Ek Het ‘n Huisie By Die See

Slides:



Advertisements
Similar presentations
Wat maak ek met die gemors? `n Kragtige oplossing vir Oorwinning.
Advertisements

Follow Him. Seek Him..
Brief insake Downsindroom
Thumela – Elmé Barnard.
KINDERS VAN DIE WIND Koos du Plessis.
Afrikaans Eerste Addisionele Taal
DIE ONTKENNING (NEGATIEF) Me. J. van Zyl
ONS WAG – Antjie Krog Die Digteres:.
Kabouterliefde Ingrid Jonker.
Ek het ‘n huisie aan die Rand
Rooikappie – Philip de Vos
Ons aanbid saam!. Ons aanbid saam! Die belangrikste boodskap in die Bybel: God is lief vir jou!
Kabouterliefde (Vir Simone)
Rondom My Dawie de Jager.
Brief – Fernel Abrahams Strofe 1
Kenenisa Bekele.
KONTAK Theo de Jager.
Rosa Keet Rosa Keet is in Senekal in die Vrystaat gebore en
KLARA MAJOLA D. J. Opperman.
‘n Foto van die skryfster: Antjie Krog
Nagmaal Christen-word, en Christen-wees
MUNUS TRIPLEX Die oprig en herstel van die drievoudige amp
Jesus - Die Bevelvoerder van die Weermag
Joh. 13: “Ek gee julle 'n nuwe gebod: julle moet mekaar liefhê
Ps. 107: “Party het in die donker gesit, in diep duisternis, hulle was gevangenes, in ellende en in boeie, want hulle het hulle verset teen die bevele.
Onderwerp 12 Entrepreneursdag
Romeine 12:2 “Julle moenie aan hierdie sondige wêreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Dan sal julle ook kan onderskei.
Absolute oortuiging God bestaan?
Gen. 39:9 “Daar is niemand wat in hierdie huis meer gesag het as ek nie. Meneer het niks van my teruggehou nie, behalwe vir u, want u is sy vrou. Hoe.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
Do you need a miracle In your Life?.
Joh. 4:23 “Maar daar kom 'n tyd, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader deur die Gees en in waarheid sal aanbid, want die Vader wil juis.
2 Tim. 3:5 "Hulle sal nog die uiterlike skyn van die godsdiens hê, maar die krag van die godsdiens sal hulle nie ken nie. Bly weg van sulke mense af.
Krake 'n Baie hoë gebou was vir etlike jare in gebruik toe daar op 'n dag 'n gevaarlike kraak in die muur op die 42ste verdieping verskyn het. Die.
Die KRUIS Gebedsreis.
II Kor. 5:21 “Christus was sonder sonde, maar God het Hom in ons plek as sondaar behandel sodat ons, deur ons eenheid met Christus, deur God vrygespreek.
Tommy's Window Slideshow
Job. 42:5 “Tot nou toe het ek net gehoor wat mense van U sê, maar nou het ek U self gesien”
Luk. 11: “Dié wat op die pad val, dui op mense wat die woord hoor, maar dan kom die duiwel en neem dit uit hulle harte weg sodat hulle nie tot geloof.
Sam CH Cupido Sommer net vir jou.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie...”
Gesalfde Rus Theo Potgieter 24 Februarie
Luk. 18:8 “Maar sal die Seun van die mens by sy koms nog geloof op die aarde vind?”
Welkom Jeremia 1:4-10.
I Kor 6:20. “julle is gekoop, en die prys is betaal
> God is heilig:. > God is heilig: Lev. 11:44,45. “Ek is die Here julle God Lev. 11:44,45 “Ek is die Here julle God. Wy julle aan my diens en wees.
Titus 2:12 “Dit voed ons op om die goddelose leefwyse en wêreldse begeerlikhede te laat vaar en met selfbeheersing, opregtheid en godsvrug in die teenswoordige.
Hoe weerloos is jy....
KAN ONS GOD VERTROU WANNEER HY SÊ, “VOLG MY”? Deur Karen J. Pearson
Verstaan  emosies  wil
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Hartlik welkom in die Erediens!
MAAK OOP EN ONDEK JOU GESKENK
I Tim. 5:17 “Die ouderlinge wat goeie leiding gee, behoort dubbele erkenning te kry, veral dié wat hard werk deur te preek en onderrig te gee”
Teoretiese aspekte van gedigte
Learning, Life and entrepreneurial skills
Jak. 2:14 “Wat help dit, my broers, as iemand beweer dat hy glo, maar sy dade bevestig dit nie? Kan so 'n geloof 'n mens red?
Kol. 1:16 “Alles is deur Hom en vir Hom geskep.”
Matt 15:21-28 Lees asseblief saam m3.4 Nati.
Fil. 3: “Ek sê nie dat ek dit alles al het of die doel al bereik het nie, maar ek span my in om dit alles myne te maak omdat Christus Jesus my reeds.
I Pet. 1: “Nee, soos Hy wat julle geroep het, heilig is, moet julle ook in julle hele lewenswandel heilig wees. Daar staan immers geskrywe: “Wees.
Tommy's Window Slideshow
LOFOFFER 2014 Romeine 12.
Ek het ‘n huisie by die see
Wat soek jy? Waarna dors jy? Waarna dors die wêreld?
Rom. 7: “Ek, ellendige mens
Genesis 1 - Eerste dag Toe het God gesê: “Laat daar lig wees!” En daar was lig. God het gesien die lig is goed, en Hy het die lig en donker van.
WEERSPIEËL SY LIG WEERSPIEËL SY LIG [SKYN SAAM] [SKYN SAAM]
Johannes 9 Hy het gegaan en hom gewas, en toe hy terugkom, kon hy sien.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Presentation transcript:

Ek Het ‘n Huisie By Die See H.A.Fagan

Ek Het ‘n Huisie By Die See (FA Fagan) H.A.Fagan Ek het 'n huisie by die see. Dis nag. 1 Ek hoor aaneen, aaneen die golwe slaan 2 teenaan die rots waarop my huisie staan 3 met al die oseaan se woeste krag. 4 Ek hoor die winde huil - 'n kreun, 'n klag, 5 soos van verlore siele in hul nood 6 al dwalend, klagend, wat in grag en dood 7 geen rus kon vind nie, maar nog soek en smag. 8 My vuurtjie brand, my kersie gee sy lig. 9 Ek hoor dan maar hoe loei die storm daarbuite 10 ek hoor hoe ruk die winde aan my ruite; 11 hierbinne is dit veilig, warm en dig. 12 Kom nag, kom weer en wind, kom oseaan - 13 dit is 'n rots waarop my huisie staan. 14

Inleiding Almal van ons bly in een of ander soort huis. Waarom het mens ‘n huis of ‘n plek im in te bly nodig? Waarteen beskerm jou ouerhuis jou? Hoe, dink jy besluit ouers waar hulle wil bly en hulle kinders grootmaak? Lees die titel van die gedig en die verkleinwoorde in versrëel 9. Waarom dink jy gebruik die digter verkleinwoorde?

Inleiding: Woordeskat Ek het 'n huisie by die see. Dis nag. 1 Ek hoor aaneen, aaneen die golwe slaan 2 teenaan die rots waarop my huisie staan 3 met al die oseaan se woeste krag. 4 Ek hoor die winde huil - 'n kreun, 'n klag, 5 soos van verlore siele in hul nood 6 al dwalend, klagend, wat in grag en dood 7 geen rus kon vind nie, maar nog soek en smag. 8 waves branders against very intense, wild moan lost roaming, moaning narrow passage yearn

My vuurtjie brand, my kersie gee sy lig My vuurtjie brand, my kersie gee sy lig. 9 Ek hoor dan maar hoe loei die storm daarbuite 10 ek hoor hoe ruk die winde aan my ruite; 11 hierbinne is dit veilig, warm en dig. 12 Kom nag, kom weer en wind, kom oseaan - 13 dit is 'n rots waarop my huisie staan. 14 candle howl windowpanes weather and wind rock

Ek het 'n huisie by die see. Dis nag Ek het 'n huisie by die see. Dis nag. 1 Ek hoor aaneen, aaneen die golwe slaan 2 teenaan die rots waarop my huisie staan 3 met al die oseaan se woeste krag. 4

Ek hoor die winde huil - 'n kreun, 'n klag, Ek hoor die winde huil - 'n kreun, 'n klag, 5 soos van verlore siele in hul nood 6

