Die Internet.

Slides:



Advertisements
Similar presentations
THE INFLUENCE OF 10 YEARS OF DEMOCRACY ON THE NEEDS AND WANTS OF SOUTH AFRICANS.
Advertisements

Wat maak ek met die gemors? `n Kragtige oplossing vir Oorwinning.
© KCL/PENTECH/WCED 2002 Suur spysversteuring Die suur in die maag raak soms te gekonsentreerd. Spysversteuringstablette bevat ‘n alkali (oplosbare basis),
NETWERKE GRAAD12 RTT JOLYT HERSIEN VIR CAPS OFFICE Estie.
Hersiening Graad 7 Junie 2012.
Internetkonneksies Internet konneksies Skakellyn 56K modem ADSL
Afrikaans Eerste Addisionele Taal
Ons nooi alle gelowiges in Suid-Afrika om deel
Elektroniese program-impak studie onder alumni studente van die SVOBB
Verwerking.
DIE ONTKENNING (NEGATIEF) Me. J. van Zyl
Afvoer toestelle.
Inkomste en Uitgawes Onderwerp 7
Vir God is jy nie “ per ongeluk nie “ !
@FXit.
Rondom My Dawie de Jager.
Beste Skoene Ooit.
The Ultimate Celebrity of ALL times
Maak ‘n dinamiese en fundamentale impak in die lewens van mense
BESIGHEIDSTUDIES – GRAAD 10
MUNUS TRIPLEX Die oprig en herstel van die drievoudige amp
Ps. 107: “Party het in die donker gesit, in diep duisternis, hulle was gevangenes, in ellende en in boeie, want hulle het hulle verset teen die bevele.
Die MP3 Speler.
Onderwerp 12 Entrepreneursdag
Kom ons kyk hoe vinnig julle die volgende antwoorde kan kry
II Tim. 2:22 “Vermy die begeertes wat 'n jongmens in gevaar bring, en streef na opregtheid, geloof, liefde en vrede, saam met almal wat uit 'n rein hart.
Let go and let God...? "Someone's sitting in the shade today because someone planted a tree a long time ago."  Saligmakende geloof Daaglikse geloof.
(Elektroniese katalogus) (Electronic catalogue)
Romeine 12:2 “Julle moenie aan hierdie sondige wêreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Dan sal julle ook kan onderskei.
Absolute oortuiging God bestaan?
Innerlike sterkte.
“Oh it is at a fearful expense that ministers are allowed to enter the pulpit without being preceded, accompanied, and followed by the earnest prayers.
Gen. 39:9 “Daar is niemand wat in hierdie huis meer gesag het as ek nie. Meneer het niks van my teruggehou nie, behalwe vir u, want u is sy vrou. Hoe.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
Kategese 24 Oktober 2010 NG Wierdapark.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Om te ONTVANG 1 Konings 3:2-15.
Krake 'n Baie hoë gebou was vir etlike jare in gebruik toe daar op 'n dag 'n gevaarlike kraak in die muur op die 42ste verdieping verskyn het. Die.
Die KRUIS Gebedsreis.
NP van Wyk Louw Toe jy kind was.
Learning, Life and entrepreneurial skills
Job. 42:5 “Tot nou toe het ek net gehoor wat mense van U sê, maar nou het ek U self gesien”
Luk. 11: “Dié wat op die pad val, dui op mense wat die woord hoor, maar dan kom die duiwel en neem dit uit hulle harte weg sodat hulle nie tot geloof.
Sam CH Cupido Sommer net vir jou.
Gesalfde Rus Theo Potgieter 24 Februarie
Welkom Jeremia 1:4-10.
Die wederkoms van Christus sal vooraf- CLICK TO ADVANCE SLIDES
I Kor 6:20. “julle is gekoop, en die prys is betaal
Titus 2:12 “Dit voed ons op om die goddelose leefwyse en wêreldse begeerlikhede te laat vaar en met selfbeheersing, opregtheid en godsvrug in die teenswoordige.
Geskape om vir ewig te lewe !
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Hartlik welkom in die Erediens!
MAAK OOP EN ONDEK JOU GESKENK
Die weg tot geregtigheid
Learning, Life and entrepreneurial skills
Jak. 2:14 “Wat help dit, my broers, as iemand beweer dat hy glo, maar sy dade bevestig dit nie? Kan so 'n geloof 'n mens red?
Kol. 1:16 “Alles is deur Hom en vir Hom geskep.”
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Fil. 3: “Ek sê nie dat ek dit alles al het of die doel al bereik het nie, maar ek span my in om dit alles myne te maak omdat Christus Jesus my reeds.
I Pet. 1: “Nee, soos Hy wat julle geroep het, heilig is, moet julle ook in julle hele lewenswandel heilig wees. Daar staan immers geskrywe: “Wees.
Johannes 12 Daar was ook 'n aantal Grieke onder die mense wat fees toe gekom het om te aanbid. Hulle het na Filippus, wat van Betsaida in Galilea afkomstig.
Financial documents at work Finansiële dokumente by die werk
Taalkunde.
Wat soek jy? Waarna dors jy? Waarna dors die wêreld?
Rom. 7: “Ek, ellendige mens
Genesis 1 - Eerste dag Toe het God gesê: “Laat daar lig wees!” En daar was lig. God het gesien die lig is goed, en Hy het die lig en donker van.
WAARHEID MATT 28: Jesus kom toe nader en sê vir hulle: “Aan My is alle mag gegee in die hemel en op die aarde. Gaan dan na al die nasies toe en maak.
WEERSPIEËL SY LIG WEERSPIEËL SY LIG [SKYN SAAM] [SKYN SAAM]
Johannes 9 Hy het gegaan en hom gewas, en toe hy terugkom, kon hy sien.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Presentation transcript:

Die Internet

Die groei van die Internet Die internet word nie net groter in die aantal mense wat gekonnekteer is nie, maar ook in die volgende areas: Die Internet word al hoe vinniger. Meer lande word gerekenariseerd. Die kommunikasie mediums verbeter. Rekenaars word vinniger en meer effektief. Daar is tans meer as 500 miljoen rekenaars gekonnekteer aan die Internet.

Waarom konnekteer na die Internet? Die Internet is feitlik onbeperk in die verskeidenheid informasie waartoe jy toegang het. Jy kan informasie kry van skoolwerk, stokperdjies, nuus, besighede en nog baie meer. Daar is ook ander dinge soos: E-pos (Elektroniese Briewe) “Streamed Video” Radio stasies Elektroniese Bankwese (Online Banking)

Hoe konnekeer jy na die Internet? JY BENODIG DIE VOLGENDE: Rekenaar Modem Telefoon lyn ISP (Internet Service Provider)

Die Wereld-Wye-Web (WWW) Die WWW is ’n globale informasie netwerk, waar informasie gesien kan word in die vorm van Web bladsye. ’n Web bladsy kan gelees word deur ’n “Web Browser” soos bv. Microsoft Internet Explorer. Die soek van informasie kan makliker gemaak word deur die gebruik van Soek Enjins soos bv. www.yahoo.com Title Bar Vertical Bar Browsing Area Status Bar

Wat is E-pos? (Elektroniese Briewe) E-pos is ’n “feature” wat jou toelaat om elektroniese briewe te stuur deur middel van van ’n telefoon lyn. Die voordele van E-pos: Is goedkoop en vinnig. E-pos neem gewoonlik sekondes of enkele minute. Gewone pos (snail mail) neem gewoonlik ’n week.

Die stuur van E-pos Gewone briewe gaan na die Sentrale Poskantoor. E-pos na jou ISP (Internet Service Provider). In beide gevalle sal pos terugkom as die adres verkeerd is.

Die ontvang van E-pos Gewone pos sal die Ontvanger sy posstuk in sy posbus ontvang. Die Ontvanger van die e-pos sal sy boodskap(pe) in sy “Inbox” van sy e-pos program kry. Om dit te kan lees moet jy eers konnekteer tot die Internet en die boodskappe aflaai (“download”).

E-pos Virusse E-pos is relatief veilig en die meeste E-pos boodskappe is teks gebaseer en ’n teks leêr kan nie ’n virus bevat nie. ’n Virus is gewoonlik ’n tipe programmetjie of ’n “exe”. Boodskappe wat egter in HTML formaat gestuur word, kan ook ’n tipe virus bevat. Meeste E-pos virusse word as ’n “attachment” gestuur. Moenie ’n “attachment” oopmaak as dit ’n extension “EXE” het en jy is onseker van wie dit kom nie!

Die Einde