Akademiese Steundienste Academic Support Services

Slides:



Advertisements
Similar presentations
Creating a Collaborative Learning Space in a Chemistry Curriculum Ilse Rootman-le Grange, Liezel Retief, Ed Jacobs, Hanelie Adendorff, Moira Bladergroen,
Advertisements

TEACHING AND LEARNING INTEGERS First, we agree, that learning/understanding means connecting it to previous knowledge. SO, THE FUNDAMENTAL, MOST IMPORTANT.
Teaching spirometry with the PowerLab® LabTutor® System: The physiology experience Stefan du Plessis 1, Hans Strijdom 1, Elize Archer 2, Martie van Heusden.
Early Assessment Betsie Vlok  Lecturer in Occupational Therapy (OT)  B OT 1 Class coordinator May 2007 May 2007.
!! CAPS !! ASSESSERING IN LEWENSWETENSKAPPE (Gr. 12 = 2014)
Approaches and Conceptions of Learning in Physiotherapy Mrs. L. Keiller Division of Physiotherapy & Dr. AJN. Louw Centre for health sciences education.
Ontwikkel deur Info-Edu. Academix is waarskynlik die oplossing waarna u al vir 'n geruime tyd soek!! Voel u kind ook baie dae só ?
Eenheid 3.2 en 4.1. Inleiding As daar gekyk word na die hofsake wat handel oor die hersiening van irrasionele en onredelike administratiewe handelinge,
1. Afstande na planete 1. Jy sal 6 blaaie A4 papier benodig.
Mrs. L. Keiller Division of Physiotherapy & Dr. AJN. Louw Centre for health sciences education Academic Year Day 2011 ~ Stellenbosch University.
Ons nooi alle gelowiges in Suid-Afrika om deel
Elektroniese program-impak studie onder alumni studente van die SVOBB
DIE ONTKENNING (NEGATIEF) Me. J. van Zyl
Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring
Inkomste en Uitgawes Onderwerp 7
Om God te GENIET Filippense 4:2-9.
Ons aanbid saam!. Ons aanbid saam! Die belangrikste boodskap in die Bybel: God is lief vir jou!
Rondom My Dawie de Jager.
SKRYFVAARDIGHEDE 171/ WRITING SKILLS 171
VRAAG EN ANTWOORD- METODE
PROGRESSIE & PROMOSIE Dr Willie Stolk.
Maak ‘n dinamiese en fundamentale impak in die lewens van mense
‘n Foto van die skryfster: Antjie Krog
Nagmaal Christen-word, en Christen-wees
MUNUS TRIPLEX Die oprig en herstel van die drievoudige amp
Dat die konsep-koshuisplasingsbeleid, soos dit op die Universiteit Stellenbosch (US) se webtuiste verskyn, nie as amptelike beleid deur die US aanvaar.
Onderwerp 12 Entrepreneursdag
Absolute oortuiging God bestaan?
ROETE 13 TIMOTEUS Vat voor!.
Dat die konsep-koshuisplasingsbeleid, soos dit op die Universiteit Stellenbosch (US) se webtuiste verskyn, nie as amptelike beleid deur die US aanvaar.
3. Werkloosheid 23 Maart 2014 “Poverty alleviation involves the much harder task of empowering people to earn sufficient material things through their.
