Gebed ‘n Oorsig.

Slides:



Advertisements
Similar presentations
Ons nooi alle gelowiges in Suid-Afrika om deel
Advertisements

DIE ONTKENNING (NEGATIEF) Me. J. van Zyl
Vir God is jy nie “ per ongeluk nie “ !
Ons aanbid saam!. Ons aanbid saam! Die belangrikste boodskap in die Bybel: God is lief vir jou!
Die Bron van innerlike sterkte
Heiligmaking (Sanctification)
“Be very sure of this, people never reject the Bible because they cannot understand it. They understand it too well; they understand that it condemns their.
Nagmaal Christen-word, en Christen-wees
MUNUS TRIPLEX Die oprig en herstel van die drievoudige amp
Jesus - Die Bevelvoerder van die Weermag
Joh. 13: “Ek gee julle 'n nuwe gebod: julle moet mekaar liefhê
Ps. 107: “Party het in die donker gesit, in diep duisternis, hulle was gevangenes, in ellende en in boeie, want hulle het hulle verset teen die bevele.
“What does this word holiness really mean
II Tim. 2:22 “Vermy die begeertes wat 'n jongmens in gevaar bring, en streef na opregtheid, geloof, liefde en vrede, saam met almal wat uit 'n rein hart.
Let go and let God...? "Someone's sitting in the shade today because someone planted a tree a long time ago."  Saligmakende geloof Daaglikse geloof.
Regverdigmaking (Justification)
Romeine 12:2 “Julle moenie aan hierdie sondige wêreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Dan sal julle ook kan onderskei.
In Ritme Met Die Gees Om ’n Sabbatsmens Te Word.
Absolute oortuiging God bestaan?
Innerlike sterkte.
“Oh it is at a fearful expense that ministers are allowed to enter the pulpit without being preceded, accompanied, and followed by the earnest prayers.
Gen. 39:9 “Daar is niemand wat in hierdie huis meer gesag het as ek nie. Meneer het niks van my teruggehou nie, behalwe vir u, want u is sy vrou. Hoe.
Heiligmaking (Sanctification)
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
Kategese 24 Oktober 2010 NG Wierdapark.
WELKOM! Matteus 13.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Do you need a miracle In your Life?.
Joh. 4:23 “Maar daar kom 'n tyd, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader deur die Gees en in waarheid sal aanbid, want die Vader wil juis.
2 Tim. 3:5 "Hulle sal nog die uiterlike skyn van die godsdiens hê, maar die krag van die godsdiens sal hulle nie ken nie. Bly weg van sulke mense af.
Om te ONTVANG 1 Konings 3:2-15.
Krake 'n Baie hoë gebou was vir etlike jare in gebruik toe daar op 'n dag 'n gevaarlike kraak in die muur op die 42ste verdieping verskyn het. Die.
Phil 3:10 (NKJV) 10 that I may know Him and the power of His resurrection, and the fellowship of His sufferings, being conformed to His death,
Jou geskenk aan God die Kersfees!
Die KRUIS Gebedsreis.
BELANGRIKSTE WAARHEDE Jahshua gee ons die ewige lewe Joh 3:16 Ons moet dissipels van Jahshua wees Joh 12:26 Ons moet God en mekaar liefhê Matt.
GAL 2:20-21 Ek is met Christus gekruisig, en ék leef nie meer nie, maar Christus leef in my. En wat ek nou in die vlees lewe, leef ek deur die geloof in.
my identiteit… my weerstand teen die vyand…
II Kor. 5:21 “Christus was sonder sonde, maar God het Hom in ons plek as sondaar behandel sodat ons, deur ons eenheid met Christus, deur God vrygespreek.
Tommy's Window Slideshow
Job. 42:5 “Tot nou toe het ek net gehoor wat mense van U sê, maar nou het ek U self gesien”
Luk. 11: “Dié wat op die pad val, dui op mense wat die woord hoor, maar dan kom die duiwel en neem dit uit hulle harte weg sodat hulle nie tot geloof.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie...”
Welkom Jeremia 1:4-10.
I Kor 6:20. “julle is gekoop, en die prys is betaal
> God is heilig:. > God is heilig: Lev. 11:44,45. “Ek is die Here julle God Lev. 11:44,45 “Ek is die Here julle God. Wy julle aan my diens en wees.
Titus 2:12 “Dit voed ons op om die goddelose leefwyse en wêreldse begeerlikhede te laat vaar en met selfbeheersing, opregtheid en godsvrug in die teenswoordige.
Geskape om vir ewig te lewe !
Hoe weerloos is jy....
KAN ONS GOD VERTROU WANNEER HY SÊ, “VOLG MY”? Deur Karen J. Pearson
Verbintenis tot God se heerskappy Verbintenis tot God se dienswerk Verbintenis tot God se boodskap Verbintenis tot God se middele Verbind aan God se.
Hartlik welkom in die Erediens!
This is amazing, he died of pancreatic cancer in 2008, but wrote a book ‘The last lecture” before then, one of the bestsellers in 2007.  What a legacy.
MAAK OOP EN ONDEK JOU GESKENK
“True repentance shows itself in a thorough breaking off from sin
“Julle sal my getuies wees”
Die weg tot geregtigheid
I Tim. 5:17 “Die ouderlinge wat goeie leiding gee, behoort dubbele erkenning te kry, veral dié wat hard werk deur te preek en onderrig te gee”
Regverdigmaking (Justification)
Jak. 2:14 “Wat help dit, my broers, as iemand beweer dat hy glo, maar sy dade bevestig dit nie? Kan so 'n geloof 'n mens red?
CLICK TO ADVANCE SLIDES
UNITY OF THE SPIRIT..
I Pet. 1: “Nee, soos Hy wat julle geroep het, heilig is, moet julle ook in julle hele lewenswandel heilig wees. Daar staan immers geskrywe: “Wees.
Tommy's Window Slideshow
LOFOFFER 2014 Romeine 12.
Rom. 7: “Ek, ellendige mens
WAARHEID MATT 28: Jesus kom toe nader en sê vir hulle: “Aan My is alle mag gegee in die hemel en op die aarde. Gaan dan na al die nasies toe en maak.
WEERSPIEËL SY LIG WEERSPIEËL SY LIG [SKYN SAAM] [SKYN SAAM]
Johannes 9 Hy het gegaan en hom gewas, en toe hy terugkom, kon hy sien.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Presentation transcript:

