NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 28 Februarie

Slides:



Advertisements
Similar presentations
Luistersessie 40 jaar van Loof die Here! Verskeie kunstenaars.
Advertisements

Ons nooi alle gelowiges in Suid-Afrika om deel
DIE ONTKENNING (NEGATIEF) Me. J. van Zyl
Om God te GENIET Filippense 4:2-9.
Ons aanbid saam!. Ons aanbid saam! Die belangrikste boodskap in die Bybel: God is lief vir jou!
Rondom My Dawie de Jager.
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 04 Junie
“Be very sure of this, people never reject the Bible because they cannot understand it. They understand it too well; they understand that it condemns their.
Nagmaal Christen-word, en Christen-wees
MUNUS TRIPLEX Die oprig en herstel van die drievoudige amp
Ps. 107: “Party het in die donker gesit, in diep duisternis, hulle was gevangenes, in ellende en in boeie, want hulle het hulle verset teen die bevele.
II Tim. 2:22 “Vermy die begeertes wat 'n jongmens in gevaar bring, en streef na opregtheid, geloof, liefde en vrede, saam met almal wat uit 'n rein hart.
Romeine 12:2 “Julle moenie aan hierdie sondige wêreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Dan sal julle ook kan onderskei.
In Ritme Met Die Gees Om ’n Sabbatsmens Te Word.
Hierdie aand mag jy nie misloop nie.
Absolute oortuiging God bestaan?
ROETE 13 TIMOTEUS Vat voor!.
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 12 Maart
“Oh it is at a fearful expense that ministers are allowed to enter the pulpit without being preceded, accompanied, and followed by the earnest prayers.
Gen. 39:9 “Daar is niemand wat in hierdie huis meer gesag het as ek nie. Meneer het niks van my teruggehou nie, behalwe vir u, want u is sy vrou. Hoe.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
WELKOM! Matteus 13.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Do you need a miracle In your Life?.
Joh. 4:23 “Maar daar kom 'n tyd, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader deur die Gees en in waarheid sal aanbid, want die Vader wil juis.
Krake 'n Baie hoë gebou was vir etlike jare in gebruik toe daar op 'n dag 'n gevaarlike kraak in die muur op die 42ste verdieping verskyn het. Die.
Phil 3:10 (NKJV) 10 that I may know Him and the power of His resurrection, and the fellowship of His sufferings, being conformed to His death,
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 02 September
Jou geskenk aan God die Kersfees!
Die KRUIS Gebedsreis.
GAL 2:20-21 Ek is met Christus gekruisig, en ék leef nie meer nie, maar Christus leef in my. En wat ek nou in die vlees lewe, leef ek deur die geloof in.
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 30 September
II Kor. 5:21 “Christus was sonder sonde, maar God het Hom in ons plek as sondaar behandel sodat ons, deur ons eenheid met Christus, deur God vrygespreek.
Tommy's Window Slideshow
Job. 42:5 “Tot nou toe het ek net gehoor wat mense van U sê, maar nou het ek U self gesien”
Luk. 11: “Dié wat op die pad val, dui op mense wat die woord hoor, maar dan kom die duiwel en neem dit uit hulle harte weg sodat hulle nie tot geloof.
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 14 Februarie
Sam CH Cupido Sommer net vir jou.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie...”
Welkom Jeremia 1:4-10.
I Kor 6:20. “julle is gekoop, en die prys is betaal
> God is heilig:. > God is heilig: Lev. 11:44,45. “Ek is die Here julle God Lev. 11:44,45 “Ek is die Here julle God. Wy julle aan my diens en wees.
Titus 2:12 “Dit voed ons op om die goddelose leefwyse en wêreldse begeerlikhede te laat vaar en met selfbeheersing, opregtheid en godsvrug in die teenswoordige.
Geskape om vir ewig te lewe !
Hoe weerloos is jy....
Verbintenis tot God se heerskappy Verbintenis tot God se dienswerk Verbintenis tot God se boodskap Verbintenis tot God se middele Verbind aan God se.
Verstaan  emosies  wil
Hartlik welkom in die Erediens!
MAAK OOP EN ONDEK JOU GESKENK
“True repentance shows itself in a thorough breaking off from sin
“Julle sal my getuies wees”
Sessie 2: Oor die teenwoordigheid van die verhoogde Christus by ons
Vaalpark Congregation
Learning, Life and entrepreneurial skills
Jak. 2:14 “Wat help dit, my broers, as iemand beweer dat hy glo, maar sy dade bevestig dit nie? Kan so 'n geloof 'n mens red?
Kol. 1:16 “Alles is deur Hom en vir Hom geskep.”
Gen. 1:26-28 “God het die mens geskep as sy verteenwoordiger, as beeld van God het Hy die mens geskep, man en vrou het Hy hulle geskep. Toe het God hulle.
Vaalpark Congregation
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Matt 15:21-28 Lees asseblief saam m3.4 Nati.
Fil. 3: “Ek sê nie dat ek dit alles al het of die doel al bereik het nie, maar ek span my in om dit alles myne te maak omdat Christus Jesus my reeds.
I Pet. 1: “Nee, soos Hy wat julle geroep het, heilig is, moet julle ook in julle hele lewenswandel heilig wees. Daar staan immers geskrywe: “Wees.
Tommy's Window Slideshow
Johannes 12 Daar was ook 'n aantal Grieke onder die mense wat fees toe gekom het om te aanbid. Hulle het na Filippus, wat van Betsaida in Galilea afkomstig.
LOFOFFER 2014 Romeine 12.
Rom. 7: “Ek, ellendige mens
WAARHEID MATT 28: Jesus kom toe nader en sê vir hulle: “Aan My is alle mag gegee in die hemel en op die aarde. Gaan dan na al die nasies toe en maak.
Johannes 9 Hy het gegaan en hom gewas, en toe hy terugkom, kon hy sien.
Die opstanding van Jesus is vir die alledaagse bedoel.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Presentation transcript:

NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 28 Februarie 2 1 6 6   Gemeente – Algemeen -Dank GOD vir Radiokansel & al die ander radiostasies wat SY Naam groot maak -Bid vir die gemeente se werksaamhede en elkeen wat ook leiding neem in die gemeente -Bid vir die eredienste, voorsang-groepie en ons predikante NG Gemeente Vaalpark Gebedsbulletin No. 09 van 2016 Voorbidding Dank Gebede Bid asb vir Janine Vorster– sy het ons gebede nodig Bid asb vir gebroke huwelike – daar is baie egskeidings Bid asb saam vir Eskom & sy werkers – ons het dit baie nodig Bid asb vir eenheid & herlewing in ons dorp & in ons land SA Bid asb vir al die moorde & inbrake in ons omgewing & land Bid asb vir al die verslaafdes – hulle het elke gebed bitter nodig Bid vir Lottie Conradie–sy het ‘n siekte wat haar senuwees aantas Bid asb vir Martie Serfontein – het nogsteeds gebed nodig Bid asb vir Jasper v Zyl – hy het kanker Bid asb vir Chanté Pieterse – sy het Leukemie kanker Bid asb vir Corrie Oberholzer – hy het kanker Bid asb vir Zack Dreyer –emosionele ondersteuning Bid asb vir Johan Steyn – hy het genesing nodig Bid asb vir Altie vd Merwe – hy het kanker Bid asb vir Serge Degua – gaan vir ‘n operasie Bid asb vir Hannelie Kleynhans – sy het gebed nodig Bid asb vir Jessica Brown – sy het Brown sindroom in haar een ogie. Sy is nog te klein vir ‘n operasie – kleindogter van André & Martie Jooste Bid asb vir Maria Steyn – bid vir genesing Bid asb vir James Vermaak – bid vir herstel van sy longe Bid asb vir Joey Prinsloo – sy is baie siek Bid asb vir Henriette Smit – bid vir spoedige herstel -Dankie HERE vir U groot genade & my gesondheid -Dankie HERE vir elke nuwe dag wat U my skenk -Dankie HERE dat U, U ENIGSTE SEUN gestuur het om vir my aan die houtkruis te sterf -Dankie HERE dat ek kan sit, opstaan, loop, lag, ruik, hoor, proe , redeneer & omgee, & dankie HERE dat U altyd daar is vir my -Dankie my GOD vir elke gebed wat gebid word & vir elke gebed wat U verhoor. Dankie my GOD dat U ons hand nooit sal los nie. - Dankie vir U wondergroot genade. Amen! 28 28 Februarie 2 1 6 6 Deon Serfontein Tel: (016) 971-3027 Sel: 083-288-7555 Die HERE KAN ALLES doen . . . Openbaring, sê vir ons dat God op die troon van die heelal sit en dus almagtig is. Tog gebeur slegte dinge! Dit gebeur nie omdat God nie die mag het om met die slegte dinge af te reken nie; Hy kan en gaan dit in elk geval met die laaste oordeel doen. En nou, hier kom die deel wat ons as mens nie so lekker begryp nie! Dit is eerder ʼn geval dat God in sy almag besluit het om hierdie slegte dinge toe te laat om hulle loop te neem. Iemand het eendag gesê – die lewe gebeur. As ons nou sou vra waarom God dit toe laat, loop ons in ons eie beperkinge vas. Ons is nie God nie en weet ook nie wat God weet nie. God is nie mens nie en ons is nie God nie! Hy is soveel groter as ons dat ons nie moet dink ons weet alles van Hom nie. Lees ook Rom. 11:33 – 36. Hy redeneer buitendien nie soos ʼn mens nie omdat Hy baie verder kyk en baie meer weet as ons. Daarom moet ons nie te veel vrae vra as dit by God kom nie, want ons gaan nie al die antwoorde nou kry nie. Ons moet eerder net weet: God is almagtig, maar juis daarom gebruik Hy ook sy almag soos Hy wil. Ons moet Hom nie probeer voorskryf nie. Nee, ons moet eerder rustig en gelowig op Hom bly vertrou. Aanhaling vir die week kom uit Stephan Joubert se boek, ”My lewe in God se Wil” dagstukkie 16 Febr.: “Om agter Jesus aan te stap, is al opsie wat daar binne God se wil vir voornemende navolgers is. Dis óf dissipelskap óf niks. Dis of voltyds of glad nie. Middelpaaie is daar nie. Skofwerk is nie ʼn opsie op Jesus se roete nie. 24 uur per dag en voltyds is al manier.” SELFBEHEERSING… Wat ek bedoel, is dit: Laat julle lewe steeds deur die GEES van GOD beheer word, dan sal julle nooit swig voor begeertes van julle sondige natuur nie. Galasiërs 5:16 GROOT WAARHEID . . . “Waar die hart van vol is, loop die mond van oor Lukas 6:45 Gedagte vir die week : Help die medegelowiges in hulle nood, en lê julle toe op gasvryheid Romeine 12:13 Onthou om te onthou . . . Datum “Topic” Plek 11 Mar 2016 Frank Opperman NG Kerk Die Klaagliedere van Ds Tienie Benade – hierdie is regtig ‘n aand wat jy nie mag of kan misloop nie. Besrpeek jou plek nou!! Everyday when you wake, remind yourself that there are better things to be done in life. Put in your best and seek to grow in every way. Eventually you will find the life of your dreams! Rig gebedsbulletin versoeke direk aan Deon Serfontein of handig by Kerkkantoor in.