ONDERWYSMETODES, -TEGNOLOGIE EN HULPMIDEELS

Slides:



Advertisements
Similar presentations
THE INFLUENCE OF 10 YEARS OF DEMOCRACY ON THE NEEDS AND WANTS OF SOUTH AFRICANS.
Advertisements

TEACHING AND LEARNING INTEGERS First, we agree, that learning/understanding means connecting it to previous knowledge. SO, THE FUNDAMENTAL, MOST IMPORTANT.
!! CAPS !! ASSESSERING IN LEWENSWETENSKAPPE (Gr. 12 = 2014)
Ontwikkel deur Info-Edu. Academix is waarskynlik die oplossing waarna u al vir 'n geruime tyd soek!! Voel u kind ook baie dae só ?
Follow Him. Seek Him..
Ons nooi alle gelowiges in Suid-Afrika om deel
DIE ONTKENNING (NEGATIEF) Me. J. van Zyl
Inkomste en Uitgawes Onderwerp 7
Besigheidstudies Graad 11.
Ons aanbid saam!. Ons aanbid saam! Die belangrikste boodskap in die Bybel: God is lief vir jou!
Rondom My Dawie de Jager.
Beste Skoene Ooit.
VRAAG EN ANTWOORD- METODE
Maak ‘n dinamiese en fundamentale impak in die lewens van mense
BESIGHEIDSTUDIES – GRAAD 10
HOE HELP ONS LIDMATE OM DISSIPELS TE WEES?
“Be very sure of this, people never reject the Bible because they cannot understand it. They understand it too well; they understand that it condemns their.
‘n Foto van die skryfster: Antjie Krog
MUNUS TRIPLEX Die oprig en herstel van die drievoudige amp
Onderwerp 12 Entrepreneursdag
Die rol van die ouer in die kind se suksesvolle studieloopbaan
Romeine 12:2 “Julle moenie aan hierdie sondige wêreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Dan sal julle ook kan onderskei.
Absolute oortuiging God bestaan?
ROETE 13 TIMOTEUS Vat voor!.
Waaroor gaan kerkeenheid?
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
LO Kwartaal 2 Graad 10.
Kategese 24 Oktober 2010 NG Wierdapark.
Do you need a miracle In your Life?.
Grade 12 Accounting.
Grade 8 Economic and Management Science (EMS)
Akademiese Steundienste Academic Support Services
Om te ONTVANG 1 Konings 3:2-15.
Krake 'n Baie hoë gebou was vir etlike jare in gebruik toe daar op 'n dag 'n gevaarlike kraak in die muur op die 42ste verdieping verskyn het. Die.
Grade 11 Accounting.
Grade 9 Economic and Management Science (EMS)
Handhaaf.
Waarderende Ondersoek
Laer Volkskool Heidelberg
Grade 10 Accounting.
Realiteite, God se woorde, ons woorde en die toekoms.
Luk. 11: “Dié wat op die pad val, dui op mense wat die woord hoor, maar dan kom die duiwel en neem dit uit hulle harte weg sodat hulle nie tot geloof.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie...”
VRAAG EN ANTWOORD- METODE
EDM 152 DIREKTE ONDERRIG.
Welkom Jeremia 1:4-10.
I Kor 6:20. “julle is gekoop, en die prys is betaal
> God is heilig:. > God is heilig: Lev. 11:44,45. “Ek is die Here julle God Lev. 11:44,45 “Ek is die Here julle God. Wy julle aan my diens en wees.
LO Kwartaal 3 Graad 11.
Missie Krities .... waarom, daarom.....
Geskape om vir ewig te lewe !
Hoe weerloos is jy....
Hartlik welkom in die Erediens!
MAAK OOP EN ONDEK JOU GESKENK
“True repentance shows itself in a thorough breaking off from sin
“Julle sal my getuies wees”
Die Prioriteit van Gesinsbediening
Teoretiese aspekte van gedigte
Learning, Life and entrepreneurial skills
Jak. 2:14 “Wat help dit, my broers, as iemand beweer dat hy glo, maar sy dade bevestig dit nie? Kan so 'n geloof 'n mens red?
Fil. 3: “Ek sê nie dat ek dit alles al het of die doel al bereik het nie, maar ek span my in om dit alles myne te maak omdat Christus Jesus my reeds.
Welkom by die kategese Heet almal baie hartlik welkom.
LOFOFFER 2014 Romeine 12.
Taalkunde.
VRAAG EN ANTWOORD- METODE
Rom. 7: “Ek, ellendige mens
Narratiewe benadering tot gemeentes
WAARHEID MATT 28: Jesus kom toe nader en sê vir hulle: “Aan My is alle mag gegee in die hemel en op die aarde. Gaan dan na al die nasies toe en maak.
Johannes 9 Hy het gegaan en hom gewas, en toe hy terugkom, kon hy sien.
Rondom my Dawie de Jager. Rondom my Dawie de Jager.
Presentation transcript:

ONDERWYSMETODES, -TEGNOLOGIE EN HULPMIDEELS EDM 152 ONDERWYSMETODES, -TEGNOLOGIE EN HULPMIDEELS

SKRYF 5 PUNTE NEER VAN ‘N ONDERWYSER WAT ‘N GEWELDIGE INDRUK OP JOU GEMAAK HET SKRYF 5 PUNTE NEER VAN DIE OPTREDE VAN ‘N ONDERWYSER WAT JOU GEWELDIG TELEURGESTEL HET

Gaan ek dissipline handhaaf? Watter metode? Hoe weet ek dit is reg? Gaan die leerders leer? Gaan ek dissipline handhaaf?

EDM HANDEL DUS OOR HOE DIE LEERDERS LEER EN HOE EK (onderwyser) ONDERRIG Hoe los ek die daaglikse probleem op? Sekere beginsels wat moet geld! Dink krities oor wat jy doen en reflekteer daaroor (sal nie altyd werk nie/DIDAKTIESE SOEPELHEID) HOLISTIESE opvoeding van die leerder

Administratiewe aspekte en verantwoordelikhede Datums Groepe in deel en maak ‘n lys Projek Blackboard Sien handleiding (dokument) Werkboek Voorgeskrewe boek

Werkskedule

KURRIKULUMONTWERP BINNE ’N UGO KONTEKS Eksterne kragte UGO KURRIKULUMONTWERP UITKOMSTE KONTEKS LEERINHOUD STRATEGIE; METODES, MEDIA ASSESSERING

WAT GAAN VAN JOU ’N SUKSESVOLLE ONDERWYSER MAAK? P 20-32 (KILLAN) Kennis van jou vak Onderrigmetodes Kritiese denke en probleemoplossingsvaardighede Onderrig- en kommunikasievaardighede Kennis van leerders en wyses van leer

Goeie onderrig behels: Selfkennis en selfregulering Besluitneming Refleksie Toepassing van onderwysnavorsing AKSIE NAVORSING

WATTER VAN DIE FAKTORE WAT JY VROEËR NEERGESKRYF HET STEM OOREEN. Die onderwyser Kennis dra Selfvertroue Effektief kommunikeer Nuuskierig “Committed” toevertrou Passie Geduldig en aanhou Saamwerk Geoganiseerd Optimisties Eties (36-38 Killan) (KLASKAMERBESTUUR) WATTER VAN DIE FAKTORE WAT JY VROEËR NEERGESKRYF HET STEM OOREEN.

Skep die omgewing E F K T I W L R NKV UGO INKLUSIEWE ONDERWYS

Hoe moet ek my klasse aanbied? KONSTRUKTIVISME Hoe moet ek my klasse aanbied? AKTIEWE PROSES vra vrae, redeneer, argumenteer, kognitiewe konflikte SIN MAAK verstaan, hoe SOSIAAL werk in groepe, vra vir mekaar vrae GEMEENSKAPLIKE PROSES ko-operatiewe leer BINNE KONTEKS sy leefwêreld DIEP LEER begrip, reflekteer, maak sin BEMAGTIGING

Bemagtig/Empowering is really what teaching is all about Bemagtig/Empowering is really what teaching is all about. Ironically, though, many teachers act as if empowering students means weakening themselves--their authority as both a classroom disciplinarian and a subject-matter authority. But maybe power is like love: the more you give, the more you get.

scenario Jy is ‘n nuut aangestelde onderwyser by Put Sonder Water en moet die atletiekbyeenkoms reël. Dit word van jou verwag om die baan uit te meet. Hoe sal jy te werk gaan?

