Learning, Life and entrepreneurial skills

Slides:



Advertisements
Similar presentations
Wat maak ek met die gemors? `n Kragtige oplossing vir Oorwinning.
Advertisements

Ontwikkel deur Info-Edu. Academix is waarskynlik die oplossing waarna u al vir 'n geruime tyd soek!! Voel u kind ook baie dae só ?
© KCL/PENTECH/WCED 2002 Suur spysversteuring Die suur in die maag raak soms te gekonsentreerd. Spysversteuringstablette bevat ‘n alkali (oplosbare basis),
Hersiening Graad 7 Junie 2012.
Afrikaans Eerste Addisionele Taal
Ons nooi alle gelowiges in Suid-Afrika om deel
DIE ONTKENNING (NEGATIEF) Me. J. van Zyl
Idiome Graad 9 Afrikaans EAT.
Ons aanbid saam!. Ons aanbid saam! Die belangrikste boodskap in die Bybel: God is lief vir jou!
Filippense 1:1-11 Ons liefde groei in begrip en 'n fyn aanvoeling
Vroeër hierdie maand het Facebook > 10 jaar oud geword
Beste Skoene Ooit.
VRAAG EN ANTWOORD- METODE
“Be very sure of this, people never reject the Bible because they cannot understand it. They understand it too well; they understand that it condemns their.
‘n Foto van die skryfster: Antjie Krog
Nagmaal Christen-word, en Christen-wees
Stad in die mis DJ Opperman Bl 162.
Past Tense Verlede Tyd I struggle so much with my past tense in Afrikaans. Kom Mickey! Ek sal vir jou help! Done by: Jade van den Berg and Liza Breyl.
Die MP3 Speler.
Onderwerp 12 Entrepreneursdag
II Tim. 2:22 “Vermy die begeertes wat 'n jongmens in gevaar bring, en streef na opregtheid, geloof, liefde en vrede, saam met almal wat uit 'n rein hart.
Let go and let God...? "Someone's sitting in the shade today because someone planted a tree a long time ago."  Saligmakende geloof Daaglikse geloof.
Romeine 12:2 “Julle moenie aan hierdie sondige wêreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Dan sal julle ook kan onderskei.
Absolute oortuiging God bestaan?
Innerlike sterkte.
“Oh it is at a fearful expense that ministers are allowed to enter the pulpit without being preceded, accompanied, and followed by the earnest prayers.
Gen. 39:9 “Daar is niemand wat in hierdie huis meer gesag het as ek nie. Meneer het niks van my teruggehou nie, behalwe vir u, want u is sy vrou. Hoe.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Die Internet.
Om te ONTVANG 1 Konings 3:2-15.
Krake 'n Baie hoë gebou was vir etlike jare in gebruik toe daar op 'n dag 'n gevaarlike kraak in die muur op die 42ste verdieping verskyn het. Die.
Jou geskenk aan God die Kersfees!
NP van Wyk Louw Toe jy kind was.
Learning, Life and entrepreneurial skills
Idiome Graad 9 Afrikaans EAT.
Luk. 11: “Dié wat op die pad val, dui op mense wat die woord hoor, maar dan kom die duiwel en neem dit uit hulle harte weg sodat hulle nie tot geloof.
Sam CH Cupido Sommer net vir jou.
VRAAG EN ANTWOORD- METODE
Welkom Jeremia 1:4-10.
Die wederkoms van Christus sal vooraf- CLICK TO ADVANCE SLIDES
I Kor 6:20. “julle is gekoop, en die prys is betaal
> God is heilig:. > God is heilig: Lev. 11:44,45. “Ek is die Here julle God Lev. 11:44,45 “Ek is die Here julle God. Wy julle aan my diens en wees.
Titus 2:12 “Dit voed ons op om die goddelose leefwyse en wêreldse begeerlikhede te laat vaar en met selfbeheersing, opregtheid en godsvrug in die teenswoordige.
LO Kwartaal 3 Graad 11.
Geskape om vir ewig te lewe !
Hoe weerloos is jy....
CLICK TO ADVANCE SLIDES
EKSAMEN VOORBEREIDING
Hartlik welkom in die Erediens!
This is amazing, he died of pancreatic cancer in 2008, but wrote a book ‘The last lecture” before then, one of the bestsellers in 2007.  What a legacy.
MAAK OOP EN ONDEK JOU GESKENK
Sessie 2: Oor die teenwoordigheid van die verhoogde Christus by ons
Learning, Life and entrepreneurial skills
Jak. 2:14 “Wat help dit, my broers, as iemand beweer dat hy glo, maar sy dade bevestig dit nie? Kan so 'n geloof 'n mens red?
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Matt 15:21-28 Lees asseblief saam m3.4 Nati.
UNITY OF THE SPIRIT..
Fil. 3: “Ek sê nie dat ek dit alles al het of die doel al bereik het nie, maar ek span my in om dit alles myne te maak omdat Christus Jesus my reeds.
I Pet. 1: “Nee, soos Hy wat julle geroep het, heilig is, moet julle ook in julle hele lewenswandel heilig wees. Daar staan immers geskrywe: “Wees.
LOFOFFER 2014 Romeine 12.
Taalkunde.
VRAAG EN ANTWOORD- METODE
Rom. 7: “Ek, ellendige mens
Narratiewe benadering tot gemeentes
Genesis 1 - Eerste dag Toe het God gesê: “Laat daar lig wees!” En daar was lig. God het gesien die lig is goed, en Hy het die lig en donker van.
WAARHEID MATT 28: Jesus kom toe nader en sê vir hulle: “Aan My is alle mag gegee in die hemel en op die aarde. Gaan dan na al die nasies toe en maak.
WEERSPIEËL SY LIG WEERSPIEËL SY LIG [SKYN SAAM] [SKYN SAAM]
Johannes 9 Hy het gegaan en hom gewas, en toe hy terugkom, kon hy sien.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Presentation transcript:

Learning, Life and entrepreneurial skills “Helping children reach their full potential”

Assosiasies (prentjies en gebare) ʼn Mens maak assosiasies as jy ʼn kernwoord met iets anders assosieer of aan iets anders koppel. Ons het dit eintlik reeds gedoen waar ons Leonardo met ʼn nare leeu geassosieer het. Hier doen ʼn mens dit meer direk.

