Hoofstuk 17: Maatskappye en Ander Besigheidstrukture

Slides:



Advertisements
Similar presentations
Ontwikkel deur Info-Edu. Academix is waarskynlik die oplossing waarna u al vir 'n geruime tyd soek!! Voel u kind ook baie dae só ?
Advertisements

Eenheid 3.2 en 4.1. Inleiding As daar gekyk word na die hofsake wat handel oor die hersiening van irrasionele en onredelike administratiewe handelinge,
Elektroniese program-impak studie onder alumni studente van die SVOBB
ADMINISTRATIEFREG EN ADMINISTRATIEWE AKSIES
DIE ONTKENNING (NEGATIEF) Me. J. van Zyl
Inkomste en Uitgawes Onderwerp 7
Ons aanbid saam!. Ons aanbid saam! Die belangrikste boodskap in die Bybel: God is lief vir jou!
HOE OM VIR HIERDIE VAK TE LEER:
Rondom My Dawie de Jager.
Kontrole van Administratiewe Handelinge
EENHEID 13 POSITIEWE WANPRESTASIE
17 Augustus – Afrikaanse klas om 17:10-18:00
Klasse vir res van kwartaal:
FST309 ETIESE EN REGSASPEKTE VIR FISIO-TERAPEUTE
Is jou Bates vandag nog veilig en kan jy nog goeie opbrengste verdien?
Maak ‘n dinamiese en fundamentale impak in die lewens van mense
KONTRAKTEREG DEEL III KONTRAKBREUK.
Eenheid 4 Aanbod en Aanname
BESIGHEIDSTUDIES – GRAAD 10
GEREGTELIKE HERSIENING VAN PROSEDURELE ONBILLIKEHEID – ARTIKEL 6(2)(C)
VENNOOTSKAPSREG HOFSAKE.
“What does this word holiness really mean
Onderwerp 12 Entrepreneursdag
II Tim. 2:22 “Vermy die begeertes wat 'n jongmens in gevaar bring, en streef na opregtheid, geloof, liefde en vrede, saam met almal wat uit 'n rein hart.
Let go and let God...? "Someone's sitting in the shade today because someone planted a tree a long time ago."  Saligmakende geloof Daaglikse geloof.
Absolute oortuiging God bestaan?
“Oh it is at a fearful expense that ministers are allowed to enter the pulpit without being preceded, accompanied, and followed by the earnest prayers.
kyk mamma – groot  rolf thielen NOTE:
Waaroor gaan kerkeenheid?
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Grade 12 Accounting.
Grade 8 Economic and Management Science (EMS)
Joh. 4:23 “Maar daar kom 'n tyd, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader deur die Gees en in waarheid sal aanbid, want die Vader wil juis.
Ontbinding van die vennootskap
Grade 11 Accounting.
Grade 9 Economic and Management Science (EMS)
Arbeidsreg ABR 224 Tema 3 Lesing 1.
Kontraktereg Eenheid 7 Formaliteite.
ONMOONTLIKMAKING VAN PRESTASIE: LEERUITKOMSTE:
Die KRUIS Gebedsreis.
Laer Volkskool Heidelberg
Grade 10 Accounting.
Luk. 11: “Dié wat op die pad val, dui op mense wat die woord hoor, maar dan kom die duiwel en neem dit uit hulle harte weg sodat hulle nie tot geloof.
WORCESTER | |
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie...”
EENHEID 3.2 VERVOLG & EENHEID 4.1
Welkom Jeremia 1:4-10.
Besigheids-aanbieding
> God is heilig:. > God is heilig: Lev. 11:44,45. “Ek is die Here julle God Lev. 11:44,45 “Ek is die Here julle God. Wy julle aan my diens en wees.
Titus 2:12 “Dit voed ons op om die goddelose leefwyse en wêreldse begeerlikhede te laat vaar en met selfbeheersing, opregtheid en godsvrug in die teenswoordige.
LO Kwartaal 3 Graad 11.
Geskape om vir ewig te lewe !
EENHEID 9 GEOORLOOFDHEID
MAAK OOP EN ONDEK JOU GESKENK
Die Prioriteit van Gesinsbediening
Sessie 2: Oor die teenwoordigheid van die verhoogde Christus by ons
Hoofstuk 17: Maatskappye en Ander Besigheidstrukture
WORCESTER | |
Missionale transformasie Binne en buite.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Jak. 2:14 “Wat help dit, my broers, as iemand beweer dat hy glo, maar sy dade bevestig dit nie? Kan so 'n geloof 'n mens red?
Fil. 3: “Ek sê nie dat ek dit alles al het of die doel al bereik het nie, maar ek span my in om dit alles myne te maak omdat Christus Jesus my reeds.
LOFOFFER 2014 Romeine 12.
Volhoubare erfopvolging
Rom. 7: “Ek, ellendige mens
Narratiewe benadering tot gemeentes
WAARHEID MATT 28: Jesus kom toe nader en sê vir hulle: “Aan My is alle mag gegee in die hemel en op die aarde. Gaan dan na al die nasies toe en maak.
WEERSPIEËL SY LIG WEERSPIEËL SY LIG [SKYN SAAM] [SKYN SAAM]
Johannes 9 Hy het gegaan en hom gewas, en toe hy terugkom, kon hy sien.
Presentation transcript:

Hoofstuk 17: Maatskappye en Ander Besigheidstrukture BESIGHEIDSTRUSTS Hoofstuk 17: Maatskappye en Ander Besigheidstrukture

