Krake 'n Baie hoë gebou was vir etlike jare in gebruik toe daar op 'n dag 'n gevaarlike kraak in die muur op die 42ste verdieping verskyn het. Die.

Slides:



Advertisements
Similar presentations
Wat maak ek met die gemors? `n Kragtige oplossing vir Oorwinning.
Advertisements

Follow Him. Seek Him..
Ons nooi alle gelowiges in Suid-Afrika om deel
DIE ONTKENNING (NEGATIEF) Me. J. van Zyl
Om God te GENIET Filippense 4:2-9.
Vir God is jy nie “ per ongeluk nie “ !
Ons aanbid saam!. Ons aanbid saam! Die belangrikste boodskap in die Bybel: God is lief vir jou!
Rondom My Dawie de Jager.
The Ultimate Celebrity of ALL times
“Be very sure of this, people never reject the Bible because they cannot understand it. They understand it too well; they understand that it condemns their.
Nagmaal Christen-word, en Christen-wees
MUNUS TRIPLEX Die oprig en herstel van die drievoudige amp
Jesus - Die Bevelvoerder van die Weermag
Ps. 107: “Party het in die donker gesit, in diep duisternis, hulle was gevangenes, in ellende en in boeie, want hulle het hulle verset teen die bevele.
II Tim. 2:22 “Vermy die begeertes wat 'n jongmens in gevaar bring, en streef na opregtheid, geloof, liefde en vrede, saam met almal wat uit 'n rein hart.
Romeine 12:2 “Julle moenie aan hierdie sondige wêreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Dan sal julle ook kan onderskei.
Absolute oortuiging God bestaan?
Innerlike sterkte.
kyk mamma – groot  rolf thielen NOTE:
Gen. 39:9 “Daar is niemand wat in hierdie huis meer gesag het as ek nie. Meneer het niks van my teruggehou nie, behalwe vir u, want u is sy vrou. Hoe.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Joh. 4:23 “Maar daar kom 'n tyd, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader deur die Gees en in waarheid sal aanbid, want die Vader wil juis.
Om te ONTVANG 1 Konings 3:2-15.
Phil 3:10 (NKJV) 10 that I may know Him and the power of His resurrection, and the fellowship of His sufferings, being conformed to His death,
Jou geskenk aan God die Kersfees!
Die KRUIS Gebedsreis.
GAL 2:20-21 Ek is met Christus gekruisig, en ék leef nie meer nie, maar Christus leef in my. En wat ek nou in die vlees lewe, leef ek deur die geloof in.
II Kor. 5:21 “Christus was sonder sonde, maar God het Hom in ons plek as sondaar behandel sodat ons, deur ons eenheid met Christus, deur God vrygespreek.
Tommy's Window Slideshow
Job. 42:5 “Tot nou toe het ek net gehoor wat mense van U sê, maar nou het ek U self gesien”
Luk. 11: “Dié wat op die pad val, dui op mense wat die woord hoor, maar dan kom die duiwel en neem dit uit hulle harte weg sodat hulle nie tot geloof.
Sam CH Cupido Sommer net vir jou.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie...”
Welkom Jeremia 1:4-10.
Die wederkoms van Christus sal vooraf- CLICK TO ADVANCE SLIDES
I Kor 6:20. “julle is gekoop, en die prys is betaal
> God is heilig:. > God is heilig: Lev. 11:44,45. “Ek is die Here julle God Lev. 11:44,45 “Ek is die Here julle God. Wy julle aan my diens en wees.
Titus 2:12 “Dit voed ons op om die goddelose leefwyse en wêreldse begeerlikhede te laat vaar en met selfbeheersing, opregtheid en godsvrug in die teenswoordige.
Geskape om vir ewig te lewe !
Hoe weerloos is jy....
KAN ONS GOD VERTROU WANNEER HY SÊ, “VOLG MY”? Deur Karen J. Pearson
Verstaan  emosies  wil
Hartlik welkom in die Erediens!
This is amazing, he died of pancreatic cancer in 2008, but wrote a book ‘The last lecture” before then, one of the bestsellers in 2007.  What a legacy.
MAAK OOP EN ONDEK JOU GESKENK
“True repentance shows itself in a thorough breaking off from sin
“Julle sal my getuies wees”
Sessie 2: Oor die teenwoordigheid van die verhoogde Christus by ons
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Jak. 2:14 “Wat help dit, my broers, as iemand beweer dat hy glo, maar sy dade bevestig dit nie? Kan so 'n geloof 'n mens red?
Kol. 1:16 “Alles is deur Hom en vir Hom geskep.”
Gen. 1:26-28 “God het die mens geskep as sy verteenwoordiger, as beeld van God het Hy die mens geskep, man en vrou het Hy hulle geskep. Toe het God hulle.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Matt 15:21-28 Lees asseblief saam m3.4 Nati.
Fil. 3: “Ek sê nie dat ek dit alles al het of die doel al bereik het nie, maar ek span my in om dit alles myne te maak omdat Christus Jesus my reeds.
I Pet. 1: “Nee, soos Hy wat julle geroep het, heilig is, moet julle ook in julle hele lewenswandel heilig wees. Daar staan immers geskrywe: “Wees.
Tommy's Window Slideshow
Johannes 12 Daar was ook 'n aantal Grieke onder die mense wat fees toe gekom het om te aanbid. Hulle het na Filippus, wat van Betsaida in Galilea afkomstig.
LOFOFFER 2014 Romeine 12.
Barmhartigheid Hoekom? Wat? Waar?.
Taalkunde.
I DECREE and DECLARE EK VERKLAAR..2
Rom. 7: “Ek, ellendige mens
Genesis 1 - Eerste dag Toe het God gesê: “Laat daar lig wees!” En daar was lig. God het gesien die lig is goed, en Hy het die lig en donker van.
WAARHEID MATT 28: Jesus kom toe nader en sê vir hulle: “Aan My is alle mag gegee in die hemel en op die aarde. Gaan dan na al die nasies toe en maak.
WEERSPIEËL SY LIG WEERSPIEËL SY LIG [SKYN SAAM] [SKYN SAAM]
Johannes 9 Hy het gegaan en hom gewas, en toe hy terugkom, kon hy sien.
Die opstanding van Jesus is vir die alledaagse bedoel.
Rondom my Dawie de Jager. Rondom my Dawie de Jager.
Presentation transcript:

Krake 'n Baie hoë gebou was vir etlike jare in gebruik toe daar op 'n dag 'n gevaarlike kraak in die muur op die 42ste verdieping verskyn het. Die besturende direkteur, aan wie die maatskappy behoort het, was baie bekommerd en hy het onmiddellik 'n argitek laat uitkom om die saak te ondersoek. Toe die argitek opdaag, het die besturende direkteur die hysbak na die 42ste verdieping geneem om hom te ontmoet.

Die bestuurder kon die argitek nêrens vind nie en was omgekrap toe hy uiteindelik te hore kom dat die argitek onder in die kelderverdieping van die gebou opgemerk is. Hy is dadelik na die kelderverdieping en toe hy die argitek daar vind, vra hy; “Wat op aarde maak jy hier onder – die kraak is daarbo op die 42ste verdieping wat onmiddellik jou aandag vra!” Die argitek antwoord; “Meneer, daar mag 'n kraak bo by die 42ste verdieping wees, maar die fout lê nie daar nie. Die probleem lê hier in die fondasie van die gebou.”

Toe kom dit uit, dat 'n veiligheidswag wat daar gewerk het, vir hom (by sy huis) 'n motorhuis wou aanbou. Die wag het nie genoeg geld gehad nie en het elke aand voor hy huis toe is die hysbak tot onder in die kelder van die gebou gevat en vir hom daar 'n baksteen of twee uitgekap. Dit het hy dan in sy rugsak saam huis toe geneem. Dit was dan die oorsaak dat daar met verloop van tyd 'n kraak bo by die 42ste verdieping van die gebou verskyn en hierdie kraak was vir almal baie sigbaar gewees.

As ons rondom ons kyk, sien ons ook baie mense met ernstige krake op die 42ste verdieping van hulle lewens. Dinge loop verkeerd. Spanning raak te veel. Finansies begin druk en die liefde verflou. Seksuele verhoudings vind plaas buite die huwelik. Versoekings word onweerstaanbaar, ens-ens...

Dan hardloop ons so dikwels na die 42ste verdieping om te probeer red wat daar te redde is, maar die fout lê nie daar bo in die 42 ste verdieping nie. Die fout moet onder by die fondasie van die gebou gesoek word. Die fout moet in mense met krake se harte gesoek word maar weet jy wat is so hartverskeurend – Die krake word baie keer deur ander mense veroorsaak wat met jou fondasie gelol het – Baie keer, deur die toedoen van 'n ander mens, word daar nou 'n krisis op en in jou lewe geplaas.

Die Bybel leer vir ons in Mat 7 en in 1 Kor 3 dat ons 'n gebou van God is en dat Jesus Christus die fondament van daardie gebou is. As ons die Fondament (Jesus wat die Rots is) uit ons lewe begin wegvat, sal die gebou op die 42ste verdieping begin kraak en mettertyd inmekaar tuimel! Dit beteken as daar 'n kraak in jou fondasie is dan moet dit onmiddellik aandag ontvang. Roep vandag die beste Argitek in om jou kraak te ondersoek en die regte stappe tot herstel gee – net Hy kan dit doen – Jesus, die groot geneser, die groot Argitek van gebroke harte wag vir jou daar onder in die kelder verdieping waar dit stil is – praat met Hom en vertel Hom wat pla. Author unknown; Presentation by Cornelia