“Oh it is at a fearful expense that ministers are allowed to enter the pulpit without being preceded, accompanied, and followed by the earnest prayers.
Buitengewone vergadering
Grade 12 Accounting.
Grade 8 Economic and Management Science (EMS)
Joh. 4:23 “Maar daar kom 'n tyd, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader deur die Gees en in waarheid sal aanbid, want die Vader wil juis.
Om te ONTVANG 1 Konings 3:2-15.
Krake 'n Baie hoë gebou was vir etlike jare in gebruik toe daar op 'n dag 'n gevaarlike kraak in die muur op die 42ste verdieping verskyn het. Die.
Grade 11 Accounting.
Grade 9 Economic and Management Science (EMS)
Buitengewone vergadering
Buitengewone vergadering
1. Dood 9 Maart 2014 “Death ends a life, not a relationship” ― Mitch Albom, Tuesdays With Morrie Lees saam: Johannes 11: Beide Maria en Martha het.
Grade 10 Accounting.
Luk. 11: “Dié wat op die pad val, dui op mense wat die woord hoor, maar dan kom die duiwel en neem dit uit hulle harte weg sodat hulle nie tot geloof.
Sam CH Cupido Sommer net vir jou.
Gesalfde Rus Theo Potgieter 24 Februarie
VRAAG EN ANTWOORD- METODE
EDM 152 DIREKTE ONDERRIG.
Welkom Jeremia 1:4-10.
> God is heilig:. > God is heilig: Lev. 11:44,45. “Ek is die Here julle God Lev. 11:44,45 “Ek is die Here julle God. Wy julle aan my diens en wees.
Titus 2:12 “Dit voed ons op om die goddelose leefwyse en wêreldse begeerlikhede te laat vaar en met selfbeheersing, opregtheid en godsvrug in die teenswoordige.
Missie Krities .... waarom, daarom.....
Verbintenis tot God se heerskappy Verbintenis tot God se dienswerk Verbintenis tot God se boodskap Verbintenis tot God se middele Verbind aan God se.
Human Rights Bill of Rights The South African Bill of rights Rights
MAAK OOP EN ONDEK JOU GESKENK
Die Prioriteit van Gesinsbediening
Learning, Life and entrepreneurial skills
Kol. 1:16 “Alles is deur Hom en vir Hom geskep.”
Gen. 1:26-28 “God het die mens geskep as sy verteenwoordiger, as beeld van God het Hy die mens geskep, man en vrou het Hy hulle geskep. Toe het God hulle.
Buitengewone vergadering
Fil. 3: “Ek sê nie dat ek dit alles al het of die doel al bereik het nie, maar ek span my in om dit alles myne te maak omdat Christus Jesus my reeds.
I Pet. 1: “Nee, soos Hy wat julle geroep het, heilig is, moet julle ook in julle hele lewenswandel heilig wees. Daar staan immers geskrywe: “Wees.
Taalkunde.
VRAAG EN ANTWOORD- METODE
Rom. 7: “Ek, ellendige mens
Narratiewe benadering tot gemeentes
WEERSPIEËL SY LIG WEERSPIEËL SY LIG [SKYN SAAM] [SKYN SAAM]
Johannes 9 Hy het gegaan en hom gewas, en toe hy terugkom, kon hy sien.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Presentation transcript:

Akademiese Steundienste Academic Support Services STUDENTETERUGVOERVORM STUDENT FEEDBACK FORM Akademiese Steundienste Academic Support Services

Instruksies / Instructions Die doel van hierdie vraelys is om te bepaal hoe u as student die doeltreffendheid van die dosent se onderrig ervaar. Hierdie inligting sal die dosent help om die onderrig-leer-ervaring van die student te verbeter, indien nodig. U word dus versoek om eerlik in u antwoorde te wees. Gebruik die onderstaande skaal om aan te dui hoe u die dosent se onderrig en leer ervaar. Kleur die betrokke syfer met potlood op die multi-keusekaart in. The aim of this questionnaire is to determine how you as a student experience the effectiveness of the lecturer’s teaching. This information will assist the lecturer to improve the teaching-learning experience of the student if necessary. You are therefore requested to be honest with your responses. Use the following scale to indicate how you experience your lecturer’s teaching and learning. Colour the relevant number on the multi choice card.

Evalueringskaal / Evaluation Scale Stem glad nie saam nie. Stem nie saam nie Stem saam saam Stem volkome saam 1 2 3 4 Stongly disagree Disagreee Agree Strongly agree

Vraelys / Questionnaire Die dosent The Lecturer 1. Is betyds vir klasse. Is on time for classes. 2. Beplan deeglik en berei deeglik voor vir kontaksessies. Plans thoroughly and prepares thoroughly for contact sessions. 3. Maak van die studiegids gebruik tydens kontaksessies. Makes use of the study guide during contact sessions.

Die dosent (vervolg) / The lecturer (continuous) 4. Gebruik ‘n vlak van taal wat ek kan verstaan. Uses a level of language that I can understand 5. Bied kontaksessies aan wat vir my waardevolle leergeleenthede is. Presents contact sessions that are valuable learning opportunities for me. 6. Meld spesifieke uitkomste wat ek vir elke kontaksessie moet bemeester. States learning outcomes I have to master for every contact session. 7. Maak gebruik van multimedia ter ondersteuning van leer / maak doeltreffend van visuele hulpmiddels gebruik. Makes use of multimedia in support of learning / makes effective use of visual aids.

Die dosent (vervolg) / The lecturer (continuous) 8. Moedig studente aan om tydens kontaksessies saam te werk. Encourages students to work together during contact sessions. 9. Moedig studente aan om aan die klasbesprekings deel te neem. Encourages students to participate in the class discussions. 10. Moedig studente aan om krities te dink, vrae te vra en aan besprekings deel te neem. Encourages student to think critically, ask questions and participate in discussions. 11. Is vriendelik teenoor studente. Is friendly towards students.

Die dosent (vervolg) / The lecturer (continuous) 12. Bevorder ‘n atmosfeer van wedersydse respek. Promotes an atmosphere of mutual respect. 13. Moedig studente aan om ‘n groter poging aan te wend in hulle studies. Encourages students to make a greater effort in their studies. 14. Bied ondersteuning en hulp wanneer daarom gevra word. Offers support and assistance when requested to do so. 15. Verduidelik hoe uitkomste geasses- seer sal word. Explains how outcomes will be assessed.

Die dosent (vervolg) / The lecturer (continuous) 16. Gee binne ‘n redelike tyd terugvoer oor toetse en take. Gives feedback on tests and assignments within a reasonable time. 17. Assesseer opdragte en projekte regverdig en deursigtig.. Assesses assignments and projects fairly and transparently. 18. Baseer assesserings op leeruitkomste soos in die studiegids gestel. Bases assessments on learning outcomes as stated in the study guide. 19. Moedig studente aan om leerondersteuning op kampus by te woon wanneer hulle swak presteer. Encourages students to attend learning support on campus when their performance is weak.

Die dosent (vervolg) / The lecturer (continuous) 20. Verduidelik die toepaslikheid van konsepte en teorieë. Explains the relevance of concepts and theories. 21. Verduidelik die verband tussen teorie en praktyk. Explains the relationship between theory and practice. 22. Verwys na toepaslike en onlangse ontwikkelings in die vak. Refers to relevant and recent develpments in the subject.

Die dosent (vervolg) / The lecturer (continuous) 23. Verduidelik die verband tussen leereenhede. Explains the relationship be- tween study units. 24. Skryf ‘n billike volume studie- materiaal voor. Prescribes a fair volume of study material. 25. Bied studiemateriaal op ‘n ge- organiseerde wyse aan soos in die studiegids uiteengesit. Presents study material in an organised manner as set out in the study guide/

Ek, die student / I, the student 26. Woon alle klasse by wat deur hierdie spesifieke dosent aange- bied word. Attend all classes presented by this specific lecturer. 27. Lees deur die studiegids / hand- boek voordat ek die kontak- sessie bywoon. Read through the study guide / textbook before attending the contact sessions. 28. Luister en vra vrae om die module inhoud te verstaan. Listen and ask questions in order to understaqnd the module content.

* Algemene kommentaar / * General Comments ……………………………………. ……………………………………