NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 30 September

Slides:



Advertisements
Similar presentations
Ons nooi alle gelowiges in Suid-Afrika om deel
Advertisements

DIE ONTKENNING (NEGATIEF) Me. J. van Zyl
Om God te GENIET Filippense 4:2-9.
Ons aanbid saam!. Ons aanbid saam! Die belangrikste boodskap in die Bybel: God is lief vir jou!
Filippense 1:1-11 Ons liefde groei in begrip en 'n fyn aanvoeling
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 04 Junie
“Be very sure of this, people never reject the Bible because they cannot understand it. They understand it too well; they understand that it condemns their.
Nagmaal Christen-word, en Christen-wees
MUNUS TRIPLEX Die oprig en herstel van die drievoudige amp
Joh. 13: “Ek gee julle 'n nuwe gebod: julle moet mekaar liefhê
Ps. 107: “Party het in die donker gesit, in diep duisternis, hulle was gevangenes, in ellende en in boeie, want hulle het hulle verset teen die bevele.
II Tim. 2:22 “Vermy die begeertes wat 'n jongmens in gevaar bring, en streef na opregtheid, geloof, liefde en vrede, saam met almal wat uit 'n rein hart.
Romeine 12:2 “Julle moenie aan hierdie sondige wêreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Dan sal julle ook kan onderskei.
Hierdie aand mag jy nie misloop nie.
Absolute oortuiging God bestaan?
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 28 Februarie
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 12 Maart
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
WELKOM! Matteus 13.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Do you need a miracle In your Life?.
Joh. 4:23 “Maar daar kom 'n tyd, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader deur die Gees en in waarheid sal aanbid, want die Vader wil juis.
Om te ONTVANG 1 Konings 3:2-15.
Krake 'n Baie hoë gebou was vir etlike jare in gebruik toe daar op 'n dag 'n gevaarlike kraak in die muur op die 42ste verdieping verskyn het. Die.
Phil 3:10 (NKJV) 10 that I may know Him and the power of His resurrection, and the fellowship of His sufferings, being conformed to His death,
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 02 September
Jou geskenk aan God die Kersfees!
Die KRUIS Gebedsreis.
GAL 2:20-21 Ek is met Christus gekruisig, en ék leef nie meer nie, maar Christus leef in my. En wat ek nou in die vlees lewe, leef ek deur die geloof in.
II Kor. 5:21 “Christus was sonder sonde, maar God het Hom in ons plek as sondaar behandel sodat ons, deur ons eenheid met Christus, deur God vrygespreek.
Tommy's Window Slideshow
Job. 42:5 “Tot nou toe het ek net gehoor wat mense van U sê, maar nou het ek U self gesien”
Luk. 11: “Dié wat op die pad val, dui op mense wat die woord hoor, maar dan kom die duiwel en neem dit uit hulle harte weg sodat hulle nie tot geloof.
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 14 Februarie
Sam CH Cupido Sommer net vir jou.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie...”
Welkom Jeremia 1:4-10.
I Kor 6:20. “julle is gekoop, en die prys is betaal
> God is heilig:. > God is heilig: Lev. 11:44,45. “Ek is die Here julle God Lev. 11:44,45 “Ek is die Here julle God. Wy julle aan my diens en wees.
Titus 2:12 “Dit voed ons op om die goddelose leefwyse en wêreldse begeerlikhede te laat vaar en met selfbeheersing, opregtheid en godsvrug in die teenswoordige.
Geskape om vir ewig te lewe !
Hoe weerloos is jy....
KAN ONS GOD VERTROU WANNEER HY SÊ, “VOLG MY”? Deur Karen J. Pearson
Verbintenis tot God se heerskappy Verbintenis tot God se dienswerk Verbintenis tot God se boodskap Verbintenis tot God se middele Verbind aan God se.
Verstaan  emosies  wil
Hartlik welkom in die Erediens!
MAAK OOP EN ONDEK JOU GESKENK
“True repentance shows itself in a thorough breaking off from sin
“Julle sal my getuies wees”
Sessie 2: Oor die teenwoordigheid van die verhoogde Christus by ons
Vaalpark Congregation
Hartlik welkom in die Erediens
Jak. 2:14 “Wat help dit, my broers, as iemand beweer dat hy glo, maar sy dade bevestig dit nie? Kan so 'n geloof 'n mens red?