Gebed ‘n Oorsig

Inhoud Definisies Vorme van Gebed Blokkasies Die Onse Vader Geloof Liefde en Gehoorsaamheid Samevatting Inhoud

Definisies – Ou Testment Gen 20:7 H6419 פּלל pâlal paw-lal' A primitive root; to judge (officially or mentally); by extension to intercede, pray: - intreat, judge (-ment), (make) pray (-er, -ing), make supplication. Exo 8:8 H6279 עתר‛âthar aw-thar' A primitive root (rather denominative from H6281); to burn incense in worship, that is, intercede (reciprocally listen to prayer): - intreat, (make) pray (-er). 2 Sam 7:27 H8605 תּפלּה tephillâh tef-il-law' From H6419; intercession, supplication; by implication a hymn: - prayer. Definisies – Ou Testment

Definisies – Nuwe Testment Mat 5:44 G4336 προσεύχομαι proseuchomai pros-yoo'-khom-ahee From G4314 and G2172; to pray to God, that is, supplicate, worship: - pray (X earnestly, for), make prayer. Mat 26:53 G3870 παρακαλέω parakaleō par-ak-al-eh'-o From G3844 and G2564; to call near, that is, invite, invoke (by imploration, hortation or consolation): - beseech, call for, (be of good) comfort, desire, (give) exhort (-ation), intreat, pray. Efe 3:13 G154 αἰτέω aiteō ahee-teh'-o Of uncertain derivation; to ask (in generally): - ask, beg, call for, crave, desire, require. Compare G4441. Definisies – Nuwe Testment

Gebed Sang as Gebed Luister na ‘n ander se Gebed ??? Vorme van Gebed

Hoekom Sukkel Ons Soms Vader wil deur ons werk Vetrou ons Hom genoeg om oor te gee? Rom 5:1-6 Hoekom Sukkel Ons Soms

Hoeveel van ons lewe gaan net oor ons self. Waaroor of waarvoor bid jy Hoeveel van ons lewe gaan net oor ons self? Waaroor of waarvoor bid jy? Hoe meet ek andere? Kritiek… Rom 6:16-19 16 Weet julle nie dat aan wie julle julself as diensknegte tot beskikking stel om hom gehoorsaam te wees, julle diensknegte is van hom aan wie julle gehoorsaam is nie òf van die sonde tot die dood, òf van die gehoorsaamheid tot geregtigheid? 17 Maar ons dank God dat julle wel diensknegte van die sonde was, maar van harte gehoorsaam geword het aan die voorbeeld van die leer wat aan julle oorgelewer is, 18 en, vrygemaak van die sonde, het julle diensbaar geword aan die geregtigheid. 19 Ek spreek menslikerwys ter wille van die swakheid van julle vlees; want net soos julle jul lede diensbaar gestel het aan die onreinheid en wetteloosheid om wetteloos te wees, so moet julle nou jul lede diensbaar stel aan die geregtigheid tot heiligmaking. Blokkasies - Selfsug

