Rogers’ Diffusion of Innovation Model of Change and the Partnership for a Missional Church
Verandering geskied gewoonlik nie in ‘n reguit lyn direk van Punt A tot Punt B nie In feite lyk verandering meer soos die roete van ‘n seilboot, wat op die krag van die wind seil na sy bestemming.
Dit is veral waar wanneer ‘n hele kultuur verander.
Everett Rogers verklaar dat daar 5 verskillende fases is wat mense deurgaan as ‘n kultuur verander… aanvaarding evaluering proefneming belangstelling bewuswording
5 fases van besluitneming Bevestiging – bevestig of verwerp die besluit 5 fases van besluitneming Besluit – aanvaar of verwerp die nuwe ding Kennis – gewaarwording van ‘n nuwe gebeure Ooreding – gunstige of ongunstige houding teenoor die nuwe gebeure Implementering – Begin om die nuwe ding te gebruik
Mense se openheid tot verandering Onversetlikes 16% “the traditional” Trae meerderheid 34% “the skeptical” Vroeë meerderheid 34% “the thoughtful” Aanpasbares 13.5% “respectable” Innoveerders 2.5% “the brave”