Vaalpark Congregation
Matt 15:21-28 Lees asseblief saam m3.4 Nati.
UNITY OF THE SPIRIT..
Fil. 3: “Ek sê nie dat ek dit alles al het of die doel al bereik het nie, maar ek span my in om dit alles myne te maak omdat Christus Jesus my reeds.
I Pet. 1: “Nee, soos Hy wat julle geroep het, heilig is, moet julle ook in julle hele lewenswandel heilig wees. Daar staan immers geskrywe: “Wees.
ACTS ACTION V..
Tommy's Window Slideshow
Johannes 12 Daar was ook 'n aantal Grieke onder die mense wat fees toe gekom het om te aanbid. Hulle het na Filippus, wat van Betsaida in Galilea afkomstig.
LOFOFFER 2014 Romeine 12.
Barmhartigheid Hoekom? Wat? Waar?.
Wat soek jy? Waarna dors jy? Waarna dors die wêreld?
Rom. 7: “Ek, ellendige mens
WAARHEID MATT 28: Jesus kom toe nader en sê vir hulle: “Aan My is alle mag gegee in die hemel en op die aarde. Gaan dan na al die nasies toe en maak.
WEERSPIEËL SY LIG WEERSPIEËL SY LIG [SKYN SAAM] [SKYN SAAM]
Johannes 9 Hy het gegaan en hom gewas, en toe hy terugkom, kon hy sien.
Die opstanding van Jesus is vir die alledaagse bedoel.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Presentation transcript:

NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 30 September 2 1 8 8   Gemeente – Algemeen -Dank GOD vir Radiokansel & al die ander radiostasies wat SY Naam groot maak -Bid vir die gemeente se werksaamhede en elkeen wat ook leiding neem in die gemeente -Bid vir die eredienste; ons lidmate; Onbeperk en ons predikante NG Gemeente Vaalpark Gebedsbulletin No. 39 van 2018 Voorbidding Dank Gebede -Dankie HERE vir elke nuwe dag wat U my skenk -Dankie dat U, U ENIGSTE SEUN gestuur het om vir my aan die houtkruis te sterf -Dankie HERE dat ek kan sit, opstaan, loop, lag, ruik, hoor, proe & omgee & dankie HERE dat U altyd daar is vir my! -Dankie my GOD vir elke gebed wat gebid word & vir elke gebed wat U verhoor. Dankie my GOD dat U ons hand nooit sal los nie. - Dankie vir U wondergroot genade…U is ons alles. 10 000 dankies aan U vanoggend! 30 30 September 2 1 8 8 Bid asb vir Janine Vorster – elke gebed is bitter nodig vir haar Bid asb vir gebroke huwelike – daar is baie egskeidings Bid asb saam vir Eskom & sy werkers – hulle het elke gebed nodig Bid asb vir eenheid & herlewing in ons dorp & in ons land SA Bid asb vir al die verslaafdes vir volle genesing Bid vir Lottie Conradie – sy het MS en kry baie swaar Bid asb vir Marié Deysel – sy het kanker Bid asb vir Beatri Wagner – sy is ernstig siek Bid asb vir Alta Faurie vir volle genesing Bid asb vir Maria Steyn vir volle genesing Bid asb vir Suzette Fourie & dogter - haar dogter het kanker Bid asb vir Anet Beckman – sy is baie siek en kry chemoterapie Bid asb vir Oom Sampie Swart – hy is baie siek Bid asb vir Judy Hein – sy het borskanker Bid asb vir Isak Mofokeng – hy is ernstig siek Bid asb vir Hennie van Aswegen-hy gaan vir ‘n operasie Bid asb vir Lenie Jv Rensburg-herstel na ligte beroete Bid asb vir Desiré vd Walt-het rugoperasie gehad Deon Serfontein Tel: (016) 971-3027 Sel: 083-288-7555 DIE WEDREN, ONVOLTOOID” Wie van julle het al bv. seminare, kursusse, manne- vroue kampe of een van Rick Warren se 40-dae van....  ens. bygewoon of meegemaak? Al die goed sê ons is vir die opbou van geloof en of groei in geloof. Ek het al ʼn klompie van die goed meegemaak. My belewenis was dat ons begin met groot getalle en na die eerste byeenkoms, waar jy o.a. mekaar leer ken het, is almal baie opgewonde en opge-charge! Ongelukkig liewe vriende, voltooi die meeste van die mense nie die programme nie! Ek was by so ʼn geleentheid waar almal aan die begin oor die tyd en plek ooreengekom het, net om na 6 weke te vind dat daar ʼn handjie vol mense was wat hul sertifikate kom ontvang het! Na aanleiding van bogenoemde wonder ek of dit ook so is wanneer ons bv. Sondae na die verkondiging van die Evangelie luister. Is dit ook maar net daai ±50 minute van opgewondenheid en daarna is dit weer “business as usual”! Ek het die volgende stukkie waarheid raakgelees.   