Ek hoor die winde huil - 'n kreun, 'n klag, Ek hoor die winde huil - 'n kreun, 'n klag, 5 soos van verlore siele in hul nood 6 al dwalend, klagend, wat in grag en dood 7 geen rus kon vind nie, maar nog soek en smag. 8

My vuurtjie brand, my kersie gee sy lig My vuurtjie brand, my kersie gee sy lig. 9 Ek hoor dan maar hoe loei die storm daarbuite 10 ek hoor hoe ruk die winde aan my ruite; 11 hierbinne is dit veilig, warm en dig. 12

Kom nag, kom weer en wind, kom oseaan - Kom nag, kom weer en wind, kom oseaan - 13 dit is 'n rots waarop my huisie staan. 14

Uiterlike bou van die gedig: Engelse sonnet 14 versreëls 3 + 1 = 4 strofes

14 versreëls (4) kwatryn (4) Kwatryn (2) Koeplet Ek het 'n huisie by die see. Dis nag. 1 Ek hoor aaneen, aaneen die golwe slaan 2 teenaan die rots waarop my huisie staan 3 met al die oseaan se woeste krag. 4 Ek hoor die winde huil - 'n kreun, 'n klag, 5 soos van verlore siele in hul nood 6 al dwalend, klagend, wat in grag en dood 7 geen rus kon vind nie, maar nog soek en smag. 8 My vuurtjie brand, my kersie gee sy lig. 9 Ek hoor dan maar hoe loei die storm daarbuite 10 ek hoor hoe ruk die winde aan my ruite; 11 hierbinne is dit veilig, warm en dig. 12 Kom nag, kom weer en wind, kom oseaan - 13 dit is 'n rots waarop my huisie staan. 14 (4) kwatryn (4) Kwatryn (2) Koeplet

Rymskema Ek het 'n huisie by die see. Dis nag. a Ek hoor aaneen, aaneen die golwe slaan b teenaan die rots waarop my huisie staan b met al die oseaan se woeste krag. a Ek hoor die winde huil - 'n kreun, 'n klag, c soos van verlore siele in hul nood d al dwalend, klagend, wat in grag en dood d geen rus kon vind nie, maar nog soek en smag. c My vuurtjie brand, my kersie gee sy lig. e Ek hoor dan maar hoe loei die storm daarbuite f ek hoor hoe ruk die winde aan my ruite; f hierbinne is dit veilig, warm en dig. e Kom nag, kom weer en wind, kom oseaan - g dit is 'n rots waarop my huisie staan. g

3 kwatryne (Eerste 3 x 4 = 12 versreëls) Innerlike bou Kwatryn 1 Kwatryn 2 Kwatryn 3 3 kwatryne (Eerste 3 x 4 = 12 versreëls) Verduideliken beskryf die huisie, hoe veilig hy voel daarbinne ten spyte van die storm wat woed daarbuite

Samevatting – waarom hy nie bang is vir die stroms nie Innerlike bou Kwatryn 1 Kwatryn 2 Kwatryn 3 Koeplet Gevolgtrekking Samevatting – waarom hy nie bang is vir die stroms nie

Kontras Ek het 'n huisie by die see. Dis nag. 1 Ek hoor aaneen, aaneen die golwe slaan 2 teenaan die rots waarop my huisie staan 3 met al die oseaan se woeste krag. 4 Ek hoor die winde huil - 'n kreun, 'n klag, 5 soos van verlore siele in hul nood 6 al dwalend, klagend, wat in grag en dood 7 geen rus kon vind nie, maar nog soek en smag. 8 My vuurtjie brand, my kersie gee sy lig. 9 Ek hoor dan maar hoe loei die storm daarbuite 10 ek hoor hoe ruk die winde aan my ruite; 11 hierbinne is dit veilig, warm en dig. 12 Kom nag, kom weer en wind, kom oseaan - 13 dit is 'n rots waarop my huisie staan. 14 Buite Binne

Ek het 'n huisie by die see. Dis nag Ek het 'n huisie by die see. Dis nag. 1 Ek hoor aaneen, aaneen die golwe slaan 2 teenaan die rots waarop my huisie staan 3 met al die oseaan se woeste krag. 4 Ek hoor die winde huil - 'n kreun, 'n klag, 5 soos van verlore siele in hul nood 6 al dwalend, klagend, wat in grag en dood 7 geen rus kon vind nie, maar nog soek en smag. 8 My vuurtjie brand, my kersie gee sy lig. 9 Ek hoor dan maar hoe loei die storm daarbuite 10 ek hoor hoe ruk die winde aan my ruite; 11 hierbinne is dit veilig, warm en dig. 12 Kom nag, kom weer en wind, kom oseaan - 13 dit is 'n rots waarop my huisie staan. 14 Herhaling

