KINDERBEDIENING KIX (Kinders in Christus):

Slides:



Advertisements
Similar presentations
Luistersessie 40 jaar van Loof die Here! Verskeie kunstenaars.
Advertisements

Liberale Koloniale Regeringstelsel. Identiteitlose kiesers in ‘n samelewing is in die diens van politieke partye. Switserse Demokratiese Bestuursmodel.
Wat maak ek met die gemors? `n Kragtige oplossing vir Oorwinning.
Ontwikkel deur Info-Edu. Academix is waarskynlik die oplossing waarna u al vir 'n geruime tyd soek!! Voel u kind ook baie dae só ?
1. Afstande na planete 1. Jy sal 6 blaaie A4 papier benodig.
Die hantering van diversiteit
Ons nooi alle gelowiges in Suid-Afrika om deel
DIE ONTKENNING (NEGATIEF) Me. J. van Zyl
Om God te GENIET Filippense 4:2-9.
LITURGISE MOMENT: God versamel ons voor Hom
Filippense 1:1-11 Ons liefde groei in begrip en 'n fyn aanvoeling
Getuienisaksie & Indië
Om Jesus te volg vra commitment
gesin-spanbou Title Option 1 jan en tineke bosch NOTE:
Op soek na ons roeping… saam op reis
MODERAMEN 8 MAART 2017.
HOE HELP ONS LIDMATE OM DISSIPELS TE WEES?
Getuienisaksie I N D I Ë Kom ons bid saam vir Indië waar Getuienisaksie Bybel-Media se werk as vennoot namens die NGK-familie ondersteun.
Nagmaal Christen-word, en Christen-wees
Ps. 107: “Party het in die donker gesit, in diep duisternis, hulle was gevangenes, in ellende en in boeie, want hulle het hulle verset teen die bevele.
Sinodale Kommissie vir Predikantebegeleiding
Die MP3 Speler.
Onderwerp 12 Entrepreneursdag
Absolute oortuiging God bestaan?
Waaroor gaan kerkeenheid?
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
Kategese 24 Oktober 2010 NG Wierdapark.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Die Internet.
Joh. 4:23 “Maar daar kom 'n tyd, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader deur die Gees en in waarheid sal aanbid, want die Vader wil juis.
Krake 'n Baie hoë gebou was vir etlike jare in gebruik toe daar op 'n dag 'n gevaarlike kraak in die muur op die 42ste verdieping verskyn het. Die.
Week 6 Sodat God vir almal mooi sal word.
Handhaaf.
Om God te BELEEF Handelinge 8:26-40.
More than numbers The way churches grow
Jou geskenk aan God die Kersfees!
Die KRUIS Gebedsreis.
Realiteite, God se woorde, ons woorde en die toekoms.
Luk. 11: “Dié wat op die pad val, dui op mense wat die woord hoor, maar dan kom die duiwel en neem dit uit hulle harte weg sodat hulle nie tot geloof.
WORCESTER | |
Welkom Jeremia 1:4-10.
I Kor 6:20. “julle is gekoop, en die prys is betaal
> God is heilig:. > God is heilig: Lev. 11:44,45. “Ek is die Here julle God Lev. 11:44,45 “Ek is die Here julle God. Wy julle aan my diens en wees.
Titus 2:12 “Dit voed ons op om die goddelose leefwyse en wêreldse begeerlikhede te laat vaar en met selfbeheersing, opregtheid en godsvrug in die teenswoordige.
Verbintenis tot God se heerskappy Verbintenis tot God se dienswerk Verbintenis tot God se boodskap Verbintenis tot God se middele Verbind aan God se.
Verstaan  emosies  wil
“Julle sal my getuies wees”
Die Prioriteit van Gesinsbediening
Die weg tot geregtigheid
Sessie 2: Oor die teenwoordigheid van die verhoogde Christus by ons
WORCESTER | |
Missionale transformasie Binne en buite.
Learning, Life and entrepreneurial skills
Jak. 2:14 “Wat help dit, my broers, as iemand beweer dat hy glo, maar sy dade bevestig dit nie? Kan so 'n geloof 'n mens red?
Gen. 1:26-28 “God het die mens geskep as sy verteenwoordiger, as beeld van God het Hy die mens geskep, man en vrou het Hy hulle geskep. Toe het God hulle.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Jeug en Familiebediening
Matt 15:21-28 Lees asseblief saam m3.4 Nati.
Fil. 3: “Ek sê nie dat ek dit alles al het of die doel al bereik het nie, maar ek span my in om dit alles myne te maak omdat Christus Jesus my reeds.
ACTS ACTION V..
Financial documents at work Finansiële dokumente by die werk
Barmhartigheid Hoekom? Wat? Waar?.
Taalkunde.
Sergio Chepik 1996.
Kolossense 3:1-17 ¹Aangesien julle saam met Christus uit die dood opgewek is, moet julle strewe na die dinge daarbo waar Christus is, waar Hy aan die.
Rom. 7: “Ek, ellendige mens
Narratiewe benadering tot gemeentes
Genesis 1 - Eerste dag Toe het God gesê: “Laat daar lig wees!” En daar was lig. God het gesien die lig is goed, en Hy het die lig en donker van.
WAARHEID MATT 28: Jesus kom toe nader en sê vir hulle: “Aan My is alle mag gegee in die hemel en op die aarde. Gaan dan na al die nasies toe en maak.
Johannes 9 Hy het gegaan en hom gewas, en toe hy terugkom, kon hy sien.
Presentation transcript:

BEDIENING AAN DIE JEUG SINODALE JEUGKOMMISSIE van die NG KERK in SA WES- en SUID-KAAP

KINDERBEDIENING KIX (Kinders in Christus): Enigste sinodaal georganiseerde kinderbediening in die land Uitstekende kursusmateriaal beskikbaar Lewer landswyd diens Bestaan tans uit 82 takke met 6000 kinders en 400 leidsters Samel gelde in vir plaaslike asook sending projekte

AVONTUUR EN ERVARINGSLEER BEDIENINGE Twee kampe per jaar om dominees en jeugleiers op te lei (vind plaas in Mei en September)

TOERUSTING Die toerusting van kategete en kinderkrans- personeel aan die begin van elke jaar. Toerusting en motiverings vir dominees en jeugwerkers geskied deur middel van pad- berade (“roadshows”), of soos gereël met die kantoor, terwyl daar vir die Kerklike Jeugwerkers ook jaarliks ’n Detox-kamp vir toerusting plaasvind.

TOERUSTING NOUS- groepe Omdat die wysheid oor Jeugbediening in elke konteks verskillend is, organiseer ons gespreks- groepe o.l.v. opgeleide gashere/vroue met ’n voorgestelde proses asook verbeeldingryke “video-clips” wat die gesprekke sal stimuleer. NOUS is Grieks vir “wysheid/ common-sense/ gut” en die werkwoord is “om uit te snuffel”

JEUGDIENSTE EN JEUGWEKE Die Predikant in Sinodale Diens is hoofsaaklik hiervoor verantwoordelik en sal op uitnodiging by gemeentes optree.

BEDIENINGE Kampe Kunstefees kampe Oranjerivier-roei kampe Kampe vir skoolverlaters Kamp vir leerlinge van Vaardigheidskole Musiek Word deur middel van streek-werkswinkels gefasiliteer

POWER POINT AANBIEDING “It is falling down and getting up, falling down and getting up, falling down and getting up, all the way to heaven.” Weeklikse “PowerPoint” wat geestelike leiers van gemeentes sal inspireer om aan hulle byeenkomste/eredienste ’n familie karakter te gee. Gaan gerus na die skakel: http://gemeentes.co.za en soek regs op die blad vir die PowerPoint skakel. Gebruik dan jou internetkoppeling en “save” dit.

SPACE EKUMENIESE JEUGSENTRUM ’n Nuwe struktuur, ’n Nuwe geleentheid: ’n Ekumeniese Jeugsentrum by die Universiteit van Stellenbosch Doel: Groter netwerk-, motivering-, ontwikkelings-, naslaan-, navors en toerusting aan gemeentes vir hulle bediening aan kinders en jongmense. Die werksaamhede by die Sinodale Kantoor gaan ook voort.

Vroeër MISSIE EN DOEL Ons beywer ons om die Jeug van SA in ’n persoonlike verhouding met Jesus te kry. Deesdae Can you help me remove our Church organ?