Vennootskap van Gestuurde Gemeentes

Slides:



Advertisements
Similar presentations
Wat maak ek met die gemors? `n Kragtige oplossing vir Oorwinning.
Advertisements

Die hantering van diversiteit
Ons nooi alle gelowiges in Suid-Afrika om deel
DIE ONTKENNING (NEGATIEF) Me. J. van Zyl
Vir God is jy nie “ per ongeluk nie “ !
Ons aanbid saam!. Ons aanbid saam! Die belangrikste boodskap in die Bybel: God is lief vir jou!
Op soek na ons roeping… saam op reis
Maak ‘n dinamiese en fundamentale impak in die lewens van mense
Teologiese Beplanning
HOE HELP ONS LIDMATE OM DISSIPELS TE WEES?
“Be very sure of this, people never reject the Bible because they cannot understand it. They understand it too well; they understand that it condemns their.
‘n Foto van die skryfster: Antjie Krog
Nagmaal Christen-word, en Christen-wees
MUNUS TRIPLEX Die oprig en herstel van die drievoudige amp
Die verandering wat ‘n proses soos Kerkhereniging tot gevolg het geskied gewoonlik nie in ‘n reguit lyn direk van Punt A tot Punt B nie In feite lyk verandering.
Ps. 107: “Party het in die donker gesit, in diep duisternis, hulle was gevangenes, in ellende en in boeie, want hulle het hulle verset teen die bevele.
II Tim. 2:22 “Vermy die begeertes wat 'n jongmens in gevaar bring, en streef na opregtheid, geloof, liefde en vrede, saam met almal wat uit 'n rein hart.
Romeine 12:2 “Julle moenie aan hierdie sondige wêreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Dan sal julle ook kan onderskei.
Droom saam – waarheen met die kerk en musiekbediening
Absolute oortuiging God bestaan?
ROETE 13 TIMOTEUS Vat voor!.
“Oh it is at a fearful expense that ministers are allowed to enter the pulpit without being preceded, accompanied, and followed by the earnest prayers.
kyk mamma – groot  rolf thielen NOTE:
Gen. 39:9 “Daar is niemand wat in hierdie huis meer gesag het as ek nie. Meneer het niks van my teruggehou nie, behalwe vir u, want u is sy vrou. Hoe.
Waaroor gaan kerkeenheid?
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Do you need a miracle In your Life?.
Die Internet.
Joh. 4:23 “Maar daar kom 'n tyd, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader deur die Gees en in waarheid sal aanbid, want die Vader wil juis.
Om te ONTVANG 1 Konings 3:2-15.
Krake 'n Baie hoë gebou was vir etlike jare in gebruik toe daar op 'n dag 'n gevaarlike kraak in die muur op die 42ste verdieping verskyn het. Die.
Week 6 Sodat God vir almal mooi sal word.
Rogers’ Diffusion of Innovation Model of Change
More than numbers The way churches grow
Jou geskenk aan God die Kersfees!
Die KRUIS Gebedsreis.
In 2009 was daar reeds 33, 3 miljoen mense wat met MIV lewe
II Kor. 5:21 “Christus was sonder sonde, maar God het Hom in ons plek as sondaar behandel sodat ons, deur ons eenheid met Christus, deur God vrygespreek.
Tommy's Window Slideshow
Job. 42:5 “Tot nou toe het ek net gehoor wat mense van U sê, maar nou het ek U self gesien”
Realiteite, God se woorde, ons woorde en die toekoms.
Luk. 11: “Dié wat op die pad val, dui op mense wat die woord hoor, maar dan kom die duiwel en neem dit uit hulle harte weg sodat hulle nie tot geloof.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie...”
The In-Between Church Navigating Size Transformation in Congregations
Welkom Jeremia 1:4-10.
I Kor 6:20. “julle is gekoop, en die prys is betaal
> God is heilig:. > God is heilig: Lev. 11:44,45. “Ek is die Here julle God Lev. 11:44,45 “Ek is die Here julle God. Wy julle aan my diens en wees.
Titus 2:12 “Dit voed ons op om die goddelose leefwyse en wêreldse begeerlikhede te laat vaar en met selfbeheersing, opregtheid en godsvrug in die teenswoordige.
Geskape om vir ewig te lewe !
Verbintenis tot God se heerskappy Verbintenis tot God se dienswerk Verbintenis tot God se boodskap Verbintenis tot God se middele Verbind aan God se.
This is amazing, he died of pancreatic cancer in 2008, but wrote a book ‘The last lecture” before then, one of the bestsellers in 2007.  What a legacy.
MAAK OOP EN ONDEK JOU GESKENK
“True repentance shows itself in a thorough breaking off from sin
“Julle sal my getuies wees”
Die Prioriteit van Gesinsbediening
I Tim. 5:17 “Die ouderlinge wat goeie leiding gee, behoort dubbele erkenning te kry, veral dié wat hard werk deur te preek en onderrig te gee”
Sessie 2: Oor die teenwoordigheid van die verhoogde Christus by ons
Missionale transformasie Binne en buite.
Jak. 2:14 “Wat help dit, my broers, as iemand beweer dat hy glo, maar sy dade bevestig dit nie? Kan so 'n geloof 'n mens red?
Fil. 3: “Ek sê nie dat ek dit alles al het of die doel al bereik het nie, maar ek span my in om dit alles myne te maak omdat Christus Jesus my reeds.
I Pet. 1: “Nee, soos Hy wat julle geroep het, heilig is, moet julle ook in julle hele lewenswandel heilig wees. Daar staan immers geskrywe: “Wees.
Tommy's Window Slideshow
LOFOFFER 2014 Romeine 12.
Barmhartigheid Hoekom? Wat? Waar?.
Kolossense 3:1-17 ¹Aangesien julle saam met Christus uit die dood opgewek is, moet julle strewe na die dinge daarbo waar Christus is, waar Hy aan die.
Rom. 7: “Ek, ellendige mens
Genesis 1 - Eerste dag Toe het God gesê: “Laat daar lig wees!” En daar was lig. God het gesien die lig is goed, en Hy het die lig en donker van.
WAARHEID MATT 28: Jesus kom toe nader en sê vir hulle: “Aan My is alle mag gegee in die hemel en op die aarde. Gaan dan na al die nasies toe en maak.
Johannes 9 Hy het gegaan en hom gewas, en toe hy terugkom, kon hy sien.
Presentation transcript:

Vennootskap van Gestuurde Gemeentes Church Innovations Institute in vennootskap met SAVGG

Vennootskap van Gestuurde Gemeentes “Everyone I know who works in churches knows there is trouble.” - Transforming Churches by Loren Mead

“Hoe kan ons gemeente ‘n teken en instrument van God se toekoms wees?” Ons het behoefte aan vennote wat met dieselfde vraag worstel.

65 gemeentes in 5 clusters in Suider-Afrika Wes-Kaap: 22 gemeentes Namibië: 8 gemeentes Gauteng: 11 gemeentes Oos-Kaap: 8 gemeentes Suid-Kaap: 16 gemeentes NGK, VGK, Metodiste, Lutherane en Anglikane neem reeds deel. 4 nuwe clusters begin in 2005

Vennootskap van Gestuurde Gemeentes ‘n Vennootskap van diverse gemeentes op ‘n gedeelde reis van instandhouding na gestuurdheid

Om saam te luister na God se spesifieke roeping vir ons Om deur God gestuur te word Deur die Heilige Gees bekragtig te word om deel te neem aan God se missie in die wêreld: Sodat beide ons uitreik en ons gemeentelike lewe ‘n getuienis vir Jesus Christus kan wees Aksiestappe om met die reis te begin….

…die konteks waarbinne ons gemeentes vandag leef verander voortdurend …die konteks waarbinne ons gemeentes vandag leef verander voortdurend. David Bosch beskryf dit as ‘n verskuiwing van Christendom na Post-Christendom. Dit het ingrypende implikasies vir die voorveronderstellings en fokus van gemeentes se bediening.

Christendom Voorveronderstellinge Kultuur is Christelik Kerk is sentraal en beheer die gemeenskap Gemeentes=kudde wat die christendom Instandhou Bediening= hatching, matching and dispatching

Daar word beweer dat meer as 80% seiljag-eienaars nooit verder as 20km van die hawe vaar nie, ten spyte van die feit dat die jag gekoop en onderhou word om eendag‘n wêreldreis te onderneem - in die christendom paradigma is dit die pynlike waarheid van gemeentes - ons hou die gemeente in stand ter wille van God se groot opdrag, maar onderneem nooit werklik die reis nie.

Post-christendom In die post-christendom era het die voorveronderstellings van die christendom verval Dit beteken nie die einde van die kerk nie, maar wel dat ons sal moet kennis neem van wat verander het Ons kan nie kies of ons in ‘n christendom wêreld wil leef of nie, dit is die wêreld waarheen God ons stuur.

