BEELDE VAN EENHEID Les 6 vir 10 November 2018.

Slides:



Advertisements
Similar presentations
Ons nooi alle gelowiges in Suid-Afrika om deel
Advertisements

Krag om oorvloedig te LEWE
Ons aanbid saam!. Ons aanbid saam! Die belangrikste boodskap in die Bybel: God is lief vir jou!
Die Doop met die Heilige Gees
Die Waarheid reeks 1 Ons as Tempel
“Be very sure of this, people never reject the Bible because they cannot understand it. They understand it too well; they understand that it condemns their.
Nagmaal Christen-word, en Christen-wees
MUNUS TRIPLEX Die oprig en herstel van die drievoudige amp
Jesus - Die Bevelvoerder van die Weermag
Joh. 13: “Ek gee julle 'n nuwe gebod: julle moet mekaar liefhê
Ps. 107: “Party het in die donker gesit, in diep duisternis, hulle was gevangenes, in ellende en in boeie, want hulle het hulle verset teen die bevele.
“What does this word holiness really mean
II Tim. 2:22 “Vermy die begeertes wat 'n jongmens in gevaar bring, en streef na opregtheid, geloof, liefde en vrede, saam met almal wat uit 'n rein hart.
Let go and let God...? "Someone's sitting in the shade today because someone planted a tree a long time ago."  Saligmakende geloof Daaglikse geloof.
EENHEIDSBELEWENIS IN DIE VROEË KERK
Absolute oortuiging God bestaan?
“Oh it is at a fearful expense that ministers are allowed to enter the pulpit without being preceded, accompanied, and followed by the earnest prayers.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
WELKOM! Matteus 13.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Joh. 4:23 “Maar daar kom 'n tyd, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader deur die Gees en in waarheid sal aanbid, want die Vader wil juis.
2 Tim. 3:5 "Hulle sal nog die uiterlike skyn van die godsdiens hê, maar die krag van die godsdiens sal hulle nie ken nie. Bly weg van sulke mense af.
Krake 'n Baie hoë gebou was vir etlike jare in gebruik toe daar op 'n dag 'n gevaarlike kraak in die muur op die 42ste verdieping verskyn het. Die.
Phil 3:10 (NKJV) 10 that I may know Him and the power of His resurrection, and the fellowship of His sufferings, being conformed to His death,
Week 6 Sodat God vir almal mooi sal word.
Jou geskenk aan God die Kersfees!
Die KRUIS Gebedsreis.
BELANGRIKSTE WAARHEDE Jahshua gee ons die ewige lewe Joh 3:16 Ons moet dissipels van Jahshua wees Joh 12:26 Ons moet God en mekaar liefhê Matt.
GAL 2:20-21 Ek is met Christus gekruisig, en ék leef nie meer nie, maar Christus leef in my. En wat ek nou in die vlees lewe, leef ek deur die geloof in.
my identiteit… my weerstand teen die vyand…
Oorsig 2 Samuel: Dawid wil 'n tempel bou; God bevestig sy trou aan hom en sy koningskap, maar verwys die oprigting van die tempel na sy nasaat. Psalm 89:
II Kor. 5:21 “Christus was sonder sonde, maar God het Hom in ons plek as sondaar behandel sodat ons, deur ons eenheid met Christus, deur God vrygespreek.
Tommy's Window Slideshow
Luk. 11: “Dié wat op die pad val, dui op mense wat die woord hoor, maar dan kom die duiwel en neem dit uit hulle harte weg sodat hulle nie tot geloof.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie...”
1 Kor 14:1 (Afrikaanse Ou Vertaling)
Welkom Jeremia 1:4-10.
Die wederkoms van Christus sal vooraf- CLICK TO ADVANCE SLIDES
I Kor 6:20. “julle is gekoop, en die prys is betaal
> God is heilig:. > God is heilig: Lev. 11:44,45. “Ek is die Here julle God Lev. 11:44,45 “Ek is die Here julle God. Wy julle aan my diens en wees.
Titus 2:12 “Dit voed ons op om die goddelose leefwyse en wêreldse begeerlikhede te laat vaar en met selfbeheersing, opregtheid en godsvrug in die teenswoordige.
Geskape om vir ewig te lewe !
Verbintenis tot God se heerskappy Verbintenis tot God se dienswerk Verbintenis tot God se boodskap Verbintenis tot God se middele Verbind aan God se.
“To believe is not lightly to form an opinion, or to assent only to what is said, but is a firm, undoubting conviction, so that we may dare to subscribe.
MAAK OOP EN ONDEK JOU GESKENK
“True repentance shows itself in a thorough breaking off from sin
“Julle sal my getuies wees”
I Tim. 5:17 “Die ouderlinge wat goeie leiding gee, behoort dubbele erkenning te kry, veral dié wat hard werk deur te preek en onderrig te gee”
Sessie 2: Oor die teenwoordigheid van die verhoogde Christus by ons
Hartlik welkom in die Erediens
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Jak. 2:14 “Wat help dit, my broers, as iemand beweer dat hy glo, maar sy dade bevestig dit nie? Kan so 'n geloof 'n mens red?
Gen. 1:26-28 “God het die mens geskep as sy verteenwoordiger, as beeld van God het Hy die mens geskep, man en vrou het Hy hulle geskep. Toe het God hulle.
Ef. 1:4 “So het Hy, nog voordat die wêreld geskep is, ons in Christus uitverkies om heilig en onberispelik voor Hom te wees.”
UNITY OF THE SPIRIT..
Fil. 3: “Ek sê nie dat ek dit alles al het of die doel al bereik het nie, maar ek span my in om dit alles myne te maak omdat Christus Jesus my reeds.
I Pet. 1: “Nee, soos Hy wat julle geroep het, heilig is, moet julle ook in julle hele lewenswandel heilig wees. Daar staan immers geskrywe: “Wees.
ACTS ACTION V..
Tommy's Window Slideshow
Johannes 12 Daar was ook 'n aantal Grieke onder die mense wat fees toe gekom het om te aanbid. Hulle het na Filippus, wat van Betsaida in Galilea afkomstig.
Die Tempel van die Here Saamgestel deur:Harry van Huyssteen
LOFOFFER 2014 Romeine 12.
Barmhartigheid Hoekom? Wat? Waar?.
SAADPLANT BEDIENING [SKYN NA BUITE]
Kolossense 3:1-17 ¹Aangesien julle saam met Christus uit die dood opgewek is, moet julle strewe na die dinge daarbo waar Christus is, waar Hy aan die.
Rom. 7: “Ek, ellendige mens
Genesis 1 - Eerste dag Toe het God gesê: “Laat daar lig wees!” En daar was lig. God het gesien die lig is goed, en Hy het die lig en donker van.
WAARHEID MATT 28: Jesus kom toe nader en sê vir hulle: “Aan My is alle mag gegee in die hemel en op die aarde. Gaan dan na al die nasies toe en maak.
WEERSPIEËL SY LIG WEERSPIEËL SY LIG [SKYN SAAM] [SKYN SAAM]
Johannes 9 Hy het gegaan en hom gewas, en toe hy terugkom, kon hy sien.
Presentation transcript:

BEELDE VAN EENHEID Les 6 vir 10 November 2018

Die Bybel bevat diverse beelde wat geestelike en teologiese waarhede uitbeeld. Byvoorbeeld, water in Johannes 7:38, wind in Johannes 3:8 en ‘n pilaar in 1 Timotheus 3:15. Daar is verskeie Bybelse beelde van eenheid in die Nuwe Testament wat die integrale rol wat eenheid in die aard en missie van die kerk speel, demonstreer. Een volk. 1 Petrus 2:9 Een gebou en een huis. Efesiers 2:19-22 Een Tempel. 1 Korinthiers 3:16-17 Een liggaam. 1 Korinthiers 12:12-26 Een Herder en een kudde. Johannes 10:1-11

EEN VOLK “Maar julle is ‘n uitverkore geslag, ‘n koninklike priesterdom, ‘n heilige volk, ‘n volk as eiendom verkry, om te verkondig die deugde van Hom wat julle uit die duisternis geroep het tot sy wonderbare lig.” (1 Petrus 2:9) Mense van elke nasie is deel van die kerk, maar God beskou die kerk as een volk. ‘n Heilige geslag van heilige manne en vroue met net een doel: om God se liefde en verlossing aan die wêreld te verkondig. Daar is niks wat ons kan doen om geskik te wees vir hierdie volk. God kies ons vandag soos Hy Israel gekies het. (Deuteronomium 7:6-8). Ons is geroep om Sy heilige karakter en liefde in ons lewens te weespieël deur Sy liefde en genade.

