Waardegedrewe Bestuur vir gemeentes? Pieter Kloppers
Verduidelik hoe jou gemeente sal reageer. Daar is nie genoeg parkering vir die studente op Stellenbosch nie en die studente wat ver van die kampus bly sukkel om parkeerplek naby die kampus te kry. Die koster dra die sleutels van die kerkgebou en kom op haar eie ooreen met ‘n arm (ander ras) gemeente dat hul die kerkgebou op Sondae kan gebruik.
Verduidelik hoe jou gemeente sal reageer. Die jeug van die gemeente gaan op ‘n fondsinsamelingstoer en slaap in ‘n skoolkoshuis in die vakansie. ‘n Deel van die jeugtoer bemors die koshuisgebou en die skoolhoof skryf ‘n epos vir die hoofouderling van die gemeente waarin hy kla oor die gedrag van die jeug, sy teleurstelling uitspreek in die karakakter wat die groep openbaar het, verduidelik hoe geskok die koshuispersoneel was en vra dat die gemeente die jeug dissiplineer.
Verduidelik hoe jou gemeente sal reageer. Na baie klagtes stel die dominee stel voor dat die klank van die kerkgebou baie moet verbeter, die kerkraad stem saam, en die dominee doen ‘n beroep op mense om na vore te kom om die dominee met die klank te help. Daar kom mense na vore, maar na enkele kere se hulp verdwyn die “klankhelpers” weer.
Gemeente is ‘n plek vir geloofsvorming geloofsvorming is ‘n gesprek
Parkering
Die ‘bril wat jy opsit bepaal wat jy sien
7 brille vir verandering
Moreel Vraag: Is dit reg wat hulle doen? As die ander net minder selfsugtig is. (Oplossing: Beter mense)
Oplossing: Pas die reëls net beter toe. Juridies Vraag: Het hulle ʼn reël oortree? Is die reëls voldoende om die situasie te orden? Oplossing: Pas die reëls net beter toe.
Wat spoor sulke optrede aan? Oplossing: Verander die aansporing? Ekonomie Wat spoor sulke optrede aan? Oplossing: Verander die aansporing?
Struktureel (Fisies of Organisatories) Wat maak dit moontlik om so op te tree? Oplossing: Verander struktuur om by waardes te pas
Barmhartige Samaritaan eksperiment Invloed van struktuur Barmhartige Samaritaan eksperiment Struktuur oorheers bedoelings
Mentorskap Is jy oppad na die doelwit wat jy gestel het? Oplossing: Verstaan eie doelwitte en rig dade daarop.
Oplossing: Portuurgroep skep nuwe mode. Wat is “cool”? Oplossing: Portuurgroep skep nuwe mode.
Grootste enkele invloed op jeug se ontwikkeling (ook binne die kerk?) Portuur invloed Grootste enkele invloed op jeug se ontwikkeling (ook binne die kerk?)
7. Insig in die sisteem(teorie) Hoe werk die sisteem wat die uitkoms gee? Oplossing: Sistemiese ingryp
Belangrike Kennisgewing In my ondervinding word meestal gepoog om verandering deur die uitsluitlike gebruik van die morele en juridiese brille te bekyk. Albei maak gebruik van ‘n bepaalde verstaan van dieselfde onderliggende hiërargie. Dit is ʼn lewenskuns wat (be)OEFEN word en nie ʼn resep wat net toegepas word nie.
Parkering Sou jy nou ook ander meganismes hê om die parkeer probleem op te los?
Jeugtoer
Jeug op fondsinsamelingstoer …
Die waardes word verontagsaam …dinge loop verkeerd Die waardes word verontagsaam
Die skoolhof vertel die gemeente … iemand vertel Die skoolhof vertel die gemeente
… ons voer gesprek en kyk of dit strook met ons waardes Dit klop nie met ons waardes nie
Vra watter verhoudings het seergekry? Dit is nie so belangrik watter reël oortree is nie.
Ons gaan maak die verhoudings reg…so ver ons kan Ek is jammer ek jou laat voel het jy word nie gerespekteer nie. Ek sal betaal vir die skoonmaak.
…en dan word die dissiplinêre prosedure gevolg Waar verhoudinge die belangrikste geag word is mense meer maal eerlik as oneerlik.
Parkering Sou jy nou ook ander meganismes hê om die parkeer probleem op te los?
Die Koster se besluit
Wie is ons of wie wil ons wees? Waardes dien as ʼn oriëntasie punt. Dit gee koers waar daar geen vorige ondervinding is nie.
Reël-gebaseerde Gemeente Die hoogste in die hiërargie bepaal die inhoud van die reël. (Kerkraad, Dominee)
Waarde-gebaseerde Gemeente Nou word die reël gebaseer op ʼn waarde maar die spel is steeds dieselfde.
Waarde-gedrewe Gemeente Die hoogste gesag is nou die waardes, nie meer enige iemand in die gemeente nie.
Magshiërargie Slegte nuus word nie boontoe vertel nie. Lugrampe en Vigs, knoffel en beet
In ʼn magshiërargie is die klem op: Elkeen moet sy “plek” ken – moenie arrogant wees nie – beheer wat gaan gebeur – ons hou vergaderings
Waardegedrewe Organisasie Gemeente Vier dit as mense hul potensiaal verwesenlik – Hou belynings gesprekke
Reëls ontmagtig en maak mense ‘moeg’ “Wie is jy om dit te sê? Jy het dan gister self so gemaak”.
Waardes ag verhoudinge hoog en gee mense hoop Al het jy ʼn vorige keer misluk is dit juis ʼn rede om jou die keer ernstig op te neem.
Bepaal die gedeelde waardes deur te vra: Wat maak die plek vir jou lekker/ sleg? Neem alle bydraes; groepeer dit in waardes; jy het waardebevredigers en –frustreerders – Voila!
Wie bepaal die inhoud van die waardes? Alle minderhede en buitestaanders se opinies is so net so belangrik as die meerderheid s’n.
Oorweeg die inset Geloofsvorming is nie ʼn huis wat gebou moet word nie - dit is ʼn gesprek wat gevoer word
Reëlgedrewe bestuur – gekenmerk deur vergaderings Waardegedrewe bestuur – gekenmerk deur belynings gesprekke.
Die klankspan speel nie saam nie
Skep ‘n Sandput
Ruimtes waar mense hulle potensiaal kan bereik Speel volleyball
Die doel is bemagtiging
Gedink oor gesprek
‘n gesprek
Ondersteuning in student se soeke na sin Jongmense 18 - 24 Ondersteuning in student se soeke na sin
Diversiteit, Waardes en Demokrasie Demokrasie is ʼn gesprek oor waardes eerder as ʼn afdwing van die wil van die meerderheid.
Diversiteit in ʼn gemeenskap Gebruik woorde soos baie, ewe, min, & baie min
Jy en diversiteit in jou gemeenskap Soms deel van die dominante groep en soms nie.
Demokrasie as meerderheidswil Dit los jou dikwels buite.
Dr. Nico Simpson nsimpson@lantic.net Copyright notice and Terms of Use Unless explicitly mentioned otherwise, Nico Simpson owns the exclusive copyright to all illustrations in this PowerPoint. No illustration are within the Public Domain. Any use of images is a copyright infringement.
Dag van ‘n koshuis student
Kulturele ?????
Kulturele Veelsydigheid
Reëls het beperkte uitkomste ‘n Reëlgebaseerde sisteem rus op ʼn baie eng fondasie.
Verskuilde koste van reëls Maklik op dit op papier te skryf, benodig egter polisie, aanklaers, regters, balju, tronke, ens.