Jou geskenk aan God die Kersfees!

Slides:



Advertisements
Similar presentations
Dink aan konkrete dade van aanbidding, wat jyself lééf!
Advertisements

Ons nooi alle gelowiges in Suid-Afrika om deel
DIE ONTKENNING (NEGATIEF) Me. J. van Zyl
Om God te GENIET Filippense 4:2-9.
Ons aanbid saam!. Ons aanbid saam! Die belangrikste boodskap in die Bybel: God is lief vir jou!
Heerlikheid! Bewaar die vrede!. Heerlikheid! Bewaar die vrede!
Holy Discontent.
“Be very sure of this, people never reject the Bible because they cannot understand it. They understand it too well; they understand that it condemns their.
Nagmaal Christen-word, en Christen-wees
MUNUS TRIPLEX Die oprig en herstel van die drievoudige amp
Joh. 13: “Ek gee julle 'n nuwe gebod: julle moet mekaar liefhê
Ps. 107: “Party het in die donker gesit, in diep duisternis, hulle was gevangenes, in ellende en in boeie, want hulle het hulle verset teen die bevele.
“What does this word holiness really mean
II Tim. 2:22 “Vermy die begeertes wat 'n jongmens in gevaar bring, en streef na opregtheid, geloof, liefde en vrede, saam met almal wat uit 'n rein hart.
Romeine 12:2 “Julle moenie aan hierdie sondige wêreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Dan sal julle ook kan onderskei.
In Ritme Met Die Gees Om ’n Sabbatsmens Te Word.
Absolute oortuiging God bestaan?
Innerlike sterkte.
“Oh it is at a fearful expense that ministers are allowed to enter the pulpit without being preceded, accompanied, and followed by the earnest prayers.
kyk mamma – groot  rolf thielen NOTE:
Gen. 39:9 “Daar is niemand wat in hierdie huis meer gesag het as ek nie. Meneer het niks van my teruggehou nie, behalwe vir u, want u is sy vrou. Hoe.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
WELKOM! Matteus 13.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Do you need a miracle In your Life?.
Joh. 4:23 “Maar daar kom 'n tyd, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader deur die Gees en in waarheid sal aanbid, want die Vader wil juis.
2 Tim. 3:5 "Hulle sal nog die uiterlike skyn van die godsdiens hê, maar die krag van die godsdiens sal hulle nie ken nie. Bly weg van sulke mense af.
Om te ONTVANG 1 Konings 3:2-15.
Krake 'n Baie hoë gebou was vir etlike jare in gebruik toe daar op 'n dag 'n gevaarlike kraak in die muur op die 42ste verdieping verskyn het. Die.
Phil 3:10 (NKJV) 10 that I may know Him and the power of His resurrection, and the fellowship of His sufferings, being conformed to His death,
Hartlik welkom in die Erediens! ‘n Lieflike geur vir God
Die KRUIS Gebedsreis.
GAL 2:20-21 Ek is met Christus gekruisig, en ék leef nie meer nie, maar Christus leef in my. En wat ek nou in die vlees lewe, leef ek deur die geloof in.
II Kor. 5:21 “Christus was sonder sonde, maar God het Hom in ons plek as sondaar behandel sodat ons, deur ons eenheid met Christus, deur God vrygespreek.
