WELKOM! Matteus 13.

Slides:



Advertisements
Similar presentations
Lied 200: 1 U goedheid, Heer, kan ons nie peil nie -
Advertisements

Matteus 13:1-9; Matteus 13:1-9, 18-23
Ons nooi alle gelowiges in Suid-Afrika om deel
DIE ONTKENNING (NEGATIEF) Me. J. van Zyl
Matteus 13:1-9,
Vir God is jy nie “ per ongeluk nie “ !
Ons aanbid saam!. Ons aanbid saam! Die belangrikste boodskap in die Bybel: God is lief vir jou!
Ons waag in geloof Hebreërs 12:1-3.
Filippense 1:1-11 Ons liefde groei in begrip en 'n fyn aanvoeling
Goeie grond Jan-Cor Brink.
“Be very sure of this, people never reject the Bible because they cannot understand it. They understand it too well; they understand that it condemns their.
Nagmaal Christen-word, en Christen-wees
MUNUS TRIPLEX Die oprig en herstel van die drievoudige amp
Ps. 107: “Party het in die donker gesit, in diep duisternis, hulle was gevangenes, in ellende en in boeie, want hulle het hulle verset teen die bevele.
“What does this word holiness really mean
Lied 159:1 God is hier teenwoordig; laat ons biddend nader, hier waar ons voor Hom vergader.
II Tim. 2:22 “Vermy die begeertes wat 'n jongmens in gevaar bring, en streef na opregtheid, geloof, liefde en vrede, saam met almal wat uit 'n rein hart.
Matteus 13:1-9,
Romeine 12:2 “Julle moenie aan hierdie sondige wêreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Dan sal julle ook kan onderskei.
Absolute oortuiging God bestaan?
Gen. 39:9 “Daar is niemand wat in hierdie huis meer gesag het as ek nie. Meneer het niks van my teruggehou nie, behalwe vir u, want u is sy vrou. Hoe.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Joh. 4:23 “Maar daar kom 'n tyd, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader deur die Gees en in waarheid sal aanbid, want die Vader wil juis.
2 Tim. 3:5 "Hulle sal nog die uiterlike skyn van die godsdiens hê, maar die krag van die godsdiens sal hulle nie ken nie. Bly weg van sulke mense af.
Om te ONTVANG 1 Konings 3:2-15.
Krake 'n Baie hoë gebou was vir etlike jare in gebruik toe daar op 'n dag 'n gevaarlike kraak in die muur op die 42ste verdieping verskyn het. Die.
Jou geskenk aan God die Kersfees!
Die KRUIS Gebedsreis.
GAL 2:20-21 Ek is met Christus gekruisig, en ék leef nie meer nie, maar Christus leef in my. En wat ek nou in die vlees lewe, leef ek deur die geloof in.
Maksimum oes Joë 2:21 Wees nie bevrees nie, o aarde, juig en wees bly, want JHWH doen groot dinge! Joë 2:22 Wees nie bevrees nie, diere van die veld,
II Kor. 5:21 “Christus was sonder sonde, maar God het Hom in ons plek as sondaar behandel sodat ons, deur ons eenheid met Christus, deur God vrygespreek.
Tommy's Window Slideshow
Job. 42:5 “Tot nou toe het ek net gehoor wat mense van U sê, maar nou het ek U self gesien”
Luk. 11: “Dié wat op die pad val, dui op mense wat die woord hoor, maar dan kom die duiwel en neem dit uit hulle harte weg sodat hulle nie tot geloof.
Sam CH Cupido Sommer net vir jou.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie...”
1 Kor 14:1 (Afrikaanse Ou Vertaling)
Welkom Jeremia 1:4-10.
Die wederkoms van Christus sal vooraf- CLICK TO ADVANCE SLIDES
I Kor 6:20. “julle is gekoop, en die prys is betaal
> God is heilig:. > God is heilig: Lev. 11:44,45. “Ek is die Here julle God Lev. 11:44,45 “Ek is die Here julle God. Wy julle aan my diens en wees.
Titus 2:12 “Dit voed ons op om die goddelose leefwyse en wêreldse begeerlikhede te laat vaar en met selfbeheersing, opregtheid en godsvrug in die teenswoordige.
Geskape om vir ewig te lewe !
Hoe weerloos is jy....
Verbintenis tot God se heerskappy Verbintenis tot God se dienswerk Verbintenis tot God se boodskap Verbintenis tot God se middele Verbind aan God se.
Verstaan  emosies  wil
Hartlik welkom in die Erediens!
MAAK OOP EN ONDEK JOU GESKENK
“True repentance shows itself in a thorough breaking off from sin
Die weg tot geregtigheid
I Tim. 5:17 “Die ouderlinge wat goeie leiding gee, behoort dubbele erkenning te kry, veral dié wat hard werk deur te preek en onderrig te gee”
Sessie 2: Oor die teenwoordigheid van die verhoogde Christus by ons
Hartlik welkom in die Erediens
Jak. 2:14 “Wat help dit, my broers, as iemand beweer dat hy glo, maar sy dade bevestig dit nie? Kan so 'n geloof 'n mens red?
Kol. 1:16 “Alles is deur Hom en vir Hom geskep.”
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Matt 15:21-28 Lees asseblief saam m3.4 Nati.
Fil. 3: “Ek sê nie dat ek dit alles al het of die doel al bereik het nie, maar ek span my in om dit alles myne te maak omdat Christus Jesus my reeds.
I Pet. 1: “Nee, soos Hy wat julle geroep het, heilig is, moet julle ook in julle hele lewenswandel heilig wees. Daar staan immers geskrywe: “Wees.
Tommy's Window Slideshow
Johannes 12 Daar was ook 'n aantal Grieke onder die mense wat fees toe gekom het om te aanbid. Hulle het na Filippus, wat van Betsaida in Galilea afkomstig.
LOFOFFER 2014 Romeine 12.
Rom. 7: “Ek, ellendige mens
Genesis 1 - Eerste dag Toe het God gesê: “Laat daar lig wees!” En daar was lig. God het gesien die lig is goed, en Hy het die lig en donker van.
WAARHEID MATT 28: Jesus kom toe nader en sê vir hulle: “Aan My is alle mag gegee in die hemel en op die aarde. Gaan dan na al die nasies toe en maak.
WEERSPIEËL SY LIG WEERSPIEËL SY LIG [SKYN SAAM] [SKYN SAAM]
Johannes 9 Hy het gegaan en hom gewas, en toe hy terugkom, kon hy sien.
Die opstanding van Jesus is vir die alledaagse bedoel.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Presentation transcript:

WELKOM! Matteus 13

Lied 203:1 - staan Loof die Here, al wat lewe, wil Hom dank en hulde bring Hy het al ons skuld vergewe; ons ’n nuwe lied laat sing. Loof Hom, prys Hom! Loof en prys Hom! Loof die Vader, God en Heer!

Lied 203:2 Loof Hom wat in groot genade ons deur eeue heen behou; loof Hom vir sy reddingsdade - vas kan ons op Hom vertrou. Loof Hom, prys Hom! Loof en prys Hom! Hy’s genadig en getrou.

Lied 220:1 - sit Met ons harte sing ons, Here, van u liefde meer en meer. Aan die kruis het U ons sonde als gedra met geen verweer. Juig, o juig oor ons Verlosser, van ons las is ons bevry. Ons sal aan U, Redder, Here, net uit dank ons lewe wy.

Lied 220:3 In ’n koor met duisend stemme sal ons loflied U besing. U nabye liefde, Here, het in noutes ons omring. Sing, o sing oor ons Verlosser, prys sy Naam ons lewe lank. Ons bly aan U trou, o Here, ons sal U steeds loof en dank.

Matteus 13:1-9; 18-23 13 Dieselfde dag het Jesus van die huis af gegaan en by die see gaan sit. 2'n Groot menigte het so om Hom saamgedrom dat Hy in 'n skuit geklim en daarin gaan sit het, maar die mense het almal op die strand bly staan. Hy het hulle baie dinge in gelykenisse vertel en onder andere gesê:

3“ 'n Saaier het eendag gaan saai 3“ 'n Saaier het eendag gaan saai. Met die saai het 'n deel van die saad op die pad geval, en 4die voëls het gekom en dit opgepik. 5 'n Ander deel daarvan het op klipbanke geval, waar daar nie baie grond was nie, en dit het gou opgekom omdat die grond nie diep was nie. 6Maar toe die son warm word, is dit verskroei, en omdat dit nie wortel geskiet het nie, het dit verdroog. 7 'n Ander deel het tussen die onkruid geval, en die onkruid het opgekom en dit laat verstik. 8Die ander saad het in goeie grond geval en 'n oes gelewer, party honderdvoudig, ander sestigvoudig en ander dertigvoudig. 9“Wie ore het, moet luister!”

