EENHEIDSBELEWENIS IN DIE VROEË KERK

Slides:



Advertisements
Similar presentations
Ons nooi alle gelowiges in Suid-Afrika om deel
Advertisements

DIE ONTKENNING (NEGATIEF) Me. J. van Zyl
In Ritme Met Die Gees Om ’n Daaglikse Mens Te Word.
Om God te GENIET Filippense 4:2-9.
Krag om oorvloedig te LEWE
Ons aanbid saam!. Ons aanbid saam! Die belangrikste boodskap in die Bybel: God is lief vir jou!
Die Doop met die Heilige Gees
Holy Discontent.
“Be very sure of this, people never reject the Bible because they cannot understand it. They understand it too well; they understand that it condemns their.
Nagmaal Christen-word, en Christen-wees
MUNUS TRIPLEX Die oprig en herstel van die drievoudige amp
Jesus - Die Bevelvoerder van die Weermag
Joh. 13: “Ek gee julle 'n nuwe gebod: julle moet mekaar liefhê
Ps. 107: “Party het in die donker gesit, in diep duisternis, hulle was gevangenes, in ellende en in boeie, want hulle het hulle verset teen die bevele.
II Tim. 2:22 “Vermy die begeertes wat 'n jongmens in gevaar bring, en streef na opregtheid, geloof, liefde en vrede, saam met almal wat uit 'n rein hart.
Let go and let God...? "Someone's sitting in the shade today because someone planted a tree a long time ago."  Saligmakende geloof Daaglikse geloof.
Romeine 12:2 “Julle moenie aan hierdie sondige wêreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Dan sal julle ook kan onderskei.
BEELDE VAN EENHEID Les 6 vir 10 November 2018.
Absolute oortuiging God bestaan?
ROETE 13 TIMOTEUS Vat voor!.
Innerlike sterkte.
“Oh it is at a fearful expense that ministers are allowed to enter the pulpit without being preceded, accompanied, and followed by the earnest prayers.
kyk mamma – groot  rolf thielen NOTE:
Gen. 39:9 “Daar is niemand wat in hierdie huis meer gesag het as ek nie. Meneer het niks van my teruggehou nie, behalwe vir u, want u is sy vrou. Hoe.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
WELKOM! Matteus 13.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Joh. 4:23 “Maar daar kom 'n tyd, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader deur die Gees en in waarheid sal aanbid, want die Vader wil juis.
Om te ONTVANG 1 Konings 3:2-15.
Krake 'n Baie hoë gebou was vir etlike jare in gebruik toe daar op 'n dag 'n gevaarlike kraak in die muur op die 42ste verdieping verskyn het. Die.
Phil 3:10 (NKJV) 10 that I may know Him and the power of His resurrection, and the fellowship of His sufferings, being conformed to His death,
Week 6 Sodat God vir almal mooi sal word.
Jou geskenk aan God die Kersfees!
Die KRUIS Gebedsreis.
BELANGRIKSTE WAARHEDE Jahshua gee ons die ewige lewe Joh 3:16 Ons moet dissipels van Jahshua wees Joh 12:26 Ons moet God en mekaar liefhê Matt.
GAL 2:20-21 Ek is met Christus gekruisig, en ék leef nie meer nie, maar Christus leef in my. En wat ek nou in die vlees lewe, leef ek deur die geloof in.
II Kor. 5:21 “Christus was sonder sonde, maar God het Hom in ons plek as sondaar behandel sodat ons, deur ons eenheid met Christus, deur God vrygespreek.
Job. 42:5 “Tot nou toe het ek net gehoor wat mense van U sê, maar nou het ek U self gesien”
Luk. 11: “Dié wat op die pad val, dui op mense wat die woord hoor, maar dan kom die duiwel en neem dit uit hulle harte weg sodat hulle nie tot geloof.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie...”
1 Kor 14:1 (Afrikaanse Ou Vertaling)
Welkom Jeremia 1:4-10.
Die wederkoms van Christus sal vooraf- CLICK TO ADVANCE SLIDES
I Kor 6:20. “julle is gekoop, en die prys is betaal
> God is heilig:. > God is heilig: Lev. 11:44,45. “Ek is die Here julle God Lev. 11:44,45 “Ek is die Here julle God. Wy julle aan my diens en wees.
Titus 2:12 “Dit voed ons op om die goddelose leefwyse en wêreldse begeerlikhede te laat vaar en met selfbeheersing, opregtheid en godsvrug in die teenswoordige.
Geskape om vir ewig te lewe !
Hoe weerloos is jy....
KAN ONS GOD VERTROU WANNEER HY SÊ, “VOLG MY”? Deur Karen J. Pearson
Verbintenis tot God se heerskappy Verbintenis tot God se dienswerk Verbintenis tot God se boodskap Verbintenis tot God se middele Verbind aan God se.
Hartlik welkom in die Erediens!
MAAK OOP EN ONDEK JOU GESKENK
“True repentance shows itself in a thorough breaking off from sin
“Julle sal my getuies wees”
I Tim. 5:17 “Die ouderlinge wat goeie leiding gee, behoort dubbele erkenning te kry, veral dié wat hard werk deur te preek en onderrig te gee”
Sessie 2: Oor die teenwoordigheid van die verhoogde Christus by ons
Hartlik welkom in die Erediens
Jak. 2:14 “Wat help dit, my broers, as iemand beweer dat hy glo, maar sy dade bevestig dit nie? Kan so 'n geloof 'n mens red?
UNITY OF THE SPIRIT..
Fil. 3: “Ek sê nie dat ek dit alles al het of die doel al bereik het nie, maar ek span my in om dit alles myne te maak omdat Christus Jesus my reeds.
ACTS ACTION V..
Johannes 12 Daar was ook 'n aantal Grieke onder die mense wat fees toe gekom het om te aanbid. Hulle het na Filippus, wat van Betsaida in Galilea afkomstig.
LOFOFFER 2014 Romeine 12.
Barmhartigheid Hoekom? Wat? Waar?.
Kolossense 3:1-17 ¹Aangesien julle saam met Christus uit die dood opgewek is, moet julle strewe na die dinge daarbo waar Christus is, waar Hy aan die.
Rom. 7: “Ek, ellendige mens
WAARHEID MATT 28: Jesus kom toe nader en sê vir hulle: “Aan My is alle mag gegee in die hemel en op die aarde. Gaan dan na al die nasies toe en maak.
WEERSPIEËL SY LIG WEERSPIEËL SY LIG [SKYN SAAM] [SKYN SAAM]
Johannes 9 Hy het gegaan en hom gewas, en toe hy terugkom, kon hy sien.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Presentation transcript:

EENHEIDSBELEWENIS IN DIE VROEË KERK Les 5 vir 3 November 2018

Die vroeë kerk is n goeie voorbeeld van Eenheid. Voorbereiding Die werk van die Heilige Gees Spandeer tyd saam Wees edelmoedig Hou andere in gedagte Die vroeë kerk is n goeie voorbeeld van Eenheid. Hoe het die vroeë daardie Eenheid bereik? Kan ons dieselfde Eenheid bereik in vandag se kerk?

VOORBEREIDING “Hulle almal het eendragtig volhard in gebed en smeking, saam met ‘n aantal vroue en Maria, die moeder van Jesus, en met sy broers.” (Handelinge 1:14) Jesus belowe voor Sy Hemelvaart dat Hy vir hulle n Helper sal stuur. Hy sal n spesiale werk doen in Sy volgelinge: Hy sal hulle herinner wat Jesus geleer het (Johannes 14:26) Hy sal nuwe Waarhede openbaar (Johannes 16:13) Hy sal hulle help om getuienis in die hele wêreld te lewer (Handelinge 1:8) Hulle het 10 dae lank voorberei vir die gawe : Hulle het gebid Hulle herroep ondervindings met Jesus Hulle bekeer en bely hul sondes Hulle vra vir die Heilige Gees Hulle lê hulle verskille eenkant Hoe nader hulle aan Jesus is hulle hoe hegter is hulle Eenheid .

DIE WERK VAN DIE HEILIGE GEES “En toe die dag van die pinksterfees aangebreek het, was hulle almal eendragtig bymekaar” (Handelinge 2:1) Die fees van Shauvot (weke) of Pinkster (50ste dag) was ‘n dubbele feestelikheid. Aan die eenkant, herdenk hulle die wet, gegee op Berg Sinai. Nou die begin van Israel val saam met die begin van die Kerk. Die Wet en die Evangelie ontmoet. Aan die anderkant was hierdie ‘n dankseggingfees. Hulle is dankbaar vir die gawes van God in die verlede en die hede. Hulle offer die eerstelinge van die oes. Die Heilige Gees het die eerste vrugte ingesamel (3,000 siele) deur die gawe van verskillende tale aan die dissipels te gee van die mense wat in Jerusalem vergader is. Die verskillende tale het skeiding in Babel veroorsaak. Daardie skeiding is gebreek by Pinkster, nou kan enige iemand Een word in Christus.