BETEKENIS EN AANWENDING Vier kenmerke: Geskep deur stigter, skenker, donateur, oprigter Bates onder beheer van ander (trustee) Tydens stigter se lewe = inter vivos, wanneer sterf = mortis causa Gemik om 3des (begunstigdes) te bevoordeel

Land and Agricultural Bank of SA v Parker Beskerm begunstigdes Sien om na stigter se belange Vertrouensplig – fidisiere verantwoordelikheid Regte en pligte - trustakte

Wet op Beheer oor Trustgoed 1988 Administrasie Slegs 27 artikels Nie omvattende wet Def: ‘n reeling waardeur een psn se goed uithoofde van ‘n trustdokument oorgemaak of nagelaat word: Aan iemand anders, die trustee, om in die geheel of gedeeltelik geadministreer te word of oor beskik te word tot voordeel van die persoon of klas van persone in die trustdokument aangewys of te bereiking van die doel in die trustdokument omskryf; of Aan die bevoordeeldes in die trustdokument aangewys, welke goed ingevolge die trustdokument onder die beheer gestel word van iemand anders, die trustee, om ooreenkomstig die voorskrifte van die trustdokument geadministreer te word of oor beskik te word tot voordeel van die persoon of klas van persone in die trustdokument aangewys of ter bereiking van die doen in die trustdokument omskryf.

Gewone: Eiendom en beheer van trustbates = trustees Vir boedelbeplanning, batebeskerming, sakedoeleindes. Bewind: Eiendom = bevoordeeldes Beheer = trustees A12: trustgoed nie deel van trustee se persoonlike boedel BEHALWE as begunstigde is

MAATSKAPPYWET 2008 Trust = ‘persoon’ ‘regspersoon’ Ook Inkomstebelastingwet, Wet op Belasting op Toegevoegde waarde. Al die aandele van n privaat mpy in trust gehou – mpy vrygestel van oudit- en onafhanklike hersieningsvereistes. A 40(5): aandele in trust gehou tot dienste gelewer word.

BESIGHEIDSTRUST Gewone trust Trustees bedryf ‘n onderneming Bevoeg om risiko’s te loop met bates in trust i.t.v. trustakte Nie in stryd met vertrouensplig Land and Agricultural Bank of SA v Parker Essack Family Trust v Soni

BESIGHEIDSTRUST Begunstigdes mag belange verkoop, sedeer, handel dryf. Ooreenstemming met mpy & BK. Belangesertifikaat. Begunstigdes = beperk aanspreeklik. Trustees = persoonlik aanspreeklik.

BESIGHEIDSTRUST Voordele: Beperkte aanspreeklikheid Goedkoop Gevare: Gesien as vennootskap Begunstigdes as eienaars gesien = 3de beskou as gewone trust, bewindtrust of vn. Kan gesekwestreer word alhoewel nie regspersoon.

PARTYE STIGTER: psn (e) wat die trust stig. TRUSTEES: moet ten minstens 1 he. Verantwoordelik om die trustgoed te administreer. Wettig en ingevolge akte optree. BEGUNSTIGDES: moet minstens 1 he. psn (e) wat bevoordeel word ingevolge die akte.

TRUSTAKTE Produk van n dokument nie wetgewing. Kontrak of testament Land and Agricultural Bank of SA v Parker – “constitutive charter”

SOORTE Stigter lewend of dood? Bevoegdhede van trustees en regte van begunstigdes? Ander kriteria? 1. Trust inter vivos teenoor testamentere trusts 2. Familietrusts teenoor besigheidstrusts 3. Ander – statutere trusts, hofbevel, liefdadigheid, internasionale trusts.

REGSAARD Op skrif Crookes v Watson: kontrak. Vereistes van kontrak nakom. Testamentere trust = afsonderlike regsinstelling. Wet op Testamente 1953 se vereistes nakom.

GEVOLGE Trustees – pligte en bevoegdhede. Wet op Beheer oor Trustgoed, gemenereg, trustakte. Begunstigdes – regte. Beskermingsmaatreels in Wet. Gevestigde regte / Diskresionere regte.

OPRIGTING Stigter bedoeling – verpligting op trustees – bates bestuur en beheer ten behoewe van begunstigdes. Wettige & duidelike doel. Trustgoed aangedui. Begunstigdes bepaal of bepaalbaar. Skriftelike trustakte. Bevoegde trustees benoem. Estate Price v Baker and Price

MAGTIGING A6(1): Meester se magtiging nodig. Simplex (Pty) Ltd v Van der Merwe NNO Watt v Sea Plant Products Bpk Trustee van trust van nog opgerig moet word? Voorinkorporasiekontrakte Mpy wet 2008. Onafhanklikheid.

PLIGTE Statutere en Gemeenregtelike pligte. Sorgsaamheid,ywer en kundigheid – A9(1) Afsonderlike rekening by bank Dui goedere aan in boekhouding Rekening/belegging kenbaar maak Meester tevrede stel m.b.t. Admin Dok vir 5 jaar behou Hou by bepalings van trustakte Hoogste mate van goeie trou optree Onafhanklike diskresie uitoefen Nie onbehoorlike risikos neem nie Winsgewende beleggings maak Rekenskap aan begunstigdes Ooreenkomstig bevoegdhede in akte optree.

BEVOEGDHEDE Bron = trustakte. Bedoeling van stigter. Besigheidstrust – uitgebreide bevoegdhede.

REGTE Moet begunstigdes bestaan. Bekend of uitkenbaar. Ook trustoprigter. Sedering van regte moontlik.