Woorde Vincent Oliphant.

Slides:



Advertisements
Similar presentations
Follow Him. Seek Him..
Advertisements

TITEL: Verwysing na Middeleeuse landkaarte wat gevare aandui.
Brief insake Downsindroom
Hersiening Graad 7 Junie 2012.
KINDERS VAN DIE WIND Koos du Plessis.
Afrikaans Eerste Addisionele Taal
DIE ONTKENNING (NEGATIEF) Me. J. van Zyl
ONS WAG – Antjie Krog Die Digteres:.
Vincent Oliphant Vincent Oliphant het grootgeword
Kabouterliefde Ingrid Jonker.
Ek het ‘n huisie aan die Rand
Ons aanbid saam!. Ons aanbid saam! Die belangrikste boodskap in die Bybel: God is lief vir jou!
Rondom My Dawie de Jager.
Kontak Theo de Jager.
Brief – Fernel Abrahams Strofe 1
KONTAK Theo de Jager.
Rosa Keet Rosa Keet is in Senekal in die Vrystaat gebore en
KLARA MAJOLA D. J. Opperman.
“Be very sure of this, people never reject the Bible because they cannot understand it. They understand it too well; they understand that it condemns their.
‘n Foto van die skryfster: Antjie Krog
Nagmaal Christen-word, en Christen-wees
MUNUS TRIPLEX Die oprig en herstel van die drievoudige amp
Joh. 13: “Ek gee julle 'n nuwe gebod: julle moet mekaar liefhê
Ps. 107: “Party het in die donker gesit, in diep duisternis, hulle was gevangenes, in ellende en in boeie, want hulle het hulle verset teen die bevele.
II Tim. 2:22 “Vermy die begeertes wat 'n jongmens in gevaar bring, en streef na opregtheid, geloof, liefde en vrede, saam met almal wat uit 'n rein hart.
Ek Het ‘n Huisie By Die See
Absolute oortuiging God bestaan?
Innerlike sterkte.
“Oh it is at a fearful expense that ministers are allowed to enter the pulpit without being preceded, accompanied, and followed by the earnest prayers.
WELKOM! Matteus 13.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Do you need a miracle In your Life?.
Joh. 4:23 “Maar daar kom 'n tyd, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader deur die Gees en in waarheid sal aanbid, want die Vader wil juis.
2 Tim. 3:5 "Hulle sal nog die uiterlike skyn van die godsdiens hê, maar die krag van die godsdiens sal hulle nie ken nie. Bly weg van sulke mense af.
Om te ONTVANG 1 Konings 3:2-15.
Krake 'n Baie hoë gebou was vir etlike jare in gebruik toe daar op 'n dag 'n gevaarlike kraak in die muur op die 42ste verdieping verskyn het. Die.
Die KRUIS Gebedsreis.
GAL 2:20-21 Ek is met Christus gekruisig, en ék leef nie meer nie, maar Christus leef in my. En wat ek nou in die vlees lewe, leef ek deur die geloof in.
NP van Wyk Louw Toe jy kind was.
In 2009 was daar reeds 33, 3 miljoen mense wat met MIV lewe
II Kor. 5:21 “Christus was sonder sonde, maar God het Hom in ons plek as sondaar behandel sodat ons, deur ons eenheid met Christus, deur God vrygespreek.
Tommy's Window Slideshow
Realiteite, God se woorde, ons woorde en die toekoms.
Luk. 11: “Dié wat op die pad val, dui op mense wat die woord hoor, maar dan kom die duiwel en neem dit uit hulle harte weg sodat hulle nie tot geloof.
Sam CH Cupido Sommer net vir jou.
Welkom Jeremia 1:4-10.
I Kor 6:20. “julle is gekoop, en die prys is betaal
Titus 2:12 “Dit voed ons op om die goddelose leefwyse en wêreldse begeerlikhede te laat vaar en met selfbeheersing, opregtheid en godsvrug in die teenswoordige.
“To believe is not lightly to form an opinion, or to assent only to what is said, but is a firm, undoubting conviction, so that we may dare to subscribe.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Hartlik welkom in die Erediens!
This is amazing, he died of pancreatic cancer in 2008, but wrote a book ‘The last lecture” before then, one of the bestsellers in 2007.  What a legacy.
“True repentance shows itself in a thorough breaking off from sin
Teoretiese aspekte van gedigte
Jak. 2:14 “Wat help dit, my broers, as iemand beweer dat hy glo, maar sy dade bevestig dit nie? Kan so 'n geloof 'n mens red?
Gen. 1:26-28 “God het die mens geskep as sy verteenwoordiger, as beeld van God het Hy die mens geskep, man en vrou het Hy hulle geskep. Toe het God hulle.
Fil. 3: “Ek sê nie dat ek dit alles al het of die doel al bereik het nie, maar ek span my in om dit alles myne te maak omdat Christus Jesus my reeds.
I Pet. 1: “Nee, soos Hy wat julle geroep het, heilig is, moet julle ook in julle hele lewenswandel heilig wees. Daar staan immers geskrywe: “Wees.
Tommy's Window Slideshow
Johannes 12 Daar was ook 'n aantal Grieke onder die mense wat fees toe gekom het om te aanbid. Hulle het na Filippus, wat van Betsaida in Galilea afkomstig.
LOFOFFER 2014 Romeine 12.
Barmhartigheid Hoekom? Wat? Waar?.
Taalkunde.
Rom. 7: “Ek, ellendige mens
Genesis 1 - Eerste dag Toe het God gesê: “Laat daar lig wees!” En daar was lig. God het gesien die lig is goed, en Hy het die lig en donker van.
WAARHEID MATT 28: Jesus kom toe nader en sê vir hulle: “Aan My is alle mag gegee in die hemel en op die aarde. Gaan dan na al die nasies toe en maak.
Kontak Theo de Jager.
Johannes 9 Hy het gegaan en hom gewas, en toe hy terugkom, kon hy sien.
Rondom my Dawie de Jager. Rondom my Dawie de Jager.
Boekmerk Marlise Joubert. boekmerk Marlise Joubert.
Presentation transcript:

Woorde Vincent Oliphant

Woorde

Woorde My woorde het nie die krag Om bose magte tot ‘n val te bring nie My woorde kan bloot sing My woorde is nie ‘n dak Om onder te skuil nie My woorde is swak

My woorde kan bloot sing

My woorde is nie ‘n dak

My woorde kan nie keer Dat ons die kromme note haal nie My woorde is kaal

Glo tog My woorde het nie die byt Van koeëls en grofgeskut nie Nee My woorde kan bloot bid En pleit En wens Medeburgers van die lewe Dat ons van grense sal vergeet En bloot mens sal wees En medemens

My woorde het nie die byt van koeëls en grofgeskut nie

My woorde kan bloot bid En pleit En wens

Tipografie Vryevers (bevry jouself van veroordeling, rassisme, geweld, die verlede) Baie persoonlike gedig 20 reëls 4 strofes (strofebou) Rymskema: abc en vryevorm (Tersine – 3 reëls)

Tema Woorde: Alles wat gepraat en geskryf word Humaniteit (Humanity) / Medemenslikheid Aanvaarding (exceptance) / Grensloosheid (without barriers) Die digter wil sy woorde as ‘n werktuig van versoening gebruik (use it as a vehicle for reconciliation). Sy woorde is nie ‘n politieke wapen nie (not a political weapon). Woorde is menslik (net mense kan praat). Hy wil skep en vrede bring met sy woorde – nie vernietig nie.

Beeldspraak Personifikasie Woorde kan sing r3, is kaal r9, kan bloot bid r14 ens. Metafoor “is” Sy woorde kan nie as dak of skuiling gebruik word nie r4&5

Rym (rime) Assonansie “krag” en “magte” r1 & 2 / “om onder” r5 Alliterasie K-klank

Stylfigure Herhaling “my woorde” 8 keer “bloot” “en” (Polisindenton = herhaling van voegwoord “en”) = dit beklemtoon die werkwoord (dit wat die woorde kan doen) Wending “Glo tog” (strofe 4)

Woorde Assonansie My woorde het nie die krag (strength) Om bose magte(evil powers) tot ‘n val te bring nie My woorde kan bloot(merely) sing My woorde is nie ‘n dak (roof) Om onder te skuil (hide under) nie My woorde is swak (weak) Tersine: 3 reëls Herhaling Personifikasie Metafoor “is”

My woorde kan nie keer (can’t prevent/stop) Herhaling My woorde kan nie keer (can’t prevent/stop) Dat ons die kromme note haal nie My woorde is kaal(naked) Kromme note haal (with great effort): old expression. Why use such an old expression? It can refer to the fact that problems in society have been there for ages: (colonialism, imperialism, apartheid). Kromme note haal: “Die probleem kan net met moeite opgelos word” (The problem can only be solved with difficulty) Personifikasie

The poem almost ends off as a prayer Glo tog (believe me) My woorde het nie die byt (bite) Van koeëls (bullets) en grofgeskut (large guns) nie Nee (No, exclamation without an exclamation mark / Turning point “Wending”) My woorde kan bloot bid En pleit En wens Medeburgers (citizens) van die lewe Dat ons van grense sal vergeet (forget about boundaries) En bloot mens sal wees En medemens (fellow man) Personifikasie The poem almost ends off as a prayer Herhaling Vergeet van die verlede (forget about the past). This is not a poem of protest but a poem emphasising humanity (medemenslikheid) and to live in peace (vrede) with one another

Slot Ons moet in vrede saamleef Ons moet vredeliewend wees Ons moet die verlede agter ons plaas en die grense tussen ons afbreek. Ons is almal mense, ons is almal dieselfde. Ons almal beskik oor woorde.