Ontbinding van die vennootskap

Slides:



Advertisements
Similar presentations
THE INFLUENCE OF 10 YEARS OF DEMOCRACY ON THE NEEDS AND WANTS OF SOUTH AFRICANS.
Advertisements

T: LAW OF PARTNERSHIPS Dissolution of partnerships.
Ontwikkel deur Info-Edu. Academix is waarskynlik die oplossing waarna u al vir 'n geruime tyd soek!! Voel u kind ook baie dae só ?
Eenheid 3.2 en 4.1. Inleiding As daar gekyk word na die hofsake wat handel oor die hersiening van irrasionele en onredelike administratiewe handelinge,
Internetkonneksies Internet konneksies Skakellyn 56K modem ADSL
DIE ONTKENNING (NEGATIEF) Me. J. van Zyl
Inkomste en Uitgawes Onderwerp 7
Ons aanbid saam!. Ons aanbid saam! Die belangrikste boodskap in die Bybel: God is lief vir jou!
Arbeidsreg ABR 224 Tema 3 Lesing 7.
EENHEID 13 POSITIEWE WANPRESTASIE
Beste Skoene Ooit.
PROGRESSIE & PROMOSIE Dr Willie Stolk.
Maak ‘n dinamiese en fundamentale impak in die lewens van mense
KONTRAKTEREG DEEL III KONTRAKBREUK.
Eenheid 4 Aanbod en Aanname
BESIGHEIDSTUDIES – GRAAD 10
GEREGTELIKE HERSIENING VAN PROSEDURELE ONBILLIKEHEID – ARTIKEL 6(2)(C)
VENNOOTSKAPSREG HOFSAKE.
Nagmaal Christen-word, en Christen-wees
Die verandering wat ‘n proses soos Kerkhereniging tot gevolg het geskied gewoonlik nie in ‘n reguit lyn direk van Punt A tot Punt B nie In feite lyk verandering.
Joh. 13: “Ek gee julle 'n nuwe gebod: julle moet mekaar liefhê
Onderwerp 12 Entrepreneursdag
Let go and let God...? "Someone's sitting in the shade today because someone planted a tree a long time ago."  Saligmakende geloof Daaglikse geloof.
Romeine 12:2 “Julle moenie aan hierdie sondige wêreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Dan sal julle ook kan onderskei.
Absolute oortuiging God bestaan?
ROETE 13 TIMOTEUS Vat voor!.
Innerlike sterkte.
Waaroor gaan kerkeenheid?
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
WELKOM! Matteus 13.
Hoofstuk 17: Maatskappye en Ander Besigheidstrukture
KONTRAKTEREG EENHEID 14 REPUDIASIE.
Joh. 4:23 “Maar daar kom 'n tyd, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader deur die Gees en in waarheid sal aanbid, want die Vader wil juis.
Om te ONTVANG 1 Konings 3:2-15.
Krake 'n Baie hoë gebou was vir etlike jare in gebruik toe daar op 'n dag 'n gevaarlike kraak in die muur op die 42ste verdieping verskyn het. Die.
Kontraktereg Eenheid 7 Formaliteite.
Rogers’ Diffusion of Innovation Model of Change
ONMOONTLIKMAKING VAN PRESTASIE: LEERUITKOMSTE:
Die KRUIS Gebedsreis.
BELANGRIKSTE WAARHEDE Jahshua gee ons die ewige lewe Joh 3:16 Ons moet dissipels van Jahshua wees Joh 12:26 Ons moet God en mekaar liefhê Matt.
ADMINISTRATIEWE REELINGS 2012
Realiteite, God se woorde, ons woorde en die toekoms.
Luk. 11: “Dié wat op die pad val, dui op mense wat die woord hoor, maar dan kom die duiwel en neem dit uit hulle harte weg sodat hulle nie tot geloof.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie...”
Gesalfde Rus Theo Potgieter 24 Februarie
EENHEID 3.2 VERVOLG & EENHEID 4.1
Welkom Jeremia 1:4-10.
> God is heilig:. > God is heilig: Lev. 11:44,45. “Ek is die Here julle God Lev. 11:44,45 “Ek is die Here julle God. Wy julle aan my diens en wees.
Titus 2:12 “Dit voed ons op om die goddelose leefwyse en wêreldse begeerlikhede te laat vaar en met selfbeheersing, opregtheid en godsvrug in die teenswoordige.
LO Kwartaal 3 Graad 11.
Verbintenis tot God se heerskappy Verbintenis tot God se dienswerk Verbintenis tot God se boodskap Verbintenis tot God se middele Verbind aan God se.
EENHEID 9 GEOORLOOFDHEID
Hartlik welkom in die Erediens!
MAAK OOP EN ONDEK JOU GESKENK
“True repentance shows itself in a thorough breaking off from sin
I Tim. 5:17 “Die ouderlinge wat goeie leiding gee, behoort dubbele erkenning te kry, veral dié wat hard werk deur te preek en onderrig te gee”
Sessie 2: Oor die teenwoordigheid van die verhoogde Christus by ons
Hoofstuk 17: Maatskappye en Ander Besigheidstrukture
Jak. 2:14 “Wat help dit, my broers, as iemand beweer dat hy glo, maar sy dade bevestig dit nie? Kan so 'n geloof 'n mens red?
I Pet. 1: “Nee, soos Hy wat julle geroep het, heilig is, moet julle ook in julle hele lewenswandel heilig wees. Daar staan immers geskrywe: “Wees.
LOFOFFER 2014 Romeine 12.
Financial documents at work Finansiële dokumente by die werk
Barmhartigheid Hoekom? Wat? Waar?.
Taalkunde.
I DECREE and DECLARE EK VERKLAAR..2
Rom. 7: “Ek, ellendige mens
Narratiewe benadering tot gemeentes
WAARHEID MATT 28: Jesus kom toe nader en sê vir hulle: “Aan My is alle mag gegee in die hemel en op die aarde. Gaan dan na al die nasies toe en maak.
WEERSPIEËL SY LIG WEERSPIEËL SY LIG [SKYN SAAM] [SKYN SAAM]
Die opstanding van Jesus is vir die alledaagse bedoel.
Presentation transcript:

