Handhaaf.

Slides:



Advertisements
Similar presentations
THE INFLUENCE OF 10 YEARS OF DEMOCRACY ON THE NEEDS AND WANTS OF SOUTH AFRICANS.
Advertisements

Liberale Koloniale Regeringstelsel. Identiteitlose kiesers in ‘n samelewing is in die diens van politieke partye. Switserse Demokratiese Bestuursmodel.
Wat maak ek met die gemors? `n Kragtige oplossing vir Oorwinning.
Ontwikkel deur Info-Edu. Academix is waarskynlik die oplossing waarna u al vir 'n geruime tyd soek!! Voel u kind ook baie dae só ?
UNIVERSITEIT VAN PRETORIA Toelatingsvereistes
© KCL/PENTECH/WCED 2002 Suur spysversteuring Die suur in die maag raak soms te gekonsentreerd. Spysversteuringstablette bevat ‘n alkali (oplosbare basis),
Die hantering van diversiteit
Ons nooi alle gelowiges in Suid-Afrika om deel
Elektroniese program-impak studie onder alumni studente van die SVOBB
DIE ONTKENNING (NEGATIEF) Me. J. van Zyl
Inkomste en Uitgawes Onderwerp 7
The Tattle ale Die likbekkie
Rondom My Dawie de Jager.
Getuienisaksie & Indië
Beste Skoene Ooit.
Holy Discontent.
Maak ‘n dinamiese en fundamentale impak in die lewens van mense
BESIGHEIDSTUDIES – GRAAD 10
HOE HELP ONS LIDMATE OM DISSIPELS TE WEES?
‘n Foto van die skryfster: Antjie Krog
Getuienisaksie I N D I Ë Kom ons bid saam vir Indië waar Getuienisaksie Bybel-Media se werk as vennoot namens die NGK-familie ondersteun.
Ps. 107: “Party het in die donker gesit, in diep duisternis, hulle was gevangenes, in ellende en in boeie, want hulle het hulle verset teen die bevele.
Onderwerp 12 Entrepreneursdag
Let go and let God...? "Someone's sitting in the shade today because someone planted a tree a long time ago."  Saligmakende geloof Daaglikse geloof.
WORK Number of times the word is used in the Bible = Work : Intro
ROETE 13 TIMOTEUS Vat voor!.
ONDERWYSMETODES, -TEGNOLOGIE EN HULPMIDEELS
3. Werkloosheid 23 Maart 2014 “Poverty alleviation involves the much harder task of empowering people to earn sufficient material things through their.
kyk mamma – groot  rolf thielen NOTE:
Waaroor gaan kerkeenheid?
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Do you need a miracle In your Life?.
KINDERBEDIENING KIX (Kinders in Christus):
Grade 12 Accounting.
Grade 8 Economic and Management Science (EMS)
Akademiese Steundienste Academic Support Services
Joh. 4:23 “Maar daar kom 'n tyd, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader deur die Gees en in waarheid sal aanbid, want die Vader wil juis.
Om te ONTVANG 1 Konings 3:2-15.
Krake 'n Baie hoë gebou was vir etlike jare in gebruik toe daar op 'n dag 'n gevaarlike kraak in die muur op die 42ste verdieping verskyn het. Die.
Grade 11 Accounting.
Grade 9 Economic and Management Science (EMS)
Om God te BELEEF Handelinge 8:26-40.
More than numbers The way churches grow
Jou geskenk aan God die Kersfees!
The Tattle ale Die likbekkie
Learning, Life and entrepreneurial skills
Laer Volkskool Heidelberg
Job. 42:5 “Tot nou toe het ek net gehoor wat mense van U sê, maar nou het ek U self gesien”
Grade 10 Accounting.
Luk. 11: “Dié wat op die pad val, dui op mense wat die woord hoor, maar dan kom die duiwel en neem dit uit hulle harte weg sodat hulle nie tot geloof.
EDM 152 DIREKTE ONDERRIG.
Welkom Jeremia 1:4-10.
Titus 2:12 “Dit voed ons op om die goddelose leefwyse en wêreldse begeerlikhede te laat vaar en met selfbeheersing, opregtheid en godsvrug in die teenswoordige.
Verbintenis tot God se heerskappy Verbintenis tot God se dienswerk Verbintenis tot God se boodskap Verbintenis tot God se middele Verbind aan God se.
Human Rights Bill of Rights The South African Bill of rights Rights
EKSAMEN VOORBEREIDING
Hartlik welkom in die Erediens!
MAAK OOP EN ONDEK JOU GESKENK
“Julle sal my getuies wees”
Die Prioriteit van Gesinsbediening
I Tim. 5:17 “Die ouderlinge wat goeie leiding gee, behoort dubbele erkenning te kry, veral dié wat hard werk deur te preek en onderrig te gee”
JUNIE 2017 junie JUNIE Junie junie junie 2017 JUNIE 2017 Uitgawe 24
Learning, Life and entrepreneurial skills
Fil. 3: “Ek sê nie dat ek dit alles al het of die doel al bereik het nie, maar ek span my in om dit alles myne te maak omdat Christus Jesus my reeds.
Taalkunde.
Rom. 7: “Ek, ellendige mens
WAARHEID MATT 28: Jesus kom toe nader en sê vir hulle: “Aan My is alle mag gegee in die hemel en op die aarde. Gaan dan na al die nasies toe en maak.
WEERSPIEËL SY LIG WEERSPIEËL SY LIG [SKYN SAAM] [SKYN SAAM]
Prestasie - aand.
Johannes 9 Hy het gegaan en hom gewas, en toe hy terugkom, kon hy sien.
Presentation transcript:

Handhaaf

“ ‘n Kind se werk is om gelukkig te wees”

Die ouer se werk is om die regte keuse te maak sodat ‘n kind gelukkig kan wees

AGTERGROND Handhaaf is vanjaar 81 jaar oud In Handhaaf word Christelike, Bybelgefundeerde waardes en norme gerespekteer

AGTERGROND Handhaaf is ‘n Afrikaansmediumskool Handhaaf is in ‘n veilige en rustige omgewing geleë

Ligging Dissipline Akademie Sport en Kultuur Naskoolse aktiwiteite Geriewe en toerusting

LIGGING Handhaaf is in ‘n veilige en rustige omgewing geleë Gevestigde area Toeganklik

AKADEMIE Klasgrootte Hanteerbaar Personeel Gevestig Vakinhoud Relevant Terugvoering aan ouers

3 “Rs” Reading Writing Arithmatic AKADEMIE Assesering gestandardiseer en eenvormig Wil om te presteer moet gekweek word 3 “Rs” Reading Writing Arithmatic

SPORT Sport tydens skoolure Genoeg spanne Voldoende aantal afrigters Sport ontwikkelingsprogram Vaardighede Voorskools

SPORT Kompeterende spanne Alombekende sportprestasies Sporttoere: besoek en ontvang Toernooie: aanbied en deelneem

Toernooie Rugby en 7`s Rugby Krieket en “6 a Side Cricket” Super 16 Rugby 0/13 Skaak Netbal Tennis Atletiek

SPORT Erkenning aan alle sportprestasies Skaak: aktiewe klub privaatafrigting Ouers betrokke by sport (ondersteunersklub) Onderwysers betrokke op streeks en provinsiale vlak

KULTUUR Koor en Slagorkes lewer uitstekende prestasies Individuele prestasies in klavierspel, blokfluit, sang, ens.

KULTUUR Enigste laerskool met eie Musiekakademie Blokfluit, kitaar, klawerbord, klavier, ens. word aangebied

KULTUUR Optredes tydens kunstefeeste, musiekaande, kerkdienste, ens. Woon opvoerings by

KULTUUR Aktiewe VCSV: Ontvang en besoek bejaardes, hospitaal, behoeftiges, DBV, ens. Koffiekroeë, sang, geestelike berading vorm die Christelike karakter

Naskoolse Aktiwiteite Privaat instansies bied aan: “Playgolf” Swem Tennis akademie Voortrekkers Skaak

GERIEWE Handhaaf beskik oor uitstekende geriewe Nasorgsentrum Rekenaarsentrum Koshuis Uitstekende sportfasiliteite

GERIEWE Voortdurende opgradering van geriewe vind plaas

Levyvale Pre-Primere Skool Gee jou kind n voorsprong met ons gehalte ondderig. Ons is deel van Laerskool Handhaaf se perseel.

Levyvale bied die volgende: Dubbel-Medium onderrig (Afr + Eng) Rekenaar Klasse Naskoolse Sport, Netbal, Krieket, Rugby en Monkey Nastix Nasorg beskikbaar op perseel Gereelde opvoedkundige uitstappies Gebasseer op UGO Onderwys

Belê in u kind se toekoms

Kyk eerder na wat die beste is vir u kind as wat gerieflik is vir u

Laerskool Handhaaf bedank u. Dankie Laerskool Handhaaf bedank u.

"Doen dit Nou"