Verskillende Tipes Inligtingsbronne

Slides:



Advertisements
Similar presentations
THE INFLUENCE OF 10 YEARS OF DEMOCRACY ON THE NEEDS AND WANTS OF SOUTH AFRICANS.
Advertisements

Onderwyser Beplanning Graad Die Onderwyser se L êer Afdeling 1: Persoonlik Rooster Diensrooster Afdeling 2: Kurrikulum Kurrikulum en Assesseringsbeleidsverklaring.
TYPES OF INFORMATION SOURCES Published works Unpublished works.
Aktiwiteit 1, bl 22 Internet Terminology/ terminologie.
TYPES OF INFORMATION SOURCES Published works Unpublished works.
Exploring the Influence of a Module in Teaching and Learning on Family Physician Trainees Prof M de Villiers & Ms M van Heusden - Faculty of Health Sciences.
Natuurwetenskappe Biblioteek Anriëtte Pretorius
Ontwikkel deur Info-Edu. Academix is waarskynlik die oplossing waarna u al vir 'n geruime tyd soek!! Voel u kind ook baie dae só ?
Exploring the influence of a module in teaching and learning on family physician trainees Prof M de Villiers & Ms M van Heusden - Faculty of Health Sciences.
TYPES OF INFORMATION SOURCES
Stoor & Geheue.
TYPES OF INFORMATION SOURCES
Afrikaans Eerste Addisionele Taal
Ons nooi alle gelowiges in Suid-Afrika om deel
SAGTEWARE.
Elektroniese program-impak studie onder alumni studente van die SVOBB
Verwerking.
DIE ONTKENNING (NEGATIEF) Me. J. van Zyl
Inkomste en Uitgawes Onderwerp 7
Idiome Graad 9 Afrikaans EAT.
AFRIKAANS.
ORIËNTERING Bekendstelling van die: Akademiese Inligtingsdiens.
Verskillende Tipes Inligtingsbronne
Getuienisaksie & Indië
PROGRESSIE & PROMOSIE Dr Willie Stolk.
MEDIA Wie is ons: Kontakpersoon: Corene Botha
BESIGHEIDSTUDIES – GRAAD 10
HOE HELP ONS LIDMATE OM DISSIPELS TE WEES?
Getuienisaksie I N D I Ë Kom ons bid saam vir Indië waar Getuienisaksie Bybel-Media se werk as vennoot namens die NGK-familie ondersteun.
Die verandering wat ‘n proses soos Kerkhereniging tot gevolg het geskied gewoonlik nie in ‘n reguit lyn direk van Punt A tot Punt B nie In feite lyk verandering.
Die MP3 Speler.
Dat die konsep-koshuisplasingsbeleid, soos dit op die Universiteit Stellenbosch (US) se webtuiste verskyn, nie as amptelike beleid deur die US aanvaar.
(Elektroniese katalogus) (Electronic catalogue)
Onderwerp 12 Entrepreneursdag
(Elektroniese katalogus) (Electronic catalogue)
(Elektroniese katalogus) (Electronic catalogue)
Dat die konsep-koshuisplasingsbeleid, soos dit op die Universiteit Stellenbosch (US) se webtuiste verskyn, nie as amptelike beleid deur die US aanvaar.
Buitengewone vergadering
LO Kwartaal 2 Graad 10.
Do you need a miracle In your Life?.
Die Internet.
Grade 12 Accounting.
Grade 8 Economic and Management Science (EMS)
Akademiese Steundienste Academic Support Services
Grade 11 Accounting.
Grade 9 Economic and Management Science (EMS)
(Elektroniese katalogus) (Electronic catalogue)
Buitengewone vergadering
Die KRUIS Gebedsreis.
Buitengewone vergadering
Inligtingsbestuur in Die Onderwys
ADMINISTRATIEWE REELINGS 2012
Leereenheid 1.2 / Study Unit 1.2
Idiome Graad 9 Afrikaans EAT.
Grade 10 Accounting.
WORCESTER | |
Politiek van grondhervorming
EDM 152 DIREKTE ONDERRIG.
Welkom Jeremia 1:4-10.
Tariffs Tariewe Unit 9 (p. 108) Eenheid 9 (bl. 108)
Sjimpanjees Jenna Pereira Gr.6A2.
Human Rights Bill of Rights The South African Bill of rights Rights
MAAK OOP EN ONDEK JOU GESKENK
Die Prioriteit van Gesinsbediening
WORCESTER | |
Learning, Life and entrepreneurial skills
Buitengewone vergadering
Financial documents at work Finansiële dokumente by die werk
Rom. 7: “Ek, ellendige mens
Genesis 1 - Eerste dag Toe het God gesê: “Laat daar lig wees!” En daar was lig. God het gesien die lig is goed, en Hy het die lig en donker van.
Presentation transcript:

Verskillende Tipes Inligtingsbronne Gepubliseerde werke Ongepubliseerde werke

Gepubliseerde Werke Regeringspublikasies Tydskrifte Koerante Monografieë en handboeke Naslaanwerke Oudiovisueel Elektroniese media

Regeringspublikasies Amptelike publikasies uitgereik deur Staatsowerhede Voorbeelde: Wette Staatskoerante Debatte van Parlement (Hansard)

Tydskrifte Tydskrifte: verskyn deurlopend op vasgestelde tye en die inhoud fokus in die algemeen op navorsingsresultate Die woord “tydskrif/journal” is nie altyd deel van die titel nie, bv. South african medical journal New scientist

Koerante Koerante verskyn of daagliks, weekliks of maandeliks Inhoud bestaan uit nuus, opinies, advertensies en ander aktuele sake Suid-afrikaanse koerant artikels word deur die SAMedia geindekseer en is in die AI beskikbaar

Handboeke / Monografiee Handboeke is publikasies wat ‘n spesifieke onderwerp omvattend bespreek

Naslaanwerke Woordeboek (bv. Dorlands medical dictionary, HAT, Dictionary of medical syndromes) Ensiklopedieë (bv. Encyclopaedia of bioethics, Encyclopaedia of occupational health and safety) Biografieë (bv. Medical sciences international who’s who) Jaarboeke (Suid-Afrikaanse jaarboek, Yearbook 2001 United Nations) Adresboeke (The World of Learning 2001)

Oudiovisuele materiaal Media soos byvoorbeeld oudiokasette en videos

Elektroniese Materiaal Inligting wat elektroniese beskikbaar is CD Rom programme (bv. Heart sounds & murmurs, Procedural skills…) eBoeke (Textbook of pediatrics, The 5-minute consult, Harrison’s textbook of internal medicine…) eTydskrifte (Lancet, British medical journal)

Ongepubliseerde werke Menslike inligtingsbronne Verhandelinge / Proefskrifte Verslae Grys literatuur Inligting op die Internet Epos

Menslike Inligtingsbronne Dosente Kollegas En ander

Grys Literatuur Inligting wat nie gewoonlik deur boekwinkels beskikbaar is nie, bv. Verslae, manuskripte en patente.

Verhandelinge / Proefskrifte Navorsing wat deel uitmaak van ‘n akademiese kursus vir ‘n graad Kopie gewoonlik in die relevante universiteitsbiblioteek beskikbaar

Verslae / Vorderingsverslae Skriftelike beskrywing van ‘n voltooide navorsingsprojek of ‘n tussentydse

Vir die herwinning van inligting Sekondêre inligtingsbronne wat gebruik kan word om inligting te herwin Bibliografieë (bv. Bookfind, Books in Print) Indekse (bv. Medline, African Health Anthology)