ROETE 13 TIMOTEUS Vat voor!.

Slides:



Advertisements
Similar presentations
Follow Him. Seek Him..
Advertisements

Ons nooi alle gelowiges in Suid-Afrika om deel
DIE ONTKENNING (NEGATIEF) Me. J. van Zyl
Om God te GENIET Filippense 4:2-9.
Ons aanbid saam!. Ons aanbid saam! Die belangrikste boodskap in die Bybel: God is lief vir jou!
2. Siekte / Lyding 16 Maart 2014 “So much in a relationship changes when a partner is seriously ill, helpless yet blameless, and indefatigably needy.”
Vroeër hierdie maand het Facebook > 10 jaar oud geword
Rondom My Dawie de Jager.
Beste Skoene Ooit.
Holy Discontent.
Efesiërs 3: Daarom bid ek vir julle wat nie Jode is nie, ek, Paulus, ’n gevangene deur my diens aan Christus Jesus. 2 Julle het tog seker gehoor.
“Be very sure of this, people never reject the Bible because they cannot understand it. They understand it too well; they understand that it condemns their.
Nagmaal Christen-word, en Christen-wees
MUNUS TRIPLEX Die oprig en herstel van die drievoudige amp
Jesus - Die Bevelvoerder van die Weermag
Ps. 107: “Party het in die donker gesit, in diep duisternis, hulle was gevangenes, in ellende en in boeie, want hulle het hulle verset teen die bevele.
II Tim. 2:22 “Vermy die begeertes wat 'n jongmens in gevaar bring, en streef na opregtheid, geloof, liefde en vrede, saam met almal wat uit 'n rein hart.
Let go and let God...? "Someone's sitting in the shade today because someone planted a tree a long time ago."  Saligmakende geloof Daaglikse geloof.
Efesiërs 1:15-23 Efesiërs 1:15-23 (Hemelvaart) Paulus se gebed
Romeine 12:2 “Julle moenie aan hierdie sondige wêreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Dan sal julle ook kan onderskei.
Absolute oortuiging God bestaan?
Innerlike sterkte.
3. Werkloosheid 23 Maart 2014 “Poverty alleviation involves the much harder task of empowering people to earn sufficient material things through their.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
Kategese 24 Oktober 2010 NG Wierdapark.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Joh. 4:23 “Maar daar kom 'n tyd, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader deur die Gees en in waarheid sal aanbid, want die Vader wil juis.
Om te ONTVANG 1 Konings 3:2-15.
Krake 'n Baie hoë gebou was vir etlike jare in gebruik toe daar op 'n dag 'n gevaarlike kraak in die muur op die 42ste verdieping verskyn het. Die.
Phil 3:10 (NKJV) 10 that I may know Him and the power of His resurrection, and the fellowship of His sufferings, being conformed to His death,
Jou geskenk aan God die Kersfees!
Die KRUIS Gebedsreis.
GAL 2:20-21 Ek is met Christus gekruisig, en ék leef nie meer nie, maar Christus leef in my. En wat ek nou in die vlees lewe, leef ek deur die geloof in.
Job. 42:5 “Tot nou toe het ek net gehoor wat mense van U sê, maar nou het ek U self gesien”
Luk. 11: “Dié wat op die pad val, dui op mense wat die woord hoor, maar dan kom die duiwel en neem dit uit hulle harte weg sodat hulle nie tot geloof.
Sam CH Cupido Sommer net vir jou.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie...”
Welkom Jeremia 1:4-10.
Johannes 6:56-71 PowerPoint agtergrond
I Kor 6:20. “julle is gekoop, en die prys is betaal
> God is heilig:. > God is heilig: Lev. 11:44,45. “Ek is die Here julle God Lev. 11:44,45 “Ek is die Here julle God. Wy julle aan my diens en wees.
Titus 2:12 “Dit voed ons op om die goddelose leefwyse en wêreldse begeerlikhede te laat vaar en met selfbeheersing, opregtheid en godsvrug in die teenswoordige.
Geskape om vir ewig te lewe !
Hoe weerloos is jy....
Verbintenis tot God se heerskappy Verbintenis tot God se dienswerk Verbintenis tot God se boodskap Verbintenis tot God se middele Verbind aan God se.
Verstaan  emosies  wil
Hartlik welkom in die Erediens!
This is amazing, he died of pancreatic cancer in 2008, but wrote a book ‘The last lecture” before then, one of the bestsellers in 2007.  What a legacy.
MAAK OOP EN ONDEK JOU GESKENK
“Julle sal my getuies wees”
I Tim. 5:17 “Die ouderlinge wat goeie leiding gee, behoort dubbele erkenning te kry, veral dié wat hard werk deur te preek en onderrig te gee”
Sessie 2: Oor die teenwoordigheid van die verhoogde Christus by ons
Learning, Life and entrepreneurial skills
Jak. 2:14 “Wat help dit, my broers, as iemand beweer dat hy glo, maar sy dade bevestig dit nie? Kan so 'n geloof 'n mens red?
Gen. 1:26-28 “God het die mens geskep as sy verteenwoordiger, as beeld van God het Hy die mens geskep, man en vrou het Hy hulle geskep. Toe het God hulle.
Matt 15:21-28 Lees asseblief saam m3.4 Nati.
Fil. 3: “Ek sê nie dat ek dit alles al het of die doel al bereik het nie, maar ek span my in om dit alles myne te maak omdat Christus Jesus my reeds.
I Pet. 1: “Nee, soos Hy wat julle geroep het, heilig is, moet julle ook in julle hele lewenswandel heilig wees. Daar staan immers geskrywe: “Wees.
Welkom by die kategese Heet almal baie hartlik welkom.
Johannes 12 Daar was ook 'n aantal Grieke onder die mense wat fees toe gekom het om te aanbid. Hulle het na Filippus, wat van Betsaida in Galilea afkomstig.
LOFOFFER 2014 Romeine 12.
Oorsig Hierdie reeks liturgiese voorstelle oor Galasiërs fokus spesifiek op die identiteit van gelowiges, en in vandag se gedeeltes kan afgelei word dat.
Barmhartigheid Hoekom? Wat? Waar?.
Taalkunde.
Rom. 7: “Ek, ellendige mens
Genesis 1 - Eerste dag Toe het God gesê: “Laat daar lig wees!” En daar was lig. God het gesien die lig is goed, en Hy het die lig en donker van.
WAARHEID MATT 28: Jesus kom toe nader en sê vir hulle: “Aan My is alle mag gegee in die hemel en op die aarde. Gaan dan na al die nasies toe en maak.
WEERSPIEËL SY LIG WEERSPIEËL SY LIG [SKYN SAAM] [SKYN SAAM]
Johannes 9 Hy het gegaan en hom gewas, en toe hy terugkom, kon hy sien.
Die opstanding van Jesus is vir die alledaagse bedoel.
Presentation transcript:

ROETE 13 TIMOTEUS Vat voor!

Doen saam ... ... Die Leerervaring

... Die Leerervaring Doen saam ... 1. Hoekom dink jy was dit so ’n gewilde speletjie toe ons klein was? 2. Watter elemente van die speletjie het jy vandag nog geniet? Wat was nie meer so lekker soos toe jy klein was nie? 3. Wat dink jy sal gebeur as leierskap vandag moes werk soos in dié speletjie? 4. Noem vyf eienskappe of verwagtings wat jy dink by ’n suksesvolle leier in die kerk pas. Die speletjie werk wanneer ons nog klein is, maar nie meer wanneer ons groter word nie. ’n Mens wil vir jouself dink en laat jou nie maklik deur ander voorsê nie. Daarom sal hierdie soort leierskap nie meer vandag werk nie. Hou die antwoorde op vraag 4 gereed wanneer julle onder WEGWYSER verder oor geestelike leierskap praat.

Op die spoor van ... Die kaart hier onder wys waar Efese was. Timoteus het waarskynlik in hierdie gemeente gewerk toe Paulus die briewe aan hom geskryf het. Die kaart is ook in die jongmense se gesprekgids. Vra een van die jongmense om Timoteus se biografiese inligting te lees. Dit is ook in die gesprekgids.

Sy ma, Eunice, en sy ouma Lois, was gelowiges. Eunice was ’n Jodin; Timoteus se pa was ’n ongelowige Griek. Enigste kind; is in die Joodse godsdiens onderrig, maar nie besny nie (sy pa se keuse). Lyk asof hy sieklik was. Hegte verhouding tussen Timoteus en Paulus. 65 nC – volgens oorlewering in Efese as leier aangestel. 80 nC – sterf as martelaar vir die evangelie van Jesus.