18“Luister julle dan na wat die gelykenis van die saaier beteken: 19Die Bose kom by elkeen wat die woord van die koninkryk hoor maar dit nie verstaan nie, en vat dan weg wat in sy hart gesaai is. Dit is hy by wie daar op die pad gesaai is. 20Die man weer by wie daar op die klipbanke gesaai is, is hy wat die woord hoor en dit dadelik met blydskap aanneem. 21Hy laat dit egter nie by hom wortel skiet nie, en hy hou nie lank uit nie. As hy ter wille van die woord verdruk en vervolg word, word hy gou afvallig.

22Die man by wie daar tussen die onkruid gesaai is, is hy wat die woord hoor, maar die bekommernis van die lewe en die verleidelikheid van rykdom verstik die woord, en dit bly sonder vrug. 23Die man by wie daar op goeie grond gesaai is, is hy wat die woord hoor en dit verstaan. Hy dra inderdaad vrug en lewer 'n oes: soms honderdvoudig, soms sestigvoudig, soms dertigvoudig.”

God nooi ons uit en ons kom tot rus Hierdie pragtige reeks werke, wat die verskillende grond uitbeeld, is deur madison.murphy by flickr.com onder creative commons lisensie. Al wat sy vra, is dat jy kommentaar lewer om vir haar te sê waar jy die werke gebruik het. (Regsklik telkens en kies die grootte wat jy wil aflaai.) Klippe: https://accounts-flickr.yahoo.com/photos/30334094@N05/3122080020/lightbox/ Groei: https://accounts-flickr.yahoo.com/photos/30334094@N05/3122077900/?rb=1 Voëls: https://accounts-flickr.yahoo.com/photos/30334094@N05/3122074038/?rb=1

“oppervlakkig”

“mooiweer”

God nooi ons uit en ons kom tot rus Hierdie pragtige reeks werke, wat die verskillende grond uitbeeld, is deur madison.murphy by flickr.com onder creative commons lisensie. Al wat sy vra, is dat jy kommentaar lewer om vir haar te sê waar jy die werke gebruik het. (Regsklik telkens en kies die grootte wat jy wil aflaai.) Klippe: https://accounts-flickr.yahoo.com/photos/30334094@N05/3122080020/lightbox/ Groei: https://accounts-flickr.yahoo.com/photos/30334094@N05/3122077900/?rb=1 Voëls: https://accounts-flickr.yahoo.com/photos/30334094@N05/3122074038/?rb=1 “materieel”

“vrugbaar”

kom tot verhaal

Laat Woord wortel skiet

God nooi ons uit en ons kom tot rus Hanteer bekommernisse Hierdie pragtige reeks werke, wat die verskillende grond uitbeeld, is deur madison.murphy by flickr.com onder creative commons lisensie. Al wat sy vra, is dat jy kommentaar lewer om vir haar te sê waar jy die werke gebruik het. (Regsklik telkens en kies die grootte wat jy wil aflaai.) Klippe: https://accounts-flickr.yahoo.com/photos/30334094@N05/3122080020/lightbox/ Groei: https://accounts-flickr.yahoo.com/photos/30334094@N05/3122077900/?rb=1 Voëls: https://accounts-flickr.yahoo.com/photos/30334094@N05/3122074038/?rb=1 Hanteer bekommernisse en begeertes

Leef in God se teenwoordigheid

Lied 309:1 - staan My lewe bly aan U gewy, o Vader van genade! U rig omhoog my hart en oog beskerm my teen die kwade.

Lied 309:2 My lewe bly aan U gewy, o Seun van God, die Vader! Ons prys u Naam en juig tesaam waar ook u volk vergader.

Lied 309:3 My lewe bly aan U gewy, o Gees, so vol ontferming! Waar ek moet stry, waar ek moet ly - gee altyd u beskerming.

Lied 312 Amen, amen, amen, amen, amen, amen.