EEN GEBOU EN EEN WONING “gebou op die fondament van die apostels en profete, terwyl Jesus Christus self die hoeksteen is.” (Efesiërs 2:20) In hierdie metafoor, vergelyk Paulus die huis met sy stene met die woning binnekant dit. Ons is lewendige stene wat deel is van die gebou. Die Hoeksteen en Fondasie is Christus. (1 Petrus 2:4-5). Daar is geen geïsoleerde stene nie. Elke Christen ondersteun ander en word deur hulle ondersteun. Ons is deel van ‘n groot familie, nie deur bloedlyne: God is ons Vader. Ons is gebonde want ons het die wedergeboorte ondervind, ons deel een beginsel en een doel: om die Evangelie te preek.

“Weet julle nie dat julle ‘n tempel van God is en die Gees van God in julle woon nie?” (1 Korinthiers 3:16) EEN TEMPEL Die beeld van die Tempel was baie duidelik vir die vroeë Christene (beide Jode en Heidene): Dit was ‘n manjefieke gebou om te aanbid en God te vereer. Die gemeenskap van verenigde gelowiges is ‘n Tempel. En God lewe tussen hulle. Die Tempel is onder hewige risiko van inmekaar stort as daar skeuring in gemeente ontstaan (v. 17). Paulus het die belangrikheid om verenig te bly uitgewys, “in dieselfde gesindheid en in dieselfde mening.” (1 Korinthiers 1:10).

EEN LIGGAAM “Want net soos die liggaam een is en baie lede het, en al die lede van die een liggaam, al is hulle baie, een liggaam is, so ook Christus.” (1 Korinthiers 12:12) Elke lidmaat is deel van die liggaam en het ‘n spesifieke doel. Al die lidmate moet in hulle diversiteit saam werk. Die liggaam kan nie funksioneer as die liggaam nie koördineer nie. Die kerk is die Liggaam van Christus. Hy is die Hoof en ons is die lede. As gevolg hiervan: Ons etiese, rasse, kulturele, opvoedkundige, en ouderdomsverskille moet nie toegelaat word om ons te verdeel in Christus nie. Aan die voet van die Kruis is ons gelyk. Die evangelie het ‘n versoenende en helende krag. As elke gelowige geestelik gekoppel is in Christus, word die hele liggaam deur dieselfde voedsame voedsel gevoed.

EEN HERDER EN EEN KUDDE “Ek is die goeie herder. Die goeie herder lê sy lewe af vir die skape.” (Johannes 10:11) Die Beeld van die Goeie Herder word ook in Psalm 23 gebruik. Die Kerk is die kudde. Ons is vindingryke en bang skape wat deur Jesus gelei word. Wanneer skape verlore raak (sonde) dan soek Jesus hulle en bring hulle terug na die kraal. Hy sorg aanhoudend vir ons (beide as individue en as kerk). Die belangrikste is dat die skape hulle Herder se stem ken. Hulle wat die stem van Jesus ken sal nie alleen wandel nie. Hulle sal verenig saam met die kudde beweeg. Werklik, die Eenheid en veiligheid van die volk van God is afhanklik van hulle nabyheid aan Hom en is direk verband aan hulle onderdanigheid en gehoorsaamheid aan Sy stem.

E.G.W. (Testimonies for the Church, vol. 7, cp. 32, p. 171) “Onder die beeld van die wingerd met sy takke is die illustrasie van Christus en Sy volgelinge se verhouding die een tot die ander. Die takke is almal verwant aan mekaar tog het elkeen ‘n individualiteit, wat nie saamsmelt met die ander nie. Almal het ‘n verhouding met die wingerd en is afhanklik daarvan vir hulle lewe, groei en vrugbaarheid. Hulle kan mekaar nie ondersteun nie. Elkeen moet in die wingerd gesentreerd wees. En terwyl al die takke dieselfde lyk verteenwoordig hulle diversiteit. Hulle eenheid bestaan in hulle gemeenskaplike eenheid met die wingerd, en deur elkeen, alhoewel nie in dieselfde manier nie, is die lewe van die wingerd duidelik.”