Daar word vertel dat 'n Ethiopiër, John Akhwari, aan die marathon by die 1968 Olimpiese Spele in Mexiko deelgeneem het. Na sowat 30 km het sy bene onder hom ingegee en hy het geval. Hy het die mediese span gevra vir verbande, sy knieë toegedraai en voortgegaan om die ren te voltooi. Nadat die meeste toeskouers en atlete die stadion verlaat het, het hy oor die eindstreep gestruikel. Toe 'n verslaggewer hom gevra het waarom hy nie opgee het nie, het hy geantwoord. "My land het my nie gestuur om hierdie wedloop te begin nie, maar om dit te voltooi.“ As gelowiges het ons vir die lewe se grootste marathon ingeskryf toe ons tot geloof gekom het en ons lewens aan die Here Jesus Christus oorgegee het. Ongelukkig voltooi almal nie die wedloop nie; baie val en struikel om nooit weer op te staan, om nooit die wedloop te voltooi nie.   Baie mense sê hulle wil meer tyd in gebed spandeer en dan gee hulle na net 'n paar dae op. Talle besluit om hul Bybel meer gereeld te lees, net om hulself ure lank voor die televisie of speletjies te bevind. Sommige het besluit om betrokke te raak by gemeente programme, uitreikaksies ens. net om hul rug op 'n verlore siel te draai. Ander het besluit om meer lief te hê net om hul hart vol vyandigheid of haat te vind.   Kom ons dink net 'n oomblik hieroor na. Wat sou gebeur het as God nooit die skepping voltooi het nie? Of as Jesus halfpad na die kruis omgedraai ​​het en nie ons verlossing met Sy dood gekoop het nie? Waarom dan is dit so moeilik vir ons om te volhard in hierdie wedren? Paulus skryf: "Ek het die goeie wedloop afgelê; ek het die wenstreep bereik; ek het gelowig end-uit volgehou." (2 Timoteus 4: 7) Maar Paulus moedig ons ook aan in 1 Timoteus 6:12 om die goeie stryd te stry.” In die goeie wedloop van die geloof moet jy al jou kragte inspan en die ewige lewe as prys behaal. Daartoe het God jou geroep en het jy die goeie belydenis voor baie getuies afgelê.” In die Good news Bible lees die vers: ”Run your best in the race of faith.” Hoekom is dit dan so moeilik vir ons om die wedloop te voltooi? Miskien voltooi ons nie die wedloop nie, want ons verhouding met God is skiet ver tekort. Ons onvermoë om te volhard, getuig daarvan dat ons nie heeltemal afhanklik is van die Here nie of selfs daarvan dat ons ons eerste liefde verloor het.   As burgers van bo Filippense 3:20 ”Maar ons is burgers van die hemel, van waar af ons ook die Here Jesus Christus as Verlosser verwag.” het Jesus ons nie gestuur om hierdie wedloop te begin nie, maar om dit te voltooi. En as ons wil ingee of opgee, laat ons onthou dat dit Hy is wat ons die krag kan gee om die wedloop te voltooi. Laat ons herinner word aan die Here, deur wie ons alles kan doen. Laat ons onthou dat ons sonder Hom niks kan doen nie. Al wat ek wens is om CHRISTUS te ken en die krag van SY opstanding te ondervind Filippense 3:10 Gedagte vir die week Geloofs-vertroue woorde: Ek gaan nie RAAS nie…ek gaan net STIL wees! ??? Onthou om te onthou . . . Datum “Topic” Plek 26 Okt 2018 Onbeperk Konsert Articon Skool 04 Nov 2018 Gemeentefees; Nagmaal & John se afskeidspreek 11 Nov 2018 Kerssangdiens @18:00 Rig gebedsbulletin versoeke direk aan Deon Serfontein of handig by Kerkkantoor in.