Die demografie van universiteite:

Slides:



Advertisements
Similar presentations
Die Eerstejaarervaring en studente-ontwikkeling Antoinette van der Merwe Celeste Nel Alten du Plessis Pieter Kloppers Donna Weakley.
Advertisements

Liberale Koloniale Regeringstelsel. Identiteitlose kiesers in ‘n samelewing is in die diens van politieke partye. Switserse Demokratiese Bestuursmodel.
UNIVERSITEIT VAN PRETORIA Toelatingsvereistes
Ons nooi alle gelowiges in Suid-Afrika om deel
Elektroniese program-impak studie onder alumni studente van die SVOBB
Verwerking.
DIE ONTKENNING (NEGATIEF) Me. J. van Zyl
Inkomste en Uitgawes Onderwerp 7
Om God te GENIET Filippense 4:2-9.
Vir God is jy nie “ per ongeluk nie “ !
Ons aanbid saam!. Ons aanbid saam! Die belangrikste boodskap in die Bybel: God is lief vir jou!
Filippense 1:1-11 Ons liefde groei in begrip en 'n fyn aanvoeling
Rondom My Dawie de Jager.
Getuienisaksie & Indië
VRAAG EN ANTWOORD- METODE
Kenenisa Bekele.
PROGRESSIE & PROMOSIE Dr Willie Stolk.
Maak ‘n dinamiese en fundamentale impak in die lewens van mense
BESIGHEIDSTUDIES – GRAAD 10
“Be very sure of this, people never reject the Bible because they cannot understand it. They understand it too well; they understand that it condemns their.
‘n Foto van die skryfster: Antjie Krog
Getuienisaksie I N D I Ë Kom ons bid saam vir Indië waar Getuienisaksie Bybel-Media se werk as vennoot namens die NGK-familie ondersteun.
Jesus - Die Bevelvoerder van die Weermag
Die MP3 Speler.
II Tim. 2:22 “Vermy die begeertes wat 'n jongmens in gevaar bring, en streef na opregtheid, geloof, liefde en vrede, saam met almal wat uit 'n rein hart.
Romeine 12:2 “Julle moenie aan hierdie sondige wêreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Dan sal julle ook kan onderskei.
Absolute oortuiging God bestaan?
kyk mamma – groot  rolf thielen NOTE:
Waaroor gaan kerkeenheid?
LO Kwartaal 2 Graad 10.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Die Internet.
Grade 12 Accounting.
Grade 8 Economic and Management Science (EMS)
Joh. 4:23 “Maar daar kom 'n tyd, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader deur die Gees en in waarheid sal aanbid, want die Vader wil juis.
Om te ONTVANG 1 Konings 3:2-15.
Krake 'n Baie hoë gebou was vir etlike jare in gebruik toe daar op 'n dag 'n gevaarlike kraak in die muur op die 42ste verdieping verskyn het. Die.
Grade 11 Accounting.
Grade 9 Economic and Management Science (EMS)
NP van Wyk Louw Toe jy kind was.
Leereenheid 1.2 / Study Unit 1.2
Job. 42:5 “Tot nou toe het ek net gehoor wat mense van U sê, maar nou het ek U self gesien”
Grade 10 Accounting.
Luk. 11: “Dié wat op die pad val, dui op mense wat die woord hoor, maar dan kom die duiwel en neem dit uit hulle harte weg sodat hulle nie tot geloof.
Sam CH Cupido Sommer net vir jou.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie...”
VRAAG EN ANTWOORD- METODE
Welkom Jeremia 1:4-10.
I Kor 6:20. “julle is gekoop, en die prys is betaal
LO Kwartaal 3 Graad 11.
Geskape om vir ewig te lewe !
Verstaan  emosies  wil
MAAK OOP EN ONDEK JOU GESKENK
Die Prioriteit van Gesinsbediening
I Tim. 5:17 “Die ouderlinge wat goeie leiding gee, behoort dubbele erkenning te kry, veral dié wat hard werk deur te preek en onderrig te gee”
Sessie 2: Oor die teenwoordigheid van die verhoogde Christus by ons
Missionale transformasie Binne en buite.
Jak. 2:14 “Wat help dit, my broers, as iemand beweer dat hy glo, maar sy dade bevestig dit nie? Kan so 'n geloof 'n mens red?
CLICK TO ADVANCE SLIDES
sept 2017 september september september september september 2017
Johannes 12 Daar was ook 'n aantal Grieke onder die mense wat fees toe gekom het om te aanbid. Hulle het na Filippus, wat van Betsaida in Galilea afkomstig.
LOFOFFER 2014 Romeine 12.
Financial documents at work Finansiële dokumente by die werk
Taalkunde.
VRAAG EN ANTWOORD- METODE
Rom. 7: “Ek, ellendige mens
Genesis 1 - Eerste dag Toe het God gesê: “Laat daar lig wees!” En daar was lig. God het gesien die lig is goed, en Hy het die lig en donker van.
WEERSPIEËL SY LIG WEERSPIEËL SY LIG [SKYN SAAM] [SKYN SAAM]
Johannes 9 Hy het gegaan en hom gewas, en toe hy terugkom, kon hy sien.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Presentation transcript:

Die demografie van universiteite: verandering in die groei en samestelling van die studentebevolking, personeel, sukseskoerse en graduering

Dit geld ook vir Suid-Afrika. A nation at risk is die titel van die baanbrekerverslag wat in 1983 aan president Ronald Raegan voorgelê is: “As ʼn onvriendelike buitelandse mag gepoog het om die middelmatige onderwysprestasie, wat tans bestaan, op Amerika af te dwing, sal ons dit as ’n oorlogsdaad beskou.” Dit geld ook vir Suid-Afrika.

In hierdie voordrag gaan ek probeer aantoon dat: sommige universiteite uitstekend presteer; die onderwysstelsel op verre na nie aan die verwagtinge voldoen nie; deelnamekoerse laag en uitsaksyfers hoog is en ʼn dalende neiging toon; die rendement op die staatsubsidie van R30,3 miljard (2015) en R36,8 (2016) onbevredigend is en meer geld nie die stelsel op die lang termyn kan red nie.

Verander dit te vinnig ... is daar ʼn daling van standaarde en aansien. Hoër onderwys is diep gewortel in die kulturele en politieke kontekste van die Suid-Afrikaanse samelewing. ʼn Effektiewe akademiese gemeenskap met ʼn begrip van gedeelde waardes en verbondenheid tot die universiteit kom oor jare tot stand. ʼn Bepaalde karakter, etos, trots en ʼn “sense of belonging” word geskep. Verander dit te vinnig ... is daar ʼn daling van standaarde en aansien. Dit moet verander, maar behou die etos van elitisme van talent.  

Dié skade en vertroue sal moeilik herstel word. Die skade deur brandstigting en vandalisme was gering teenoor dié in die koppe en harte van personeel. Dié skade en vertroue sal moeilik herstel word.

Baie is vermag: Mees versnipperde en ongelyke onderwysstelsel – eenvormige onderwysstelsel Raad op Hoër Onderwys Kwalifikasieraamwerk met kwaliteitsversekering Baie vernuwing is gebring

Kundiges wys op foute: Oorhaastige implementering van uitkomsgebaseerde onderwys. Versnippering van kursusse by universiteite. Afskaffing van 150 onderwyskolleges. Technikons word universiteite; hergroepering van universiteite. Oorhaastige aandrang op transformasie. Ondergrawing van outonomie; 0%-klasgeldverhoging; Wysigingswet op Hoër Onderwys van 9 November 2015.

Die huidige stand van onderwys- Amptelike uitsprake: NOP (2012): “massive investment in higher education has not produced better outcomes ... performances and graduation rates”. Raad op Hoër Onderwys: “the output ... is not meeting the country’s needs ... low internal efficiency ... low‑participation, high‑attrition system”. Statistieke SA (2016): “The percentage of black professional, managerial and technical workers aged 25 to 35 years has dropped by 2% over the past 20 years leaving that generation less skilled than previous ones”.

A sharp decline in bachelor degree completion rates among black and coloured students since the mid 1990s. Statistieke SA (2015): “Comparisons between South Africans and non-South Africans”; the latter fare better in proportions of persons to complete bachelor degrees.

Proporsie van studente wat B-gade na Graad 12 verwerf Figuur 1: Proporsie van studente wat B-gade na Graad 12 verwerf Bron: Statistiek SA, 2015

Hoe lyk die kandidate vir universiteitstudie? Gehalte van studente Goed gekwalifiseerde en toegewyde personeelkorps

Figuur 2: Uitsaksyfer tussen Graad 10 en 12 (2013) Minder as 40% leerlinge vanaf Graad 1 verwerf die Nasionale Senior Sertifikaat (NSS)

40% in drie vakke 30% in drie vakke 50% tot 59% Minimum vereistes: Nasionale Senior Sertifikaat (NSS): 40% in drie vakke 30% in drie vakke Minimum vir B-graadstudie, NSS en vier aangewese vakke: 50% tot 59% Net 32 000 kandidate het wiskunde met meer as 60% geslaag; fisiese wetenskappe net 25 000

Figuur 3: NSS-slaagsyfers en toelating tot sertifikaat-, diploma- en graadstudie (2008 - 2023, projeksie) Sertifikaat Bron: CHE, 2016

Massa hoër onderwys Wêreldwyd: van 28 miljoen (1970) tot huidige 180 miljoen Suid-Afrika: 472 000 in 1993 1 020 000 in 2016 4,5% per jaar

Figuur 4: Studentesamestelling (2014) Totaal studente: 969,155 Wit studente verminder in absolute getalle en proporsies: tans 166 000 waarvan 85 000 (51%) Afrikaans is.

