Eet, drink en wees vrolik……..

Slides:



Advertisements
Similar presentations
Follow Him. Seek Him..
Advertisements

Ons nooi alle gelowiges in Suid-Afrika om deel
DIE ONTKENNING (NEGATIEF) Me. J. van Zyl
Inkomste en Uitgawes Onderwerp 7
Ons aanbid saam!. Ons aanbid saam! Die belangrikste boodskap in die Bybel: God is lief vir jou!
2. Siekte / Lyding 16 Maart 2014 “So much in a relationship changes when a partner is seriously ill, helpless yet blameless, and indefatigably needy.”
Vroeër hierdie maand het Facebook > 10 jaar oud geword
Holy Discontent.
BESIGHEIDSTUDIES – GRAAD 10
Die Waarheid reeks 1 Ons as Tempel
“Be very sure of this, people never reject the Bible because they cannot understand it. They understand it too well; they understand that it condemns their.
‘n Foto van die skryfster: Antjie Krog
Nagmaal Christen-word, en Christen-wees
Ps. 107: “Party het in die donker gesit, in diep duisternis, hulle was gevangenes, in ellende en in boeie, want hulle het hulle verset teen die bevele.
Die MP3 Speler.
Onderwerp 12 Entrepreneursdag
II Tim. 2:22 “Vermy die begeertes wat 'n jongmens in gevaar bring, en streef na opregtheid, geloof, liefde en vrede, saam met almal wat uit 'n rein hart.
Romeine 12:2 “Julle moenie aan hierdie sondige wêreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Dan sal julle ook kan onderskei.
Absolute oortuiging God bestaan?
ROETE 13 TIMOTEUS Vat voor!.
Innerlike sterkte.
3. Werkloosheid 23 Maart 2014 “Poverty alleviation involves the much harder task of empowering people to earn sufficient material things through their.
“Oh it is at a fearful expense that ministers are allowed to enter the pulpit without being preceded, accompanied, and followed by the earnest prayers.
Gen. 39:9 “Daar is niemand wat in hierdie huis meer gesag het as ek nie. Meneer het niks van my teruggehou nie, behalwe vir u, want u is sy vrou. Hoe.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
Kategese 24 Oktober 2010 NG Wierdapark.
WELKOM! Matteus 13.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Do you need a miracle In your Life?.
Joh. 4:23 “Maar daar kom 'n tyd, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader deur die Gees en in waarheid sal aanbid, want die Vader wil juis.
Krake 'n Baie hoë gebou was vir etlike jare in gebruik toe daar op 'n dag 'n gevaarlike kraak in die muur op die 42ste verdieping verskyn het. Die.
Jou geskenk aan God die Kersfees!
Die KRUIS Gebedsreis.
GAL 2:20-21 Ek is met Christus gekruisig, en ék leef nie meer nie, maar Christus leef in my. En wat ek nou in die vlees lewe, leef ek deur die geloof in.
NP van Wyk Louw Toe jy kind was.
II Kor. 5:21 “Christus was sonder sonde, maar God het Hom in ons plek as sondaar behandel sodat ons, deur ons eenheid met Christus, deur God vrygespreek.
Tommy's Window Slideshow
Job. 42:5 “Tot nou toe het ek net gehoor wat mense van U sê, maar nou het ek U self gesien”
Luk. 11: “Dié wat op die pad val, dui op mense wat die woord hoor, maar dan kom die duiwel en neem dit uit hulle harte weg sodat hulle nie tot geloof.
Sam CH Cupido Sommer net vir jou.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie...”
Gesalfde Rus Theo Potgieter 24 Februarie
Welkom Jeremia 1:4-10.
I Kor 6:20. “julle is gekoop, en die prys is betaal
> God is heilig:. > God is heilig: Lev. 11:44,45. “Ek is die Here julle God Lev. 11:44,45 “Ek is die Here julle God. Wy julle aan my diens en wees.
Titus 2:12 “Dit voed ons op om die goddelose leefwyse en wêreldse begeerlikhede te laat vaar en met selfbeheersing, opregtheid en godsvrug in die teenswoordige.
LO Kwartaal 3 Graad 11.
Geskape om vir ewig te lewe !
Verbintenis tot God se heerskappy Verbintenis tot God se dienswerk Verbintenis tot God se boodskap Verbintenis tot God se middele Verbind aan God se.
Verstaan  emosies  wil
Hartlik welkom in die Erediens!
This is amazing, he died of pancreatic cancer in 2008, but wrote a book ‘The last lecture” before then, one of the bestsellers in 2007.  What a legacy.
MAAK OOP EN ONDEK JOU GESKENK
“True repentance shows itself in a thorough breaking off from sin
I Tim. 5:17 “Die ouderlinge wat goeie leiding gee, behoort dubbele erkenning te kry, veral dié wat hard werk deur te preek en onderrig te gee”
Sessie 2: Oor die teenwoordigheid van die verhoogde Christus by ons
Learning, Life and entrepreneurial skills
Jak. 2:14 “Wat help dit, my broers, as iemand beweer dat hy glo, maar sy dade bevestig dit nie? Kan so 'n geloof 'n mens red?
Gen. 1:26-28 “God het die mens geskep as sy verteenwoordiger, as beeld van God het Hy die mens geskep, man en vrou het Hy hulle geskep. Toe het God hulle.
“Fear follows crime and is its punishment.” - Voltaire
Matt 15:21-28 Lees asseblief saam m3.4 Nati.
Fil. 3: “Ek sê nie dat ek dit alles al het of die doel al bereik het nie, maar ek span my in om dit alles myne te maak omdat Christus Jesus my reeds.
I Pet. 1: “Nee, soos Hy wat julle geroep het, heilig is, moet julle ook in julle hele lewenswandel heilig wees. Daar staan immers geskrywe: “Wees.
Tommy's Window Slideshow
LOFOFFER 2014 Romeine 12.
Taalkunde.
I DECREE and DECLARE EK VERKLAAR..2
Rom. 7: “Ek, ellendige mens
WAARHEID MATT 28: Jesus kom toe nader en sê vir hulle: “Aan My is alle mag gegee in die hemel en op die aarde. Gaan dan na al die nasies toe en maak.
Johannes 9 Hy het gegaan en hom gewas, en toe hy terugkom, kon hy sien.
Presentation transcript:

Eet, drink en wees vrolik……..

Toe nou nie so ‘n goeie idee nie.....

Hoekom die onderwerp???????? Gemeenskap het ‘n probleem – dink dit is OK. Statisties baie meer as gemiddeld. Sosialiseer. “Kuier” - ander inhoud gekry. NB – ons kinders leer die gedrag aan. Kinders se brein hanteer dit anders.

Wanneer laas was u by ‘n partytjie/ gesseligheid/ braai – net gekuier ? Wanneer laas was u by ‘n partytjie/ gesseligheid/ braai – net gekuier. Geen alkohol? ? Sosialiseer jy sodat jou ouers dalk skaam sou kry sou hulle nog leef? ? Wat is jou drankrekening pm? ? Sal jy graag wil he jou kinders moet alkohol gebruik soos jy gebruik? ? Het jy soms of sekere tye ‘n dringende begeerte na alkohol? ? Het jy al ooit besluit jy moet minder drink? ? Beinvloed dit jou alledaagse gang van jou lewe? ? Het jou kinders dalk al hand uit geruk?

2 FAKTORE: 1. Daar is 4 vrae wat die psigiatriese vereniging vra as leiding of iemand dalk ‘n “probleem”/ geklasifiseer kan word as alkoholis: Dink jy dat jy minder behoort te drink? Word jy kwaad as mense jou drankverbruik kritiseer? Voel jy ooit skuldig oor jou drankverbruik? Het jy soggens behoefte aan drank? Indien jy bevestigend op enige – of selfs net die laaste vraag antwoord, is daar ‘n sterk moontlikheid dat jy ‘n probleem het.

