Buitengewone vergadering

Slides:

Advertisements
Similar presentations
© KCL/PENTECH/WCED 2002 Suur spysversteuring Die suur in die maag raak soms te gekonsentreerd. Spysversteuringstablette bevat ‘n alkali (oplosbare basis),
Advertisements

Afrikaans Eerste Addisionele Taal
Ons nooi alle gelowiges in Suid-Afrika om deel
Elektroniese program-impak studie onder alumni studente van die SVOBB
DIE ONTKENNING (NEGATIEF) Me. J. van Zyl
Inkomste en Uitgawes Onderwerp 7
Ons aanbid saam!. Ons aanbid saam! Die belangrikste boodskap in die Bybel: God is lief vir jou!
Rondom My Dawie de Jager.
EENHEID 13 POSITIEWE WANPRESTASIE
The Ultimate Celebrity of ALL times
PROGRESSIE & PROMOSIE Dr Willie Stolk.
“Be very sure of this, people never reject the Bible because they cannot understand it. They understand it too well; they understand that it condemns their.
‘n Foto van die skryfster: Antjie Krog
GEREGTELIKE HERSIENING VAN PROSEDURELE ONBILLIKEHEID – ARTIKEL 6(2)(C)
Nagmaal Christen-word, en Christen-wees
MUNUS TRIPLEX Die oprig en herstel van die drievoudige amp
Jesus - Die Bevelvoerder van die Weermag
Die verandering wat ‘n proses soos Kerkhereniging tot gevolg het geskied gewoonlik nie in ‘n reguit lyn direk van Punt A tot Punt B nie In feite lyk verandering.
Dat die konsep-koshuisplasingsbeleid, soos dit op die Universiteit Stellenbosch (US) se webtuiste verskyn, nie as amptelike beleid deur die US aanvaar.
Absolute oortuiging God bestaan?
Dat die konsep-koshuisplasingsbeleid, soos dit op die Universiteit Stellenbosch (US) se webtuiste verskyn, nie as amptelike beleid deur die US aanvaar.
Gen. 39:9 “Daar is niemand wat in hierdie huis meer gesag het as ek nie. Meneer het niks van my teruggehou nie, behalwe vir u, want u is sy vrou. Hoe.
Waaroor gaan kerkeenheid?
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Do you need a miracle In your Life?.
Die Internet.
Grade 12 Accounting.
Grade 8 Economic and Management Science (EMS)
KONTRAKTEREG EENHEID 14 REPUDIASIE.
Akademiese Steundienste Academic Support Services
Joh. 4:23 “Maar daar kom 'n tyd, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader deur die Gees en in waarheid sal aanbid, want die Vader wil juis.
Om te ONTVANG 1 Konings 3:2-15.
Krake 'n Baie hoë gebou was vir etlike jare in gebruik toe daar op 'n dag 'n gevaarlike kraak in die muur op die 42ste verdieping verskyn het. Die.
Grade 11 Accounting.
Grade 9 Economic and Management Science (EMS)
Buitengewone vergadering
Jou geskenk aan God die Kersfees!
Die KRUIS Gebedsreis.
Buitengewone vergadering
Leereenheid 1.2 / Study Unit 1.2
Job. 42:5 “Tot nou toe het ek net gehoor wat mense van U sê, maar nou het ek U self gesien”
Grade 10 Accounting.
Luk. 11: “Dié wat op die pad val, dui op mense wat die woord hoor, maar dan kom die duiwel en neem dit uit hulle harte weg sodat hulle nie tot geloof.
EDM 152 DIREKTE ONDERRIG.
Welkom Jeremia 1:4-10.
I Kor 6:20. “julle is gekoop, en die prys is betaal
Titus 2:12 “Dit voed ons op om die goddelose leefwyse en wêreldse begeerlikhede te laat vaar en met selfbeheersing, opregtheid en godsvrug in die teenswoordige.
LO Kwartaal 3 Graad 11.
Verbintenis tot God se heerskappy Verbintenis tot God se dienswerk Verbintenis tot God se boodskap Verbintenis tot God se middele Verbind aan God se.
Human Rights Bill of Rights The South African Bill of rights Rights
EENHEID 9 GEOORLOOFDHEID
Hartlik welkom in die Erediens!
MAAK OOP EN ONDEK JOU GESKENK
Die Prioriteit van Gesinsbediening
Sessie 2: Oor die teenwoordigheid van die verhoogde Christus by ons
Jak. 2:14 “Wat help dit, my broers, as iemand beweer dat hy glo, maar sy dade bevestig dit nie? Kan so 'n geloof 'n mens red?
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Matt 15:21-28 Lees asseblief saam m3.4 Nati.
Buitengewone vergadering
Fil. 3: “Ek sê nie dat ek dit alles al het of die doel al bereik het nie, maar ek span my in om dit alles myne te maak omdat Christus Jesus my reeds.
Tommy's Window Slideshow
LOFOFFER 2014 Romeine 12.
Taalkunde.
Rom. 7: “Ek, ellendige mens
Genesis 1 - Eerste dag Toe het God gesê: “Laat daar lig wees!” En daar was lig. God het gesien die lig is goed, en Hy het die lig en donker van.
WAARHEID MATT 28: Jesus kom toe nader en sê vir hulle: “Aan My is alle mag gegee in die hemel en op die aarde. Gaan dan na al die nasies toe en maak.
WEERSPIEËL SY LIG WEERSPIEËL SY LIG [SKYN SAAM] [SKYN SAAM]
Johannes 9 Hy het gegaan en hom gewas, en toe hy terugkom, kon hy sien.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Presentation transcript:

Buitengewone vergadering Konvokasie Buitengewone vergadering 11 April 2013

Intydse tolking Verkry asb. ontvangstel Gee ontvangstel terug aan einde van vergadering Real-time interpretation Pse. obtain receiver Return receiver at end of the meeting

Bekom stembrief (voorportaal) Obtain ballot paper (Foyer)

Buitengewone vergadering Konvokasie Buitengewone vergadering 11 April 2013

(2) ’n Buitengewone vergadering van die Konvokasie moet deur die president of, indien hy of sy in gebreke bly, deur die visepresident, belê word op ’n skriftelike versoek wat deur minstens 100 lede onderteken is en wat in die vorm van spesifieke voorstelle die onderwerpe vermeld wat op die vergadering bespreek moet word. 57. Kennisgewing van elke vergadering van die Konvokasie, met vermelding van die sake wat in die vergadering bespreek sal word, moet minstens vier weke voor die datum van die vergadering per e-pos aan lede van die Konvokasie gestuur word en ook in die media verskyn waarop die president, of indien hy of sy in gebreke bly, die visepresident, besluit. 58. (a) .... honderd lede ’n kworum uitmaak vir vergaderings;

Eerste mosie: Tweede mosie:

In wese twee afsonderlike mosies Mosies handel albei oor dieselfde onderwerp, nl die Koshuisplasingsbeleid UKK besluit: hanteer albei mosies by dieselfde buitengewone vergadering Tweede mosie verwys nie na eerste mosie nie Na regsmening, besluit om dit as afsonderlike mosies ter tafel te neem (2de mosie nie ‘n amendement van 1ste mosie nie)

Eerste mosie word ter tafel geneem Tweede mosie word ter tafel geneem Agenda: .. VR (L & O), prof Arnold Schoonwinkel, lig huidige stand van Koshuisplasingsbeleid toe (20 min) Eerste mosie word ter tafel geneem Tweede mosie word ter tafel geneem Elke mosie: Voorsteller/sekondant lig toe (20 min.) Bespreking (40 min); 5 min maks, een spreekbeurt per mosie Repliek (5 minute) Stemming

