NP van Wyk Louw Toe jy kind was.

Slides:



Advertisements
Similar presentations
Wat maak ek met die gemors? `n Kragtige oplossing vir Oorwinning.
Advertisements

DIE ONTKENNING (NEGATIEF) Me. J. van Zyl
In Ritme Met Die Gees Om ’n Daaglikse Mens Te Word.
Om God te GENIET Filippense 4:2-9.
Vir God is jy nie “ per ongeluk nie “ !
Ons aanbid saam!. Ons aanbid saam! Die belangrikste boodskap in die Bybel: God is lief vir jou!
Vroeër hierdie maand het Facebook > 10 jaar oud geword
Rondom My Dawie de Jager.
Brief – Fernel Abrahams Strofe 1
Beste Skoene Ooit.
Holy Discontent.
The Ultimate Celebrity of ALL times
“Be very sure of this, people never reject the Bible because they cannot understand it. They understand it too well; they understand that it condemns their.
‘n Foto van die skryfster: Antjie Krog
Ps. 107: “Party het in die donker gesit, in diep duisternis, hulle was gevangenes, in ellende en in boeie, want hulle het hulle verset teen die bevele.
Past Tense Verlede Tyd I struggle so much with my past tense in Afrikaans. Kom Mickey! Ek sal vir jou help! Done by: Jade van den Berg and Liza Breyl.
“What does this word holiness really mean
In Ritme Met Die Gees Om ’n Sabbatsmens Te Word.
Absolute oortuiging God bestaan?
Gen. 39:9 “Daar is niemand wat in hierdie huis meer gesag het as ek nie. Meneer het niks van my teruggehou nie, behalwe vir u, want u is sy vrou. Hoe.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Joh. 4:23 “Maar daar kom 'n tyd, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader deur die Gees en in waarheid sal aanbid, want die Vader wil juis.
Krake 'n Baie hoë gebou was vir etlike jare in gebruik toe daar op 'n dag 'n gevaarlike kraak in die muur op die 42ste verdieping verskyn het. Die.
Jou geskenk aan God die Kersfees!
Die KRUIS Gebedsreis.
GAL 2:20-21 Ek is met Christus gekruisig, en ék leef nie meer nie, maar Christus leef in my. En wat ek nou in die vlees lewe, leef ek deur die geloof in.
Learning, Life and entrepreneurial skills
II Kor. 5:21 “Christus was sonder sonde, maar God het Hom in ons plek as sondaar behandel sodat ons, deur ons eenheid met Christus, deur God vrygespreek.
Tommy's Window Slideshow
Job. 42:5 “Tot nou toe het ek net gehoor wat mense van U sê, maar nou het ek U self gesien”
Realiteite, God se woorde, ons woorde en die toekoms.
Luk. 11: “Dié wat op die pad val, dui op mense wat die woord hoor, maar dan kom die duiwel en neem dit uit hulle harte weg sodat hulle nie tot geloof.
Sam CH Cupido Sommer net vir jou.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie...”
Luk. 18:8 “Maar sal die Seun van die mens by sy koms nog geloof op die aarde vind?”
Welkom Jeremia 1:4-10.
Die wederkoms van Christus sal vooraf- CLICK TO ADVANCE SLIDES
I Kor 6:20. “julle is gekoop, en die prys is betaal
> God is heilig:. > God is heilig: Lev. 11:44,45. “Ek is die Here julle God Lev. 11:44,45 “Ek is die Here julle God. Wy julle aan my diens en wees.
Titus 2:12 “Dit voed ons op om die goddelose leefwyse en wêreldse begeerlikhede te laat vaar en met selfbeheersing, opregtheid en godsvrug in die teenswoordige.
Geskape om vir ewig te lewe !
Hoe weerloos is jy....
Verstaan  emosies  wil
Hartlik welkom in die Erediens!
MAAK OOP EN ONDEK JOU GESKENK
“True repentance shows itself in a thorough breaking off from sin
Sessie 2: Oor die teenwoordigheid van die verhoogde Christus by ons
Learning, Life and entrepreneurial skills
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Jak. 2:14 “Wat help dit, my broers, as iemand beweer dat hy glo, maar sy dade bevestig dit nie? Kan so 'n geloof 'n mens red?
Kol. 1:16 “Alles is deur Hom en vir Hom geskep.”
Gen. 1:26-28 “God het die mens geskep as sy verteenwoordiger, as beeld van God het Hy die mens geskep, man en vrou het Hy hulle geskep. Toe het God hulle.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
sept 2017 september september september september september 2017
Matt 15:21-28 Lees asseblief saam m3.4 Nati.
UNITY OF THE SPIRIT..
Fil. 3: “Ek sê nie dat ek dit alles al het of die doel al bereik het nie, maar ek span my in om dit alles myne te maak omdat Christus Jesus my reeds.
I Pet. 1: “Nee, soos Hy wat julle geroep het, heilig is, moet julle ook in julle hele lewenswandel heilig wees. Daar staan immers geskrywe: “Wees.
Tommy's Window Slideshow
Johannes 12 Daar was ook 'n aantal Grieke onder die mense wat fees toe gekom het om te aanbid. Hulle het na Filippus, wat van Betsaida in Galilea afkomstig.
LOFOFFER 2014 Romeine 12.
Barmhartigheid Hoekom? Wat? Waar?.
Taalkunde.
Wat soek jy? Waarna dors jy? Waarna dors die wêreld?
Rom. 7: “Ek, ellendige mens
Genesis 1 - Eerste dag Toe het God gesê: “Laat daar lig wees!” En daar was lig. God het gesien die lig is goed, en Hy het die lig en donker van.
WEERSPIEËL SY LIG WEERSPIEËL SY LIG [SKYN SAAM] [SKYN SAAM]
Johannes 9 Hy het gegaan en hom gewas, en toe hy terugkom, kon hy sien.
Rondom my Dawie de Jager. Rondom my Dawie de Jager.
Presentation transcript:

NP van Wyk Louw Toe jy kind was

Toe jy kind was, het jy gedink : daar sal groot dinge kom uit my, When you were a child, you thought: great things will come out of me

Groot dinge, grotes en goeies – soos ‘n seun moet dink, natuurlik. Spreker praat met homself Dit is vanselfsprekend en natuurlik vir hom om as seun hoë ideale te hê r1-r4: idealistiese, maar naïewe en eenvoudige siening van die kind Woordgebruik is eenvoudig – pas by die seun se siening Tempo is stadig en rustig as gevolg van die baie leestekens Great things, great and good – as a boy ought to think, naturally

En: die groot is gesplits, én die goeie, ‘En:’ die spreker vra eintlik die vraag: “En, wat het toe gebeur?” Die dubbelpunt ná ‘en’ skep ‘n pouse wat die verskil tussen die lewe as volwasse en as kind aandui Na die dubbelpunt volg die verduideliking van wat toe gebeur het Die ‘groot’ is nou nie meer so groot nie en die ‘goeie’ is nou nie meer so goed nie Dit is nie meer eenvoudig nie, maar gekompliseerd – net soos die sinstruktuur van hier aan vorentoe And: the great was split, and the good,

nou: Die gebruik van ‘nou’ alleen in r.6 is funksioneel – noudat ek groot en volwasse is – daar is ‘n verskil van die idealistiese kinderwêreld Dui tydsverloop aan now:

en in plaas van net groot en net goed, het daar verskriklikheid en eenvoud en boosheid en eenvoud en eenvoud en nederigheid and instead of only great and only good, (there came) terrible, dreadful, horrible things and simple/everyday things and evil things and humility

gesprikkelde sampioene ... ... keiserlik rooi en wit metafoor: iets wat onverwags gebeur – dit groei oornag die sampioen is pragtig en aantreklik, maar ook baie giftig dinge wat mooi lyk kan gevaarlik wees speckled mushrooms ... ... imperially red and white

deur die teer uit die teer van die straat wat jy is kom peul daar kom goed en kwaad uit hom al is jou lewe standvastig (steadfast), kan onverwagse dinge oor jou lewenspad kom Breuk=swakplek – jy is verantwoordelik vir wat met jou gebeur, die goed en kwaad in jouself erupts through the tar of the street which is you

Die aarde is nie eenvoudig Jou toekomsplanne gaan nie noodwendig uitwerk nie, maar jy sal ‘n wyser persoon word Taalkundig is die sin onvoltooid (nie), soos die onvoltooidheid en gekompliseerdheid van die lewe the world/life is not simple

Toe jy kind was, het jy gedink: daar sal groot dinge kom uit my J Robert Oppenheimer was a versatile scholar. He was interested in the humanities, psychotherapy, and in science. He majored in chemistry at Harvard, but continued his studies of Greek architecture, classics, art, and literature. He took six courses each term, and graduated summa cum laude in three years.

En: die groot is gesplits, én die goeie, gesplits – wetenskaplike term - dui ook op die kleinste van alle dinge, die atoom wat gesplits is om die grootste ramp van alle tye te veroorsaak.

nou:

en in plaas van net groot en net goed, het daar verskriklikheid en eenvoud (uit jou gekom)

en in plaas van net groot en net goed, het daar verskriklikheid en eenvoud (uit jou gekom) en boosheid

gesprikkelde sampioene HIROSHIMA NAGASAKI Beeld van die sampioen: verwys na sprokie (kindertyd) en atoombom (die vernietiging waartoe mens in staat is) m.a.w. mens het goed en kwaad in homself. Onskuld/gif in een mens saamgevat

keiserlik rooi en wit Keiser Hirohito en die Japanse vlag

Die aarde is nie eenvoudig