Kom ons gebruik "KFC" as voorbeeld: As jy die woord VISUALISEER, sien jy gebraaide hoender of die rooi en wit embleem. As jy die woord “Kentucky” dus sien, dink jy aan niks anders as hoender nie !

Assosiasies kan op VIER maniere gedoen word: Deur prentjies te teken waarmee jy ‘n woord assosieer, bv. “Liefde” – teken Deur gebruik te maak van gebare, bv. “Opgewonde” – wys hoe opgewonde jy is Deur kernwoorde aan bekende plekke vas te sit, bv. “Spur” – sien ‘n 4. Deur die woord in lettergrepe te skryf, ‘n “nuwe” woord te maak en dan ‘n prentjie te teken, bv. “Stabiliteit” – Sta/bi/li/teit – Stap hier uit – sien dit !

Handvatsel Lekker Tafeldoek Wasgoed Wekker Dans Selfoon Haarborsel Gebruik liggaamstaal en / of handgebare om die volgende kernwoorde te memoriseer: Handvatsel Lekker Tafeldoek Wasgoed Wekker Dans Selfoon Haarborsel

MNEMO HANGER-TEGNIEK (“mnemonics”) Mnemotegniek verwys Die Griekse god van geheue was Mnemosyne. Mnemotegniek verwys na die kuns om 'n mens se geheue te verbeter.

Dit is egter baie belangrik is om seker te maak dat jy die werk verstaan, voordat jy dit memoriseer. Reёls om te onthou 1. Werk altyd vanaf ‘n vastepunt, kloksgewys (volgorde) in die kamer/vertrek. 2. Gebruik slegs voorwerpe wat altyd daar is of vas is. Moenie dieselfde voorwerp 2 maal gebruik nie, bv. nie twee vensters gebruik nie. START HERE 2 3 1 4 5 1. Deur 2. Lessenaar 3. Vis 4. Bed 5. Bedkassie

Oefen deur assosiasies te maak in die lokaal waar julle nou is: Oefening 1: Klavier Konsert Ornamente Bere Sneeu Haarsny Marmot Hond Skildery

Gebruik jou lyf en memoriseer die volgende Inkopielys: Jy kan ook jou lyf, of enigiets wat vir jou baie bekend is, gebruik. Gebruik jou lyf en memoriseer die volgende Inkopielys: (Skets assosiasies)

Kop Brood Maag Melk Boude Suiker Bene Koffie Voete Eiers HANGER KERNWOORD SKETS   Kop Brood Maag Melk Boude Suiker Bene Koffie Voete Eiers

Hoe kan ek my verskillende sintuie verder ontwikkel ? Wenke:  Hoe kan ek my verskillende sintuie verder ontwikkel ? DEUR TE OEFEN ! Al jou sintuie dra daartoe by dat jy kan vinniger leer. Kom ons kyk gou na ‘n paar oefeninge vir jou sintuie. 

OË: Vermy: Rook, swak lig, skerp sonlig en uitputting. ONTHOU: Dit is BESLIS een van jou kosbaarste organe – PAS HUL OP. Oefen: Sien kleure, vorms en teksture om jou raak; Evalueer verskillende en ooreenkomste tussen die dinge wat jy raaksien; LEES!; Sien dinge vinniger raak; Oefen om jou oë vinniger te kan beweeg; Oefen en ontwikkel ‘n wyer oogspan. Gaan sien ‘n oogarts as jy vermoed jy sukkel om te sien / lees. ORE: Vermy: Aanhoudende harde musiek – dit kan jou gehoor beskadig. Vermy dit om na negatiewe dinge (taal, vloekery, skinder, ens.) te luister. ONTHOU: woorde van liedjies word in jou brein vasgelê – is hierdie woorde positief of Negatief ? As jy na gemors met jou ore luister, sal gemors by jou mond uitkom. Oefen: Luister na musiek wat jou breingolwe stimuleer Barokmusiek); Luister na positiewe dinge.

NEUS: Vermy: Dinge en dade in en met jou neus. ONTHOU: Ander mense kan jou ook ruik, hou jouself dus skoon en netjies. Oefen: Ruik die dinge om jou soos jou kamer, huis, hond, natuur, kos; probeer om dit wat jy moet leer met ‘n reuk te assosieer; probeer om reuke van mekaar te onderskei; koppel reuke aan dinge wat om of met jou gebeur.   “VOEL”: Vermy: Dinge en dade op en met jou vel. ONTHOU: Jou vel is die grootste orgaan van jou liggaam. Oefen: Raak aan mense, dinge; probeer jouself indink hoe die dinge voel waarvan jy moet leer.

Vermy: Dinge en dade op en met jou tong. SMAAK: Vermy: Dinge en dade op en met jou tong. ONTHOU: Selfs jou smaak sintuie stuur boodskappe na jou brein. Oefen: Onderskei tussen verskillende smake – soet, suur, bitter, lekker, sleg; vergelyk verskillende smake met mekaar; probeer iets proe sonder om dit regtig te eet.  

Sterkte en alles van die beste. 2014 © . “Helping children reach their full potential”