Om God te BELEEF Handelinge 8:26-40
RUS Alida Bothma
Koor
Koor x1, Gemeente x2 - staan
Gemeente - staan
HOOR
Koor
Gemeente - sit
Waar is jy nou in jou eie lewe? Wat beleef jy op die oomblik van God? Wat wil jy graag beleef?
Lees Mediteer Bid Geniet
Lectio Divina – geestelike lees Haggah – grom/mediteer/nadink Deelnemende lees “receiving the words in such a way that they become interior to our lives, the rhythms and images becoming practices of prayer, acts of obedience, ways of love” (Peterson)
LEEF
Lewenswyse “Reading puts the solid food into our mouths, meditation chews it and breaks it down, prayer obtain the flavour of it, and contemplation is the very sweetness which makes us glad and refreshes us.” (Guigo) Persoonlik – Jy kan God net hoor as Hy MET JOU praat (Wittgenstein) “HOE lees jy?” – Jesus in Lukas 10:26
DANKOFFERS
Heilige Gees, U die Trooster Heilige Gees, U, die Trooster, tree vir ons in by die Vader. U ken die kreet van ons harte. Laat ons u vrede ontvang. Heilige Gees, U, die Leidsman, leer ons die woorde van Jesus. U gee aan elkeen ‘n gawe. Laat ons mekaar daarmee dien. Heilige Gees, as Gestuurde, stuur U ons uit in die wêreld. U gee ons woorde van deernis. Laat ons met vreugde getuig. U gee ons woorde van deernis. Laat ons met vreugde getuig.
staan