Ek het 'n huisie by die see. Dis nag Ek het 'n huisie by die see. Dis nag. 1 Ek hoor aaneen, aaneen die golwe slaan 2 teenaan die rots waarop my huisie staan 3 met al die oseaan se woeste krag. 4 Ek hoor die winde huil - 'n kreun, 'n klag, 5 soos van verlore siele in hul nood 6 al dwalend, klagend, wat in grag en dood 7 geen rus kon vind nie, maar nog soek en smag. 8 My vuurtjie brand, my kersie gee sy lig. 9 Ek hoor dan maar hoe loei die storm daarbuite 10 ek hoor hoe ruk die winde aan my ruite; 11 hierbinne is dit veilig, warm en dig. 12 Kom nag, kom weer en wind, kom oseaan - 13 dit is 'n rots waarop my huisie staan. 14 Herhaling

Stylfiguur: Personifikasie Ek het 'n huisie by die see. Dis nag. 1 Ek hoor aaneen, aaneen die golwe slaan 2 teenaan die rots waarop my huisie staan 3 met al die oseaan se woeste krag. 4 Ek hoor die winde huil - 'n kreun, 'n klag, 5 soos van verlore siele in hul nood 6 al dwalend, klagend, wat in grag en dood 7 geen rus kon vind nie, maar nog soek en smag. 8 My vuurtjie brand, my kersie gee sy lig. 9 Ek hoor dan maar hoe loei die storm daarbuite 10 ek hoor hoe ruk die winde aan my ruite; 11 hierbinne is dit veilig, warm en dig. 12 Kom nag, kom weer en wind, kom oseaan - 13 dit is 'n rots waarop my huisie staan. 14 Stylfiguur: Personifikasie

Stylfiguur: Vergelyking Ek het 'n huisie by die see. Dis nag. 1 Ek hoor aaneen, aaneen die golwe slaan 2 teenaan die rots waarop my huisie staan 3 met al die oseaan se woeste krag. 4 Ek hoor die winde huil - 'n kreun, 'n klag, 5 soos van verlore siele in hul nood 6 al dwalend, klagend, wat in grag en dood 7 geen rus kon vind nie, maar nog soek en smag. 8 My vuurtjie brand, my kersie gee sy lig. 9 Ek hoor dan maar hoe loei die storm daarbuite 10 ek hoor hoe ruk die winde aan my ruite; 11 hierbinne is dit veilig, warm en dig. 12 Kom nag, kom weer en wind, kom oseaan - 13 dit is 'n rots waarop my huisie staan. 14 Stylfiguur: Vergelyking

Klanknabootsing Vergelyking Ek het 'n huisie by die see. Dis nag. 1 Ek hoor aaneen, aaneen die golwe slaan 2 teenaan die rots waarop my huisie staan 3 met al die oseaan se woeste krag. 4 Ek hoor die winde huil - 'n kreun, 'n klag, 5 soos van verlore siele in hul nood 6 al dwalend, klagend, wat in grag en dood 7 geen rus kon vind nie, maar nog soek en smag. 8 My vuurtjie brand, my kersie gee sy lig. 9 Ek hoor dan maar hoe loei die storm daarbuite 10 ek hoor hoe ruk die winde aan my ruite; 11 hierbinne is dit veilig, warm en dig. 12 Kom nag, kom weer en wind, kom oseaan - 13 dit is 'n rots waarop my huisie staan. 14 Klanknabootsing Vergelyking

Ek het 'n huisie by die see. Dis nag Ek het 'n huisie by die see. Dis nag. 1 Ek hoor aaneen, aaneen die golwe slaan 2 teenaan die rots waarop my huisie staan 3 met al die oseaan se woeste krag. 4 Ek hoor die winde huil - 'n kreun, 'n klag, 5 soos van verlore siele in hul nood 6 al dwalend, klagend, wat in grag en dood 7 geen rus kon vind nie, maar nog soek en smag. 8 My vuurtjie brand, my kersie gee sy lig. 9 Ek hoor dan maar hoe loei die storm daarbuite 10 ek hoor hoe ruk die winde aan my ruite; 11 hierbinne is dit veilig, warm en dig. 12 Kom nag, kom weer en wind, kom oseaan - 13 dit is 'n rots waarop my huisie staan. 14 Klanknabootsing