OM TYD SAAM TE SPANDEER “En hulle het volhard in die leer van die apostels en in die gemeenskap en in die breking van die brood en in die gebede.” (Handelinge 2:42) Baie mense is beweeg tot bekering toe hulle gehoor het van Jesus se Opstanding en Verheffing. Hulle sondes is vergewe in die naam van Jesus. Hulle het daarvandaan besluit om tyd met hulle Verlosser te spandeer: Tyd om die Bybel te studeer Tyd om met mekaar te praat en meer te leer van Jesus Tyd om saam te eet Tyd om saam te bid Hierdie toewyding het Eenheid in die Kerk gebring. Dit was ‘n sterk getuienis vir die wat hulle dopgehou het (Handelinge 2:43)

EDELMOEDIGHEID ”Want niemand onder hulle was behoeftig nie; want almal wat besitters van gronde of huise was, het dit verkoop en die prys van wat verkoop is, gebring en aan die voete van die apostels neergelê.” (Handelinge 4:34) Edelmoedigheid was as gevolg van hulle Eenheid en hoe lief hulle vir mekaar was. Alles wat hulle besit het is gedeel met ander afhangende van hulle behoefte . Barnabas was ‘n voorbeeld van hierdie Edelmoedigheid (Hand. 4:36-37) Teenstrydig hiermee was Annanias en Saffira wat geldgierigheid hulle hart laat vul het om vir die Heilige Gees te lieg. (Handelinge 5:1-11) Gierigheid is n gevaarlike sonde wat Eenheid ondermyn. Dit is in die hart teenwoordig en kan nie van buite gesien word nie.

HOU ANDERE IN GEDAGTE “Want Macedónië en Acháje het dit goedgevind om iets by te dra vir die armes onder die heiliges in Jerusalem.” (Romeine 15:26) Die teenvoeter vir gierigheid was om nie aan jouself te dink nie maar aan die behoeftes van andere. Ons moet die Heilige Gees toelaat om hierdie werk in ons harte te doen. Die vroeë kerk het hierdie houding verwelkom as ‘n bewys van Eenheid onder die gelowiges. Paulus het die heidense kerke bemoedig om te help met die behoeftige kerk in Jerusalem, “sodat julle in alles ryk kan word tot alle milddadigheid, wat danksegging aan God deur ons bewerk.” (2 Kor 9:11)

EENHEID IN DIE VROEE KERK Watter elemente bemoedig Eenheid in die vroee kerk ? Gebed Aanbidding Nagmaal Bybel Studie Preek die Evangelie Liefde en sorg 1 2 3 4 5 6 Hulle eenheid se gevolg was edelmoedigheid en onderhoud, beide binne die plaaslike gemeente en tussen kerke in geografiese plekke.

“Na die neerdaling van die Heilige Gees het die dissipels voort gegaan om ‘n verrese Verlosser te verkondig, hul een begeerte was die redding van siele. Hulle was verheug in die soetheid van die gemeenskap met heiliges. Hulle was sag, bedagsaam, selfverloënend, bereid om enige opoffering vir die waarheid se ontwil te maak. In hul daaglikse samesyn met mekaar het hulle die liefde wat Christus hulle beveel het om te openbaar aan die lig gebring. Deur onselfsugtige woorde en dade het hulle daarna gestrewe om hierdie liefde in andere se harte te ontlont.” E.G.W. (Testimonies for the Church, vol. 8, cp. 38, p. 241)

E.G.W. (The Story of Redemption, cp. 32, p. 246) “Hierdie getuienis met betrekking tot die vestiging van die Christelike kerk is vir ons gegee nie net as 'n belangrike gedeelte van Heilige geskiedenis nie, maar ook as 'n les. Almal wat die naam van Christus verkondig moet met een hart wagtend, wakend en biddend wees. Alle verskille moet tersyde geplaas word, en eenheid en tere liefde een vir 'n ander moet oorheers. Dan kan ons gebede met sterk, ernstige geloof saam optrek na ons Hemelse Vader. Dan kan ons wag met geduld en hoop vir die vervulling van die belofte.”