Blokkasies - Liefdeloosheid In die gemeente? Ons het kennis en praat met gesag oor bybelse waarhede… Hoe hanteer ons mense wat ons nie so goed ken nie? Dra ons Yashua se liefde na buite? Joh 13:34-35 34 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. 35 Hieraan sal almal weet dat julle my dissipels is, as julle liefde onder mekaar het. Blokkasies - Liefdeloosheid

Blokkasies – Geld Gierigheid Die hele lewe het in ‘n tipe “Rat Race” ontaard Waaraan spandeer mense hul tyd daagliks Is geprogrammeer om beter te wil hê en doen? Kom ons ooit op die punt waar ons sê, Vader ek is vergenoegd, wat kan ek vir U doen? Mat 6:19-21 19 Moenie vir julle skatte bymekaarmaak op die aarde, waar mot en roes verniel en waar diewe inbreek en steel nie; 20 maar maak vir julle skatte bymekaar in die hemel, waar geen mot of roes verniel nie en waar diewe nie inbreek en steel nie; 21 want waar julle skat is, daar sal julle hart ook wees. Blokkasies – Geld Gierigheid

Daai wit leuentjies, hoe maklik gebruik ons hulle nie Daai wit leuentjies, hoe maklik gebruik ons hulle nie? Sit jy miskien met ‘n wrok in jou hart? Luk 16:10-12 10 Hy wat getrou is in die minste, is ook in die grote getrou; en hy wat onregverdig is in die minste, is ook in die grote onregverdig. 11 As julle dan nie getrou was in die onregverdige Mammon nie, wie sal julle die ware goed toevertrou? 12 En as julle nie getrou was in 'n ander se goed nie, wie sal aan julle jul eie gee? Jak 3:10-11 10 Uit dieselfde mond kom seën en vervloeking. Dit, my broeders, behoort nie so te wees nie. 11 'n Fontein laat tog nie uit dieselfde oog vars en bitter water opborrel nie? Blokkasies – Valsheid

Blokkasies – Oplossings Ontwikkel ‘n dik vel Restitisie Ons gaan foute maak, maar ons moet bly vorentoe Sit daad by die woord, kom ons praat minder en doen meer Wees getrou in die kleine Blokkasies – Oplossings

9 Só moet julle dan bid: Onse Vader wat in die hemele is, laat u Naam geheilig word; 10 laat u koninkryk kom; laat u wil geskied, soos in die hemel net so ook op die aarde; 11 gee ons vandag ons daaglikse brood; 12 en vergeef ons ons skulde, soos ons ook ons skuldenaars vergewe; 13 en lei ons nie in versoeking nie, maar verlos ons van die Bose. Want aan U behoort die koninkryk en die krag en die heerlikheid tot in ewigheid. Amen. Mat 6: Die Onse Vader

9 Só moet julle dan bid: Onse Vader wat in die hemele is, laat u Naam geheilig word; 10 laat u koninkryk kom; laat u wil geskied, soos in die hemel net so ook op die aarde; Aanhef – “Onse Vader” Laat U naam geheilig word; Laat U koninkryk kom; Laat U wil geskied; Vader se wil en Gebed

Gebedsverhoring 101 Was gehoorsaam Vader word verheerlik Binne Vader se Wil? Gebed verhoor Vader word verheerlik Nee Ja Gebedsverhoring 101 Gebed

Geloof Die Bybel fokus op die positiewe Ons moet totaal en al slegs op Yahweh vertrou en Hom glo. Vertrou ons ook ander medegelowiges? Gen 16:5-6 5 Daarop lei Hy hom uit na buite met die woorde: Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel. En Hy sê vir hom: So sal jou nageslag wees. 6 En hy het in die HERE geglo; en Hy het hom dit tot geregtigheid gereken. Geloof

Liefde & Gehoorsaamheid Ons bou ‘n verhouding met Vader deur gebed. Wat as ons nie kan bid nie, iets voel nie reg nie? Hou net aan met bid uit gehoorsaamheid, want… Rom 8:26-28 26 En net so kom ook die Gees ons swakhede te hulp, want ons weet nie reg wat ons moet bid nie, maar die Gees self tree vir ons in met onuitspreeklike sugtinge. 27 En Hy wat die harte deursoek, weet wat die bedoeling van die Gees is, omdat Hy ooreenkomstig die wil van God vir die heiliges intree. 28 En ons weet dat vir hulle wat God liefhet, alles ten goede meewerk, vir hulle wat na sy voorneme geroep is. Liefde & Gehoorsaamheid

Vorme van Gebed Gebed Sang as Gebed Luister na Gebed Die Gees bid vir ons Vorme van Gebed

Samevatting Gebed is die enigste wapen teen die vyand Waak en Bid gedurig Onthou die Wapen Rusting Efe:6 Gebed bevesting ons afhanklikheid aan Vader Samevatting