Post-christendom werklikheid van mense se ervaring van die kerk en die geloof Bybels ongeletterd Ritueel onkundig Baie self bewus Trauma of stres Wantrou die instituut Gebrekkig gedefinieerde spirituele honger Beskaming/Shame

Wat Beteken dit om Gestuur te wees en hoe verskil dit van gemeentewees soos wat ons dit ken

‘n “Goeie kerk”, maar net vir ons Gestuurde kerk III Toedeur gemeenskap ‘n “Goeie kerk”, maar net vir ons IV Gestuurde kerk Gemeentelike lewe en uitreik gefokus op God se sending I Klub of geestelike vulstasie Bevredig my behoeftes II Kerk met ‘n sending Gefokus op evangeli-sasie en/of sosiale aksie

1. Klub of geestelike vulstasie

‘n “Goeie kerk”, maar net vir ons Gestuurde kerk III Toedeur gemeenskap ‘n “Goeie kerk”, maar net vir ons IV Gestuurde kerk Gemeentelike lewe en uitreik gefokus op God se sending I Klub of geestelike vulstasie Bevredig my behoeftes II Kerk met ‘n sending Gefokus op evangeli-sasie en/of sosiale aksie

3. Toe-deur gemeenskap

‘n “Goeie kerk”, maar net vir ons Gestuurde kerk III Toedeur gemeenskap ‘n “Goeie kerk”, maar net vir ons IV Gestuurde kerk Gemeentelike lewe en uitreik gefokus op God se sending I Klub of geestelike vulstasie Bevredig my behoeftes II Kerk met ‘n sending Gefokus op evangeli-sasie en/of sosiale aksie

2. Kerk met ‘n sending

‘n “Goeie kerk”, maar net vir ons Gestuurde kerk III Toedeur gemeenskap ‘n “Goeie kerk”, maar net vir ons IV Gestuurde kerk Gemeentelike lewe en uitreik gefokus op God se sending I Klub of geestelike vulstasie Bevredig my behoeftes II Kerk met ‘n sending Gefokus op evangeli-sasie en/of sosiale aksie

4. Gestuurde kerk

Wat word van ‘n predikant verwag in die eerste drie soorte kerke?

In ons huise … oorkant die straat … reg oor die wêreld Gestuur Ons wil in God se sending van versoening, herstel, en verlossing van ‘n wêreld wat God se genade nodig het, deelneem. Ons beoefen geloofsonderskeiding om spesifiek te ontdek hoe God ons stuur, sodat ons beter vennote vir mekaar in God se diens kan wees (Luk 10). Die sendingveld is nie meer net in vreemde lande nie, maar rondom ons; gemeentes is die sending sentrums vir die Christelike kerk vandag. In ons huise … oorkant die straat … reg oor die wêreld

Innoverende Gestuurde Leierskap en verandering Innovating is a process of failure emerging from a Christian imagination and wisdom and leading to a shared positive outcome. Pat Keifert

Rogers’ Diffusion of Innovation Model of Change and the Partnership for a Missional Church

Verandering geskied gewoonlik nie in ‘n reguit lyn direk van Punt A tot Punt B nie In feite lyk verandering meer soos die roete van ‘n seilboot, wat op die krag van die wind seil na sy bestemming.

Dit is veral waar wanneer ‘n hele kultuur verander.

Everett Rogers verklaar dat daar 5 verskillende fases is wat mense deurgaan as ‘n kultuur verander… aanvaarding evaluering proefneming belangstelling bewuswording

5 fases van besluitneming (aanvaarding) Bevestiging – bevestig of verwerp die besluit 5 fases van besluitneming (evaluering) Besluit – aanvaar of verwerp die nuwe ding (bewuswording) Kennis – gewaarwording van ‘n nuwe gebeure (belangstelling) Ooreding – gunstige of ongunstige houding teenoor die nuwe gebeure (proefneming) Implementering – Begin om die nuwe ding te gebruik

Mense se openheid tot verandering Onversetlikes 16% “the traditional” Trae meerderheid 34% “the skeptical” Vroeë meerderheid 34% “the thoughtful” Aanpasbares 13.5% “respectable” Innoveerders 2.5% “the brave”

Vennootskap van Gestuurde Gemeentes Cluster event Vennootskap van Gestuurde Gemeentes Cluster event Cluster event Kapasiteit 4 - leer en groei Cluster event Kapasiteit 3- visie vir beliggaming Kapasiteit 2 - eksperimentering Cluster event Cluster event Kapasiteit 1 - Ontdekking Cluster event Cluster event Preparation, finding leaders

Hoe gebeur dit alles? Kapasiteit 1: Ontdekking Kapasiteit 2: Eksperimentering Kapasiteit 3: Visie vir beliggaming Kapasiteit 4: Leer en Groei 3-5 jaar se saam reis

5 vrae oppad na gestuurdheid Waar is ons? Wie s’n is ons (aan wie behoort ons)? Wat is God besig om te doen? Na wie toe stuur God ons? Hoe kan ons God se toekoms nou beliggaam? 5 vrae oppad na gestuurdheid

Dedicated to Diversity The Leading congregations in each cluster consists of a pair of congregations which represent diversity in terms of denomination and community.

Structure of the Partnership Participating congregations represented by the leading congregations. The leading congregations with the project leaders constitute the Management committee. Buvton does the project management of the partnership.

Vrae en Bespreking