Week 6 Sodat God vir almal mooi sal word.

Slides:



Advertisements
Similar presentations
Wat maak ek met die gemors? `n Kragtige oplossing vir Oorwinning.
Advertisements

Ons nooi alle gelowiges in Suid-Afrika om deel
DIE ONTKENNING (NEGATIEF) Me. J. van Zyl
In Ritme Met Die Gees Om ’n Daaglikse Mens Te Word.
Om God te GENIET Filippense 4:2-9.
Pastoraat aan die verslaafde Pastorate to the addict
LITURGISE MOMENT: God versamel ons voor Hom
Filippense 1:1-11 Ons liefde groei in begrip en 'n fyn aanvoeling
Op soek na ons roeping… saam op reis
HOE HELP ONS LIDMATE OM DISSIPELS TE WEES?
MUNUS TRIPLEX Die oprig en herstel van die drievoudige amp
Jesus - Die Bevelvoerder van die Weermag
Joh. 13: “Ek gee julle 'n nuwe gebod: julle moet mekaar liefhê
Ps. 107: “Party het in die donker gesit, in diep duisternis, hulle was gevangenes, in ellende en in boeie, want hulle het hulle verset teen die bevele.
“What does this word holiness really mean
Tema Gedoop in die Naam van die Here Jesus Handelinge 19:1-7.
II Tim. 2:22 “Vermy die begeertes wat 'n jongmens in gevaar bring, en streef na opregtheid, geloof, liefde en vrede, saam met almal wat uit 'n rein hart.
Romeine 12:2 “Julle moenie aan hierdie sondige wêreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Dan sal julle ook kan onderskei.
Absolute oortuiging God bestaan?
“Oh it is at a fearful expense that ministers are allowed to enter the pulpit without being preceded, accompanied, and followed by the earnest prayers.
Gen. 39:9 “Daar is niemand wat in hierdie huis meer gesag het as ek nie. Meneer het niks van my teruggehou nie, behalwe vir u, want u is sy vrou. Hoe.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
WELKOM! Matteus 13.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Joh. 4:23 “Maar daar kom 'n tyd, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader deur die Gees en in waarheid sal aanbid, want die Vader wil juis.
2 Tim. 3:5 "Hulle sal nog die uiterlike skyn van die godsdiens hê, maar die krag van die godsdiens sal hulle nie ken nie. Bly weg van sulke mense af.
Om te ONTVANG 1 Konings 3:2-15.
Krake 'n Baie hoë gebou was vir etlike jare in gebruik toe daar op 'n dag 'n gevaarlike kraak in die muur op die 42ste verdieping verskyn het. Die.
Om God te BELEEF Handelinge 8:26-40.
Die KRUIS Gebedsreis.
II Kor. 5:21 “Christus was sonder sonde, maar God het Hom in ons plek as sondaar behandel sodat ons, deur ons eenheid met Christus, deur God vrygespreek.
Tommy's Window Slideshow
Job. 42:5 “Tot nou toe het ek net gehoor wat mense van U sê, maar nou het ek U self gesien”
Luk. 11: “Dié wat op die pad val, dui op mense wat die woord hoor, maar dan kom die duiwel en neem dit uit hulle harte weg sodat hulle nie tot geloof.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie...”
1 Kor 14:1 (Afrikaanse Ou Vertaling)
Welkom Jeremia 1:4-10.
I Kor 6:20. “julle is gekoop, en die prys is betaal
> God is heilig:. > God is heilig: Lev. 11:44,45. “Ek is die Here julle God Lev. 11:44,45 “Ek is die Here julle God. Wy julle aan my diens en wees.
Titus 2:12 “Dit voed ons op om die goddelose leefwyse en wêreldse begeerlikhede te laat vaar en met selfbeheersing, opregtheid en godsvrug in die teenswoordige.
Geskape om vir ewig te lewe !
Handelinge 1:1-11 PowerPoint agtergrond
Verbintenis tot God se heerskappy Verbintenis tot God se dienswerk Verbintenis tot God se boodskap Verbintenis tot God se middele Verbind aan God se.
“To believe is not lightly to form an opinion, or to assent only to what is said, but is a firm, undoubting conviction, so that we may dare to subscribe.
Hartlik welkom in die Erediens!
MAAK OOP EN ONDEK JOU GESKENK
“True repentance shows itself in a thorough breaking off from sin
“Julle sal my getuies wees”
I Tim. 5:17 “Die ouderlinge wat goeie leiding gee, behoort dubbele erkenning te kry, veral dié wat hard werk deur te preek en onderrig te gee”
Sessie 2: Oor die teenwoordigheid van die verhoogde Christus by ons
Hartlik welkom in die Erediens
Missionale transformasie Binne en buite.
Handelinge 9:1-20 Oorsig Hierdie Sondag het weer 'n sterk lofkarakter met sowel Psalm 30 as die Openbaringteks wat God loof. In beide die Handelinge- en.
Handelinge 9:1-20 Oorsig Hierdie Sondag het weer 'n sterk lofkarakter met sowel Psalm 30 as die Openbaringteks wat God loof. In beide die Handelinge- en.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Jak. 2:14 “Wat help dit, my broers, as iemand beweer dat hy glo, maar sy dade bevestig dit nie? Kan so 'n geloof 'n mens red?
Handelinge 1:1-11 PowerPoint agtergrond
CLICK TO ADVANCE SLIDES
UNITY OF THE SPIRIT..
I Pet. 1: “Nee, soos Hy wat julle geroep het, heilig is, moet julle ook in julle hele lewenswandel heilig wees. Daar staan immers geskrywe: “Wees.
ACTS ACTION V..
Tommy's Window Slideshow
LOFOFFER 2014 Romeine 12.
Barmhartigheid Hoekom? Wat? Waar?.
Kolossense 3:1-17 ¹Aangesien julle saam met Christus uit die dood opgewek is, moet julle strewe na die dinge daarbo waar Christus is, waar Hy aan die.
Rom. 7: “Ek, ellendige mens
Genesis 1 - Eerste dag Toe het God gesê: “Laat daar lig wees!” En daar was lig. God het gesien die lig is goed, en Hy het die lig en donker van.
WAARHEID MATT 28: Jesus kom toe nader en sê vir hulle: “Aan My is alle mag gegee in die hemel en op die aarde. Gaan dan na al die nasies toe en maak.
Johannes 9 Hy het gegaan en hom gewas, en toe hy terugkom, kon hy sien.
Die opstanding van Jesus is vir die alledaagse bedoel.
Presentation transcript:

Week 6 Sodat God vir almal mooi sal word

Die hele skepping behoort aan die Here Eietydse verhaal oor hoe die evangelie groei Teenspoed – ontstaan van geloofsgroepies Paulus in gevangenskap – Rome Hy ontvang almal Hy verkondig die koninkryk van God Hy leer alles oor die Here Jesus Christus Sonder verhindering …

Alles en almal behoort aan die Here Krisismomente in die kerk van Christus Handelinge vertel van die eerste gemeente Hfst 4 – Die Sanhedrin dreig Hfst 6 – Verwaarlosing van die weerloses Hfst 9 – Saulus gekies tot werktuig Hfst 20 – Paulus na Efese, ten spyte van … Paulus se krisis in Rome Deel van God se roeping

God is in beheer Paulus in boeie ter wille van die Here Paulus het ’n “captive audience” Handelinge vertel van vervolging Martelaarskap – bestaanswyse van Kerk Weerloosheid – model vir geloofsidentiteit Getuies uit posisie van magteloosheid Toesprake – voertuie om evangelie te versprei

God is onveranderlik Kwesbaarheid en tydelikheid van mense Karakters kom en gaan “Following Jesus in a culture of fear” Dissipelskap is oorgee van mag Geen sekuriteit in magstrukture Paulus gaan na Jerusalem en weet wat wag Gaan leef as dissipel van Jesus

Om met oop hande te leef Scott Bader-Sayer se formulering: How can we maintain the posture of the open hand toward a world that scares us? Geroep om die waarheid te verkondig Persoonlike integriteit as God se sendeling

Koninkryk van God en mag Handelinge 1:6 en die magsvraagstuk Politieke bevryding God se vrye mag Rome – sentrum van politieke mag Paulus verduidelik God se koninkryk Handelinge 28:23, 31 Omkeer van ordes – broosheid as beginsel

Verwesenliking van Jesus se profesie Aankoms in Rome en profesie van Handelinge 1:8 Uiteinde van die aarde Geografiese uitbeelding van evangelie Krag van die Heilige Gees

Sal die kerk dit nou eien? Verhaal van twee stede Jerusalem en Rome Simbole van magsverskuiwing Relatiewe mag van maghebbers God se koninkryk het gekom … … tot in Rome Paulus se missie is voltooi Sal die kerk dit nou eien?

Vry in huisarres Paulus is vry terwyl hy in arres is! Verkondig teenwoordige koninkryk Mense kom na hom toe Hy praat oor God se verlossing in Christus Gevangene van die keiser Leer mense oor ’n ander Heer

God se koninkryk kom Grootste vrymoedigheid Sonder enige verhindering In die huis van gevangenskap Wat ’n vreemde mag!