Ontbinding van die vennootskap VENNOOTSKAPSREG Ontbinding van die vennootskap

GRONDE VIR ONTBINDING Onderlinge ooreenkoms Afloop van die termyn Voltooiing van die vennootskapsbesigheid Dood van vennoot Uittrede Toelating van nuwe vennoot Hofbevel Oorlog Sekwestrasie

ONDERLINGE OOREENKOMS Ontbindingsooreenkoms Uitdruklik of stilswyend Formaliteite volgens vennnootskapskontrak Kan dmv ooreenkoms van die vennootskapskontrak se formaliteite afwyk

Afloop van termyn Vennootskapsooreenkoms Mag egter verleng, verkort, ter syde stel – ooreenkoms Regte en pligte behou, tensy ander ooreengekom

Voltooiing van besigheid Gestig vir bepaalde projek Doel gestig raak onmoontlik om te bereik

DOOD van ‘n vennoot Onmiddellike beëindiging Oorblywende vonnote mag voortgaan Vennootskapsooreenkoms Nuwe vennootskap Benoeming van erfgenaam as vennoot Besigheid mag tydelik voortgesit word tot voordeel van oorledene Ooreenkoms Likwidasie word uitgestel Nadele van onverwagse likwidasie word beperk

uittrede van ‘n vennoot Eensydige kennisgewing Mag beperk word in vennootskapsooreenkoms Bona fide, redelik, geleë Gevolg - ontbinding - troubreuk - skadevergoeding - deel in voordele

Toelating van ‘n nuwe vennoot Ooreenkoms tussen bestaande vennote en nuwe vennoot Nie noodwendig dieselfde regte en verpligtinge Streng toegepas, mag in toekoms verander (Berco Sameday Express)

Hofbevel Vennoot kan by hof aansoek doen Ontbing moet reg en billik wees Hof kyk na volgende omstandighede: - Skending van vertrouernsverhouding Onherstelbare vernietiging Ondergrawing; owerspel; ingevolge vennootskapskontrak - Veranderinge in persoonlike omstandighede Langdurige siekte, serifisering van geestesongesteldheid; langdurige gevangesetting

OORLOG Een van die vennote is ‘n vyandonderdaan wat in die vyandige gebied woonagtig is Indien nie in vyandige woonagtig nie – ontbindingsbevel by die hof

SEKWESTRASIE Vennootskapsboedel word gesekwestreer Boedel van vennoot gesekwestreer, BK of mpy word gelikwideer Boedel van elkeen van die vennote word gesekwestreer (behalwe buitengewone vennote) Insolvensiewet kan sekwestrasie van vennote se boedels verhoed Gee onderneming om skulde te betaal; en Verskaf sekuriteit

Formaliteite vir ontbinding Geen statutêre formaliteite Wye publisiteit word vereis Estoppel Ou vennootskap word beeïndig – nuwe word geskep - klandisiewaarde word oorgedra Insolvensiewet vereis kennisgewing in die Staatskoerant Twee uitgawes Afrikaanse en Engelse koerant Minstens 30 dae voor en een nie meer as 60 dae voor oordrag plaasvind nie Wat gebeur met skuldeiser as hy nie kennis kry nie?

Gevolge van ontbinding Verhouding tussen vennote Verhouding tussen vennote en derdes

Verhouding tussen vennote Verhouding van goeie trou bly voortbestaan Vennootskapskontrak word beeïnding Bepalings wat verhouding na beeïndiging reël Verval van wedersydse volmag Tensy noodsaaklik om onvoltooide besigheid af te handel of boedel te likwideer

Verhouding tussen derdes Regte en verpligtinge van vennootskap bly steeds van krag Debiteure moet presteer – alle vennote moet afdwing Meer praktiese reëling kan aangegaan word Verpligtinge teenoor krediteure moet steeds nagekom word Gesamentlik en afsonderlik aanspreeklik Enige vennoot vir volle omvang aanspreeklik hou Vennoot moet weer van ander vennote verhaal

LIKWIDASIE Wat behels likwidasie ( 2 wyses) Vennootskapsooreenkoms kan prosedure bepaal Vennote kan self likwidasie behartig of likwidateur aanstel Hof kan genader word indien partye nie kan ooreenkom nie Likwidateur moet bona fide optree Likwidateur geregtig op ontslag wanneer behoorlike verrekening aan vennote geskied het Proses wat gevolg word om skuldeisers te bataal As daar te min in die boedel is (winsdeling) As daar geld oor is (verliesdeling) Action pro socio Actio communi dividundo

HOFSAKE VIR VOLGENDE WEEK Berco Sameday Express v McNeil [1996] 4 All SA 100 (W) Goodricke’s v Hall [1978] 4 SA 208 [N] Geldenhuys v East and West Investments (Pty) Ltd 2005 (2) SA 74 (HHA) Wegner v Surgeson 1910 TDP 571 Curtis and Curtis v Beart 1909 TH 141 Koekemoer v Langeberg Stene BK 1999 (1) SA 361 (N)