IN PRAKTYK ? HOE WERK DIT ? Nuwe idees – VERBIND -met vorige kennis; Modellering van ʼn komplekse taak en wys leerders die PROSESSE nodig om dit te kan doen- leerders raak onafhanklik; “Scaffolding” om te BOU gee hulp iets wat hulle nie weet nie (en onttrek later) vra vrae, opdragte; Leerders te MOTIVEER- onderwyser help dink wat hulle doen; ARTIKULEER hulle idees (konstrueer maak sin en dan artikuleer hulle)

ONTDEKKING- EN PROBLEEMSOPLOSSINGS AKTIWITEITE; Keuses en opsies oor take projekte; BUIGBAARHEID -konstruktivistiese onderwyser is reaktief laat die leerders hulle lei. AANPASBAAR- akademiese en leerstyle. Verskeidenheid van realiteite nie net een antwoord nie maak SIN MET GEBEURE. REFLEKSIE vergelyk hulle oplossings met ander(belangrike aspek van leer)

Faktore wat kan bydrae tot “nie-gereedheid” Bl 39 Killen Kognitiewe ontwikkeling Taal en taal ontwikkeling Fisiese Emosionele Selfvertroue Motivering Voorafkennis-graad 10 aanpassing Gesingheid jeens skool SITUASIE ANALISE

WIE ONDERRIG EK (VOO-FASE) (39-42:Killan) Wie ek onderrig is bevindings wat berus op die ontwikkelingsfases van Piaget- ʼn Sweedse sielkundige Handel oor hoe kinders ontwikkel en leer (observasie van leerders) Hoe dink kinders? Word gekyk na die wyse van hoe kinders probleme oplos Wat gebruik kinders om te leer/ take uit te voer Volgens Piaget vind leer in VIER fases plaas.

Hierdie ONTWIKKELINGSFASES en die gereed van die kind is van kardinale belang –dit beïnvloed die KEUSE van die metodes wat gebruik word asook die GESOFISTIKEERDHEID van die media wat gebruik sal word VOO-fase Voorskools

EERSTE FASE (0-2) Neem kennis deur aktiwiteite en sensoriese inligting Vorm interne mentale voorstellings Sensoriese-motoriese fase

VOOR OPERASIONELE FASE(2-7) Internaliseer Mentaal om dinge voor te stel Bewaringsaspek (vloeistof in houers) Sentreer fokus op een aspek Omkeerbaarheid (7+5= 12/ 12-7=5) Persepsies/herroep vorige gebeure

KONKRETE OPRASIONELE FASE(7-12) Erken die logiese stabiliteit van die fisiese wêreld Elemente kan verander en eienskappe behou Klassifiseer Vaardighede om met die bekende om te gaan.

VOOR OPERASIONEL FASE (12-OUER) Skep verskillende situasie vir ‘n gegewe situasie in ‘n sistematiese wyse Verbeel, skep ‘n denkbeeldige beeld Analiseer

Wat moet die onderwyser doen? Vygotsky Sone van proksimale ontwikkeling M.a. w maak die gaping tussen wat die leerder moet doen en kan doen kleiner Sosiale konstruktivistiese benadering Samewerking Akkommodeer van alle leerders (Wie? Hoe?) Vgl met Konstruktivisme ,UGO, verwagtinge van die NKV

LEERSTYLE EN VEELVULDIGE INTELLIGENSIES Hoekom moet ek aanpas en van verskillende metodes gebruik maak? LEERSTYLE EN VEELVULDIGE INTELLIGENSIES Taktiele 37% Auditief 24% Visueel 29% WIE IS JY?

VEELVULDIGE INTELLIGENSIES KAN NIE NET EEN ONDERRIG METODE GEBRUIK NIE