CLICK TO ADVANCE SLIDES

Slides:



Advertisements
Similar presentations
DIE ONTKENNING (NEGATIEF) Me. J. van Zyl
Advertisements

Om God te GENIET Filippense 4:2-9.
Vir God is jy nie “ per ongeluk nie “ !
Ons aanbid saam!. Ons aanbid saam! Die belangrikste boodskap in die Bybel: God is lief vir jou!
Heerlikheid! Bewaar die vrede!. Heerlikheid! Bewaar die vrede!
Rondom My Dawie de Jager.
I DECREE and DECLARE .... EK VERKLAAR...
“Be very sure of this, people never reject the Bible because they cannot understand it. They understand it too well; they understand that it condemns their.
Nagmaal Christen-word, en Christen-wees
MUNUS TRIPLEX Die oprig en herstel van die drievoudige amp
Joh. 13: “Ek gee julle 'n nuwe gebod: julle moet mekaar liefhê
Ps. 107: “Party het in die donker gesit, in diep duisternis, hulle was gevangenes, in ellende en in boeie, want hulle het hulle verset teen die bevele.
“What does this word holiness really mean
II Tim. 2:22 “Vermy die begeertes wat 'n jongmens in gevaar bring, en streef na opregtheid, geloof, liefde en vrede, saam met almal wat uit 'n rein hart.
Romeine 12:2 “Julle moenie aan hierdie sondige wêreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Dan sal julle ook kan onderskei.
In Ritme Met Die Gees Om ’n Sabbatsmens Te Word.
Absolute oortuiging God bestaan?
Innerlike sterkte.
“Oh it is at a fearful expense that ministers are allowed to enter the pulpit without being preceded, accompanied, and followed by the earnest prayers.
Gen. 39:9 “Daar is niemand wat in hierdie huis meer gesag het as ek nie. Meneer het niks van my teruggehou nie, behalwe vir u, want u is sy vrou. Hoe.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
WELKOM! Matteus 13.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Do you need a miracle In your Life?.
Joh. 4:23 “Maar daar kom 'n tyd, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader deur die Gees en in waarheid sal aanbid, want die Vader wil juis.
2 Tim. 3:5 "Hulle sal nog die uiterlike skyn van die godsdiens hê, maar die krag van die godsdiens sal hulle nie ken nie. Bly weg van sulke mense af.
Phil 3:10 (NKJV) 10 that I may know Him and the power of His resurrection, and the fellowship of His sufferings, being conformed to His death,
Jou geskenk aan God die Kersfees!
Die KRUIS Gebedsreis.
GAL 2:20-21 Ek is met Christus gekruisig, en ék leef nie meer nie, maar Christus leef in my. En wat ek nou in die vlees lewe, leef ek deur die geloof in.
my identiteit… my weerstand teen die vyand…
II Kor. 5:21 “Christus was sonder sonde, maar God het Hom in ons plek as sondaar behandel sodat ons, deur ons eenheid met Christus, deur God vrygespreek.
Tommy's Window Slideshow
Job. 42:5 “Tot nou toe het ek net gehoor wat mense van U sê, maar nou het ek U self gesien”
Luk. 11: “Dié wat op die pad val, dui op mense wat die woord hoor, maar dan kom die duiwel en neem dit uit hulle harte weg sodat hulle nie tot geloof.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie...”
Welkom Jeremia 1:4-10.
Die wederkoms van Christus sal vooraf- CLICK TO ADVANCE SLIDES
I Kor 6:20. “julle is gekoop, en die prys is betaal
> God is heilig:. > God is heilig: Lev. 11:44,45. “Ek is die Here julle God Lev. 11:44,45 “Ek is die Here julle God. Wy julle aan my diens en wees.
Titus 2:12 “Dit voed ons op om die goddelose leefwyse en wêreldse begeerlikhede te laat vaar en met selfbeheersing, opregtheid en godsvrug in die teenswoordige.
Geskape om vir ewig te lewe !
Hoe weerloos is jy....
KAN ONS GOD VERTROU WANNEER HY SÊ, “VOLG MY”? Deur Karen J. Pearson
Verbintenis tot God se heerskappy Verbintenis tot God se dienswerk Verbintenis tot God se boodskap Verbintenis tot God se middele Verbind aan God se.
Verstaan  emosies  wil
CLICK TO ADVANCE SLIDES
MAAK OOP EN ONDEK JOU GESKENK
“True repentance shows itself in a thorough breaking off from sin
Die weg tot geregtigheid
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Jak. 2:14 “Wat help dit, my broers, as iemand beweer dat hy glo, maar sy dade bevestig dit nie? Kan so 'n geloof 'n mens red?
Kol. 1:16 “Alles is deur Hom en vir Hom geskep.”
Gen. 1:26-28 “God het die mens geskep as sy verteenwoordiger, as beeld van God het Hy die mens geskep, man en vrou het Hy hulle geskep. Toe het God hulle.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Ef. 1:4 “So het Hy, nog voordat die wêreld geskep is, ons in Christus uitverkies om heilig en onberispelik voor Hom te wees.”
Matt 15:21-28 Lees asseblief saam m3.4 Nati.
Fil. 3: “Ek sê nie dat ek dit alles al het of die doel al bereik het nie, maar ek span my in om dit alles myne te maak omdat Christus Jesus my reeds.
I Pet. 1: “Nee, soos Hy wat julle geroep het, heilig is, moet julle ook in julle hele lewenswandel heilig wees. Daar staan immers geskrywe: “Wees.
Tommy's Window Slideshow
Johannes 12 Daar was ook 'n aantal Grieke onder die mense wat fees toe gekom het om te aanbid. Hulle het na Filippus, wat van Betsaida in Galilea afkomstig.
LOFOFFER 2014 Romeine 12.
Wat soek jy? Waarna dors jy? Waarna dors die wêreld?
Rom. 7: “Ek, ellendige mens
Genesis 1 - Eerste dag Toe het God gesê: “Laat daar lig wees!” En daar was lig. God het gesien die lig is goed, en Hy het die lig en donker van.
WAARHEID MATT 28: Jesus kom toe nader en sê vir hulle: “Aan My is alle mag gegee in die hemel en op die aarde. Gaan dan na al die nasies toe en maak.
WEERSPIEËL SY LIG WEERSPIEËL SY LIG [SKYN SAAM] [SKYN SAAM]
Johannes 9 Hy het gegaan en hom gewas, en toe hy terugkom, kon hy sien.
Die opstanding van Jesus is vir die alledaagse bedoel.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Presentation transcript:

CLICK TO ADVANCE SLIDES Die HERE is my herder. ♫ Turn on your speakers CLICK TO ADVANCE SLIDES

niks sal my ontbreek nie.Hy laat my neerlê in groen wei- velde; na waters waar rus is, lei Hy my heen.Hy verkwik my siel; Hy lei my in die spore van geregtigheid, om sy Naam ontwil.Al gaan ek ook in 'n dal van doodskaduwee, ek sal geen onheil vrees nie; want U is met my: u stok en u staf die vertroos my.

Psalm 139 HERE u deurgrond my en ken my.U ken my sit en my opstaan; U verstaan van ver my gedagte. U deurvors my gaan en my lê,en U is met al my weë goed bekend.Want daar is nog geen woord op my tong nie – of U, HERE,U ken dit geheel en al. U sluit my in van agter en van voor,en U lê u hand op my.

Om dit te begryp,is te wonderbaar vir my, te hoog: ek kan daar nie by nie. Waar sou ek heengaan van u Gees en waarheen vlug van u aangesig ? Klim ek op na die hemel,U is daar; en maak ek die doderyk my bed,kyk, U is daar !

Neem ek die vleuels van die dageraad,gaan ek by die uiteinde van die see woon, ook daar sou u hand my lei en u regterhand my vashou.En as ek sê: Mag tog net die duisternis my oorval en die lig nag wees tot my beskutting, Dan is selfs die duisternis vir U nie donker nie, en die nag gee lig soos die dag,die duisternis is soos die lig.Want U het my niere gevorm,my in my moeder se skoot geweef. Ek loof U,omdat ek so vreeslik wonderbaar is;wonderbaar is u werke ! En my siel weet dit alte goed.

Jesaja 40:27 Waarom sê jy dan, o Jakob,en spreek jy ,o Israel: My weg is vir die HERE verborge,en my reg gaan by my God verby ? Weet jy dit nie ? Of het jy dit nie gehoor nie? ‘n Ewige God is die HERE, Skepper van die eindes van die aarde: hy word nie moeg of mat nie,daar is geen deurgronding van sy verstand nie. Die jonges word moeg en mat, en die jongmanne struikel; maar die wat op die HERE wag,kry nuwe krag; hulle vaar op met vleuels soos die arende, hulle hardloop en word nie moeg nie, hulle wandel en word nie mat nie.

Jesaja 55:3 Neig julle oor en kom na My toe,luister,en julle siel sal lewe; EK wil met julle ‘n ewige verbond sluit: die bestendige genadebewyse van Dawid.

Rom.8:22 Want ek verlustig my in die Mattheus 16:26 Want wat baat dit ‘n mens as hy die wêreld win,maar aan sy siel skade ly ? Of wat sal ‘n mens gee as losprys vir sy siel ? Want die Seun van die mens staan gereed om met sy engele in die heerlikheid van sy Vader te kom,en dan sal Hy elkeen vergeld volgens sy dade. Rom.8:22 Want ek verlustig my in die wet van God na die innerlike mens.

Psalm 118: 8 Dit is beter om by die Rom.12:2 En word nie aan hierdie wêreld gelyk -vormig nie, maar word verander deur die vernuwing Van julle gemoed,sodat julle kan beproef wat die goeie en welgevallige en volmaakte wil van God is. Psalm 118: 8 Dit is beter om by die HERE te skuil as om op mense te vertrou.

psalm 118 :14 Die HERE is my sterkte en psalm,en Hy het my tot heil geword. Psalm 119:15,16 Ek wil u bevele oordink en op u paaie let. Ek sal my verlustig in u insettinge, u woord sal ek nie ver- geet nie.

Psalm 100 Juig voor die HERE ,o ganse aarde Psalm 100 Juig voor die HERE ,o ganse aarde! Dien die HERE met blydskap: kom voor sy aangesig met gejubel. Erken dat die Here God is: Hy het ons gemaak, en ons is syne, sy volk en sy skape van sy weide.Gaan sy poorte in met lof, sy voorhowe met lofgesang, loof Hom, prys sy Naam.Want die HERE is goed; sy goedetierenheid is tot in ewigheid,en sy trou van geslag tot geslag.

Psalm 24:1 Die aarde behoort aan die HERE en die volheid daarvan,die wêreld en die wat daarin woon. Psalm 32:7 U is 'n skuilplek vir my; U bewaar my vir benoudheid,U omring my met vrolike gesange van bevryding. Psalm 39: 13 Hoor,HERE,my gebed, en luister na my hulpgeroep,swyg nie by my trane nie,want ek is 'n vreemdeling by U, 'n bywoner soos al my vaders. Alta Strydom