Learning, Life and entrepreneurial skills

Slides:



Advertisements
Similar presentations
Luistersessie 40 jaar van Loof die Here! Verskeie kunstenaars.
Advertisements

Wat maak ek met die gemors? `n Kragtige oplossing vir Oorwinning.
Ouditiewe verwarring van ‘h’ en ‘j’ LeerAfrikaans123.
Ontwikkel deur Info-Edu. Academix is waarskynlik die oplossing waarna u al vir 'n geruime tyd soek!! Voel u kind ook baie dae só ?
Die deurlopende PP-agtergrond God versamel ons en ons is bly! Teks 1 Joh 5:9-13.
1. Afstande na planete 1. Jy sal 6 blaaie A4 papier benodig.
Afrikaans Eerste Addisionele Taal
Ons nooi alle gelowiges in Suid-Afrika om deel
DIE ONTKENNING (NEGATIEF) Me. J. van Zyl
Inkomste en Uitgawes Onderwerp 7
Ons aanbid saam!. Ons aanbid saam! Die belangrikste boodskap in die Bybel: God is lief vir jou!
Filippense 1:1-11 Ons liefde groei in begrip en 'n fyn aanvoeling
Vroeër hierdie maand het Facebook > 10 jaar oud geword
Rondom My Dawie de Jager.
Beste Skoene Ooit.
“Be very sure of this, people never reject the Bible because they cannot understand it. They understand it too well; they understand that it condemns their.
‘n Foto van die skryfster: Antjie Krog
MUNUS TRIPLEX Die oprig en herstel van die drievoudige amp
Jesus - Die Bevelvoerder van die Weermag
Ps. 107: “Party het in die donker gesit, in diep duisternis, hulle was gevangenes, in ellende en in boeie, want hulle het hulle verset teen die bevele.
Past Tense Verlede Tyd I struggle so much with my past tense in Afrikaans. Kom Mickey! Ek sal vir jou help! Done by: Jade van den Berg and Liza Breyl.
“What does this word holiness really mean
Die MP3 Speler.
Onderwerp 12 Entrepreneursdag
Kom ons kyk hoe vinnig julle die volgende antwoorde kan kry
II Tim. 2:22 “Vermy die begeertes wat 'n jongmens in gevaar bring, en streef na opregtheid, geloof, liefde en vrede, saam met almal wat uit 'n rein hart.
Let go and let God...? "Someone's sitting in the shade today because someone planted a tree a long time ago."  Saligmakende geloof Daaglikse geloof.
Romeine 12:2 “Julle moenie aan hierdie sondige wêreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Dan sal julle ook kan onderskei.
“Oh it is at a fearful expense that ministers are allowed to enter the pulpit without being preceded, accompanied, and followed by the earnest prayers.
Gen. 39:9 “Daar is niemand wat in hierdie huis meer gesag het as ek nie. Meneer het niks van my teruggehou nie, behalwe vir u, want u is sy vrou. Hoe.
Learning, Life and entrepreneurial skills
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Do you need a miracle In your Life?.
Die Internet.
Joh. 4:23 “Maar daar kom 'n tyd, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader deur die Gees en in waarheid sal aanbid, want die Vader wil juis.
Om te ONTVANG 1 Konings 3:2-15.
Krake 'n Baie hoë gebou was vir etlike jare in gebruik toe daar op 'n dag 'n gevaarlike kraak in die muur op die 42ste verdieping verskyn het. Die.
Phil 3:10 (NKJV) 10 that I may know Him and the power of His resurrection, and the fellowship of His sufferings, being conformed to His death,
Jou geskenk aan God die Kersfees!
NP van Wyk Louw Toe jy kind was.
Job. 42:5 “Tot nou toe het ek net gehoor wat mense van U sê, maar nou het ek U self gesien”
Luk. 11: “Dié wat op die pad val, dui op mense wat die woord hoor, maar dan kom die duiwel en neem dit uit hulle harte weg sodat hulle nie tot geloof.
Sam CH Cupido Sommer net vir jou.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie...”
Welkom Jeremia 1:4-10.
I Kor 6:20. “julle is gekoop, en die prys is betaal
> God is heilig:. > God is heilig: Lev. 11:44,45. “Ek is die Here julle God Lev. 11:44,45 “Ek is die Here julle God. Wy julle aan my diens en wees.
Titus 2:12 “Dit voed ons op om die goddelose leefwyse en wêreldse begeerlikhede te laat vaar en met selfbeheersing, opregtheid en godsvrug in die teenswoordige.
Geskape om vir ewig te lewe !
Hoe weerloos is jy....
CLICK TO ADVANCE SLIDES
EKSAMEN VOORBEREIDING
Hartlik welkom in die Erediens!
MAAK OOP EN ONDEK JOU GESKENK
Sessie 2: Oor die teenwoordigheid van die verhoogde Christus by ons
Learning, Life and entrepreneurial skills
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Kol. 1:16 “Alles is deur Hom en vir Hom geskep.”
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Ef. 1:4 “So het Hy, nog voordat die wêreld geskep is, ons in Christus uitverkies om heilig en onberispelik voor Hom te wees.”
Fil. 3: “Ek sê nie dat ek dit alles al het of die doel al bereik het nie, maar ek span my in om dit alles myne te maak omdat Christus Jesus my reeds.
I Pet. 1: “Nee, soos Hy wat julle geroep het, heilig is, moet julle ook in julle hele lewenswandel heilig wees. Daar staan immers geskrywe: “Wees.
Tommy's Window Slideshow
Taalkunde.
Rom. 7: “Ek, ellendige mens
WAARHEID MATT 28: Jesus kom toe nader en sê vir hulle: “Aan My is alle mag gegee in die hemel en op die aarde. Gaan dan na al die nasies toe en maak.
WEERSPIEËL SY LIG WEERSPIEËL SY LIG [SKYN SAAM] [SKYN SAAM]
Johannes 9 Hy het gegaan en hom gewas, en toe hy terugkom, kon hy sien.
Rondom my Dawie de Jager. Rondom my Dawie de Jager.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Presentation transcript:

Learning, Life and entrepreneurial skills “Helping children reach their full potential”

WAT MOEILIK LEER OF MOEILIK IS WAT MAAK EK MET WOORDE WAT MOEILIK LEER OF MOEILIK IS OM TE ONTHOU ? Soms is daar ABSTRAKTE KERNWOORDE (kan dit nie teken nie) of kernwoorde wat sommer net moeilik is om te onthou. Dan moet ons dit vir onsself makliker maak deur dit konkreet te maak (teken dit) of met ‘n assosiasie daarvan te onthou.

Taksidermis = taxi vol derms axidermist. Wie sal dit nou ooit vergeet? BYVOORBEELD Taksidermis = taxi vol derms axidermist. Wie sal dit nou ooit vergeet?

(REGTERBREIN) Kyk of jy iets met die volgende woorde kan doen om hulle vinnig te kan leer en te kan onthou. Al wat jy moet doen is om jou VERBEELDING (REGTERBREIN) te oefen.  

Bedoeïene _________________________   Timboektoe _________________________ Saharawoestyn _________________________ Biodiversiteit _________________________ Amasone _________________________ Atakamawoestyn _________________________

Kom ons doen nou ʼn paar visualiseringsoefeninge Dit is baie belangrik om VISUALISERING as tegniek in te oefen en dit na die beste van jou vermoë te benut. Kom ons doen nou ʼn paar visualiseringsoefeninge

Visualiseer die volgende kernwoorde:   Teken eers ‘n prentjie van elkeen in die blokkie. Maak jou oë toe en kyk of jy jou prentjie kan sien in jou gedagtes. Herhaal dan die woorde hardop in die regte volgorde. . Woede Perd Blom Polisie Musiek Kar Gelukkig  

Memorisering d.m.v. rympies of stories Rympies of stories is nog ʼn lekker metode wat jy kan gebruik om kernwoorde of feite te memoriseer. Dit word gedoen op die volgende manier: Maak ʼn rympie of storie met al die kernwoorde hierbo, terwyl jy die woorde BAIE DUIDELIK visualiseer. Wees kreatief !   Onthou: indien die rympies en stories grappig, snaaks en soms ʼn bietjie stout is, onthou mens dit baie makliker.

Leonardo da Vinci; skilder; Renaissance. BYVOORBEELD Ons is nou besig met Geskiedenis en ons leer van: Leonardo da Vinci was een van die grootste skilders van die Renaissance.   Kernwoorde: Leonardo da Vinci; skilder; Renaissance. Hoe onthou ek dit ? Die nare leeu (leo-nar) van daai provinsie (da vinci) skilder renne saans (Renaissance)

Kom ons kyk gou na ‘n paar berge om te leer deur dit te teken met ‘n “storie” daarby: Tafelberg, Drakensberge en Keniagebergtes. Geen kunswerke nie ! Hou jou skets klein en eenvoudig.

Oefening vir hierdie memoriseringstegniek Memoriseer die volgende woorde deur gebruik te maak van rympies of stories soos aangedui. Gebruik telkens die oop spasie langs die woorde om op te werk: Ballon   Hoed Boek Trein Heuwel Papier Tier Ring Boks Robot Haas Rivier Olie Raket Fontein Son Water Muis

Sterkte en alles van die beste. 2014 © . “Helping children reach their full potential”