In Ritme Met Die Gees Om ’n Sabbatsmens Te Word.

Slides:



Advertisements
Similar presentations
In Ritme Met Die Gees Om ’n Besliste Mens Te Word.
Advertisements

Follow Him. Seek Him..
DIE ONTKENNING (NEGATIEF) Me. J. van Zyl
In Ritme Met Die Gees Om ’n Daaglikse Mens Te Word.
Krag om oorvloedig te LEWE
Pastoraat aan die verslaafde Pastorate to the addict
Ons aanbid saam!. Ons aanbid saam! Die belangrikste boodskap in die Bybel: God is lief vir jou!
Rondom My Dawie de Jager.
Die Waarheid reeks 1 Ons as Tempel
“Be very sure of this, people never reject the Bible because they cannot understand it. They understand it too well; they understand that it condemns their.
Nagmaal Christen-word, en Christen-wees
MUNUS TRIPLEX Die oprig en herstel van die drievoudige amp
Joh. 13: “Ek gee julle 'n nuwe gebod: julle moet mekaar liefhê
Ps. 107: “Party het in die donker gesit, in diep duisternis, hulle was gevangenes, in ellende en in boeie, want hulle het hulle verset teen die bevele.
“What does this word holiness really mean
II Tim. 2:22 “Vermy die begeertes wat 'n jongmens in gevaar bring, en streef na opregtheid, geloof, liefde en vrede, saam met almal wat uit 'n rein hart.
Absolute oortuiging God bestaan?
Innerlike sterkte.
“Oh it is at a fearful expense that ministers are allowed to enter the pulpit without being preceded, accompanied, and followed by the earnest prayers.
Gen. 39:9 “Daar is niemand wat in hierdie huis meer gesag het as ek nie. Meneer het niks van my teruggehou nie, behalwe vir u, want u is sy vrou. Hoe.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Joh. 4:23 “Maar daar kom 'n tyd, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader deur die Gees en in waarheid sal aanbid, want die Vader wil juis.
2 Tim. 3:5 "Hulle sal nog die uiterlike skyn van die godsdiens hê, maar die krag van die godsdiens sal hulle nie ken nie. Bly weg van sulke mense af.
Krake 'n Baie hoë gebou was vir etlike jare in gebruik toe daar op 'n dag 'n gevaarlike kraak in die muur op die 42ste verdieping verskyn het. Die.
Phil 3:10 (NKJV) 10 that I may know Him and the power of His resurrection, and the fellowship of His sufferings, being conformed to His death,
Jou geskenk aan God die Kersfees!
Die KRUIS Gebedsreis.
GAL 2:20-21 Ek is met Christus gekruisig, en ék leef nie meer nie, maar Christus leef in my. En wat ek nou in die vlees lewe, leef ek deur die geloof in.
II Kor. 5:21 “Christus was sonder sonde, maar God het Hom in ons plek as sondaar behandel sodat ons, deur ons eenheid met Christus, deur God vrygespreek.
Tommy's Window Slideshow
Job. 42:5 “Tot nou toe het ek net gehoor wat mense van U sê, maar nou het ek U self gesien”
Luk. 11: “Dié wat op die pad val, dui op mense wat die woord hoor, maar dan kom die duiwel en neem dit uit hulle harte weg sodat hulle nie tot geloof.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie...”
Gesalfde Rus Theo Potgieter 24 Februarie
1 Kor 14:1 (Afrikaanse Ou Vertaling)
Luk. 18:8 “Maar sal die Seun van die mens by sy koms nog geloof op die aarde vind?”
Welkom Jeremia 1:4-10.
Johannes 6:56-71 PowerPoint agtergrond
I Kor 6:20. “julle is gekoop, en die prys is betaal
> God is heilig:. > God is heilig: Lev. 11:44,45. “Ek is die Here julle God Lev. 11:44,45 “Ek is die Here julle God. Wy julle aan my diens en wees.
Titus 2:12 “Dit voed ons op om die goddelose leefwyse en wêreldse begeerlikhede te laat vaar en met selfbeheersing, opregtheid en godsvrug in die teenswoordige.
Geskape om vir ewig te lewe !
Hoe weerloos is jy....
Verbintenis tot God se heerskappy Verbintenis tot God se dienswerk Verbintenis tot God se boodskap Verbintenis tot God se middele Verbind aan God se.
“To believe is not lightly to form an opinion, or to assent only to what is said, but is a firm, undoubting conviction, so that we may dare to subscribe.
Verstaan  emosies  wil
MAAK OOP EN ONDEK JOU GESKENK
“True repentance shows itself in a thorough breaking off from sin
Die weg tot geregtigheid
I Tim. 5:17 “Die ouderlinge wat goeie leiding gee, behoort dubbele erkenning te kry, veral dié wat hard werk deur te preek en onderrig te gee”
Jak. 2:14 “Wat help dit, my broers, as iemand beweer dat hy glo, maar sy dade bevestig dit nie? Kan so 'n geloof 'n mens red?
Kol. 1:16 “Alles is deur Hom en vir Hom geskep.”
Gen. 1:26-28 “God het die mens geskep as sy verteenwoordiger, as beeld van God het Hy die mens geskep, man en vrou het Hy hulle geskep. Toe het God hulle.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Ef. 1:4 “So het Hy, nog voordat die wêreld geskep is, ons in Christus uitverkies om heilig en onberispelik voor Hom te wees.”
Matt 15:21-28 Lees asseblief saam m3.4 Nati.
Fil. 3: “Ek sê nie dat ek dit alles al het of die doel al bereik het nie, maar ek span my in om dit alles myne te maak omdat Christus Jesus my reeds.
I Pet. 1: “Nee, soos Hy wat julle geroep het, heilig is, moet julle ook in julle hele lewenswandel heilig wees. Daar staan immers geskrywe: “Wees.
ACTS ACTION V..
Tommy's Window Slideshow
Johannes 12 Daar was ook 'n aantal Grieke onder die mense wat fees toe gekom het om te aanbid. Hulle het na Filippus, wat van Betsaida in Galilea afkomstig.
LOFOFFER 2014 Romeine 12.
Wat soek jy? Waarna dors jy? Waarna dors die wêreld?
Rom. 7: “Ek, ellendige mens
Genesis 1 - Eerste dag Toe het God gesê: “Laat daar lig wees!” En daar was lig. God het gesien die lig is goed, en Hy het die lig en donker van.
WAARHEID MATT 28: Jesus kom toe nader en sê vir hulle: “Aan My is alle mag gegee in die hemel en op die aarde. Gaan dan na al die nasies toe en maak.
WEERSPIEËL SY LIG WEERSPIEËL SY LIG [SKYN SAAM] [SKYN SAAM]
Johannes 9 Hy het gegaan en hom gewas, en toe hy terugkom, kon hy sien.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Presentation transcript:

In Ritme Met Die Gees Om ’n Sabbatsmens Te Word

Om 'n Besliste Mens Te Word Om 'n Toekomsmens Te Word Om 'n Daaglikse Mens Te Word Om 'n Gefokusde Mens Te Word Om 'n Sabbatsmens Te Word

This is what the Lord says: The wise must not boast in his wisdom; the mighty must not boast in his might; the rich must not boast in his riches. But the one who boasts should boast in this, that he understands and knows Me… (Jer 9:23-24)

The highest science, the loftiest speculation, the mightiest philosophy, which can ever engage the attention of a child of God, is the name, the nature, the person, the work, the doings, and the existence of the great God whom he calls his Father.   There is something exceedingly improving to the mind in a contemplation of the Divinity. It is a subject so vast, that all our thoughts are lost in its immensity; so deep, that our pride is drowned in its infinity.

Other subjects we can compass and grapple with; in them we feel a kind of self-content, and go our way with the thought, ‘behold I am wise’. But when we come to this master-science, finding that our plump-line cannot sound its depth, and our eagle eye cannot see its height, we turn away with the thought that vain man would be wise, but he is like a wild ass’s colt; and come with solemn exclamation, ‘I am but of yesterday, and know nothing’. No subject of contemplation will tend more to humble the mind, than thoughts of God…

But while the subject humbles the mind, it also expands it But while the subject humbles the mind, it also expands it. He who often thinks of God, will have a larger mind than the man who simply plods around this narrow globe … The most excellent study for expanding the soul, is the science of Christ, and Him crucified, and the knowledge of the Godhead in the glorious Trinity. Nothing will so enlarge the intellect, nothing so magnify the whole soul of man, as a devout, earnest, continued investigation, of the great subject of the Deity.  

And whilst humbling and expanding, this subject is eminently consolatory. Oh, there is, in contemplating Christ, a balm for every wound; in musing on the Father, there is a quietous for every grief; and in the influence of the Holy Ghost, there is a balsam for every sore. Would you lose your sorrow? Would you drown your cares? Then go, plunge yourself in the Godhead’s deepest sea; be lost in his immensity; and you shall come forth as from a couch of rest, refreshed and invigorated.