WEGWYSER Lees: 2 Timoteus 2:1-5 Vir die groepleier Help die jongmense om die volgende raak te sien: Vers 1: Die motivering. Lees ook 1 Timoteus 2:1-2 en 2 Timoteus 1:6-7. Sê vir die groep ons fokus val nie op onsself nie, maar op die gemeente wat daar is om God se wil in die wêreld uit te leef. Wat ons aandryf, is Jesus se verlossingsgenade wat alle mense uit hulle nood en pyn wil red. Vers 2: Die span. Om deel van die span te wees, vra dat jy betroubaar sal wees en die verlossingsboodskap self sal uitleef. Moenie geestelike leierskap sien as ’n posisie nie, maar eerder as ’n rol en ’n taak binne ’n span, waarin ander mense ander take en rolle het. Vers 3: Bly gefokus. Soldate is lojaal. Soldate is uitsluitlik daarop gerig om ander te beskerm. Soldate reageer op bevele, en volg nie hulle eie wil nie. Lees ook 2 Timoteus 3:10-15a. Vers 4: Volg die reëls. Atlete kry ’n oefenplan, volg ’n spesiale dieet en dissiplineer hulleself om volgens reëls te leef. Lees ook 1 Timoteus 4:8 en 12. Vers 5: On the job. Niks sal gebeur as ’n leier nie iets begin doen nie. Geestelike leiers doen wat nodig is. Lees ook 1 Timoteus 5:1-3. Kontekste en omstandighede verskil van gemeente tot gemeente. Neem dit in ag wanneer jy vir die ontmoeting voorberei. Beklemtoon die krag van dade. Voorbeeld spreek harder as woorde.

1. Wat was die verskillende opdragte wat Paulus vir Timoteus gegee het om sy taak in die gemeente uit te voer? Vir die groepleier Help die jongmense om die volgende raak te sien: Vers 1: Die motivering. Lees ook 1 Timoteus 2:1-2 en 2 Timoteus 1:6-7. Sê vir die groep ons fokus val nie op onsself nie, maar op die gemeente wat daar is om God se wil in die wêreld uit te leef. Wat ons aandryf, is Jesus se verlossingsgenade wat alle mense uit hulle nood en pyn wil red. Vers 2: Die span. Om deel van die span te wees, vra dat jy betroubaar sal wees en die verlossingsboodskap self sal uitleef. Moenie geestelike leierskap sien as ’n posisie nie, maar eerder as ’n rol en ’n taak binne ’n span, waarin ander mense ander take en rolle het. Vers 3: Bly gefokus. Soldate is lojaal. Soldate is uitsluitlik daarop gerig om ander te beskerm. Soldate reageer op bevele, en volg nie hulle eie wil nie. Lees ook 2 Timoteus 3:10-15a. Vers 4: Volg die reëls. Atlete kry ’n oefenplan, volg ’n spesiale dieet en dissiplineer hulleself om volgens reëls te leef. Lees ook 1 Timoteus 4:8 en 12. Vers 5: On the job. Niks sal gebeur as ’n leier nie iets begin doen nie. Geestelike leiers doen wat nodig is. Lees ook 1 Timoteus 5:1-3. Kontekste en omstandighede verskil van gemeente tot gemeente. Neem dit in ag wanneer jy vir die ontmoeting voorberei. Beklemtoon die krag van dade. Voorbeeld spreek harder as woorde.

Vers 1: Die motivering. Vers 2: Die span. Vers 3: Bly gefokus. Vers 4: Volg die reëls. Vers 5: On the job. Help die jongmense om die volgende raak te sien: Vers 1: Die motivering. Lees ook 1 Timoteus 2:1-2 en 2 Timoteus 1:6-7. Sê vir die groep ons fokus val nie op onsself nie, maar op die gemeente wat daar is om God se wil in die wêreld uit te leef. Wat ons aandryf, is Jesus se verlossingsgenade wat alle mense uit hulle nood en pyn wil red. Vers 2: Die span. Om deel van die span te wees, vra dat jy betroubaar sal wees en die verlossingsboodskap self sal uitleef. Moenie geestelike leierskap sien as ’n posisie nie, maar eerder as ’n rol en ’n taak binne ’n span, waarin ander mense ander take en rolle het. Vers 3: Bly gefokus. Soldate is lojaal. Soldate is uitsluitlik daarop gerig om ander te beskerm. Soldate reageer op bevele, en volg nie hulle eie wil nie. Lees ook 2 Timoteus 3:10-15a. Vers 4: Volg die reëls. Atlete kry ’n oefenplan, volg ’n spesiale dieet en dissiplineer hulleself om volgens reëls te leef. Lees ook 1 Timoteus 4:8 en 12. Vers 5: On the job. Niks sal gebeur as ’n leier nie iets begin doen nie. Geestelike leiers doen wat nodig is. Lees ook 1 Timoteus 5:1-3. Kontekste en omstandighede verskil van gemeente tot gemeente. Neem dit in ag wanneer jy vir die ontmoeting voorberei. Beklemtoon die krag van dade. Voorbeeld spreek harder as woorde.  