Ek het 'n huisie by die see. Dis nag Ek het 'n huisie by die see. Dis nag. 1 Ek hoor aaneen, aaneen die golwe slaan 2 teenaan die rots waarop my huisie staan 3 met al die oseaan se woeste krag. 4 Ek hoor die winde huil - 'n kreun, 'n klag, 5 soos van verlore siele in hul nood 6 al dwalend, klagend, wat in grag en dood 7 geen rus kon vind nie, maar nog soek en smag. 8 My vuurtjie brand, my kersie gee sy lig. 9 Ek hoor dan maar hoe loei die storm daarbuite 10 ek hoor hoe ruk die winde aan my ruite; 11 hierbinne is dit veilig, warm en dig. 12 Kom nag, kom weer en wind, kom oseaan - 13 dit is 'n rots waarop my huisie staan. 14 Binnerym

Ek het 'n huisie by die see. Dis nag Ek het 'n huisie by die see. Dis nag. 1 Ek hoor aaneen, aaneen die golwe slaan 2 teenaan die rots waarop my huisie staan 3 met al die oseaan se woeste krag. 4 Ek hoor die winde huil - 'n kreun, 'n klag, 5 soos van verlore siele in hul nood 6 al dwalend, klagend, wat in grag en dood 7 geen rus kon vind nie, maar nog soek en smag. 8 My vuurtjie brand, my kersie gee sy lig. 9 Ek hoor dan maar hoe loei die storm daarbuite 10 ek hoor hoe ruk die winde aan my ruite; 11 hierbinne is dit veilig, warm en dig. 12 Kom nag, kom weer en wind, kom oseaan - 13 dit is 'n rots waarop my huisie staan. 14 skep atmosfeer

Ek het 'n huisie by die see. Dis nag Ek het 'n huisie by die see. Dis nag. 1 Ek hoor aaneen, aaneen die golwe slaan 2 teenaan die rots waarop my huisie staan 3 met al die oseaan se woeste krag. 4 Ek hoor die winde huil - 'n kreun, 'n klag, 5 soos van verlore siele in hul nood 6 al dwalend, klagend, wat in grag en dood 7 geen rus kon vind nie, maar nog soek en smag. 8 My vuurtjie brand, my kersie gee sy lig. 9 Ek hoor dan maar hoe loei die storm daarbuite 10 ek hoor hoe ruk die winde aan my ruite; 11 hierbinne is dit veilig, warm en dig. 12 Kom nag, kom weer en wind, kom oseaan - 13 dit is 'n rots waarop my huisie staan. 14 skep atmosfeer

Ek het 'n huisie by die see. Dis nag Ek het 'n huisie by die see. Dis nag. 1 Ek hoor aaneen, aaneen die golwe slaan 2 teenaan die rots waarop my huisie staan 3 met al die oseaan se woeste krag. 4 Ek hoor die winde huil - 'n kreun, 'n klag, 5 soos van verlore siele in hul nood 6 al dwalend, klagend, wat in grag en dood 7 geen rus kon vind nie, maar nog soek en smag. 8 My vuurtjie brand, my kersie gee sy lig. 9 Ek hoor dan maar hoe loei die storm daarbuite 10 ek hoor hoe ruk die winde aan my ruite; 11 hierbinne is dit veilig, warm en dig. 12 Kom nag, kom weer en wind, kom oseaan - 13 dit is 'n rots waarop my huisie staan. 14 gehoorsintuig

Natuurelemente word uitgedaag – “You can try all you want, …” Slotkoeplet Kom nag, kom weer en wind, kom oseaan - 13 dit is 'n rots waarop my huisie staan. 14 Natuurelemente word uitgedaag – “You can try all you want, …”

Slotkoeplet Klankverskynsel: Alliterasie Kom nag, kom weer en wind, kom oseaan - 13 dit is 'n rots waarop my huisie staan. 14

Simboliek: Slotkoeplet Kom nag, kom weer en wind, kom oseaan - 13 dit is 'n rots waarop my huisie staan. 14 Simboliek: nag = weer en wind = rots = my huisie =