INLEIDING TOT ADMINISTRATIEFREG

Slides:



Advertisements
Similar presentations
THE INFLUENCE OF 10 YEARS OF DEMOCRACY ON THE NEEDS AND WANTS OF SOUTH AFRICANS.
Advertisements

UNIT 4 & 5 REVISION 2012/10/15.
Liberale Koloniale Regeringstelsel. Identiteitlose kiesers in ‘n samelewing is in die diens van politieke partye. Switserse Demokratiese Bestuursmodel.
Eenheid 3.2 Vervolg 6 Rasionaliteit, Redelikheid en proporsionaliteit Artikel 6(2)(f) en (h) Hoofstuk 18 van Handboek.
Ontwikkel deur Info-Edu. Academix is waarskynlik die oplossing waarna u al vir 'n geruime tyd soek!! Voel u kind ook baie dae só ?
Eenheid 3.2 en 4.1. Inleiding As daar gekyk word na die hofsake wat handel oor die hersiening van irrasionele en onredelike administratiewe handelinge,
Ons nooi alle gelowiges in Suid-Afrika om deel
ADMINISTRATIEFREG EN ADMINISTRATIEWE AKSIES
DIE ONTKENNING (NEGATIEF) Me. J. van Zyl
Inkomste en Uitgawes Onderwerp 7
Om God te GENIET Filippense 4:2-9.
Ons aanbid saam!. Ons aanbid saam! Die belangrikste boodskap in die Bybel: God is lief vir jou!
DIE BRONNE VAN ADMINISTRATIEFREG
HOE OM VIR HIERDIE VAK TE LEER:
Kontrole van Administratiewe Handelinge
17 Augustus – Afrikaanse klas om 17:10-18:00
gesin-spanbou Title Option 1 jan en tineke bosch NOTE:
Kenenisa Bekele.
Klasse vir res van kwartaal:
FST309 ETIESE EN REGSASPEKTE VIR FISIO-TERAPEUTE
Maak ‘n dinamiese en fundamentale impak in die lewens van mense
“Be very sure of this, people never reject the Bible because they cannot understand it. They understand it too well; they understand that it condemns their.
GEREGTELIKE HERSIENING VAN PROSEDURELE ONBILLIKEHEID – ARTIKEL 6(2)(C)
Onderwerp 12 Entrepreneursdag
II Tim. 2:22 “Vermy die begeertes wat 'n jongmens in gevaar bring, en streef na opregtheid, geloof, liefde en vrede, saam met almal wat uit 'n rein hart.
Romeine 12:2 “Julle moenie aan hierdie sondige wêreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Dan sal julle ook kan onderskei.
Absolute oortuiging God bestaan?
ROETE 13 TIMOTEUS Vat voor!.
“Oh it is at a fearful expense that ministers are allowed to enter the pulpit without being preceded, accompanied, and followed by the earnest prayers.
Gen. 39:9 “Daar is niemand wat in hierdie huis meer gesag het as ek nie. Meneer het niks van my teruggehou nie, behalwe vir u, want u is sy vrou. Hoe.
Waaroor gaan kerkeenheid?
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Die Internet.
Om te ONTVANG 1 Konings 3:2-15.
Krake 'n Baie hoë gebou was vir etlike jare in gebruik toe daar op 'n dag 'n gevaarlike kraak in die muur op die 42ste verdieping verskyn het. Die.
Arbeidsreg ABR 224 Tema 3 Lesing 1.
Jou geskenk aan God die Kersfees!
Die KRUIS Gebedsreis.
Job. 42:5 “Tot nou toe het ek net gehoor wat mense van U sê, maar nou het ek U self gesien”
Luk. 11: “Dié wat op die pad val, dui op mense wat die woord hoor, maar dan kom die duiwel en neem dit uit hulle harte weg sodat hulle nie tot geloof.
EENHEID 3.2 VERVOLG & EENHEID 4.1
Welkom Jeremia 1:4-10.
Die wederkoms van Christus sal vooraf- CLICK TO ADVANCE SLIDES
I Kor 6:20. “julle is gekoop, en die prys is betaal
> God is heilig:. > God is heilig: Lev. 11:44,45. “Ek is die Here julle God Lev. 11:44,45 “Ek is die Here julle God. Wy julle aan my diens en wees.
Titus 2:12 “Dit voed ons op om die goddelose leefwyse en wêreldse begeerlikhede te laat vaar en met selfbeheersing, opregtheid en godsvrug in die teenswoordige.
LO Kwartaal 3 Graad 11.
Geskape om vir ewig te lewe !
Verbintenis tot God se heerskappy Verbintenis tot God se dienswerk Verbintenis tot God se boodskap Verbintenis tot God se middele Verbind aan God se.
Human Rights Bill of Rights The South African Bill of rights Rights
Verstaan  emosies  wil
EENHEID 9 GEOORLOOFDHEID
Hartlik welkom in die Erediens!
This is amazing, he died of pancreatic cancer in 2008, but wrote a book ‘The last lecture” before then, one of the bestsellers in 2007.  What a legacy.
MAAK OOP EN ONDEK JOU GESKENK
Sessie 2: Oor die teenwoordigheid van die verhoogde Christus by ons
Missionale transformasie Binne en buite.
Jak. 2:14 “Wat help dit, my broers, as iemand beweer dat hy glo, maar sy dade bevestig dit nie? Kan so 'n geloof 'n mens red?
Gen. 1:26-28 “God het die mens geskep as sy verteenwoordiger, as beeld van God het Hy die mens geskep, man en vrou het Hy hulle geskep. Toe het God hulle.
Matt 15:21-28 Lees asseblief saam m3.4 Nati.
Fil. 3: “Ek sê nie dat ek dit alles al het of die doel al bereik het nie, maar ek span my in om dit alles myne te maak omdat Christus Jesus my reeds.
I Pet. 1: “Nee, soos Hy wat julle geroep het, heilig is, moet julle ook in julle hele lewenswandel heilig wees. Daar staan immers geskrywe: “Wees.
LOFOFFER 2014 Romeine 12.
Taalkunde.
Kolossense 3:1-17 ¹Aangesien julle saam met Christus uit die dood opgewek is, moet julle strewe na die dinge daarbo waar Christus is, waar Hy aan die.
Narratiewe benadering tot gemeentes
WAARHEID MATT 28: Jesus kom toe nader en sê vir hulle: “Aan My is alle mag gegee in die hemel en op die aarde. Gaan dan na al die nasies toe en maak.
WEERSPIEËL SY LIG WEERSPIEËL SY LIG [SKYN SAAM] [SKYN SAAM]
Johannes 9 Hy het gegaan en hom gewas, en toe hy terugkom, kon hy sien.
Presentation transcript:

INLEIDING TOT ADMINISTRATIEFREG PBR 324

DOSENT: ILZE FOURIE LLB (CML)

Vraag 1: Definieer ADMINReg (3) Dit is die deel van die Publiekreg. (1) Wat die organisasie, bevoedheid en optredes vd staatsadministrasie reel Sover dit NIE binne die sfeer van die Staatsreg in die enger sin val nie(1) Reel ook die bevoegdhede & samestelling van liggame wat nie owerheidsliggame is nie (bv.klubs en kerk organisasies). (1) Verdere voorbeeld: Immigration Act 13 van 2002 Bemagtig immigrasie beamptes om die ingang & uitgang van persone in die publiek te reguleer Ing PAJA mag die uitoefening van administratiewe mag beperk

VRAAG 2: Onderskeid tussen PRIVAATREG & PUBLIEKREG? (6) Privaatregtelike verhouding gegrond op gelykheid (of vrywillige basis), terwyl Publiekreg (grondwetlikereg, staatsreg en adminreg) reguleer die verhouding tussen regeringsinstellings inter se en regeringsinstellings en individuele subjekte op ‘n ongelyke basis. (1) Ongelyke verhouding spruit voort uit owerheidsgesag wat staat or die individu (1) [Ongelyke verhoudings gebasseer op gesag kom ook voor in die privaatreg, bv Ouer en kind, voog en pupil, lede en bestuur van vrywillige organisasie] Ongelyke verhoudings in die privaatreg verskil van die in die publiekreg in sekere wesenlike aspekte: - In die privaatregtelike verhouding is die patye almal private persone en nie owerheidsliggame nie (1); - Privaatregtelike verhouding nie gerig op openbare belang, maar individuele belang (1); - Regsubjek se ondergeskikte posisie is die gevolg van bv onvolwassenheid na die oordeel van die reg (1) Ondergeskikte verhouding in die privaatreg tussen lede en bestuur van vrywillige org. = gesaghebbende verhouding van publiekreg , daarom is aminreg van toepassing (1) J ohn Wilkinson and Partners (Pty) Ltd v Berea Nursing Home (Ply) Ltd