2. Wat, dink jy, is die rol en potensiaal van jongmense as geestelike leiers in ’n gemeente? Vir die groepleier Help die jongmense om die volgende raak te sien: Vers 1: Die motivering. Lees ook 1 Timoteus 2:1-2 en 2 Timoteus 1:6-7. Sê vir die groep ons fokus val nie op onsself nie, maar op die gemeente wat daar is om God se wil in die wêreld uit te leef. Wat ons aandryf, is Jesus se verlossingsgenade wat alle mense uit hulle nood en pyn wil red. Vers 2: Die span. Om deel van die span te wees, vra dat jy betroubaar sal wees en die verlossingsboodskap self sal uitleef. Moenie geestelike leierskap sien as ’n posisie nie, maar eerder as ’n rol en ’n taak binne ’n span, waarin ander mense ander take en rolle het. Vers 3: Bly gefokus. Soldate is lojaal. Soldate is uitsluitlik daarop gerig om ander te beskerm. Soldate reageer op bevele, en volg nie hulle eie wil nie. Lees ook 2 Timoteus 3:10-15a. Vers 4: Volg die reëls. Atlete kry ’n oefenplan, volg ’n spesiale dieet en dissiplineer hulleself om volgens reëls te leef. Lees ook 1 Timoteus 4:8 en 12. Vers 5: On the job. Niks sal gebeur as ’n leier nie iets begin doen nie. Geestelike leiers doen wat nodig is. Lees ook 1 Timoteus 5:1-3. Kontekste en omstandighede verskil van gemeente tot gemeente. Neem dit in ag wanneer jy vir die ontmoeting voorberei. Beklemtoon die krag van dade. Voorbeeld spreek harder as woorde.

REISJOERNAAL Vir die groepleier Vra drie van die jongmense om elk een van die aanhalings hier onder te lees. Dit is ook in hulle gesprekgids.

Ever since David slew Goliath, the Jewish people have never considered youth as a barrier to lead – JF Kennedy.

A leader is someone who helps others do and become more than they ever thought possible. Because good leadership gets things done – Lisa Dewey.

Being an effective leader does not always require moving heaven and earth. A leader’s role can vary and be effective in small, yet extremely powerful ways – Lisa Dewey.

Vir die groepleier Laat die groep nou oor die vrae hier onder gesels. Dit is in hulle gesprekgids.

1. Is dit enigsins belangrik dat jy oor geestelike leierskap moet nadink? Hoekom sê jy so?

2. Kan jy vertel van ’n keer toe jy of ander jongmense in julle gemeente of gemeenskap leiding geneem het?

3. Waar in ons gemeente of gemeenskap is daar geleenthede vir jongmense om leiers te wees? Is daar iets wat julle keer om leiers te wees? Hoe gaan julle dit hanteer? Die geleenthede en hoeveelheid geleenthede sal uiteraard van situasie tot situasie verskil. Dalk is dit nou ’n goeie tyd om hierdie saak in die gemeente aan te raak. Probeer sover moontlik prakties bly. Drome is goed, maar onrealistiese drome maak jongmense later moedeloos. Daarom moet hulle aan haalbare geleenthede dink. Dit help nie ’n mens maak beloftes aan die jongmense, maar dit realiseer dan nie.

BORDER CROSSING Sê vir die groep: Timoteus was ’n jong man en nie baie gesond nie. Sy ma en ouma was Christene, maar nie sy pa nie. Ten spyte van sy ouderdom, sy omstandighede en sy gesondheid het Timoteus een van die groot leiers van die vroeë kerk geword. Hy was deel van ’n gebeurtenis wat die geskiedenis van die wêreld vir altyd sou verander.   Laat die jongmense ’n paar oomblikke nadink oor die vrae hier onder. Dit is ook in hulle gesprekgids. Vra dan vir terugvoering. Moedig hulle aan om hulle mening te gee. Moenie skepties wees oor hulle drome nie.

1. Jy kán voor loop op die geloofspad 1. Jy kán voor loop op die geloofspad! Hoe kan jy meer aktief deel word van jou gemeente?   2. Waar sien jy nood in jou lewe raak?

3. Hoe kan jy daarby betrokke raak en help?   3. Hoe kan jy daarby betrokke raak en help? Sluit die ontmoeting af met gebed.