Waaroor gaan kerkeenheid?

Slides:



Advertisements
Similar presentations
THE INFLUENCE OF 10 YEARS OF DEMOCRACY ON THE NEEDS AND WANTS OF SOUTH AFRICANS.
Advertisements

Liberale Koloniale Regeringstelsel. Identiteitlose kiesers in ‘n samelewing is in die diens van politieke partye. Switserse Demokratiese Bestuursmodel.
Nuwe Geloofsgemeenskap Ontwikkeling NGGO
Ons nooi alle gelowiges in Suid-Afrika om deel
DIE ONTKENNING (NEGATIEF) Me. J. van Zyl
Inkomste en Uitgawes Onderwerp 7
Om God te GENIET Filippense 4:2-9.
Ons aanbid saam!. Ons aanbid saam! Die belangrikste boodskap in die Bybel: God is lief vir jou!
Filippense 1:1-11 Ons liefde groei in begrip en 'n fyn aanvoeling
Rondom My Dawie de Jager.
Op soek na ons roeping… saam op reis
Maak ‘n dinamiese en fundamentale impak in die lewens van mense
MODERAMEN 8 MAART 2017.
HOE HELP ONS LIDMATE OM DISSIPELS TE WEES?
“Be very sure of this, people never reject the Bible because they cannot understand it. They understand it too well; they understand that it condemns their.
Nagmaal Christen-word, en Christen-wees
MUNUS TRIPLEX Die oprig en herstel van die drievoudige amp
Jesus - Die Bevelvoerder van die Weermag
Ps. 107: “Party het in die donker gesit, in diep duisternis, hulle was gevangenes, in ellende en in boeie, want hulle het hulle verset teen die bevele.
II Tim. 2:22 “Vermy die begeertes wat 'n jongmens in gevaar bring, en streef na opregtheid, geloof, liefde en vrede, saam met almal wat uit 'n rein hart.
Romeine 12:2 “Julle moenie aan hierdie sondige wêreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Dan sal julle ook kan onderskei.
Droom saam – waarheen met die kerk en musiekbediening
In Ritme Met Die Gees Om ’n Sabbatsmens Te Word.
Absolute oortuiging God bestaan?
ROETE 13 TIMOTEUS Vat voor!.
kyk mamma – groot  rolf thielen NOTE:
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
WELKOM! Matteus 13.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Do you need a miracle In your Life?.
KINDERBEDIENING KIX (Kinders in Christus):
Joh. 4:23 “Maar daar kom 'n tyd, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader deur die Gees en in waarheid sal aanbid, want die Vader wil juis.
Om te ONTVANG 1 Konings 3:2-15.
Krake 'n Baie hoë gebou was vir etlike jare in gebruik toe daar op 'n dag 'n gevaarlike kraak in die muur op die 42ste verdieping verskyn het. Die.
Jou geskenk aan God die Kersfees!
Die KRUIS Gebedsreis.
GAL 2:20-21 Ek is met Christus gekruisig, en ék leef nie meer nie, maar Christus leef in my. En wat ek nou in die vlees lewe, leef ek deur die geloof in.
In 2009 was daar reeds 33, 3 miljoen mense wat met MIV lewe
II Kor. 5:21 “Christus was sonder sonde, maar God het Hom in ons plek as sondaar behandel sodat ons, deur ons eenheid met Christus, deur God vrygespreek.
Tommy's Window Slideshow
Luk. 11: “Dié wat op die pad val, dui op mense wat die woord hoor, maar dan kom die duiwel en neem dit uit hulle harte weg sodat hulle nie tot geloof.
WORCESTER | |
Welkom Jeremia 1:4-10.
Die wederkoms van Christus sal vooraf- CLICK TO ADVANCE SLIDES
I Kor 6:20. “julle is gekoop, en die prys is betaal
> God is heilig:. > God is heilig: Lev. 11:44,45. “Ek is die Here julle God Lev. 11:44,45 “Ek is die Here julle God. Wy julle aan my diens en wees.
Titus 2:12 “Dit voed ons op om die goddelose leefwyse en wêreldse begeerlikhede te laat vaar en met selfbeheersing, opregtheid en godsvrug in die teenswoordige.
Verbintenis tot God se heerskappy Verbintenis tot God se dienswerk Verbintenis tot God se boodskap Verbintenis tot God se middele Verbind aan God se.
Hartlik welkom in die Erediens!
MAAK OOP EN ONDEK JOU GESKENK
“Julle sal my getuies wees”
Die Prioriteit van Gesinsbediening
Sessie 2: Oor die teenwoordigheid van die verhoogde Christus by ons
WORCESTER | |
Missionale transformasie Binne en buite.
Learning, Life and entrepreneurial skills
Jak. 2:14 “Wat help dit, my broers, as iemand beweer dat hy glo, maar sy dade bevestig dit nie? Kan so 'n geloof 'n mens red?
Gen. 1:26-28 “God het die mens geskep as sy verteenwoordiger, as beeld van God het Hy die mens geskep, man en vrou het Hy hulle geskep. Toe het God hulle.
Matt 15:21-28 Lees asseblief saam m3.4 Nati.
Fil. 3: “Ek sê nie dat ek dit alles al het of die doel al bereik het nie, maar ek span my in om dit alles myne te maak omdat Christus Jesus my reeds.
Tommy's Window Slideshow
Johannes 12 Daar was ook 'n aantal Grieke onder die mense wat fees toe gekom het om te aanbid. Hulle het na Filippus, wat van Betsaida in Galilea afkomstig.
LOFOFFER 2014 Romeine 12.
Taalkunde.
Rom. 7: “Ek, ellendige mens
Narratiewe benadering tot gemeentes
Genesis 1 - Eerste dag Toe het God gesê: “Laat daar lig wees!” En daar was lig. God het gesien die lig is goed, en Hy het die lig en donker van.
WAARHEID MATT 28: Jesus kom toe nader en sê vir hulle: “Aan My is alle mag gegee in die hemel en op die aarde. Gaan dan na al die nasies toe en maak.
WEERSPIEËL SY LIG WEERSPIEËL SY LIG [SKYN SAAM] [SKYN SAAM]
Johannes 9 Hy het gegaan en hom gewas, en toe hy terugkom, kon hy sien.
Presentation transcript:

Waaroor gaan kerkeenheid? Christus se gebed dat sy kinders een sal wees sodat die wêreld kan glo 12/30/2018

Nuwe generasie wil dit Nuwe generasie sê sien ervaar kerk het te veel issues kerkleiers reageer soos kinders leiers is behep met mag 12/30/2018

NGK en VGK Wynberg Selling your ideas is challenging. First, you must get your listeners to agree with you in principle. Then, you must move them to action. Use the Dale Carnegie Training® Evidence – Action – Benefit formula, and you will deliver a motivational, action-oriented presentation. 12/30/2018

Ons eerste kerkgebou 12/30/2018

"... it must ... be distinctly understood, that the Reformed Church recognises no distinction of colour, but that all classes, whether black or white, are admissable to a participation in all her rites and ordinances.“ De Zuid-Afrikaan, 25 Oktober 1847 12/30/2018

Verklaring van voorneme: ...om die gemeentes van die NG Kerk en VG Kerk Wynberg te herenig deur ’n nuwe gemeente te vorm Lidmate tree toe met behoud van hulle lidmaatskap aan die NGK of die VGK. Gemeente bly aan die NGK en die VGK verbonde. Sien dit as die uitvoering van besluite wat reeds deur die onderskeie kerkverbande ten gunste van eenheid geneem is. 12/30/2018

Versoek die kerkleiding op rings- en sinodale vlak Om begrip vir ons unieke situasie te hê . Om ons te help om die struktuur en proses te ondersoek. Om saam met ons die nodige kerkregtelike ruimte te skep. 12/30/2018

Antwoord van gesamentlike moderature net op grond van die kombinasie van die werksaamhede van die gemeentes uit verskillende kerkverbande (Regl 6 van KO 2007 van die NG Kerk en Regl 43 van KO van die VG Kerk) verwys na die gesamentlike vergadering van die twee sinodes se regskommissies genooi om met hulle in gesprek te tree en te help met voorstelle. 12/30/2018

Hoe die PKN die Kerkorde sien Gaan oor lewe en werk van kerk. Hoe om rondom die Woord en sakramente gemeente van Christus te wees. Help die kerk om sy roeping na te kom. (Wallet 2005: 196) 12/30/2018

Artikel 2 1. De Protestantse Kerk in Nederland is de voortzetting van de Nederlandse Hervormde Kerk, de Gereformeerde Kerken in Nederland en de Evangelisch-Lutherse Kerk in het Koninkrijk der Nederlanden. 2. De Protestantse Kerk in Nederland bestaat uit al de gemeenten, te weten de protestantse gemeenten, de hervormde gemeenten, de gereformeerde kerken en de evangelisch-lutherse gemeenten. 12/30/2018

Fases in vereniging op gemeentevlak (PKN) Samewerking. op die verskillende terreine gesamentlike kerkdienste en gesamentlike kerkraadsvergaderings Federasie. noue samewerking omvat – “voorzover mogelijk - het gehele leven en werken van de gemeenten.” Volledige vereniging (fusie). 12/30/2018

12/30/2018

vorm ’n gesamentlike gemeente bestuur en werk in alles saam Oorsig oor federasie. vorm ’n gesamentlike gemeente bestuur en werk in alles saam kan net nie vaste eiendom saam besit “trou buite gemeenskap van goedere” 12/30/2018

c. Die kerkrade vorm ‘n federasiekerkraad waarin Die kerkrade moet ooreenstemming bereik oor hul wyse van samewerking. Hulle kan uit die volgende opsies kies: a. Die kerkrade vergader gesamentlik maar behou afsonderlike bevoegdhede. b. Die kerkrade vorm saam één gemeenskaplike kerkraad waardeur die bevoegdhede van die betrokke kerkrade gesamentlik uitgeoefen word. Die gemeenskaplike kerkraad tree as kerkraad van die afsonderlike gemeentes op. c. Die kerkrade vorm ‘n federasiekerkraad waarin ‘n aantal van hulle bevoegdhede gesamentlik uitgeoefen word. elkeen bly ook funksioneer as ‘n wykskerkraad om leiding te gee aan de gemeente waarvan hulle die kerkraad is. 12/30/2018

Artikel 1. Die naam van die samewerkingsverband is: Die gesamentlike gemeente te Wynberg. Indien die samewerkingsverband amptelik aangedui moet word, word aan die naam toegevoeg: ‘ … waarin saamwerk die Nederduitse Gereformeerde Gemeente te Wynberg en die Verenigende Gereformeerde Gemeente in Suid-Afrika te Wynberg.’ 12/30/2018