Openhartige & billike debat Gebruik taal van eie keuse (Afrikaans/Engels) Riglyn: “Algemene Reglement mbt Vergaderings-prosedure” (US Raad) Amendemente op mosies toelaatbaar Debattering: Konvokasie waardig Fokus op beginsels en feite Nie persoonlik – verskil op beskaafde wyse Slegs Konvokasielede: deelname & stemreg Identifiseer uself Debatvoering slegs oor bepaalde mosie wat ter tafel geneem is

Prof Arnold Schoonwinkel (VR: L&O): Toeligting oor jongste weergawe van Koshuisplasingsbeleid, soos voorgelê aan IF, UKK en op pad na US Raad (vir oorweging Raadsvergadering 29 April)

Eerste mosie: “Eis derhalwe dat die Universiteit van Stellenbosch hierdie voorgestelde koshuisplasingsbeleid vir Stellenbosch Universiteit verwerp omrede: 1. "Dit onbillik diskrimineer op grond van een of meer faktore insluitende maar nie beperk tot ras, etniese of sosiale afkoms, kleur, ouderdom, kultuur en/of taal nie; en 2. "Dat dit indruis teen die reg van persone wat aan spesifieke taal en kultuur gemeenskappe behoort, om daardie taal en kultuur as sulks te gebruik."

Agenda: . Eerste mosie word ter tafel geneem Voorsteller lig toe: Willie Liebenberg (20 min.) Bespreking (40 min); 5 min maks/persoon, een spreekbeurt Repliek: Willie Liebenberg (5 minute) Stemming

Tweede mosie: "Ons die ondergetekende konvokasielede van die Stellenbosch Universiteit stel hiermee voor dat: "Die transformasie en gelykheidsdoelstellings van die KOSHUISPLASINGSBELEID VIR STELLENBOSCH-KAMPUS: HERSIENING VAN BELEID DEUR 'N TAAKSPAN MAART 2012 en die daaropvolgende gewysigde weergawes nie net grondwetlik gefundeerd is nie, maar ook 'n positiewe stap om die toeganklikheid van ‘n hulpbron, wat bewys het dat dit akademiese prestasie verbeter, uit te brei. "Stellenbosch Universiteit verdien die ondersteuning van die konvokasie in alle inisiatiewe wat poog om 'n meer inklusiewe instelling te skep."

Agenda: . Tweede mosie word ter tafel geneem Voorsteller lig toe: Wiaan Visser (20 min.) Bespreking (40 min); 5 min maks/persoon, een spreekbeurt Repliek: Wiaan Visser (5 minute) Stemming

Eerste mosie bewoording geamendeer: Dat die konsep-koshuisplasingsbeleid, soos dit op die Universiteit Stellenbosch (US) se webtuiste verskyn, te wete “Beleid vir Plasing in Koshuise en Luister-, Leer- en Leefhuise, asook indeling by PSO-Wyke en Klusters” nie as amptelike beleid deur die US aanvaar moet word nie, omrede die konsepbeleid - 1) vaag is en ontbreek aan betekenisvolle inhoud; 2) in die algemeen swak geformuleer en uiteengesit is; 3) alle betekenisvolle beleidsbevoegdhede rakende koshuisplasings aan universi-teitsbestuur oordra;

Eerste mosie bewoording geamendeer: 4) indruis teen die US se verbintenis tot nie-rassigheid en die behoud van Afrikaans; en 5) 'n ondeursigtige en onverantwoordbare koshuisplasingsproses tot gevolg sal hê; En dat die US deur middel van 'n inklusiewe proses 'n alternatiewe beleid moet formuleer wat verseker dat koshuisplasings geskied op 'n regverdige, deursigtige en nie-rassige wyse met akademiese uitnemendheid as grondslag terwyl ander beleidsoogmerke wat in die proses na vore mag kom, soos studentesukses en 'n diverse leefwêreld, onderhewig gestel word aan hierdie beginsels.