I know nothing which can so comfort the soul; so calm the swelling billows of sorrow and grief; so speak peace to the winds of trial, as a devout musing of the Godhead. (C. H. Spurgeon - 20 jaar oud)

...we can become like Christ by doing one thing – by following Him in the overall style of life he chose for himself. I we have faith in Christ, we must believe that he knew how to live. (Dallas Willard)

Cycle of Grace

SENDELINGE SE LEWE

JESUS SE LEWE

Identiteit / Significance SENDELINGE: / Inspirasie Identiteit / Significance (Sekuriteit) / Vrug

Identiteit / Significance JESUS: / Inspirasie Identiteit / Significance (Sekuriteit) / Vrug

← ← ↓ ↓ ↑ → → ↑ 3 4 2 1 SENDELINGE: / Inspirasie Vrug Identiteit Significance Sekuriteit ↓ ↑ 2 1 → → Vrug

→ → ↑ ↓ ↑ ← ← ↓ 2 1 3 4 JESUS: / Inspirasie Vrug Identiteit Significance Sekuriteit ↓ ↑ 3 4 ← ← Vrug

...die Heilige Gees het in liggaamlike gedaante soos ’n duif op Hom neergedaal; en ’n stem het uit die hemel gekom wat sê: U is my geliefde Seun; in U het Ek ’n welbehae. En Hy, Jesus, was omtrent dertig jaar oud toe Hy begin leer het... (Luk 3:22-23) Ek weet dat U my altyd verhoor (Joh 11:42). Verheerlik U My nou ook by U, Vader, met die heerlikheid wat Ek by U gehad het voordat die wêreld bestaan het. (Joh 17:5)

Die Vader het die Seun lief en het alles in sy hand gegee. (Joh 3:35) En Hy wat My gestuur het, is met My; die Vader het My nie alleen gelaat nie, omdat Ek altyd doen wat Hom welgevallig is. (Joh 8:29)

Waarom het u My gesoek? Het u nie geweet dat Ek in die dinge van my Vader moet wees nie? (Luk 2:49) …die Seun kan niks uit Homself doen tensy Hy die Vader dit sien doen nie. Want alles wat Hý doen, dit doen die Seun ook net so. Want die Vader het die Seun lief en toon Hom alles wat Hy self doen. (Joh 5:19-20) Ek en die Vader is een. Joh 10:30

…sê julle vir Hom wat die Vader geheilig en in die wêreld gestuur het: U spreek godslasterlik—omdat Ek gesê het: Ek is die Seun van God? Joh 10:36   En Jesus sê vir hulle: Ek is die brood van die lewe; wie na My toe kom, sal nooit honger kry nie; en wie in My glo, sal nooit dors kry nie. Joh 6:35 Ek is die lewende brood wat uit die hemel neergedaal het. As iemand van hierdie brood eet, sal hy lewe tot in ewigheid. Joh 6:51

Ek is die weg en die waarheid en die lewe; niemand kom na die Vader behalwe deur My nie. As julle My geken het, sou julle my Vader ook geken het, en van nou af ken julle Hom en het julle Hom gesien. (Joh 14:6-7)

Maar Hy sê vir hulle: Ek het voedsel om te eet waar julle nie van weet nie. Die dissipels sê toe vir mekaar: Het iemand dan vir Hom ete gebring? Jesus sê vir hulle: My voedsel is om die wil te doen van Hom wat My gestuur het en om sy werk te volbring. (Joh 4:32-34)   Glo jy nie dat Ek in die Vader is en die Vader in My nie? Die woorde wat Ek tot julle spreek, spreek Ek nie uit Myself nie; maar die Vader wat in My bly, Hy doen die werke. Joh 14:10

Hulle is nie van die wêreld nie, net soos Ek nie van die wêreld is nie Hulle is nie van die wêreld nie, net soos Ek nie van die wêreld is nie. Heilig hulle in u waarheid; u woord is die waarheid. Soos U My gestuur het in die wêreld, het Ek ook hulle in die wêreld gestuur. En Ek heilig Myself vir hulle, sodat hulle ook in waarheid geheilig kan wees. Maar Ek bid... dat almal een mag wees net soos U, Vader, in My en Ek in U; dat hulle ook in Ons een mag wees... En Ek het hulle die heerlikheid gegee wat U My gegee het, sodat hulle een kan wees, net soos Ons een is. Ek in hulle en U in My... (Joh 17:16-23)