Gelyke verhouding vervang met GESAGSverhouding John Wilkinson and Partners (Pty) Ltd v Berea Nursing Home (Ply) Ltd Tradisionele onderskeid tussen Privaatreg & Publiekreg Later besluit Natal Provinsiale Administrasie om die eiendom te ONTEIEN. ONGELYKE verhouding. Gelyke verhouding vervang met GESAGSverhouding Tehuis het eiendomsagent opdrag gegee om eiendom vir hul te verkoop. Oorspr. Sou die Natal Provinsiale Administrasie koop. GELYKE verhouding PUBLIEKREG PRIVAATREG

vraag 3: OWERHEIDSGESAG (3) Geheel van die bevoegdhede & magte wat reg aan Staat & Organe verleen. Stel Staatsorgaan in staat om regsverhoudinge met ander regsubjekte aan te gaan Ook gee dit Staatsorgaan mag om beslissings af te dwing, besluite toe te pas en die inhoud van sy verhoudinge te verander (2) Die vermoe van owerheidsliggaam om EENSYDIG binne ongelyke verhouding sekere optrede af te dwing is die duidelikste openbaring van owerheidsgesag.(1) NIE soos kontrakte in die privaatreg waar toestemming deur beide partye benodig word om kontrak te sluit nie. Staat kan in die Publiekreg eensydig aksies toepas.

Vraag 5: Invloed van Demokratiese Grondwet in 1994 op die Administratiefreg (7) mees NB - sowereiniteit van parliament - vervang deur Oppermagtigheid van GW. (art 2) Iin verlede, kon howe nie uitspraak lewer oor Parlimentere wetgewing / geldigheid daarvan nie – dit het gelei tot onbillikheid NOU art 34 hulle kan(1) Grondwet bepaal dat alle reg wat in stryd is met die GW ongeldig is – sluit in gemenreg en wetgewing(1) Doel van GW is om Demokratiese waardes van Gelykheid, Vryheid & Menswaardigheid te vestig. Die waardes vervat in Handves van regte – daarom moet howe in adminregtelike sake die wetgewing ing waarvan optrede gedoen is toets (2) Adminreg reguleer organisasie & magte van Staatsadmin en uitvoerende gesag en dit moet GW wees NB : Administratiewe geregtigheid nou verskans as fundamentele reg in Art 33 van die Handves van regte Brei hier art 33 uit

VOOR HANDVES NA HANDVES VRAAG 6: Hoe beinvloed die Handves van Regte die toepassing van die Administratiefreg? (4) VOOR HANDVES Individuele regte is gereeld verontagsaam deur Staat/ Organe Moes Regte BEWYS & oortreding ook Parlementere sowereiniteit en parlement het gemenereg mag oorheers NA HANDVES Doel van handves is om Staatsgesag te beperk Regte verskans in GW Howe toets nou alle wetgewing Mag nou net regte beperk sover art 36 toelaat

Vraag 8 : Wat beteken die term “STAATSORGAAN”? In u antwoord moet u verwys na Art 239 van die 1996 Grondwet en die beslissings Baloro v University Bophuthatswana (wye interpretasie) en Directory Advertising Cost Cutters v Minister for Posts, Telecommunications and Broadcasting, (meer beperkte interpretasie) en Burns (p93 – 99)

STAATSORGAAN ARTIKEL 239 VAN DIE GRONDWET Staatsdepartement of administrasie in die nasionale, provinsiale of plaaslike regeringsfeer Enige ander funksionaris of instelling Oefen ‘n bevoegdheid uit of verrig funksie ing grondwet of provinsiale grondwet Oefen openbare bevoegdheid uit of verrig openbare funksie ing wetgewing Maar NIE ‘n Hof of geregtelike beampte nie

Enige staatsdepartement of administrasie in die nasionale, provinsiale of plaaslike regeringsfeer Administrasie is deel van die uitvoerende gesag Sluit howe, die kabinet en regsbeamptes uit Waar die verantwoordelikhede van die President, kabinet en lede van die uitvoerende raad verband hou met toepassing van wetgewing, is hul optrede ‘n administratiewe aksie

Enige funksionaris of Instelling Staatsorgaan sluit in NATUURLIKE PERSONE & REGSPERSONE As hulle Publieke mag of funksie uitoefen tov bemagtigende bepaling Die funksie moet bemagtig word deur die grondwet, provinsiale grondwet of wetgewing Bv> Waar private instelling publieke funksie uitvoer

RIGLYNE OM TE BEPAAL OF ‘N INSTELLING OF FUNKSIONARIS ‘N STAATSORGAAN IS Kry die liggaam /orgaan mag vanuit wetgewing? Vorm die liggaam /orgaan deel van ‘n Staatsdepartement? Voer die liggaam /orgaan publieke pligte of funksies uit? Het die liggaam / orgaan die mag om bg pligte / funksies te verrig? Het die liggaam/orgaan outoratiwe mag?

