hy het die lig en donker van.
WAARHEID MATT 28: Jesus kom toe nader en sê vir hulle: “Aan My is alle mag gegee in die hemel en op die aarde. Gaan dan na al die nasies toe en maak.
WEERSPIEËL SY LIG WEERSPIEËL SY LIG [SKYN SAAM] [SKYN SAAM]
Johannes 9 Hy het gegaan en hom gewas, en toe hy terugkom, kon hy sien.
Die opstanding van Jesus is vir die alledaagse bedoel.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Presentation transcript:

Romeine 12:2 “Julle moenie aan hierdie sondige wêreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Dan sal julle ook kan onderskei wat die wil van God is, wat vir Hom goed en aanneemlik en volmaak is.”  AFR83

1. Die vrees dat ek ontbloot word, maak dat ek onttrek. Gen 3:9-10 9 Die Here God moes toe na die mens roep en sê: “Waar is jy?”

1. Die vrees dat ek ontbloot word, maak dat ek onttrek. 10 Die mens het verleë geantwoord: “Hier is ek. Toe ek hoor U is hier het ek bang geword, want ek is mos kaal. Toe het ek weggekruip.”

SKAAM 7 Skielik het hulle oë oopgegaan. Vir die eerste keer ontdek hulle hulle is kaal.

SKAAM 7 Skielik het hulle oë oopgegaan Vir die eerste keer ontdek hulle hulle is kaal VERSTEEK Skaam-skaam gryp hulle toe ’n paar vyeblare, werk dit aan mekaar vas en maak vir hulle klere. vs 7b

Skaam 7 Skielik het hulle oë oopgegaan Vir die eerste keer ontdek hulle hulle is kaal vs 7a Versteek Skaam-skaam gryp hulle toe ’n paar vyeblare, werk dit aan mekaar vas en maak vir hulle klere. vs 7b ONTTREK van God Toe hulle Hom hoor, het hulle bang geword en tussen die bome vir Hom gaan wegkruip vs 8

2. My vrees om nie aanvaar te word nie, maak dat ek myself verdedig. Gen 3:11-12 12Die mens sê toe: “Dit is alles die vrou se skuld. Die einste vrou wat U my gegee het, het my van die boom se vrugte gegee. En ek het dit geëet.”

2. My vrees om nie aanvaar te word nie, maak dat ek myself verdedig. 13Die Here God vra toe vir die vrou: “Hoekom het jy dit gedoen?” Sy het geantwoord: “Dit is die slang se skuld. Hy het my om die bos gelei, toe het ek van die vrugte geëet.”

3. Die vrees om beheer te verloor, maak dat ek meer wil beheer. The resultaat van sonde: Hulle verloor beheer oor hul lewe Gen 3:16b “……Jy sal ook altyd na jou man bly verlang, hy sal jou oorheers.

Leer om in God se LIEFDE Te lewe Die SLEUTEL: Leer om in God se LIEFDE Te lewe

Leer om in God se LIEFDE te lewe 1 Joh 4:18 Boodskap Ware, egte liefde verdryf eenvoudig alle vrees. Iemand wat dus nog sulke vrees in hom ronddra, se lewe is nog nie heeltemal deurdrenk met God se liefde nie. En hoekom nie? Want vrees is net heeltyd bekommerd oor die straf wat kan kom.

1. Jy moet elke dag jou HART oorgee aan God. Job 11:13-18

Job 11:13-18 13 As jy net jou hart aan Hom wil wy en jou hande na Hom oplig in gebed! 14 Raak ontslae van jou sondes. Los alle ongeregtigheid agter jou. 15 Dan sal jou gesig verhelder in onskuld. Jy sal sterk wees en vry van angs.

18 You will be secure, because there is hope; you will look about you Job 11:13-18 17 Life will be brighter than noonday, and darkness will become like morning. 18 You will be secure, because there is hope; you will look about you and take your rest in safety (fille with hope & emptied of worry -CEV )

2. Jy moet elke dag onthou hoe lief God vir jou is. Ek is totaal-en-al AANVAAR

Ek is totaal-en-al aanvaar Jesus MAAK my aanvaarbaar Tit 3:7 Heilige Gees tree as GETUIE op Rom 8:16

2. Jy moet elke dag onthou hoe lief God vir jou is. Ek is totaal-en-al AANVAAR Ek is onvoorwaardelik geLIEFd

Ek is onvoorwaardelik geLIEFd Jesaja 54:10 Berge kan verskuif word en heuwels kan verdwyn, maar My liefde vir jou sal nooit ophou nie. My ooreenkoms van vrede met jou sal nooit tot ’n einde kom nie. Dit is wat die Here sê wat soveel vir jou omgee.

2. Jy moet elke dag onthou hoe lief God vir jou is. Ek is totaal-en-al AANVAAR Ek is onvoorwaardelik geLIEFd Ek is totaal VRY

Ek is totaal VRY Rom. 8:1 Jesus se bloed het my regverdig gemaak. Goeie nuus! God se oordeel is vir altyd verby vir elkeen wat aan Christus Jesus behoort. Jesus se bloed het my regverdig gemaak. 2 Kor 5:21 Hy maak my heilig en skuldloos in Christus. Kol 1:21-23

2. Jy moet elke dag onthou hoe lief God vir jou is. Ek is totaal-en-al AANVAAR Ek is onvoorwaardelik geLIEFd Ek is totaal VRY Ek is geweldig WAARDEVOL

Ek is geweldig WAARDEVOL 1 Kor 7:23 “Julle is vrygekoop en die prys is betaal. ..”

2. Jy moet elke dag onthou hoe lief God vir jou is. Ek is totaal-en-al AANVAAR Ek is onvoorwaardelik geLIEFd Ek is totaal VRY Ek is geweldig WAARDEVOL

3. Jy moet elke dag God se liefde deel met ander. Joh. 13:34 Ek gee julle ’n nuwe opdrag: Julle moet mekaar liefhê; soos Ek julle lief het, net só moet julle mekaar ook liefhê.

3. Jy moet elke dag God se liefde deel met ander. 1 Kor. 13:7 Die liefde bly stil oor ander se foute, (GENADE) dit bly steeds vertrou, (GELOOF) dit hou aan met hoop, (HOOP) dit verduur alles. (UITHOU)

1 Co 13:7 It [LOVE] always protects, always trusts, always hopes, always perseveres. Love never stops being patient – Extending GRACE Love never stops believing – Expressing FAITH Love never stops hoping – Expects the BEST Love never gives up – Endures the WORST

Konnek in ‘n Konnekgroep!