Tommy's Window Slideshow
Job. 42:5 “Tot nou toe het ek net gehoor wat mense van U sê, maar nou het ek U self gesien”
Luk. 11: “Dié wat op die pad val, dui op mense wat die woord hoor, maar dan kom die duiwel en neem dit uit hulle harte weg sodat hulle nie tot geloof.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie...”
Welkom Jeremia 1:4-10.
Die wederkoms van Christus sal vooraf- CLICK TO ADVANCE SLIDES
I Kor 6:20. “julle is gekoop, en die prys is betaal
> God is heilig:. > God is heilig: Lev. 11:44,45. “Ek is die Here julle God Lev. 11:44,45 “Ek is die Here julle God. Wy julle aan my diens en wees.
Titus 2:12 “Dit voed ons op om die goddelose leefwyse en wêreldse begeerlikhede te laat vaar en met selfbeheersing, opregtheid en godsvrug in die teenswoordige.
Geskape om vir ewig te lewe !
Hoe weerloos is jy....
KAN ONS GOD VERTROU WANNEER HY SÊ, “VOLG MY”? Deur Karen J. Pearson
Verbintenis tot God se heerskappy Verbintenis tot God se dienswerk Verbintenis tot God se boodskap Verbintenis tot God se middele Verbind aan God se.
Hartlik welkom in die Erediens!
MAAK OOP EN ONDEK JOU GESKENK
“True repentance shows itself in a thorough breaking off from sin
“Julle sal my getuies wees”
Sessie 2: Oor die teenwoordigheid van die verhoogde Christus by ons
Hartlik welkom in die Erediens
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Jak. 2:14 “Wat help dit, my broers, as iemand beweer dat hy glo, maar sy dade bevestig dit nie? Kan so 'n geloof 'n mens red?
Kol. 1:16 “Alles is deur Hom en vir Hom geskep.”
Gen. 1:26-28 “God het die mens geskep as sy verteenwoordiger, as beeld van God het Hy die mens geskep, man en vrou het Hy hulle geskep. Toe het God hulle.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Ef. 1:4 “So het Hy, nog voordat die wêreld geskep is, ons in Christus uitverkies om heilig en onberispelik voor Hom te wees.”
Fil. 3: “Ek sê nie dat ek dit alles al het of die doel al bereik het nie, maar ek span my in om dit alles myne te maak omdat Christus Jesus my reeds.
I Pet. 1: “Nee, soos Hy wat julle geroep het, heilig is, moet julle ook in julle hele lewenswandel heilig wees. Daar staan immers geskrywe: “Wees.
Tommy's Window Slideshow
Johannes 12 Daar was ook 'n aantal Grieke onder die mense wat fees toe gekom het om te aanbid. Hulle het na Filippus, wat van Betsaida in Galilea afkomstig.
LOFOFFER 2014 Romeine 12.
Rom. 7: “Ek, ellendige mens
Genesis 1 - Eerste dag Toe het God gesê: “Laat daar lig wees!” En daar was lig. God het gesien die lig is goed, en Hy het die lig en donker van.
WAARHEID MATT 28: Jesus kom toe nader en sê vir hulle: “Aan My is alle mag gegee in die hemel en op die aarde. Gaan dan na al die nasies toe en maak.
WEERSPIEËL SY LIG WEERSPIEËL SY LIG [SKYN SAAM] [SKYN SAAM]
Johannes 9 Hy het gegaan en hom gewas, en toe hy terugkom, kon hy sien.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Presentation transcript:

Jou geskenk aan God die Kersfees! Sondag, 9 Desember 2018 Welkom in die Erediens! Tema: Jou geskenk aan God die Kersfees! Skrifgedeelte: Matteus 2:1-12 Prediker: Ds. Maryke van Niekerk

Gebed

Vrede vir jou…

Jou geskenk aan God die Kersfees…

Dit is nie ‘n bysaak nie, dit is DIE saak! Nie feesseisoen nie, maar CHRISTUSFEES… Jesus is the reason for the season!!! Dit is nie ‘n bysaak nie, dit is DIE saak!

Ek ken die rympie, maar ek kan nie die woorde so lekker onthou nie…

Kersfees Ons gee aan mekaar geskenke om mekaar te herhinner aan die grootste geskenk wat die wêreld gekry het

2) Verjaarsdae * “Lekker verjaar” * Saam met die persoon dankbaar te wees vir die feit dat God hom/haar nog ‘n jaar gespaar het.

Sterk ooreenkoms, maar verskil ook radikaal van mekaar

Wat gee ons vir God vir Kersfees?

Skriflesing: Matteus 2:1-12

Die sterrekykers is vir ons ‘n voorbeeld van hoe daar in die eerste plek aan God gegee moet word…

Vers 2: “Waar is Hy wat as Koning van die Jode gebore is Vers 2: “Waar is Hy wat as Koning van die Jode gebore is? Ons het ‘n ster sien opkom en ons het gekom om aan Hom hulde te bewys”

Vers 11: “ Hulle het in die huis ingegaan en die Kindjie saam met Maria, Sy moeder gesien, en hulle het gekniel en aan Hom hulde bewys.”

Die sterrekykers het met net een doel voor oë na die Kind Jesus gekom…

Hulle gee hulleself aan Hom…

Hoe vier ons kersfees en hoe behoort ons dit te vier?

Die keuse gemaak om nooit weer so te jaag dat hy verby sy hart jaag nie…

* Het ons nie dalk so vasgevang geraak in die rympie dat ons die woorde heeltemal vergeet het nie?

* Is ons nie dalk so gejaagd dat ons verby die hart van kersfees jaag nie?

Wat is die kosbaarste geskenk wat ons vir God die kersfees kan gee?

Jouself...!

Hoe kan ons dit doen?

Romeine 12:1- ‘En nou doen ek ‘n beroep op julle; broers (en susters), op grond van die groot ontferming van God:

Gee julleself aan God as lewende en heilige offers wat vir Hom aanneemlik is. Dit is die wesenlike van die Godsdiens wat julle beoefen.’

‘Ek wil nou ‘n ernstige versoek tot julle rig ‘Ek wil nou ‘n ernstige versoek tot julle rig. Ek doen dit omdat julle begryp hoe baie God vir julle omgee. Gee jou hele lewe aan Hom.

Julle moet lewende offers in God se hand wees Julle moet lewende offers in God se hand wees. Staan voltyd in Sy diens, 24 uur per dag. Dan maak julle God se hart sommer baie bly.’

Eerste vraag-voordat ons vir enige iemand ‘n geskenk gegee het-sal wees of ons onsself vir Christus en God gegee het?

Gaan doen dit soos Christus Self dit gedoen het…

Gesamentlike gebed LITURG: Here, laat ons die geur van U lieflike teenwoordigheid versprei oral waar ons gaan.

GEMEENTE: Versadig ons lewe met U liefde en lig!

LITURG: Deurdring ons lewe so volkome met die glans van U lig dat dié wat met ons in aanraking kom, bewus mag word van U warmte en heil

GEMEENTE: Laat hulle wat in die skadu’s lewe, na ons kyk en vir Jesus sien!

LITURG: Bly so naby ons dat ons lewe soos U s’n sal begin skyn…

LITURG EN GEMEENTE: Ons vra nie dat die lig op ons val nie, Here, maar dat dit deur ons op ander sal skyn. Amen.

Dankoffers

ONS VADER WAT WOON IN DIE HEMEL LAAT U RYK KOM U WIL GESKIED DIE ONSE VADER  ONS VADER WAT WOON IN DIE HEMEL GEHEILIG SY U NAAM LAAT U RYK KOM U WIL GESKIED

SOOS IN DIE HEMEL SO OOK OP DIE AARDE GEE ONS VANDAG ONS DAG SE BROOD   GEE ONS VANDAG ONS DAG SE BROOD EN VERGEEF ONS AL ONS SKULDE NET SOOS ONS VERGEWE

LAAT KOM ONS NIE IN DIE VERSOEKING MAAR VERLOS ONS VAN DIE BOSE DIE WAT TEEN ONS SONDIG   LAAT KOM ONS NIE IN DIE VERSOEKING MAAR VERLOS ONS VAN DIE BOSE

VAN U IS DIE RYK EN DIE STERKTE EN DIE ERE   VIR EWIG EN EWIG AMEN VIR EWIG EN EWIG AMEN

Ontvang die Here se seën

Amen!