Billikheid ten opsigte van toelating is feitlik bereik. Groot ongelykheid in sukses en graduering.

Graduering- en uitsaktendense Figuur 5: Persentasie leerders wat B-graad voltooi na Graad 12 Bron: Statistiek SA en SAOU, 2016

Eerstejaar-uitsaksyfers volgens bevolkingsgroep: Residensiële universiteite Kursus Swart Bruin Asiër Wit Totaal 3-jaargrade  24% 34% 26% 22% 4-jaargrade  23% 27% 19% 21% 3-jaardiploma/ sertifikaat  29% 25% Alle 3- tot 4-jaar- kursusse  39% 33%

Graduering binne vyf jaar Kursus Residensieel Unisa BCom (3 j.)   58% 9% BSc (3 j.) 48% 4% BA (3 j.) 53% 12%

Nagraads: voltooiing van studie Honneurs: 60% voltooi in vyf jaar Magister: 47% voltooi in vyf jaar Doktoraal: 39% voltooi in sewe jaar

Opsomming: 55% van kohort verlaat die universiteit ná vyf jaar sonder ʼn graad By residensiële instellings is dit 45% Sedert 2012 ʼn daling in sukseskoerse

Indien een-derde van nuwelingeerstejaars aan residensiële universiteite in hul eerstejaar druip en dit veel hoër is by Unisa, is die totale “verlies” meer as R5 miljard.

Die redes: baie kompleks   Maatskaplike en ekonomiese faktore: armoede Twee-derdes van alle studente beskik nie oor die kognitiewe-, intellektuele- en taalvermoë om suksesvol te studeer nie. Engels is die huistaal van net 2,9% swart mense. South African Child Gauge Institute (Universiteit van Kaapstad): swart leerders aan die einde van hul sekondêre skoolfase is “... minstens vyf jaar agter hul bevoorregte eweknieë”. Die student-dosent-verhouding het van 1:38 in 1994 tot die huidige 1:55 verswak.

Permanente professionele personeel Swart personeel (34%): getallegewys en proposioneel ʼn volgehoue toename. Wit personeel (49%): volgehoue daling in getalle en proporsies. Tydelike en deeltydse personeel: relatiewe vinnige toename. Veroudering: hou groot gevare in. 10% is ouer as 60 jaar; ongeveer een-derde ouer as 50 jaar. R800 miljoen is ingekort van die Volgende Generasie Akademici-program, waarvolgens talentvolle jong akademici besondere steun ontvang.

Figuur 6: Samestelling van kwalifikasies verwerf (2014) Bron: BINEB, 2016

Besteding per student het van R22 000 per jaar tot R17 000 gedaal. Die finansiering van universiteite as persentasie van die staatsbesteding van 2,4% en 0,75% van die bruto nasionale produk (BNP) het sedert 2008 feitlik konstant gebly. Besteding per student het van R22 000 per jaar tot R17 000 gedaal.

Figuur 7: Die drie geldstrome Bron: N Cloete, CHET, 2016

Geen keer aan groeiprojeksies en druk vir transformasie nie. NOP. Groei in huidige studentegetalle tot 1,6 miljoen. Doktorsgrade van ongeveer 2 000 tot 3 000 in 2030. Raad op Hoër Onderwys wys daarop dat “vrugtelose subsidie” met 50% sal toeneem om dié mikpunte te bereik.

Samevattend Daar is uitstaande prestasies, maar die stelsel as geheel funksioneer baie onbevredigend en oneffektief. Op die langer termyn sal meer geld nie die probleme oplos nie.

Daar is geen vooruitsigte dat die stelsel vinnig sal verander nie Daar is geen vooruitsigte dat die stelsel vinnig sal verander nie. - Politieke en ideologiese kragte is te sterk - Radikale studente is op die pad van vernietiging - Geveg om die siel van die universiteit - Feitlike totale gebrek aan leierskap

Kernprobleme van hierdie uiters komplekse stelsel: Ongebreidelde groei in studentegetalle – baie sonder die kognitiewe en intellektuele vermoë om suksesvol te studeer. Politiese en ideologiese aandrang op oorhaastige transformasie sonder voldoende geskikte kandidate. Die volgehoue inkorting van die outonomie van universiteite. Onwilligheid om universiteite te diversifiseer waarvolgens sommige net toegelaat word om ʼn aantal studente voorgraads en in spesifieke studiegebiede op te lei.

Dié hoeksteen kraak – en ellende wag op almal. Universiteite bly dié hoeksteen vir welvaartskepping en die opleiding van ʼn verantwoordelike burgerlike samelewing. Dié hoeksteen kraak – en ellende wag op almal. As ʼn onvriendelike buitelandse mag hierdie onbevredigende en middelmatige stelsel op Suid- Afrika afdwing, sou ons dit as ʼn oorlogsdaad beskou.

Ongelukkig laat ons –veral aan Afrikaanstalige universiteite – stilswyend en baie onverleë toe dat dit op ons afgedwing word.