Joh. 4:23 “Maar daar kom 'n tyd, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader deur die Gees en in waarheid sal aanbid, want die Vader wil juis.

Slides:



Advertisements
Similar presentations
Ons nooi alle gelowiges in Suid-Afrika om deel
Advertisements

DIE ONTKENNING (NEGATIEF) Me. J. van Zyl
In Ritme Met Die Gees Om ’n Daaglikse Mens Te Word.
Om God te GENIET Filippense 4:2-9.
Krag om oorvloedig te LEWE
Vir God is jy nie “ per ongeluk nie “ !
Ons aanbid saam!. Ons aanbid saam! Die belangrikste boodskap in die Bybel: God is lief vir jou!
Rondom My Dawie de Jager.
“Be very sure of this, people never reject the Bible because they cannot understand it. They understand it too well; they understand that it condemns their.
Nagmaal Christen-word, en Christen-wees
MUNUS TRIPLEX Die oprig en herstel van die drievoudige amp
Joh. 13: “Ek gee julle 'n nuwe gebod: julle moet mekaar liefhê
Ps. 107: “Party het in die donker gesit, in diep duisternis, hulle was gevangenes, in ellende en in boeie, want hulle het hulle verset teen die bevele.
“What does this word holiness really mean
II Tim. 2:22 “Vermy die begeertes wat 'n jongmens in gevaar bring, en streef na opregtheid, geloof, liefde en vrede, saam met almal wat uit 'n rein hart.
Regverdigmaking (Justification)
Romeine 12:2 “Julle moenie aan hierdie sondige wêreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Dan sal julle ook kan onderskei.
In Ritme Met Die Gees Om ’n Sabbatsmens Te Word.
Absolute oortuiging God bestaan?
Innerlike sterkte.
“Oh it is at a fearful expense that ministers are allowed to enter the pulpit without being preceded, accompanied, and followed by the earnest prayers.
kyk mamma – groot  rolf thielen NOTE:
Gen. 39:9 “Daar is niemand wat in hierdie huis meer gesag het as ek nie. Meneer het niks van my teruggehou nie, behalwe vir u, want u is sy vrou. Hoe.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
WELKOM! Matteus 13.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Do you need a miracle In your Life?.
2 Tim. 3:5 "Hulle sal nog die uiterlike skyn van die godsdiens hê, maar die krag van die godsdiens sal hulle nie ken nie. Bly weg van sulke mense af.
Krake 'n Baie hoë gebou was vir etlike jare in gebruik toe daar op 'n dag 'n gevaarlike kraak in die muur op die 42ste verdieping verskyn het. Die.
Phil 3:10 (NKJV) 10 that I may know Him and the power of His resurrection, and the fellowship of His sufferings, being conformed to His death,
Jou geskenk aan God die Kersfees!
Die KRUIS Gebedsreis.
BELANGRIKSTE WAARHEDE Jahshua gee ons die ewige lewe Joh 3:16 Ons moet dissipels van Jahshua wees Joh 12:26 Ons moet God en mekaar liefhê Matt.
GAL 2:20-21 Ek is met Christus gekruisig, en ék leef nie meer nie, maar Christus leef in my. En wat ek nou in die vlees lewe, leef ek deur die geloof in.
II Kor. 5:21 “Christus was sonder sonde, maar God het Hom in ons plek as sondaar behandel sodat ons, deur ons eenheid met Christus, deur God vrygespreek.
Tommy's Window Slideshow
Job. 42:5 “Tot nou toe het ek net gehoor wat mense van U sê, maar nou het ek U self gesien”
Luk. 11: “Dié wat op die pad val, dui op mense wat die woord hoor, maar dan kom die duiwel en neem dit uit hulle harte weg sodat hulle nie tot geloof.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie...”
Gesalfde Rus Theo Potgieter 24 Februarie
1 Kor 14:1 (Afrikaanse Ou Vertaling)
Welkom Jeremia 1:4-10.
I Kor 6:20. “julle is gekoop, en die prys is betaal
> God is heilig:. > God is heilig: Lev. 11:44,45. “Ek is die Here julle God Lev. 11:44,45 “Ek is die Here julle God. Wy julle aan my diens en wees.
Titus 2:12 “Dit voed ons op om die goddelose leefwyse en wêreldse begeerlikhede te laat vaar en met selfbeheersing, opregtheid en godsvrug in die teenswoordige.
Geskape om vir ewig te lewe !
Hoe weerloos is jy....
Verbintenis tot God se heerskappy Verbintenis tot God se dienswerk Verbintenis tot God se boodskap Verbintenis tot God se middele Verbind aan God se.
“To believe is not lightly to form an opinion, or to assent only to what is said, but is a firm, undoubting conviction, so that we may dare to subscribe.
Verstaan  emosies  wil
MAAK OOP EN ONDEK JOU GESKENK
“True repentance shows itself in a thorough breaking off from sin
“Julle sal my getuies wees”
Die weg tot geregtigheid
I Tim. 5:17 “Die ouderlinge wat goeie leiding gee, behoort dubbele erkenning te kry, veral dié wat hard werk deur te preek en onderrig te gee”
Sessie 2: Oor die teenwoordigheid van die verhoogde Christus by ons
Regverdigmaking (Justification)
Hartlik welkom in die Erediens
Jak. 2:14 “Wat help dit, my broers, as iemand beweer dat hy glo, maar sy dade bevestig dit nie? Kan so 'n geloof 'n mens red?
Kol. 1:16 “Alles is deur Hom en vir Hom geskep.”
Gen. 1:26-28 “God het die mens geskep as sy verteenwoordiger, as beeld van God het Hy die mens geskep, man en vrou het Hy hulle geskep. Toe het God hulle.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Ef. 1:4 “So het Hy, nog voordat die wêreld geskep is, ons in Christus uitverkies om heilig en onberispelik voor Hom te wees.”
I Pet. 1: “Nee, soos Hy wat julle geroep het, heilig is, moet julle ook in julle hele lewenswandel heilig wees. Daar staan immers geskrywe: “Wees.
Tommy's Window Slideshow
Johannes 12 Daar was ook 'n aantal Grieke onder die mense wat fees toe gekom het om te aanbid. Hulle het na Filippus, wat van Betsaida in Galilea afkomstig.
LOFOFFER 2014 Romeine 12.
Rom. 7: “Ek, ellendige mens
WAARHEID MATT 28: Jesus kom toe nader en sê vir hulle: “Aan My is alle mag gegee in die hemel en op die aarde. Gaan dan na al die nasies toe en maak.
Johannes 9 Hy het gegaan en hom gewas, en toe hy terugkom, kon hy sien.
Presentation transcript:

Joh. 4:23 “Maar daar kom 'n tyd, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader deur die Gees en in waarheid sal aanbid, want die Vader wil juis hê dat die mense wat Hom aanbid, dit so moet doen.”

Gal. 2:20 “ek is saam met Christus gekruisig, en nou is dit nie meer ek wat lewe nie, maar Christus wat in my lewe.”

II Kor. 6:10 “Ons word behandel asas bedroefdes, en tog is ons altyd opgeruimd”

Wat steel jou vreugde?

Redes vir my vreugde: God se regverdige karakter:

Ps. 28:7 “Die Here is my sterkte en my beskermer, op Hom het ek vertrou. Hy het my gehelp. Daarom is ek bly en wil ek Hom loof met my lied.”

Redes vir my vreugde: God se regverdige karakter: Christus se regverdigmaking:

Luk. 10:20 “En tog moet julle nie bly wees net omdat die geeste hulle aan julle onderwerp nie, maar wees veral bly omdat julle name in die hemel opgeskryf is.”

Redes vir my vreugde: God se regverdige karakter: Christus se regverdigmaking: Werk van die Heilig Gees in my:

Rom. 14:17 “Die koninkryk van God is nie 'n saak van eet en drink nie, maar van gehoorsaamheid aan God, vrede en vreugde, wat die Heilige Gees ons gee.”

Redes vir my vreugde: God se regverdige karakter: Christus se regverdigmaking: Werk van die Heilig Gees in my: Oor al ons genade gawes:

Ef. 1:3 “Aan God, die Vader van ons Here Jesus Christus, kom al die lof toe! Hy het ons in Christus geseën met al die seëninge van die Gees wat daar in die hemel is.”

Redes vir my vreugde: God se regverdige karakter: Christus se regverdigmaking: Werk van die Heilig Gees in my: Oor al ons genade gawes: Omdat alles tot ons voordeel gebeur:

Rom. 8:28 “Ons weet dat God alles ten goede laat meewerk vir dié wat Hom liefhet, dié wat volgens sy besluit geroep is.”

Redes vir my vreugde: God se regverdige karakter: Christus se regverdigmaking: Werk van die Heilig Gees in my: Oor al ons genade gawes: Omdat alles tot ons voordeel gebeur: Belofte van toekomstige glorie:

Matt. 5:12 “Wees bly en verheug, want julle loon is groot in die hemel. Hulle het immers die profete voor julle net so vervolg.”

Redes vir my vreugde: God se regverdige karakter: Christus se regverdigmaking: Werk van die Heilig Gees in my: Oor al ons genade gawes: Omdat alles tot ons voordeel gebeur: Belofte van toekomstige glorie: Beantwoorde gebede:

Ps. 66:20 “Die lof kom God toe wat my gebed nie afgewys en sy trou nie van my weerhou het nie.”

Redes vir my vreugde: God se regverdige karakter: Christus se regverdigmaking: Werk van die Heilig Gees in my: Oor al ons genade gawes: Omdat alles tot ons voordeel gebeur: Belofte van toekomstige glorie: Beantwoorde gebede: Oor God se Woord:

Ps. 119:14 “Om volgens u verordeninge te lewe, gee my meer vreugde as al die rykdom van die wêreld.”

Redes vir my vreugde: God se regverdige karakter: Christus se regverdigmaking: Werk van die Heilig Gees in my: Oor al ons genade gawes: Omdat alles tot ons voordeel gebeur: Belofte van toekomstige glorie: Beantwoorde gebede: Oor God se Woord: Gemeenskap van gelowiges:

II Tim. 2:4 “Ek onthou jou afskeidstrane en wil jou baie graag weer sien. Dit sal vir my 'n groot vreugde wees.”

Redes vir my vreugde: God se regverdige karakter: Christus se regverdigmaking: Werk van die Heilig Gees in my: Oor al ons genade gawes: Omdat alles tot ons voordeel gebeur: Belofte van toekomstige glorie: Beantwoorde gebede: Oor God se Woord: Gemeenskap van gelowiges: Evangelie wat mense red:

Hand. 15:3 “Nadat die gemeente hulle van die nodige vir die reis voorsien het, het hulle deur Fenisië en Samaria gegaan en vertel van die bekering van die heidene. Hieroor was al die gelowiges baie bly.”

“The joyful Christian is more concerned about glorifying God than about avoiding temporal difficulties. He thinks more of his spiritual riches and eternal glory than he does any present pain or material poverty.” John MacAthur