VOEGWOORDE.

Slides:



Advertisements
Similar presentations
THE INFLUENCE OF 10 YEARS OF DEMOCRACY ON THE NEEDS AND WANTS OF SOUTH AFRICANS.
Advertisements

Ouditiewe verwarring van ‘h’ en ‘j’ LeerAfrikaans123.
Want alles wat tevore geskrywe is, is tot ons lering tevore geskrywe, sodat ons deur lydsaamheid en bemoediging van die Skrifte hoop kan hê. Vooraf: Toestand.
Thumela – Elmé Barnard.
Hersiening Graad 7 Junie 2012.
Afrikaans Eerste Addisionele Taal
Ons nooi alle gelowiges in Suid-Afrika om deel
DIE ONTKENNING (NEGATIEF) Me. J. van Zyl
Die Pottebakker ....hande wat vorm.....
Markus 5:21-43 Powerpoint Agtergrond
Markus 5:21-43 Powerpoint Agtergrond
Sagaria 14:8-21 Die klok wat hier gebruik word, het twee betekenisse. Die een betekenis verwys na die klokkies van die perde (vers 20) en die tweede betekenis.
Ons aanbid saam!. Ons aanbid saam! Die belangrikste boodskap in die Bybel: God is lief vir jou!
@FXit.
Johannes 5:14-29.
Psalm 85 2U was goed vir u land, Here,
God se genadeteken vir sy genadekind
“Be very sure of this, people never reject the Bible because they cannot understand it. They understand it too well; they understand that it condemns their.
Stad in die mis DJ Opperman Bl 162.
Joh. 13: “Ek gee julle 'n nuwe gebod: julle moet mekaar liefhê
Past Tense Verlede Tyd I struggle so much with my past tense in Afrikaans. Kom Mickey! Ek sal vir jou help! Done by: Jade van den Berg and Liza Breyl.
“What does this word holiness really mean
Onderwerp 12 Entrepreneursdag
II Tim. 2:22 “Vermy die begeertes wat 'n jongmens in gevaar bring, en streef na opregtheid, geloof, liefde en vrede, saam met almal wat uit 'n rein hart.
Absolute oortuiging God bestaan?
“Oh it is at a fearful expense that ministers are allowed to enter the pulpit without being preceded, accompanied, and followed by the earnest prayers.
Gen. 39:9 “Daar is niemand wat in hierdie huis meer gesag het as ek nie. Meneer het niks van my teruggehou nie, behalwe vir u, want u is sy vrou. Hoe.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
Kategese 24 Oktober 2010 NG Wierdapark.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Do you need a miracle In your Life?.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Joh. 4:23 “Maar daar kom 'n tyd, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader deur die Gees en in waarheid sal aanbid, want die Vader wil juis.
Krake 'n Baie hoë gebou was vir etlike jare in gebruik toe daar op 'n dag 'n gevaarlike kraak in die muur op die 42ste verdieping verskyn het. Die.
Jou geskenk aan God die Kersfees!
Die KRUIS Gebedsreis.
GAL 2:20-21 Ek is met Christus gekruisig, en ék leef nie meer nie, maar Christus leef in my. En wat ek nou in die vlees lewe, leef ek deur die geloof in.
Learning, Life and entrepreneurial skills
II Kor. 5:21 “Christus was sonder sonde, maar God het Hom in ons plek as sondaar behandel sodat ons, deur ons eenheid met Christus, deur God vrygespreek.
Tommy's Window Slideshow
Job. 42:5 “Tot nou toe het ek net gehoor wat mense van U sê, maar nou het ek U self gesien”
Luk. 11: “Dié wat op die pad val, dui op mense wat die woord hoor, maar dan kom die duiwel en neem dit uit hulle harte weg sodat hulle nie tot geloof.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie...”
1 Kor 14:1 (Afrikaanse Ou Vertaling)
Luk. 18:8 “Maar sal die Seun van die mens by sy koms nog geloof op die aarde vind?”
Welkom Jeremia 1:4-10.
I Kor 6:20. “julle is gekoop, en die prys is betaal
> God is heilig:. > God is heilig: Lev. 11:44,45. “Ek is die Here julle God Lev. 11:44,45 “Ek is die Here julle God. Wy julle aan my diens en wees.
Titus 2:12 “Dit voed ons op om die goddelose leefwyse en wêreldse begeerlikhede te laat vaar en met selfbeheersing, opregtheid en godsvrug in die teenswoordige.
Missie Krities .... waarom, daarom.....
Verbintenis tot God se heerskappy Verbintenis tot God se dienswerk Verbintenis tot God se boodskap Verbintenis tot God se middele Verbind aan God se.
Mal 2:15 wys die oorsaak – Gen. 1:26 dui op die gevolg.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
MAAK OOP EN ONDEK JOU GESKENK
“True repentance shows itself in a thorough breaking off from sin
Learning, Life and entrepreneurial skills
CLICK TO ADVANCE SLIDES
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Ef. 1:4 “So het Hy, nog voordat die wêreld geskep is, ons in Christus uitverkies om heilig en onberispelik voor Hom te wees.”
Matt 15:21-28 Lees asseblief saam m3.4 Nati.
Fil. 3: “Ek sê nie dat ek dit alles al het of die doel al bereik het nie, maar ek span my in om dit alles myne te maak omdat Christus Jesus my reeds.
ACTS ACTION V..
Tommy's Window Slideshow
Taalkunde.
Wat soek jy? Waarna dors jy? Waarna dors die wêreld?
Rom. 7: “Ek, ellendige mens
Genesis 1 - Eerste dag Toe het God gesê: “Laat daar lig wees!” En daar was lig. God het gesien die lig is goed, en Hy het die lig en donker van.
WAARHEID MATT 28: Jesus kom toe nader en sê vir hulle: “Aan My is alle mag gegee in die hemel en op die aarde. Gaan dan na al die nasies toe en maak.
Johannes 9 Hy het gegaan en hom gewas, en toe hy terugkom, kon hy sien.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Presentation transcript:

VOEGWOORDE

VOEGWOORDE GROEP 1 GROEP 2 GROEP 3

GROEP 1 SON MOWED GROEP 1 NOG MAAR WANT EN DOG SOWEL OF

SON MOWED Sowel .... as as well as Of ... óf either or   Sowel .... as as well as Of ... óf either or Nóg ... nóg neither nor Maar but Of or Want because En and Dog but

GROEP 1 Geen verandering by sinne nie. Verbind bloot die twee sinne en maak 2de sin se hoofletter ‘n klein lettertjie.

Voorbeeld: Julle het verlede week lekker vakansie gehou. Julle het op die strand gespeel. Voegwoord: want

Antwoord: Antwoord: Julle het lekker vakansie gehou, want julle het op die strand gespeel.

GROEP 2: 3D’S ADDING ANT GROEP 2 DERHALWE ANDERS DAN DAARNA INTUSSEN NIETEMIN GEVOLGLIK AL NOGTANS TOG DUS DAAROM

3 D’s ADDING ANT Dus then Daarom therefore Derhalwe therefore   3 D’s ADDING ANT Dus then Daarom therefore Derhalwe therefore Anders otherwise Dan then Daarna then Intussen meanwhile Nietemin nevertheless Gevolglik as a result Al although Nogtans nevertheless Tog even so

Werkwoord van 2de sin kom GROEP 2: Werkwoord van 2de sin kom staan langs voegwoord. Voor voegwoord kom ‘n ;

Voorbeeld: Meneer Cawood was oorsee. Hy het baie geld spandeer. Voegwoord: daarom

Antwoord: Meneer Cawood was oorsee; daarom het hy baie geld spandeer.

Groep 3: sodra Alhoewel -dat woorde Alle vraagwoorde bv. wanneer,hoeveel

al die betreklike voornaamwoorde, al die dat-woorde   WIT HAAS STD al die betreklike voornaamwoorde, al die dat-woorde Waarom / Hoekom why Indien In case Terwyl while Hoewel / Alhoewel although Asof as if As if Sodra as soon as Sedert since Tensy unless Daar because Die dat- woorde: sodat so that nadat after Voordat before dat that totdat until omdat because

Werkwoord gaan na die einde van die tweede sin, voor nie en infinitief. ALHOEWEL: Begin sin met voegwoord en werkwoord skuif na einde van die eerste sin, dus 2 werkwoorde langs mekaar. Voor voegwoord kom ‘n ,

VOORBEELDE Die kinders is uitgerus. Hulle het ‘n lang vakansie gehad. Voegwoord: Omdat.

Antwoord: Die kinders is uitgerus, omdat hulle ‘n lang vakansie gehad het.

Voorbeeld 2: Die seun is baie moeg. Hy het baie geslaap. Voegwoord: alhoewel

Antwoord: Alhoewel hy baie geslaap het, is die seun baie moeg.

Opsommend: Groep 1: Geen verandering. Voegwoorde: want, en, maar, dog Groep 2: Werkwoord van 2de sin kom staan langs voegwoord. Voegwoorde: Alle d-woorde, nogtans, anders, gevolglik. Groep 3: Werkwoord van 2de sin gaan na die einde van sin. Voegwoorde: -dat woorde, vraagwoorde, sodra, alhoewel

E Cronje Hoërskool Kampsbaai 25/4/2013