Maak grootte ‘n verskil?! Het al die bg glase min of meer dieselfde hoeveelheid alkohol persentasie in?

Yep! 350ml Bier 250ml Wine Cooler 150ml Wyn 30 – 50ml Handehout Omtrent 29ml/ 1 eenheid alkohol is teenwoordig in … 350ml Bier 250ml Wine Cooler 150ml Wyn 30 – 50ml Handehout

FAKTOR 2:Kom ons vergelyk onsself…… “Binge drinking…” 5 of meer eenhede vir mans 4 of meer eenhede vir dames Dalk nie so algemeen as ons dit graag wil maak nie????? 70% studente in Amerika drink minder as bg en baie nooit. Met die orige 30% wat dit minder as 1x p.m. doen..

5 Tipes alkoholisme Tipe 1: die persoon drink om ‘n diep gestelde probleem soos angs of depressie te probeer verlig. Tipe 2: die persoon is nie noodwendig verslaaf nie – maar sy aanhoudende drinkery het fisiese en emosionele gevolge op sy liggaam. Tipe 3: die tipe kan lank niks drink nie en is gemaklik daarmee, maar as hy die dag drink, drink hy onbeheers gewoonlik tot hy of die drank op is. Tipe 4: die tipe word selde dronk – maar hou heeldag aan om die glas op te vul. Tipe 5: die tipe drink periodiek, maar dan tot hy bewusteloos is.

Beteken dit ek moet ‘n geheel onthouer word? Lees: 1 Tim 5:23 Spreuke 31:6 Nee – net verantwoordelik wees! Miskien is dit dalk tyd om te herevalueer – waar staan ek? En watter voorbeeld stel ek?

Sp 23:19-36 In u kleingroep – lees die gedeelte deur – wat se die deel vir u prakties oor drank? Hoe kan ons dit toepas vandag? Gebruik ander woorde. ................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................

Gevaartekens: Drink om dronk te word Drink alleen Kan nie wag om tuis te kom….. Gebruik alchohol vir stress ontlading Persoonlikheidsveranderinge vind plaas Begin risiko’s neem as gedrink het, bv bestuur, selfmoordneigings ens. Dikwels in die moeilikheid Beinvloed vrou/ man/ kinders negatief en lei dikwels tot struweling Familiegeskiedenis

Is drank per se net sleg? Lees Luk 10:34 Joh 2:3, Job 1:13,18, Lev 23:13 Wat leer Spreuke 20:1 ons? Lees Jes 5:11,12,22 en 28:7-12 en Hos 4:11 Wat impliseer die teksgedeeltes?

Is daar soms geleenthede wanneer 'n mens jou kan en selfs moet weerhou van drank? 1 Kor 8:1-13 (9) ((drank?Lees Lev 10:9 Eseg 44:21.)) Is dit nie dalk skynheilig nie? ?????????????????????????

As drank nie per se verkeerd is nie – maar wel misbruik kan word: watter beginsels kan ons vir onsself neerle, of ander mee help? 1. 2. 3. 4.

1. Maak drank jou regtig sexy? 2.Bou drank regtig jou karakter?

Is drank regtig so skadeloos? Dink almal dit is altyd snaaks?

Leiding uit die Woord: Hand 2:13 Lev 10:9 Deut 14:26 Rig 13:7 Ps 69:12/13 Sp 20:1 Sp 23:30 Jes 28:7 Hab 2:15 Efes 5:18

Hulplyn Vir jouself: DOEN iets. Maak ‘n besluit. Maak seker die versoeking is vir die 1ste 3 weke nie daar nie. Ondersteun ander Vertrou iemand Praat met mekaar Moenie ooit veroordeel nie AntiBooze – huisdokter AntiBooze implantaat – Dr Kirsten 0814890697 Kliniek/ Geheel ondersteuning/ Selferkenning