Enige funksionaris of Instelling ‘n Funksionaris / instelling kwalifiseer as Staatsorgaan as dit magte uitoef itv Grondwet / Provinsiale Grondwet OF ‘n Publieke mag/ funksie uitoefen itv wetgewing BV: ESKOM, SABC, TELKOM Privaat Mpy wat vullis vir die Munisipaliteit verwyder p 93 Textbook

VOORBEELDE Enige staatsdepartement of administrasie in die nasionale, provinsiale of plaaslike regeringsfeer NASIONALE SFEER Departement van Landbou, Onderwys ens. Ministers as hoofde van die departemente President en Adjunk as hul in hul administratiewe kapasiteit optree bv. as hul gevangenis vrylaat.

PROVINSIALE SFEER Provinsiale Departemente wat betrokke is met: Provinsiale beplanning Provonsiale sport Provinsiale kulturele sake

PLAASLIKE SFEER Organe/liggame bemoeid met regulering van munisipale parke en ander rekrasie geriewe Verkeer en parkering =

Art 8 GW - Toepassing Die Handves van regte is van toepassing op alle reg, dit bind die wetgewer, uitvoerende gesag, regslui en alle Staatsorgane.

Alg reel = kwalifiseer as Staatsorgaan as (verrig publieke funksie & maak staat op infrastruktuur en onderstening van die staat) Private liggamme? Nie uit hoofde van ‘n wet gestig nie, maar wat hul basiese funksies uitvoer onder die beheer / toesig van die Staat? Private ouetehuise & private skole wat subsidies van die Staat ontvang?

Waarskynlik ook Staatsorgane vir die doeleindes van art 8(1) van die GW MAAR bv. private maatskappye, gestig ing Maatskappyewet, wat nie ‘n Publieke funksie verrig of uitvoerende mag het nie? Word NIE gebind deur Art 8 van die Handves nie – NIE Staatsorgaan..

Toets: (1) Is die Staat in beheer ? (beheer toets) (meer beperkte toets) (bl97) Dir Advertising Cost Cutters v Min Post & Telecom 1996 3 SA 800 T Goodman Bros (Pty) Ltd v Transnet 1998 BCLR 1024 w 1030

(2) Publieke Mag Toets (bl99) Inkatha Freedom Party v Truth & Reconciliation Commission Sluit ook in instansies of organe wat publieke magte

(3) Bree Toets p99 Baloro v University of Bophuthatswana Beslis onder die 1993 Grondwet Vraag of ‘n liggaam of orgaan ‘n Staatsorgaan is hang grootendeels af van Die mate waarin so ‘n liggaam / orgaan geintegreer is in die strukture van die staatsgesag VIR EKSTRA PUNTE – SOM DIE UITSPRAAK OP

VRAAG 10: (LEES) Van Huyssteen v Minister of Environmental Affairs and Tourism, FEITE: YSKOR ou ‘n staalmeule naby die Langebaanmeer oprig. Om so te doen,moes die land/grond hersoneer word deur die provinsiale administrasie van die Wes-Kaap. Aangesien die meule naby ‘n baie sensitiewe natuur gebied sou wees moes ‘n omgewingsimpak studie gedoen word. Daarmee saam moes ‘n raad aangestel word deur die Nasionale Departement van van Omgewingsake ing wet op Omgewingsake, om die impak van die meule te ondersoek. Die assesering is toe gedoen deur die WNNR. Voor die voltooing van die ondersoek en tydens hewige teenstad vanaf die puubliek het die Wes-Kaapse Administrasie die hersonering goed gekeur. Mr Van Huyssteen, wie grond in die Lagebaanmeer area besit was een van die mense wat beswaar gemaak het teen die besluit van die administrasie.

Antwoord die volgende: (a) Hoeveel Staatsorgane is hier betrokke? en gee ‘n rede vir u antwoord. (6) (b) Is die hersonering deur die Administrasie Administratiewe aksie? (3) (c) Is die aanstelling van die raad deur die Departement Administratiewe aksie? (3) (d) Is Mr Van Huyssteen se aksie teen die Administrasie Administratiewe aksie? (2)

TO DO FOR NEXT WEEK: Antwoord vrae a) tot d) van Van Huyssteen saak Leereenheid 1.3 van die gids Vrae 11 – 20 van die werkboek